The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Oudrift Riverside Lodge | TravelGround
+68

Oudrift Riverside Lodge

Review Summary

4.3 out of 5from 21 reviews for Oudrift Riverside Lodge
Cleanliness
4.4/5
Service
4.3/5
Location
4.6/5
Safety
4.2/5
Value for money
4.0/5
Max G - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Max G
With friends

Very beautiful place.

Beautiful place. The food was excellent and the rooms are very clean. Will return every time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi plek.

Mooi plek. Die kos was uitstekend, kamers baie skoon. Sal enige tyd terugkeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oudrift Riverside Lodge's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Altyd lekker om te hoor. Ons hoop om jou gou weer by ons te sien.

Oudrift Riverside Lodge
Annelle M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annelle M
Individual traveler

Puik personeel! Vars kos. Vriendelikheid.

Rustige, pragtige ligging!

Oudrift Riverside Lodge's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Altyd lekker om te hoor. Ons hoop om jou gou weer by ons te sien.

Oudrift Riverside Lodge
Hettie V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hettie V
With spouse/partner

Lekker ervaring, puik geleë, baie netjies, professionele personeel, keurige ontbyt. Vir seker die beste in Potch. Geluk, hou dit so.

Uitstekende ontvangs en diens, goed geleë.

Oudrift Riverside Lodge's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Altyd lekker om te hoor. Ons hoop om jou gou weer by ons te sien.

Oudrift Riverside Lodge
Adrian V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adrian V
Individual traveler

Wonderlike verblyf.

Oudrift Riverside Lodge is beslis 'n plek waarheen ek sal terugkeer. Dit is baie netjies en skoon. Baie veilig. Aangenaam en vriendelike personeel. Heerlike kos. Dis 'n pragtige plek, ek het geen klagtes nie. Ek sal hierdie plek aanbeveel.

Oudrift Riverside Lodge's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Altyd lekker om te hoor.
Ons hoop om jou gou weer by ons te sien.

Oudrift Riverside Lodge
Sanet S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sanet S
Family with teenagers

Dit was heerlik, rustig met 'n pragtige tuin rondom jou om in te ontspan.

Dit was heerlik. Waarde vir geld. Netjies met 'n heerlike ontbyt wat ingesluit word in die prys. Beslis waarde vir geld.

Oudrift Riverside Lodge's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Altyd lekker om te hoor.
Ons hoop om jou gou weer by ons te sien.

Oudrift Riverside Lodge
Marietjie M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie M
With friends

Heerlik.

Ons het Aardklop besoek en heerlik gebly in Oudrift Riverside Lodge. Die restaurant se ontbyt en aandete was baie lekker! Die diens wat ons ontvang het was ook baie goed! Sal beslis weer daar tuisgaan.

Oudrift Riverside Lodge's response

Baie dankie vir jou terugvoer Marietjie. Altyd lekker om te hoor. Ons hoop ons sien julle weer vir Aardklop 2019!

Oudrift Riverside Lodge
Leonore G - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Leonore G

Tidy but not value for money.

The room decor was a bit dated and the shower was very small. Regardless, the rooms were tidy and comfortable. Excellent service in creating the booking but manager at breakfast was visibly annoyed with questions and unhelpful. A special mention to Thomas that compensated for the managers unpleasant behaviour by making us all feel welcome.

Oudrift Riverside Lodge's response

Thank you for you balanced and constructive feedback Leonore. It has been shared with the owners and all parties concerned.
The staff member that fell short of service expectations, is also no longer in our employ and we apologise for the negative effect his attitude had on your experience.

Oudrift Riverside Lodge
Michél S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Michél S
Family with teenagers

Teleurgesteld.

Ons het in die cottage gebly vir 3 dae. Daar word aangedui dat dit vir 6 persone is, maar dit is in werklikheid 'n eenslaapkamer met TV-kamer waarin 'n bunkbed met sleepercouch staan. Die sleepercouch het geen basis nie, maar is soos 'n trampolienseil met 'n matrassie wat presies 3 cm dik is, nie eens geskik vir 'n kleuter se gewig nie. Daar is ook geen pakplek of kaste vir die 4 gaste wat in die TV-kamer moet slaap nie, slegs een kas in die een slaapkamer. Die gebou is baie oud en yskoud, die aircon het ook nie gewerk nie, dus was dit permanent yskoud. Die ligging van die kothuis is ook van so aard dat dit baie min son/natuurlike lig kry. Die treinspoor loop 15 m agter die huis verby en is baie steurend snags. Ons het vriende gehad wat in ander enkelkamers gebly het wat baie tevrede was, maar die kothuis is beslis nie waarde vir geld nie, en baie beslis nie geskik vir 6 mense soos geadverteer nie. Geboue is oud en moet opgeknap word. Die linne is ook oud. Ontbyt was lekker en diens in die restaurant was goed.

