The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Oxnead Guesthouse | TravelGround
+17

Oxnead Guesthouse

22 reviews
Guest House

Review Summary

4.3 out of 5from 22 reviews for Oxnead Guesthouse
Cleanliness
4.5/5
Service
4.5/5
Location
4.3/5
Safety
3.9/5
Value for money
4.3/5
Johan F - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan F
With spouse/partner

Nelia really went out of her way to absolutely accommodate us with our family booking!

Lovely stay with the hostess, Nelia, a special person who will meet all your needs. Excellent located on the east side of Pretoria. Easy access to hospitals and shopping centres. Thank you so much for a pleasant stay! Will definitely see you again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Nelia het werklik uit haar pad gegaan om ons absoluut te akkommodeer met ons familie bespreking!

Heerlike verblyf met die gasvrou, Nelia, 'n besondere mens wat aan al jou behoeftes sal voldoen. Uitstekend geleë aan die oostekant van Pretoria. Maklike toegang tot hospitale en winkelsentrums. Baie dankie vir 'n aangename verblyf! Sal ons beslis weer sien!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oxnead Guesthouse's response

Baie dankie vir julle terugvoer Johan.
Dit was 'n plesier om julle hier te huisves.
Dit sal lekker wees om julle weer te sien.

Oxnead Guesthouse
Pieter S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Pieter S
With spouse/partner

Quiet and private.

The only big thing that bothered me very much was the many mosquitoes, but otherwise I would definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en privaat.

Die enigste groot ding wat my baie gepla het, was die baie muskiete, maar daarbenewens sal ek beslis weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oxnead Guesthouse's response

Dankie vir die terugvoer, Pieter. Ons sal jou graag weer hier huisves. Dis jammer jy het nie gesien dat daar 'n muskiet masjientjie en matjies in die laai kassie is nie. Ek is so jammer dat dit jou verontrief het. Ek sal onthou om gaste in die toekoms daarvan bewus te maak. Ons hoop om jou weer te sien.

Oxnead Guesthouse
Cindy V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy V
With friends

Wonderful hospitality and customer service. Arrive a stranger and leave as a friend!

See stars.

Oxnead Guesthouse's response

Thanks Cindy. It was an absolute pleasure to accommodate you and your colleagues.

Oxnead Guesthouse
Ria N - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria N
With spouse/partner

Baie dankie Nelia vir jou gasvryheid, ons het heerlik gebly.

Ek beveel Oxnead Gastehuis sonder enige huiwering aan. Ons het heerlik gebly en Nelia het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Alles was skoon en netjies.

Oxnead Guesthouse's response

Baie dankie Ria, dit was lekker om julle te leer ken. Ek waardeer jou positiewe terugvoer baie.

Oxnead Guesthouse
Amanda R - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Amanda R
Family with young children

Value for money accommodation.

I loved the french provincial feel of the guest house. The owner welcomed and served us with real hearty boere hospitality. The family room was spacious, very clean and neat. The beds were great quality mattresses and subsequently we got a very good night's sleep. The location is quiet and very serine. The little garden/court yard added to the tranquil feel of the place. My family and loved the place and are sure to visit again.

Oxnead Guesthouse's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Amanda. Dit was 'n voorreg om julle hier te huisves.

Oxnead Guesthouse
Hanlie P - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hanlie P

Perfect for what we needed.

Thank you, we had a lovely stay. It was beautiful, clean and the garden is beautifully maintained.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek vir wat ons nodig gehad het.

Baie dankie, ons het heerlik gebly. Dit was mooi, skoon en die tuine is pragtig versorg.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oxnead Guesthouse's response

Baie dankie Hanlie, ons waardeer die positiewe terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon huisves.

Oxnead Guesthouse
Tiana O - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tiana O
With spouse/partner

Very neat and the service was very good.

Very neat with very friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en die diens was baie goed.

