The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Opstal Gasteplaas | TravelGround
+64

Opstal Gasteplaas

49 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 49 reviews for Opstal Gasteplaas
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Jacqueline V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacqueline V
With friends

Hul sien ons beslis weer. Bekostigbaar, netjies en ruim.

Ons was 'n groep en kon lekker saam kuier om die tafel met stoele in die kamers. Mens het niks meer nodig nie.

Susan H - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan H
With spouse/partner

Ons het oornag vir 'n gradeplegtigheid en die bestuur het ons tegemoetgekom met die inkloktyd sodat ons vinnig kon stort en aantrek.

Kamers is netjies en skoon, veilige parkering. Genoeg USB proppe om fone te laai is 'n wenner!

Francois V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois V
With spouse/partner

Baie lekker.

Goeie waarde vir geld.

Flip M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Flip M
With spouse/partner

Great.

It's a safe place to stay overnight, close to university and schools.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker.

Dit is 'n veilige oornagplek, naby die universiteit en skole.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jurgens V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jurgens V
With friends

Ons het regtig die gerief en vryheid geniet in 'n redelike stil omgewing.

Baie dankie vir die gerief/hulp met die generator gedurende die kragonderbrekings. Alhoewel kompak, het ons nogtans nie ingedruk gevoel nie. Ons het wel baie veilig gevoel en lekker geslaap.

Anne-marie V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anne-marie V
Family with teenagers

Silwerskoon, baie gerieflik, rustig en stil.

Ons het lekker gebly. Baie dankie. Ideale oorblyplek vir 'n gradeplegtigheid. Ons beveel Opstal aan.

Ampie V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ampie V
With spouse/partner

Incredibly great fun and value for money.

Highly recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik baie lekker en waarde vir geld.

Beveel dit ten sterkste aan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre V
With spouse/partner

Very nice, definitely value for money.

Maybe the generator throughout the night isn't really necessary.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker, beslis waarde vir geld.

Miskien is die generator deur die nag nie regtig nodig nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

C E - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
C E
With friends

Skoon en netjies, baie gerieflik en naby aan alles!

Daar was net fout met die ketel, asook stortkop! Verder was alles perfek!

Petro L - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro L
On business

Convenient and affordable.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en bekostigbaar.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wickus V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wickus V
With friends

Gerieflik, netjiese akkommodasie teen 'n billike koste met vriendelike personeel.

Sien sterre.

Mariana V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mariana V
Individual traveler

Oorgeslaap vir kursus.

Lekker gebly. Miskien kan julle 1 sepie wegvat en sjampoe byvoeg?

Bertus F - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bertus F
On business

Kamers was mooi, netjies en skoon.

Die Multiple plug langs die bed met die USB was 'n goeie add en die plugs by die spieëlkas was welkom.

Steven B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Steven B
Individual traveler

Beautiful and nice place.

It is a very nice guesthouse, the service is very good. I recommend the place 100%.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi, lekker plek.

Dit is 'n baie mooi gastehuis, die diens is baie goed. Ek beveel die plek aan 100%.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ane V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ane V
With friends

It was very nice. The place had everything we needed.

We were there for Rag, and it was walking distance from the Jool farm. It was a very cute place, would recommend it to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie lekker. Die plekkie het alles wat ons nodig gehad het.

Ons was daar vir Jool, en dit was loop afstand van die Jool plaas. Dit was ‘n baie oulik plek, sal dit aanbeveel vir enige iemand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Beste kwaliteit en waarde van geld.

Bestuur help met graagte, soos met braai, vinnig 'n braaitang en ekstra eetgerei gebring vir my dogter wat die een aand daar geëet het.

Christa J - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa J
With spouse/partner

Baie vriendelike ontvangs en netjiese, skoon kamer.

Waarde vir geld indien jy net lekker bed en warm stort benodig.

Cornelda F - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cornelda F
With friends

Had a great time here.

Just a few little things that bothered like just one big towel in a double room and no toilet paper.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker hier gekuier.

Net 'n paar klein goedjies wat gepla het soos net een groot handdoek in 'n dubbel kamer en geen toiletpapier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rika A - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rika A
With spouse/partner

Netjies, skoon en goed geleë.

Vriendelike personeel. Skoon en netjiese, ruim verblyf. Baie goed geleë in 'n veilige area. Sal Opstal beslis aanbeveel en weer gebruik.