Marie T - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marie T
Family with young children

Comfortable overnight facilities.

A peaceful atmosphere and comfortable rooms. The light switch in the kitchen didn't work and we could't turn the light off in the evening. There also wasn't any dishwashing liquid or a washcloth available in the kitchen and I could't wash my baby's bottles. Even when the cleaners came to clean the cottage, they simply rinsed out the coffee mugs with water and didn't wash it properly. The restaurant service was good and the dinners and breakfast were delicious.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike oornaggeriewe.

‘n Rustige atmosfeer en gerieflike kamers. Die kombuislig in die cottage se skakelaar het nie gewerk nie en ons kon nie die lig afskakel in die aand nie. Daar was ook geen skottelgoedseep of 'n lap by die wasbak in die kombuis beskikbaar nie, en kon ek nie my baba se bottels was nie. Selfs toe die skoonmakers die cottage kom diens het, het hul slegs die koffiebekers met water uitgespoel en nie behoorlik gewas nie. Die restaurant se diens was flink en beide die aandetes en die ontbyt was heerlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oudrift Riverside Lodge's response

Beste Marie,

Dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit waneer gaste die tyd neem om vir ons te laat weet waar ons ons dienste kan verbeter. Ons is ook bly om te hoor dat julle die restaurant geniet het.

Ons het ondersoek ingestel, en verstaan nie die uitdaging wat julle ervaar het met die lig in die kombuis nie. Ons het gevind dat die skakelaar wel in 'n werkende toestand is. Dit kan moontlik wees dat julle van die verkeerde skakelaar gebruik gemaak het. Om seker te maak dit gebeur nie weer nie, het ons ook nou etikette op die skakelaars gesit.

Ongelukkig was die kamer nie bespreek op 'n selfsorg basis nie, dus voorsien ons dan nie enige skoonmaakmiddels nie. Indien u gevra het, sou ons met plesier vir u skottelgoedseep verskaf het. Die personeel gebruik 'n meer omgewingsvriendelike skoonmaakmiddel in plaas van gewone skottelgoedseep. Ongeag daarvan, is dit altyd goed om terugvoer te kry om op standaard te kan bly.

Indien julle weer by ons sou oorbly, is julle meer as welkom om enige uitdagings wat julle ervaar direk met ontvangs te bespreek sodat ons dit dadelik kan regstel.

Groete,
Oudrift Riverside Lodge-bestuur

Oudrift Riverside Lodge
Liezil P - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Liezil P
With spouse/partner

Kamers baie mooi skoon, restaurant personeel baie vriendelik. Net jammer geen respek vir kliënte se stilte nie.

Dit sou baie aangenaam gewees het, maar daar was 'n fiksheidsklas Saterdagmiddag op die grasperk reg voor ons kamer met oorverdowende musiek en skreeuende kinders wat voor ons venters verby gehardloop het. Ons het die hele oggend hard gewerk en sou baie graag die middag net wou rustig verkeer en dalk gaan stap langs die rivier. Niemand het ons voor die tyd gewaarsku dat daar so 'n groep gaan wees nie. Daar is ook geen veilige parkering nie. Geen hek wat in die aand gesluit word nie. Eiendom is heeltemal oop vir enige iemand om vrylik in te stap.

Oudrift Riverside Lodge's response

Dankie vir jou terugvoer Liezil.
Ons vra verskoning oor die lawaai, dit is die eerste keer wat die groep by ons was en glad nie wat ons verwag het, of wat gereël was nie. Op grond van jou resensie is die besluit gemaak om dit nie weer toe te laat nie. Die rustigheid en stilte op die perseel is iets wat vir ons, en ons gaste, baie belangrik is. Weereens jammer oor die ongerief.
Jou punte oor sekuriteit is ook aan ons eienaars deurgegee om hersien te word.

Oudrift Riverside Lodge
Renee V - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Renee V
Family with young children

Pragtige tuine en heerlike kos.

Sien sterre.

Oudrift Riverside Lodge's response

Dankie vir jou terugvoer, Renee. Dit was lekker om julle by ons te hê. Hopelik sien ons julle vir die volgende reünie.

Oudrift Riverside Lodge
Waldomar F - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Waldomar F
With spouse/partner

Rustig.

Baie lekker rustige verblyf met vriendelike mense en lekker ontbyt.

Oudrift Riverside Lodge's response

Baie dankie vir jou terugvoer Waldo. Dis altyd lekker om te hoor. Ons sien julle graag weer!

Oudrift Riverside Lodge
Daniella G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniella G
With spouse/partner

Thoroughly enjoyed our stay!

See stars.

Oudrift Riverside Lodge's response

Thank you for the positive feedback Daniella. Always great to hear and appreciated.
We hope to see you again soon.