Baie netjies met baie vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oxnead Guesthouse's response

Baie dankie vir die terugvoer Tiana. Dit was lekker om julle hier te kon huisves Saterdag aand.

Oxnead Guesthouse
Ronel G - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel G
With spouse/partner

Neat, stylish and beautiful.

The host lady was unbelievably friendly. The guesthouse is tidy and stunning. The beds are comfy and you get great sleep.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, stylvol en mooi.

Die gasvrou was ongelooflik vriendelik. Haar gastehuis is netjies en pragtig. Beddens is gemaklik en het heerlik geslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oxnead Guesthouse's response

Baie dankie Ronel. Ek waardeer jou positiewe terugvoer, dit was 'n voorreg om julle hier te kon huisves.

Oxnead Guesthouse
Renier L - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Renier L

Gerieflik en netjies.

Het oorgeslaap om naby hospitaal te wees, is vriendelik ontvang. Alles was baie skoon, netjies en gerieflik. Nelia was baie behulpsaam, het selfs aangebied om vir my dogter in die hospitaal enigiets wat sy nodig sou kry, te neem nadat ek huis toe moes gaan.

Oxnead Guesthouse's response

Baie dankie vir de terugvoering, Elmie. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon huisves.

Oxnead Guesthouse
Hercules K - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hercules K
With spouse/partner

Very neat and rooms have a lot of space.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en kamers het baie ruimte.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oxnead Guesthouse's response

Dit was 'n voorreg om julle te huisves dankie Hecules

Oxnead Guesthouse
Patricia V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Patricia V
With spouse/partner

Wanvoorstelling teenoor prentjie wat webtuiste bied.

Nie wat ons verwag het nie. Kamer het opknap nodig in terme van kraakvars linne, kwaliteit van kussings, varsheid van handdoeke. Kamer op punt van erf geleë langs bure waar honde onophoudelik geblaf het, dus geen rus of ontspanning na lang reis.

Elna M - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elna M
With spouse/partner

Met our expectations.

Friendly and helpful reception.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Voldoen aan vereistes.

Vriendelike en behulpsame ontvangs.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oxnead Guesthouse's response

Dankie Elna, dit was 'n plesier om julle hier te huisves.

Oxnead Guesthouse
Jan M - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jan M
On business

Great value for money and very helpful!

See the ratings.

Oxnead Guesthouse's response

Thank you Jan, It was a pleasure to accommodate you.
Kindly
Nelia

Oxnead Guesthouse
Jan M - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jan M
On business

Great value for money and very helpful!

See the ratings.

Johan J - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Johan J
With spouse/partner

Tevrede met verblyf - naby die hospitaal.

Ons was tevrede met die kamer. Alles wat mens nodig kan hê, soos bv. 'n mikrogolfoond, was beskikbaar.

Hanrie L - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hanrie L
Individual traveler

Gemaklik, vriendelike diens, rustige area, lekker ontbyt!

Van die oomblik dat ek by Oxnead aangekom het, het Nelia seker gemaak ek voel heeltemal tuis! Die kamer wat ek in was (Tartan room) het alles in gehad wat ek nodig gehad het, tot n mikrogolf oond, volledige DSTV pakket enWiFi! Die kamer was netjies en skoon, alle diens was uitstekend.

Oxnead Guesthouse's response

Baie Dankie Hanrie, dit was so lekker om jou te leer ken en te huisves.

Oxnead Guesthouse
Hilette B - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hilette B
On business

Het heerlik gebly.

Baie netjies en heerlike omgewing om oor te slaap. Nelia is baie vriendelik en verwelkomend. Sal Oxnead Guesthouse aanbeveel.

Oxnead Guesthouse's response

Dankie Hilette, dit was 'n voorreg om julle te kon huisves.

Oxnead Guesthouse
Corne K - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Corne K
With spouse/partner

Dit was 'n aangename ervaring om vriendelike professionele diens te ontvang.

