The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Out of Africa | TravelGround
+20

Out of Africa

22 reviews
Backpacker

Review Summary

4.2 out of 5from 22 reviews for Out of Africa
Cleanliness
4.3/5
Service
4.5/5
Location
4.2/5
Safety
4.2/5
Value for money
4.0/5
Jakes En Elsabe V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jakes En Elsabe V
With spouse/partner

Lekker geslaap.

Baie vriendelik en hulpvaardig.

Esther H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esther H
Individual traveler

Perfek!

Janine was 'n wonderlike gasvrou en haar dame wat vir haar werk was net so vriendelik! Baie dankie!

Delia V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Delia V
Family with teenagers

Lovely family unit with everything you need for a quite and peaceful sleepover.

See stars.

Christopher D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christopher D
Individual traveler

Goeie koffie en genoeg komberse.

Kamer is bietjie klein, maar hulle is vriendelik en kon my die geskiedenis van die dorp vertel and sê waar die lekker kuierplekke is. Daar was 'n goeie verskeidenheid van koffie en genoeg komberse vir die vreeslike koue winter en 'n verwarmer.

Dawn V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawn V
With spouse/partner

Verblyf was baie aangenaam. Gasvry en warm. Sal regtig aanbeveel dat die verblyf 'n lugversorger kry. Aangesien dit baie warm deel van Suid-Afrika is.

Verblyf was baie aangenaam. Die gasvrou was baie aangenaam. Sal wel aanbeveel dat die verblyf 'n lugversorger kry aangesien dit in een van die warmste dele van Suid-Afrika is.

Adaan D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Adaan D
Individual traveler

Friendly and helpful hostess.

Accommodation facilities are comfortable, but needs more entertainment. No TV and the magazines are very old.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Akkommodasie-geriewe gerieflik, maar gebrekkig in afleiding. Geen TV en stokoud tydskrifte.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Out of Africa's response

Dankie vir u terugvoer. Adverteer geen TV geriewe.

Groete,
Jeanine

Out of Africa
Willem B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Willem B

Hoewel basie het dit aan ons vereistes voldoen.

Aangenaam hoewel daar net 'n dakwaaier en dit 35 grade was, is die plekkie netjies.

Anthony D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anthony D
Family with young children

Fantasties.

Baie oulike plekkie en ook veilig. Die eienaar was baie hulpvaardig en vriendelik. Ons sal met liefde weer daar slaap.

Deon B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon B

Vriendelik en verwelkomend.

Dis 'n oase na 'n lang en veeleisende reis. Vriendelike ontvangs en veilige omstandighede. Hulle is bereid om die ekstra myl te loop vir hulle gaste. Beveel hulle aan met 'n glimlag. Mag hulle net sterker word.

Pieter R - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter R
Family with teenagers

Baie netjies en skoon.

Baie oulik.Die plek is netjies en skoon.

Carina P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Carina P
With spouse/partner

Ideale oornagplekkie.

Ontvangs was baie vriendelik en ek het lekker met die dame gekuier. Plekkie is klein, maar voldoende vir oornag. Dit was baie mooi skoon en ons kan dit aanbeveel.

Carin P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carin P

Skoon oornagfasiliteit.

Jeanine het ons baie tuis laat voel en uit haar pad gegaan om ons te help. Die kamers was skoon en netjies. Ons het heerlik gebraai. Die fasiliteit is geskik vir oorslaap na ‘n lang dag op die pad. Ons sal weer hier oorslaap: die prys is goed en mens het nie meer nodig vir een nag se verblyf nie.

Chanel D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chanel D
Individual traveler

Baie vriendelik maar baie baie warm.

Baie vriendelik, netjies en stil en vreeslik pet friendly wat rêrig waardeer was, maar die kamer was vreeslik warm. Die waaier is nie genoeg afkoel nie.

Johan F - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan F
Individual traveler

Aangenaam.

Van my aankoms by Out of Africa was net 'n spesiale oomblik. Kamer was skoon met skoon beddegoed. Die berg se aansig vanuit die badkamer asemrowend en die eienares maak als net spesiaal met haar borrelende persoonlikheid en persoonlike aandag en baie moeite.

Freude B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Freude B
Individual traveler

Aangename, netjiese verblyf

Aangename, netjiese verblyf, baie vriendelike en behulpsame gasvrou, baie dankie!

Wendy S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Wendy S
Individual traveler

Clean and neat.

For a night's rest it was pleasant.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en netjies.

Vir 'n aand se rus was dit baie aangenaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Out of Africa's response

Dankie. Jammer vir die ongerief. Kom slaap volgende keer gratis.

Out of Africa
Alida N - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Alida N
Family with teenagers

It's unacceptable that a place like this is advertised for overnight accommodation.

The place is in shambles and shouldn't be advertised. The price is ridiculous. The toilet isn't working. The kitchen facilities are fenced with mesh wire that looks worse than a chicken coop. Poor facilities. The bedding was very old and dirty. The bathroom is dirty with open bottles of soap and shampoo. The room is advertised for 4 people, but it's barely big enough for 2. Very bad experience for the price.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skande om so plek te adverteer vir oornaggeriewe.

Die plek is 'n absolute skande en behoort nie geadverteer te word nie. Die prys is belaglik. Toilet werk nie. Die kombuisgeriewe is omhein met oggiesdraad wat slegter lyk as 'n hoenderhok. Geriewe swak. Beddegoed was baie oud en vuil. Badkamer is vuil met oop bottels seep en sjampoo. Kamer word geadverteer vir 4 mense maar is skaars groot genoeg vir 2. Baie slegte ervaring gehad vir dié prys.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Out of Africa's response

Baie dankie, Alida.