Franna C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Franna C
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Goed geleë. Skoon kamers. Koffie, tee, suiker, oulike ketel - nie melk nie. Dankie vir die 2 botteltjies water in die yskas. Sal weer kom oorslaap, en ook aanbeveel vir vriende. Linne en handdoeke van hoogstaande gehalte - dankie!

Magdaleen S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Magdaleen S

Ons het baie welkom gevoel en die kamer was werklik netjies en skoon.

Ons was verbaas hoe skoon en netjies die kamer is. Dit was gemaklik en ons kon lekker uitrus sonder enige bekommernis oor sekuriteit. Alles was ons benodig het was daar.

Christina C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christina C

Baie netjies, veilig en bekostigbaar.

Ons het gesinskamer gehad, daar was 'n yskas, ketel en 'n mikrogolf in. Ek sal voorstel indien moontlik dat u 3 borde, messe en vurke ook insit. Ek sal dit definitief aanbeveel, dit is waarde vir jou geld.

Elmarie D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elmarie D
Family with teenagers

Gerieflike oornagverblyf naby NWU-Potch kampus.

Gerieflik gebly hier toe ons kind by NWU moes besorg. Eenhede is netjies en gerieflik ingerig. Sal weer hier oorbly in die volgende paar jaar.

Eugene N - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugene N

Baie vriendelike ontvangs en oulike plek om te bly, ten sterkste aanbeveel.

Dis 'n plekkie wat ek ten sterkste sal aanbeveel, waarde vir geld. Veilig en netjies.

Anél V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anél V
With spouse/partner

Was heerlik.

Was lekker stil. Kliëntediens was puik! Sal beslis weer gaan.

Pieter/landie S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter/landie S
With spouse/partner

Dit was netjies ,rustig en baie gesellig.

Sal enige tyd weer daar oorslaap. Kamers is baie netjies en skoon.

Aletta V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aletta V
With spouse/partner

Fantasties.

Lieflike, skoon, pragtige blyplek.

Sr K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sr K
Family with teenagers

Het ons verwagting oortref.

Baie netjies en skoon. Sal enige iemand aanbeveel om by Opstal Gasteplaas te gaan slaap. Personeel ook baie vriendelik en hulpvaardig. Puik diens! Hou so aan.

Joe V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joe V
With spouse/partner

Wow.

Sal weer en weer en weer kom.

Jurie O - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jurie O
Family with teenagers

Very nice and practical.

We really enjoyed our stay. It is such a nice place.

Theresa R - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa R
With friends

Very friendly service.

Very clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike diens gekry.

Baie skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marianne K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marianne K
With friends

Baie lekker gebly. Netjies, mooi en puik diens.

Baie dankie, geen klagtes!

Jacques V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques V

Mal oor die plek!

Ons het twee aande oorgeslaap en dit was die moeite werd. Het voorgestel dat daar borde en eetgerei in die kamers moet wees. Ons het die aand gebraai en toe ek vra, toe kry ek die nodige eetgerei! Vriendelike diens!

Antoinette W - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette W
With friends

Netjiese plek, vriendelike mense!

Ek sal definitief weer van Opstal Gasteplaas gebruik maak. Dit was 'n netjiese en mooi en skoon plekkie! Perfek vir een aand se verblyf. Alles wat mens nodig het was daar.

Johan C - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan C
With spouse/partner

Personeel vriendelik en verblyf fantasties.

Die ontvangs was vriendelik, plek netjies en skoon en naby alles. Dankie Opstal.

Jabez P - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jabez P
Family with teenagers

Amazing!

The area is safe and staff very friendly. The braai facilities were a bonus and should definitely be used. It was a real pleasure to stay at Opstal Gasteplaas.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Amazing!

Die area is veilig en personeel baie vriendelik. Die braai-fasiliteite was 'n bonus en moet definitief gebruik word. Dit was 'n ware plesier om by Opstal Gasteplaas oor te bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

David V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David V
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Vriendelike diens en oulike, gesellige kamer. Ek sal definitief weer hier oornag as ek in die omgewing is. Kamers was skoon en netjies en als was soos genoem in die beskrywing.

Lynette W - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette W
With spouse/partner

Fantasties baie dankie vir die lekker verblyf!

Die diens was uitstekend en die verblyf was baie netjies, skoon en baie gemaklik, baie dankie vir 'n lekker aand se verblyf.

Vivienne F - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vivienne F
With spouse/partner

Neat, was great to spend the night there.

