The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Oranjehof Studio C8 | TravelGround
+15

Oranjehof Studio C8

6 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 6 reviews for Oranjehof Studio C8
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.8/5
Jaco D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jaco D
With spouse/partner

Stylish and good location with everything that you need.

Was in Cape Town for business accompanied by my wife and daughter. The arrangements were excellent and Louis went out of his way to make our booking, arrival and stay smooth. The apartment is stylish and luxuriously finished with everything needed to stay for a few days (or weeks) in Cape Town. Will definitely stay there again! Thank you Louis - your arrangements were great!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stylvol en goed geleë met alles wat jy nodig het.

Was in Kaapstad vir besigheid vergesel van my eggenote en dogter. Die reëlings was puik en Louis het uit sy pad gegaan om ons bespreking, aankoms en verblyf glad te laat verloop. Die woonstel is stylvol en luuks afgewerk met alles wat nodig is om 'n paar dae (of weke) in Kaapstad te bly. Sal beslis weer daar gaan bly! Dankie Louis - jou reëlings was puik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oranjehof Studio C8's response

Beste Jaco en gesin,

Baie dankie vir die goeie resensie! Dit word opreg waardeer. Sien uit om julle weer te sien!

Vriendelike groete, Louis

Oranjehof Studio C8
Gillian V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gillian V
With spouse/partner

Verblyf definitief aanbeveelbaar.

Oranjehof Studio C8 is ongelooflik skoon en netjies, baie modern veilig, ons het baie lekker daar gebly, die gasheer is 'n amazing mens, ons sal enige tyd weer daar gaan bly. Dit is ook baie sentraal geleë en naby alles. Jy kan met 'n geruste hart daar bespreek.

Oranjehof Studio C8's response

Beste Gillian,
Baie dankie vir die uitstekende resensie! Ons waardeer dit regtig opreg! Ek was so bekommerd oor die geraas tans met die renovasies van die gebou langsaan, maar nogtans gee julle 'n goeie resensie! Baie dankie dat julle verstaan. Dit sal slegs 'n plesier wees om julle weer te sien!
Vriendelike groete,
Louis

Oranjehof Studio C8
Louisa J - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louisa J
Family with young children

Dit was baie awesome en die eienaar is baie on the ball en professioneel.

Definitief waarde vir geld. Topgehalte meubels ens. Baie dankie Louis vir 'n great eerste experience vir ons in die Kaap.

Arvind S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arvind S
With spouse/partner

Excellent.

Louis, our host, was very friendly and got in touch very shortly after the booking was made. Studio was well equipped and clean. All information relevant to our stay was communicated by Louis. Location was great.

Oranjehof Studio C8's response

Dear Arvind,
Thank you so much for such a GREAT review - it is really appreciated! It was a pleasure to host you! Hope to hear from you again!
Kindest regards,
Louis

Oranjehof Studio C8
Andries T - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Andries T
With spouse/partner

Modieus in die Moederstad.

Die moderne eenheid is ideaal geleë in die hartklop van Kaapstad. Goed geïsoleer teen die stadgeraas maar binne bereik van publieke vervoer, stapafstand van die ICC, galerye, teaters, restaurante (spaar maar op jou voertuig-huur) en met 'n pragtige uitsig van Tafelberg en die ou geboue op Hiddingh kampus. Daar's 'n balkonnetjie wat die uitsig opslurp vir sundowners of oggend koffie. Ek sal sommer gou weer 'n verskoning vind om hier oor te slaap. Dankie vir 'n super skoon eenheid!

Oranjehof Studio C8's response

Beste Andries,
Baie dankie vir die goeie resensie. Dit word opreg waardeer. Hoop om julle gou weer te sien in ons mooi Moederstad.
Vriendelike groete,
Louis Franken

Oranjehof Studio C8
Ludolf L - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ludolf L
Individual traveler

Fantastiese waarde vir geld!

Dit was die ideale blaaskans wat ek nodig gehad het. Was sowaar goeie waarde vir geld, uitstekende ligging (met 'n pragtige uitsig!) en uitmuntende kliëntediens!

Oranjehof Studio C8's response

Beste Ludolf,

Baie dankie vir die goeie resensie, dit word opreg waardeer! Hoop om jou gou weer te sien, jy sal altyd welkom wees!

Vriendelike groete,
Louis Franken

Oranjehof Studio C8
From R1 100
per night (sleeps 3)
From R1 100
per night (sleeps 3)
From R1 100
per night (sleeps 3)
Make a Booking
  • Capacity: 3 people
  • Check-in: 15:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2 Rheede Street, Gardens, Cape Town, 8001, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr7CoYlhZcIDzyJd5DktAvtctyHJCl9XtwFZI4zN9LDwDIjLEiI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 100  per night (sleeps 3) 6 5 1 5 2 Rheede Street Gardens 8001 Western Cape 0860 022 102 15:00-22:00 10:00 -33.929333925689 18.412724621565
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!