Oudrift Riverside Lodge
Eska P - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eska P
On business

Heerlik en huislik.

Heerlik gebly in huislike kamers wat netjies en skoon is. Soveel aandag aan klein details gegee! Ontbyt was hemels en die kombuispersoneel vriendelik!

Oudrift Riverside Lodge's response

Baie dankie vir die terugvoer, Carla.
Dit is altyd lekker om te hoor, en ons hoop ons sien jou weer wanneer jy in Potchefstroom is.

Oudrift Riverside Lodge
Carina M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carina M

Baie vriendelike ontvangs, rustige omgewing.

Al die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Kamers was goed toegerus en die omgewing baie mooi en rustig.

Oudrift Riverside Lodge's response

Baie dankie vir die terugvoer Carina.
Dit was 'n plesier om julle by ons te he en hoop ons sien julle gou weer in Potchefstroom.

Oudrift Riverside Lodge
Adrianus S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adrianus S
With friends

Regtig uitsaande.

Regtig uitstaande en waarde vir geld.

Nadine R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nadine R
Family with young children

Rustige omgewing, gerieflike en baie netjiese verblyf en die ontbyt is n groot verskeidenheid vars geregte.

Ons sal beslis weer Oudrift Riverside Lodge besoek.

Oudrift Riverside Lodge's response

Baie dankie vir jou terugvoer Nadine. Bly om te hoor julle het die tyd saam ons geniet.
Hopelik sien ons julle weer vir Aardklop 2018

Oudrift Riverside Lodge
Adri S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri S
With friends

Uitstekend

Puik diens, baie behulpsaam.

Oudrift Riverside Lodge's response

Dankie vir jou terugvoering, Adri.
Dit was 'n plesier om julle hier by ons te hê en meisiekind het pragtig gelyk. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Oudrift Riverside Lodge
Jeanine N - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jeanine N
With spouse/partner

It was OK.

See rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was heel OK, mooi view en lekker ontbyt.

Sien die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oudrift Riverside Lodge's response

Dankie vir jou terugvoer, Jeanine. Ek is bly julle het die tyd by ons geniet en hoop om julle gou weer in Potchefstroom te sien.

Oudrift Riverside Lodge
Nicolene C - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Nicolene C
With spouse/partner

Die kamers was skoon en netjies, maar 'n bietjie aan die duur kant vir wat 'n mens kry.

Ons het in 'n standaard kamer gebly, en kon seker nie te veel verwag nie. Maar teen R450 per persoon het ek meer verwag. Kamers is skoon en netjies, maar dit het gevoel asof ons in 'n tronk bly met al die tralies voor die kamers en 'n gemeenskaplike hek wat baie sukkel om oop en toe te maak. Ek sou baie gelukkig gewees het met wat ons gekry het as ek eerder R300 per persoon betaal het. Daar was ook geen parkeerplek vir ons gewees nie, en moes nogal ver van die kamer af stop. Hulle het ook gesukkel met die administrasie. Die skapies wat voor die kamers wei is baie oulik! Ontbyt was lekker!

Oudrift Riverside Lodge's response

Baie dankie vir jou konstruktiewe terugvoer Nicolene. Ons waardeer dat jy die tyd geneem het om vir ons te laat weet oor jou ervaring.

Ons vra om verskoning oor die uitdagings wat julle gehad het met die hek, ons gaan verseker daarna kyk. Ons het terugvoer ontvang van vorige gaste wat se hulle het onveilig gevoel sonder enige veiligheids besperring by die kamers. Omdat dit vir ons belangrik is dat ons gaste met geruste harte kan slaap, het ons die veiligheids tralies opgesit - albyt die nou bietjie die oog.
Jammer vir die ongerief oor die parkering, as gevolg van die troue op perseel daai dag was dit maar bietjie besig gewees.

Weerens, dankie vir die terugvoer.

Oudrift Riverside Lodge
Gigi S - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Gigi S
With spouse/partner

Absolutely lovely! Very peaceful.

Cosy, home away from home, thoroughly enjoyed our stay there. Will definitely go again.

Oudrift Riverside Lodge's response

Thank you Gigi.
It was an absolute pleasure having you here and we hope to see you again soon.

Oudrift Riverside Lodge
was R1 310
From R1 114
per night (for 2 people)
was R1 310
From R1 114
per night (for 2 people)
was R1 310
From R1 114
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 34 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Thabo Mbeki Drive, Potchefstroom, 2522, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzMDU5MzUyLTRkOGYtNGNkYS1iMTBlLTRjNGZjMTRmNzE1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 310, now From R1 114  per night (for 2 people) 21 5 1 5 Thabo Mbeki Drive Potchefstroom 2522 North West 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -26.67755367039 27.100919187069
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!