Very clean. Friendly service. Will stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, was lekker om daar te oornag.

Baie skoon. Vriendelike diens. Sal weer daar oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Heilie B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heilie B
Family with teenagers

Ek het nie woorde nie. Fantasties.

Dit is seker die lekkerste plek om te bly, die laaste keer was julle nog Bed Stop, en selfs toe het ons dit so geniet, en met ons volgende besoek is julle Opstal, wat 'n wonderlike opgradering. Ons het regte nie genoeg woorde om vir julle almal dankie te se nie, en ek sal hierdie plek van julle vir enige persoon, gesin, vriendekring aanbeveel. Baie dankie Alex vir jou vriendelike ontvangs en behulpsaamheid.

Lisa D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lisa D

Ongelooflike diens en veiligheid.

Dit was 'n baie aangename naweek met ongelooflike diens en veiligheid. Ongelukkig was daar geen waaier of lugversorging in die kamer nie en Potchefstroom was baie warm die naweek.

Lizelle L - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle L
Individual traveler

Clean, neat, convenient.

Would recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjies, gerieflik.

Sal aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Opstal Gasteplaas's response

Baie dankie Lizelle, jou terugvoer word opreg wardeer!

Opstal Gasteplaas
Jana B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jana B
Family with young children

Aangenaam en gemaklike verblyf.

Ons het vir 5 dae by Opstal Gasteplaas oorgebly. Die ligging was presies reg. Rustige atmosfeer, goeie kwaliteit, gawe diens.

Pierre V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pierre V
With spouse/partner

Baie lekker, ons sal weer daar oornag.

Vriendelike diens, skoon, silwerskoon, my vrou is baie krities en sy kon geen fout kry nie, baie dankie.

Opstal Gasteplaas's response

Baie dankie Pierre, ons wardeer die positiewe terugvoer. Dit was 'n vooreg om julle the huisves.

Opstal Gasteplaas
Carol P - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Carol P
With spouse/partner

Gemaklik.

Dit was baie sentraal geleë, maklike toegang en rustig. Dit was 'n baie nuwe kamer, goed ingerig. Vir die toekoms sal dit lekker wees as daar miskien meer hangplek of rakkies in die badkamer area geplaas kan word.

Opstal Gasteplaas's response

Beste Carol,

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer. Dit was 'n voorreg om jou te huisves.

Ons is baie opgewonde oor die nuwe kamers en gaan verseker dit nog lekkerder maak om daarin te bly.

Groete
Willem

Opstal Gasteplaas
Jan J - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan J
With spouse/partner

Was very nice and neat.

Very nice stay, thank you. Neat and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie lekker en netjies.

Baie lekker gebly, dankie. Netjies en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Opstal Gasteplaas's response

Baie dankie Jan, dit was 'n vooreg om julle te huisves.

Opstal Gasteplaas
Cornelis N - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cornelis N
With friends

Lekker.

Baie netjies, skoon en goeie geriewe, waarde vir geld, mooi groen grasperk. Goeie veiligheid. Ligging was perfek. Baie dankie.

Opstal Gasteplaas's response

Dankie Cornelis, wardeer die positiewe terugvoer.

Opstal Gasteplaas
Debbie V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Debbie V

Pragtig, skoon en vriendelik.

Diens was flink en vinnig met versoeke. Ekstra myl geloop vir my addisionele besprekings.

Opstal Gasteplaas's response

Dankie Debbie, wardeer jou terugvoer.

Opstal Gasteplaas
Lara R - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lara R
With friends

Very Convenient, modern, affordable.

It was our first time staying in accommodation in Potch for the night and I'm very grateful we chose Opstal. It was affordable, modern, clean, close to shops and restaurants and safe. We had our own remote for the security gate, the beds were comfy, towels were large and clean, all amenities working. Very very pleased! Thank you!

Opstal Gasteplaas's response

Thank you very much Lara. We appreciate your positive feedback!

Opstal Gasteplaas
From R450
per night (sleeps 2)
From R450
per night (sleeps 2)
From R450
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 42 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Thabo Mbeki Drive, Potchefstroom, 2531, North West
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALFO5O6byNEbuggF3j1Tbf7LBkLkmzMg5u0iACuecAOGJSISrno?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R450  per night (sleeps 2) 49 5 1 5 Thabo Mbeki Drive Potchefstroom 2531 North West 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -26.682342491184 27.102345386679
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!