The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Pagel House B&B | TravelGround
+40

Pagel House B&B

Review Summary

4.7 out of 5from 79 reviews for Pagel House B&B
Cleanliness
4.7/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.6/5
Kobie P - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobie P
With spouse/partner

Ons het baie lekker gekuier by Lynn in Pagel House!

Die huis is 'n belewenis aangesien dit amper as 'n museum gesien kan word met die ongelooflikste, waardevolle antiekstukke. Dit was baie koud, maar gelukkig is daarvoor voorsiening gemaak met elektriese komberse en heerlike warm beddens. Ons het in die Blou-kamer oornag en dit was 'n belewenis! Ons het 'n heerlike ontbyt genuttig en heerlik gesels oor al die porselein en die geskiedenis van die huis en omgewing. Die kamer was skoon en netjies en goed toegerus met alles wat jy benodig.

Davinia A - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Davinia A
Family with young children

Aangename plekkie, vriendelike diens en heerlike ontbyt.

Diens was goed en die plek is heel aangenaam en ruim. Sal definitief vir Pagel House aanbeveel of weer van gebruik maak.

Lorraine M - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorraine M

Ouwêreldse elegansie.

Hierdie volstruispaleis het ons absoluut gefassineer. Ons het geslaap in die pragtige groot blou kamer. Goeie linne het ons heerlik warm gehou. Ontbyt was voortreflik en is daar ooit iets so lekker as tee in ordentlike fyn porselein!

Elize V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Elize V

Uitstekende gasvryheid, skoon en gerieflik en waarde vir geld.

Ek, my man en my Ma het in die groen kamer oornag. Daar was 'n dubbelbed en 'n stapelbed in hierdie kamer. Met al drie volwassenes in een kamer het die "badkamer" geen privaatheid gebied nie. Buiten van hierdie sakie was ons gasvrou baie hartlik en het ons gou tuis laat voel.

Andrea E - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrea E
With spouse/partner

Beautiful guesthouse

My mom and I thoroughly enjoyed our stay at Pagel House. Our room was extremely comfortable and we enjoyed the spic and span modern bathroom. Our breakfast was delicious. We loved the beautiful decor and the original features of this magnificent house. Well worth the visit for the historical factors alone!

Michele D - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michele D
With spouse/partner

Thoroughly enjoyed our stay in this historical building. Warm and friendly hospitality.

Interesting history here in Aberdeen. Good to go off the beaten track and explore new areas.

Pagel House B&B's response

Thank you for taking the time to do a review.
So glad you enjoyed your stay and the quaint little town. Keep exploring.
Kind Regards,
Lyn

Pagel House B&B
Johan V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan V
With spouse/partner

Gerieflik, gemaklik en veilig.

Sleg oornagbed gesoek, ons het 21:30 arriveer en 07:00 die volgende oggend weer vetrek.

Lynette P - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette P
With spouse/partner

Comfortable .

The main house is beautiful. Our garden flat was private. It could do with a table indoors, in case it rains. Owner is very accommodating. Breakfast exceptional.

Andreas En Werna V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andreas En Werna V
With spouse/partner

Heerlike ontbyt, baie gasvry en netjies.

Ons het heerlik geslaap en die ontbyt was baie keurig en lekker. Ongelukkig was daar nie WiFi nie en die TV het net een kanaal gehad.

Edrich K - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edrich K
With spouse/partner

Vriendelik, skoon en alles werk! Veilige parkering.

Lynne is 'n besonderse gasvrou en sy maak heerlike koffie! Vir ons wat moes werk tot 12:00 was dit die perfekte stop en rus op pad George toe. Net voor sononder daar aangekom, na ons ons pad oop gery het deur 'n swerm sprinkane! Kan dit regtig aanbeveel!

Pagel House B&B's response

Thank you so much for your lovely review.
I hope to welcome you both at a future date when you are travelling in this area again.
Regards,
Lyn.

Pagel House B&B
Corlia S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corlia S
Family with teenagers

10 sterre vir "attention to detail".

Die huis is pragtig gerestoureer. Die gasvrou was baie vriendelik, hulpvaardige en gasvry. Sy het ons vooruit laat weet dat die restaurante op die dorp nie Sondagaande oop is nie. Ontbyt was voedsaam en smaaklik. Die kamer (big blue room) was ruim, netjies en skoon met al die nodige geriewe. Lekker ruim en pragtige badkamer. Alhoewel die droogte 'n groot effek op die tuin het, het ons steeds 'n paar uur voordat ons gaan slaap het, daar spandeer en ontspan. Pragtig gerestoureer.

Louis L - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis L
With spouse/partner

Beautiful old house with lots of character and lovely host.

What a beautifully restored house with lots of character and such a friendly host. Lots of old furniture and other items from a long lost era. We stayed in the Big Blue Room and the décor is lovely and beds very comfortable. Breakfast was wonderful. It is such a pity that there has been years of drought, because I can only see that the garden will be amazing after some rain. Remember to use as little water as possible when you visit. May there be rain very soon.