Die verwelkoming is vriendelik en professioneel. Gasvrou werklik hulpvaardig en gaan uit haar pad om die verblyf aangenaam te maak. Sal dit beslis aanbeveel.

Oxnead Guesthouse's response

Baie dankie Corne, dit sal 'n plesier wees om julle weer te kan huisves.

Oxnead Guesthouse
Zanli V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Zanli V
With spouse/partner

Goeie diens en baie mooi netjiese gastehuis.

Baie vriendelike diens en netjiese gastehuis.

Oxnead Guesthouse's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Zanli, ons waardeer dit baie. Dit was lekker om jou te huisves, en ons hoop ons sien jou gou weer. Vriendelike groete Nelia

Oxnead Guesthouse
Barend M - May 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Barend M
With spouse/partner

Sal nie die gastehuis aanbeveel nie.

Die TV werk glad nie. Een glas se rand was getjip. Voertuigparkeerplek oop. Instandhouding swak. Deur van kas waar eetgerei is hang aan een skarnier. Suiker, koffie en melkpoeier in glashouers is klamgetrek en hard, so hoe maak 'n mens nou koffie?

Oxnead Guesthouse's response

Baie dankie vir die terugvoering Barend. Ons het nodig om bewus gemaak te word van enige iets wat nie reg is nie want daar slip soms iets deur en ons standaard is en was nog altyd van hoog staande gehalte. So jammer dat dit jul ervaring van ons gastehuis was daardie een aand. Ons het dadelik daaraan aandag gegee en Oxnead se standaard is weer uitstekend soos wat duisende gereelde gaste vanoor die wereld oor 30 jaar op talle webtuistes getuig.Vriendelike groete, Nelia

Oxnead Guesthouse
Jan W - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Jan W
With spouse/partner

Vriendelike mense, stil omgewing.

Lekker plek om te oornag. Indien ons weer in daardie omgewing is, sal ek beslis dit oorweeg om weer daar te oornag. Goed geleë, naby goeie eetplekke. Sal die gastehuis altyd aanbeveel. Skoon en netjies. Ek sal tog ek verkies om my voertuig in 'n toesluit-area vir die nag te parkeer.

Oxnead Guesthouse's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Jan, ons waardeer dit baie. TOV die parkering noem ek graag dat ons wel baie moeite doen en betaal die sekuriteit firma om ons eie motors wat daar staan en ook ons gaste se motors via CCTV kameras te monitor 24/7 en ook ons stil doodloop straat voortdurend te patrolleer. Die veiligheid van ons gaste en hul motors is hoè prioriteit en ons is dankbaar dat ons 'n uitstekende rekord vir veiligheid het. Ons sal julle graag weer huisves.Vriendelike groete, Nelia

Oxnead Guesthouse
Antony H - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Antony H
On business

Located next to a house full of howling dogs, you will get no peace here.

Nice owners. Cracked toilet seats, creaking doors, howling dogs yards from your room. We were moved to the other side to avoid the dogs then the one across the road started. Not a place you will get any peace.

Oxnead Guesthouse's response

Thank you for the feedback. I remember that you had a terrible week at work and came home to rest during the day and that the barking of the dogs during daytime were a problem to you. I am so sorry about that. Happy to say that we could sort it out with our neighbors and that Oxnead is again known for the quiet and peaceful surroundings as many can testify of over the years. We also checked on the mark that was on the seat (could not find the crack though) and have put some Q10into the door hinges which made the difference. Kindly Nelia

Oxnead Guesthouse
From R740
per night (for 2 people)
From R740
per night (for 2 people)
From R740
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 802 Johanita Street, Moreletapark, Pretoria, 0044, Gauteng
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhNTRkNTIyLTFmYmQtNGM0MC1hZDQxLTczMWUzYTIwZjEyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R740  per night (for 2 people) 22 5 1 5 802 Johanita Street Moreletapark 0044 Gauteng 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -25.8140252 28.2970897
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!