The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Oyster Kaya @ Oyster Bay | TravelGround
+46

Oyster Kaya @ Oyster Bay

9 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 9 reviews for Oyster Kaya @ Oyster Bay
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Stevie O - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stevie O
With spouse/partner

Prag-omgewing

Pragtige natuurskoon. Wonderlike, vriendelike mense.

Elsabe S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe S
With friends

Our stay was awesome.

Our stay at Oyster Kaya was awesome. We didn't meet the host, but we were welcomed by her mother and a nice bottle of red wine. The apartment was very nice and had a beautiful view of the ocean. I'm glad I chose Oyster Kaya for my weekend getaway!

Helmon H - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helmon H
With spouse/partner

Amazing. Beter as wat ons verwag het.

Ons is vriendelik ontvang deur Lindy en sy het ons ook die keuse gegee tussen 2 beskikbare eenhede. Ons eenheid was skoon en netjies en pragtig gemeubileerd met alles en meer wat ons nodig gehad het. Die uitsig na die see toe was baie mooi en die dek was 'n lekker plek om te kuier en te braai en die son te sien ondergaan. Oyster Kaya is binne loopafstand van die see. Ons sal beslis weer daar kuier.

Letitia K - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Letitia K
With spouse/partner

Perfek.

Dankie Lindie en Bokkie, ons het heerlik gebly. Oesterbaai het weer my hart gesteel.

William W - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
William W
With spouse/partner

Lekker gebly.

Ons het lekker gebly. Daar was 'n probleem met die water in ons huisie, maar ons is geskuif na ander huisie en was tevrede. Almal was vriendelik.

Hanneke F - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanneke F
Family with young children

Ongelooflik!

Baie dankie dit was 'n heerlike vakansie en ongelooflike verblyf!

Eve T - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eve T
Family with teenagers

Lovely holiday escape, excellent accommodation.

Wonderful. The only downside is the road into the village is poor, so you aren't likely to want to drive much.

Bertus H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bertus H
Family with young children

As jy regtig wil gaan rus, en jy soek nie te veel mense rondom jou nie, dan is die plek vir jou!

Oyster Bay Sea Kaya is regtig een van die lekkerste plekke wat ons al besoek het, en die eienaars is ook verskriklik vriendelik, en altyd bereid om met enige iets te help. Dit was regtig baie lekker.

Oyster Kaya @ Oyster Bay's response

Ons is baie bly julle het jul vakansie geniet.

Alle voorspoed vir 2018.

Groete

Oyster Kaya

Oyster Kaya @ Oyster Bay
Ronel V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel V
Family with young children

'n Stil, gerieflike en veilige omgewing ver weg van die stadsgewoel!

Ons verblyf by Oyster Bay Sea Kaya was hemels! Vyf volwassenes en 'n kleuter (en al die gesin se troeteldiere) is vriendelik ontvang en ons behoeftes met sorg gevul - meesal sonder dat ons vra. Privaatheid was meer as voldoende sodat ons ons eie dinge kon doen. Ons woonstelle is ook daagliks skoongemaak deur Katie wat haar raakvat ken. Ons het op die balkon geleef met die pragtige see-uitsig. Oesterbaai is 'n wonderlike klein strand dorpie, stil en veilig. Baie dankie vir die heerlikheid wat ons kon beleef!

Oyster Kaya @ Oyster Bay's response

Ons is baie bly julle het dit geniet! Beste wense vir 2016!

Oyster Kaya @ Oyster Bay
From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 28 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 55 Mossel Street, Oyster Bay, 6301, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxNzQ0NTM4LWIwNzktNDk3Ni1iOGY2LWQzYTZlZDUxZWQ1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R900  per night (for 2 people) 9 5 1 5 55 Mossel Street Oyster Bay 6301 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.168987871537 24.648569736632
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!