Pagel House B&B's response

Thank you so much for your wonderful review. It was lovely hosting you both. It is so good to be open for business again. Yes, the drought is very bad in the area. It is being called the drought of the century
Kind Regards.

Pagel House B&B
Burger G - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Burger G
With spouse/partner

Onverwagse juweel.

Pragtige statige ou huis wat so mooi omskep is, so baie detail. Die eienaar, Lyn, het ons met ope arms ontvang en is bobaas met die ontbyt. Vir reis tussen die noorde en die Tuinroete (of selfs die Kaap verder) is Aberdeen 'n baie onverwagse lekker opsie vir oorslaap.

Lisé H - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lisé H
With spouse/partner

Homely.

Accommodating host, who happily served us tea on our afternoon arrival. We did not need to unpack the whole car as our host offered for us to park in her garage.

Dominique M - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dominique M
With spouse/partner

Historic, friendly, clean & great value for money.

A really historic stay in a clean home with excellent service by host Lynn!!!!

Llewellyn E - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Llewellyn E
Individual traveler

Vriendelik, gasvry, behulpsaam, netjies, stil.

Eienaar het vir my gewag by die gastehuis nadat ek gereël het dat ek 'n paar minute na intekentyd sou arriveer. Baie vriendelik en baie behulpsaam. Lekker geslaap in die stil Karoodorp.

Willem L - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem L
With spouse/partner

Baie rustig en lekker.

Vriendelik ontvang baie rustige plek om te rus pragtige plekkie.

Willem L - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem L
With spouse/partner

Baie rustig en lekker.

Vriendelike ontvangs, rustig en lekker.

Johan S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan S
Family with teenagers

Pragtige antieke atmosfeer en lekker kuierhuis.

Ons was vriendelik ontvang deur gasvrou en dadelik begin gesels oor al die antieke stukke in die huis. Pragtige geskiedenis. Bokke word deur bokwagtertjies straataf voor huis verby gejaag in die oggend en in die aand en dit was vir ons 'n belewenis om te aanskou. Ontbyt was heerlik en nuwe vriende is om ontbyt tafel gemaak. Parkering van voertuie was nie so lekker nie want voertuie moes eers in die straat staan tot al die gaste daar is om te bepaal wie moet voor staan en wie agter. Tuin baie verwaarloos - skuld word op droogte gepak, maar gras en blombeddings onversorg. Gasvrou was woedend omdat ons gedurf bad het, maar daar was 'n prop vir die bad en geen aanwysings dat jy nie mag bad nie. Volgens die gasvrou mors dit te veel water en moet jy eerder stort, maar ek en my vrou het albei in een bad water gebad. Dink stort sou dalk meer water gebruik het.

Jan L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Jan L
With spouse/partner

Baie aangenaam, sal weer daar gaan bly.

Baie vriendelik ontvang, alles was 100%.

Rian P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rian P
With spouse/partner

Vriendelik en aangenaam vir oornag.

Perfekte ligging vir ons reis, vriendelike diens en gemaklike groot kamer. Netjies en mooi ou huis. Lieflike ontbyt!

Bertie L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bertie L
With friends

Comfortable and reasonable.

True value for money and worth a visit - quite a lot of historic references in this rather historic building. Pity for the drought as the gardens must be a pleasure for visitors to enjoy when lush and full of flowers. Not a long terms stay facility though. Breakfast was great!

Deirdre R - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deirdre R
Family with young children

Rustige oornagverblyf in 'n lieflike omgewing!

Lyn was die perfekte gasvrou! Ons motor was veilig in die motorhuis. Ons het na 'n heerlike ontbyt vertrek, maar gaan beslis in die toekoms weer daar tuisgaan!

Suedene H - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Suedene H
With spouse/partner

Aanvaarbaar.

Ontbyt en gasvrou was baie aangenaam. Kon nie ordentlik stort nie, want warm water slaan heeltyd af (dis 'n gasgeiser). Matras baie hard! Sal nie meer as een aand aanbeveel nie. Het in tuinwoonstel oorgebly.

Hettie S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hettie S
With spouse/partner

Pagel House B&B is waarde vir geld.

Pagel House B&B was 'n goeie keuse om by oor te bly op pad na George. Lynn is 'n vriendelike en behulpsame gasvrou. Die kamer was ruim met alles wat nodig was, en die ontbyt tussen al die lieflike oudhede was spesiaal. Glo ons sal in die toekoms weer by Pagel House oorslaap.

Pagel House B&B's response

Thank you very much for taking the time to do a lovely review. Hope we will have the privilege of welcoming you again in the future.

Pagel House B&B
Linda F - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Linda F
With spouse/partner

Stunning Karoo getaway.

Lovely stay in historical home. Luxurious room taking you back in time.

Pagel House B&B's response

Thank you for sending in a lovely reveiw.

Pagel House B&B
Glenn G - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Glenn G
With spouse/partner

The accommodation is interesting, but for select clients who love aristocratic history.