Ek is baie jammer as my plek nie goed genoeg vir julle gesin was nie. Op die fotos op LekkeSlaap se webwerf is wel die ou duvets maar julle het die nuwe duvets op die beddens gehad waarvan ek fotos na LekkeSlaap sal stuur. Op LekkeSlaap is fotos van beide my kamers. Ek het niks om weg te steek nie.

Die kombuisie is 'n buite kombuis, omring deur ogiesdraad om diere weg te hou uit die kombuis, en om die uitsig na Skietberg moontlik te maak vir mense wat natuurliefhebbers is. Die seep en sjampoe en conditioner in die badkamer is vir toeriste se gebruik sowel die poeier, Tabbard, watte, ens. Daarvan sal ek ook fotos stuur. Al die badkamers het dit in. Met aankoms het ek my voertuig verwyder uit die parkeerterrein om plek te maak vir albei julle voertuie sowel as 'n groot sleepwa.

Ek het u man ook met aankoms ingelig dat die toilet se handvatsel net opgelig moet word na gebruik. Julle is verwelkom na 'n skoon kamer met nuwe linne, twee enkelbeddens langs mekaar en twee enkelbedjies op mekaar soos op die foto.

Die kombuisie het 'n opwasbak met 'n kassie daaronder met alles wat julle nodig het vir aandete tot ontbyt (slaaibak, slaailepel ens. ingesluit), 'n yskassie, ketel, mikrogolf en tafel en stoeltjies. Koffie, tee, suiker, melk en yswater. Buite op die gras 'n braaiplek (wat jul wel gebruik het) met 'n tuin stel tot jul beskikking.

Vir die prys wat jul betaal het wonder ek maar net of julle 5-ster akkommodasie verwag het. Daar is ander plekke in Colesberg wat dit vir u teen 'n hoë prys sal aanbied.

Ai, ek is jammer vir julle slegte ervaring by Out of Africa en laat my twee maal dink of ek weer diere met hul eienaars sal toelaat.

Groete van 'n doodgewone gasvrou.
Jeanine

Out of Africa
Danie L - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie L
With spouse/partner

The garden is beautiful and the hostess is very friendly.

We had a good stay and the accommodation is of the cheapest in Colesberg. The only negative thing is that the room is a bit small. If you are only staying overnight the small room doesn't matter.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die tuin is baie mooi en die gasvrou is baie vriendelik.

Ons het lekker gebly en die verblyf is van die goedkoopste in Colesberg. Die enigste nadeel is dat die kamer bietjie klein was. Indien mens slegs hier oornag maak die klein kamertjie nie saak nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Out of Africa's response

Baie dankie vir die kommentaar!
Groete
Jeanine

Out of Africa
Kathy B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kathy B
With friends

Very nice, thoroughly enjoyed it.

Best place to sleep, good hospitality, pleasant, will stay there again, enjoyed it, the owner is really friendly and makes you feel at home. Typical Karoo hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker, het dit geniet.

Die beste plek om te slaap, goeie gasvryheid, aangenaam, sal weer daar bly, het dit baie geniet, die eienaar baie vriendelik en laat jou tuis voel. Tipiese Karoo vriendelikheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annelise D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelise D
Individual traveler

Die verblyf by Out of Africa was baie aangenaam.

Die kamer was kompak, netjies, goeie waarde vir geld. Janine is 'n baie gasvrye mens. Ek het tuis en baie veilig gevoel. Die enigste aspek wat ek wel genoem het was die moontlike oprigting van 'n gaasdeur om miggies en muskiete uit te hou en nogsteeds die deur oop te kan hou. Ek sal beslis weer daar gaan oornag.

Out of Africa's response

Baie Dankie,

Is heeltemal bewus daarvan en probeer my bes en soek oral daarna.
Sukkel omtrent om een in die hande te kry.

Groete,
Jeanine

Out of Africa
Beverleyann H - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Beverleyann H
With friends

Okay for a 1 night stopover.

The accommodation was okay for a one night stay over. I would have preferred not staying in the main house although we were private.

Out of Africa's response

Dankie Bev vir jou kommentaar!
Groete
Jeanine

Out of Africa
Cyril V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Cyril V
With spouse/partner

Clean and neat, but not very comfortable.

No place to hang clothes - all the closets are locked. Just one bed lamp. Bathroom door's lock only works sometimes. Electric blanket's controls are directly underneath your shoulders on both sides of the bed. Not really private - part of a house.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en netjies maar nie baie gerieflik nie.

Geen hangplek vir klere - alle hangkaste is gesluit. Net een bedlampie. Badkamerdeur se slot werk net soms. Warmkombers se skakels direk onder jou skouers weerskante van bed. Nie regtig privaat nie - deel van huis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Out of Africa's response

Baie dankie vir u kritiek. Sal daarop probeer verbeter. Was glad nie bewus van die badkamer se slot.Dit werk. Soos ek verstaan van u die oggend van u vertrek het u vrou lanklaas so lekker geslaap sodat u eers kwart oor nege vertrek het.
Kritiek is gewoonlik goed om op te verbeter.
Vriendelike Groete
Jeanine

Out of Africa
From R580
per night (for 2 people)
From R580
per night (for 2 people)
From R580
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 5 Skietberg Avenue, Colesberg, 9795, Northern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiNTM1MzQwLTZkZGYtNDcwNS04M2VhLWY3YjRhMjJlOWE1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R580  per night (for 2 people) 22 5 1 5 5 Skietberg Avenue Colesberg 9795 Northern Cape 0860 022 102 14:00-21:00 09:00 -30.731910877251 25.087696015835
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!