Review Summary
Elandra H - Aug 2020
Overall score
Regte egte plaasgevoel, liefde, hartlikheid en vriendelikheid.
Read moreNatie P - Mar 2020
Overall score
Heerlik.
Marijke B - Jul 2019
Overall score
Beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig.
Pragtige huisie, gemaklike bed, heerlike ontbyt!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Duncan N - Apr 2019
Overall score
We arrived as guests and left as friends, Ouplaas is a destination, not a one night stopover.
Read moreMauritz K - Mar 2019
Overall score
Absolutely wonderful surprise and much more than the standard guesthouse experience - it is more like a visit to good ol' friends.
Andre En Petro O - Nov 2018
Overall score
Big treat!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Groot bederf!
Ottosdal was net 'n kol op die padkaart om ons Kaaptoer af te skop. Die resensies het ons gelei en ons kies toe Ouplaas en bespreek die gesinsuite met sy eie uitgang na die stoep. Ons is gegroet met 'n baie ruim kamer, 'n sitarea met twee gemakstoele, 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe en alles wat enige gas nodig het. Die badkamer is pragtig en die matte in die hele kamer is sag en weelderig. Die koninggrootte-bed, beddegoed en kussings is uitstekend. Ons het soos konings gevoel. Ons is op die hande gedra deur ons gashere Magdalena en Coert. Ons het aandete en ontbyt bestel en weereens was ons soos koninklikes behandel met etes wat met uiterse sorg en smaak opgedis is. Ook was die vriendelikheid en gasvryheid soos 'n vars briesie. Magdalena en Coert is ingestel om net die beste vir hulle gaste aan te bied. Dis was duidelik in elke ervaring tydens ons verblyf. Mens verwag nie sulke verblyf in 'n klein dorpie soos Ottosdal nie, en ons voete is onder ons uitgeslaan. Dankie Magdalena en Coert - julle is voorwaar 'n voorbeeld. Ons sal weer 'n ompad ry om by julle te bly as ons in die omgewing is!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ouplaas Farm Guest House's response
Dit sal 'n voorreg wees om julle weer te sien, julle het diep in ons harte geklim.
Veronica B - Mar 2016
Overall score
Heerlik!
Lappies L - May 2015
Overall score
Ongelooflik lekker.
Pieter E - Apr 2014
Overall score
Wonderlike verblyf! Het dit vreeslik geniet op die rustige plaas.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: Farm Holfontein, Ottosdal, 2610, North West
- All ages welcome