Ouma's Kothuis
Review Summary
Karen D - Apr 2022
Overall score
Fantastic.
Ouma's Kothuis 's response
Hi Karen, baie dankie vir jou mooi resensie nadat jy by Ouma's Kothuis oornag geslaap het, ek is bly jy het dit geniet. Jy is altyd welkom.
Karoo groete,
Johan en Elsabe
Fritz O - Mar 2022
Overall score
Lekker rustig in die Karoo.
Ouma's Kothuis 's response
Goeiemôre Fritz baie dankie vir mooi/positiewe resensie, waardeer dit.
Ek is bly julle het die verblyf in ons dorpie geniet - julle altyd welkom.
Vosburggroete
Johan & Elsabe
Buckle M - Feb 2022
Overall score
Goeie diens en kommunikasie. Voel soos huis.
Ouma's Kothuis 's response
Goeienaand Buckle BAIE DANKIE vir mooi positiewe resensie, ons waardeer dit. Julle altyd welkom.
Vosburggroete
Johan & Elsabe
Vincent V - Jun 2021
Overall score
Perfekte Karoo-gasvryheid by Ouma's Kothuis.
Myrtle M - Apr 2021
Overall score
Privaat, rustig en goed ingerig.
Buks M - Jan 2021
Overall score
Gesin-bymekaarkom.
Ouma's Kothuis 's response
Goeiemiddag Buks,
Baie dankie vir kort en kragtige resensie, ek waardeer dit. Ek is bly julle het tuis gevoel by Ouma's Kothuis. Baie dankie vir die ondersteuning, julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Vosburggroete,
Elsabe
Wouter D - Sep 2020
Overall score
So tuis soos by jou eie huis.
Read moreOuma's Kothuis 's response
Goeiemiddag Wouter baie baie dankie vir die wonderlike resensie wat jy gestuur het, ek waardeer dit. Julle is altyd weer welkom.
Vosburggroete
Elsabe
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 70 Church Street, Vosburg, 8780, Northern Cape
- All ages welcome