The guest house was clean and tidy and the hostess was very nice. The breakfast was wonderful and very tasty. However, she got confused with my booking date and only expected me the next day, so the room I specifically booked was rented out to someone else and I had to be happy with an alternative unit. The bed was noisy just turning around what light sleepers like my spouse made restless sleep. The cocks kept on the site made us wake up at 3 o'clock in the morning. The security parking was extremely limited which meant that you had to compare your program with the other tenants, otherwise you would be parked in. The gate that gave access to the vehicle area made use of a lock and was so low that I would not regard it as secure parking.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf is interessant, maar vir uitgesoekte kliënte wat hou van aristokratiese geskiedenis.

Die gastehuis was skoon en netjies en die gasvrou was baie gaaf. Die ontbyt was wonderlik en baie smaaklik. Sy het egter deurmekaar geraak met my besprekingsdatum en my dus eers die volgende dag verwag, gevolglik was die kamer wat ek spesifiek bespreek het aan iemand anders verhuur en moes ek toe maar tevrede wees met 'n alternatiewe eenheid. Die bed was raserig sou jy net omdraai wat ligte slapers soos my eggenoot onrustig laat slaap het. Die hane wat op die werf aangehou word het gesorg dat ons reeds 3 uur die oggend wakker geword het. Die sekuriteitsparkering was uiters beperk wat veroorsaak dat jy jou program met die ander huurders moet vergelyk, anders word jy vas parkeer. Die hek wat toegang tot die voertuig-area verleen het, het gebruik gemaak van 'n slot en was so laag dat ek dit nie as sekuur parkering sou beskou nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marcine C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marcine C
With spouse/partner

Great Karoo hospitality.

Aberdeen is a great little town, quiet but interesting, people very friendly and helpful.

Leon O - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Leon O
Family with teenagers

Nice place to sleep over on the long road.

Peaceful are. Hospitable owner. An experience of a house from a different era. Included breakfast was surprise.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker plek om oor te slaap op die lang pad.

Rustige omgewing. Gasvrye eienaar. 'n Stukkie ervaring van huise uit 'n vergange era. Ingesluite ontbyt was 'n verrassing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willem D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem D
With spouse/partner

So lekker gebly, volgende keer bly ons nog 'n nag. Ongelooflike atmosfeer in die huis.

Ons het ongelooflik lekker gebly en is bederf met die lekkerste ontbyt. Dit is 'n pragtige gastehuis en eienares het baie moeite gedoen om ons volgepakte motor veilig te laat parkeer. Sal weer en weer soontoe gaan.

Pagel House B&B's response

Big thank you for your review. Look forward to welcoming you both next time.

Pagel House B&B
Mario J - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mario J
Family with young children

Beste diens van baie aangename mense.

Ons het heerlik gebly. Lynn is 'n baie aangename mens en ons het van meet af baie goed oor die weg gekom. Alles was netjies en almal het uit hul pad gegaan om seker te maak alles is reg en volgens smaak.

Pagel House B&B's response

Thank you very much for your review. I’m happy you enjoyed yourself.

Pagel House B&B
Dawid K - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawid K
With spouse/partner

Great stay with a lovely garden.

Pagel House offers excellent accommodation and value for money. We can definitely recommend the Blue Room, which leads to a garden enthusiast's dream. Breakfast was more than adequate and Lyn made a lot of effort for her guests. We will definitely stay at Pagel House again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik verblyf met 'n lieflike tuin.

Pagel House bied puik verblyf en waarde vir geld. Ons kan die Blue Room, wat uitloop op 'n tuin wat 'n voëlliefhebber se droom is, beslis aanbeveel. Ontbyt was meer as voldoende en Lyn doen baie moeite vir haar gaste. Ons sal beslis weer by Pagel House oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pagel House B&B's response

Thank you so much for your lovely feedback. I’m very happy you enjoyed your stay and the birds especially the Hammerkop family. Look forward to welcoming you both again

Pagel House B&B
Heiletta M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heiletta M
Family with young children

Baie unieke gastehuis.

Wat 'n pragtige unieke gastehuis. Met sy antieke meubel en hamerkoppe in die tuin. Die blou kamer is groot en genoeg plek vir ons as 'n gesin van 4.

Leon V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon V
Family with young children

Great en skoon! Lekker ontbyt!

Baie goeie en skoon slaap geleentheid! Heerlike ontbyt en goeie geselskap!

Pagel House B&B's response

Baie Dankie.

Pagel House B&B
Elsabe J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elsabe J
With spouse/partner

Baie rustige en netjiese verblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die outydse meubels pas pragtig by die ou huis en die kamer en badkamer was baie gerieflik ingerig. 'n Heerlike ontbyt geniet.

Pagel House B&B's response

Many, thanks for your review.

Pagel House B&B
Andre D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre D
With spouse/partner

Uitstekende verblyf op die platteland.

Hierdie B&B is uitstekende waarde op die platteland. Lyn is so 'n goeie gasvrou en is baie besorg oor jou gerief. Die Blou kamer was fantasties en alles was perfek. Daar is ook 'n lekker stoep wast uit die kamer gaan. Die ontbyt was bedien met smaak en alles wat ons verlang het, het Pagel B&B aan voldoen. Ons sal beslis weer van Lyn se dienste gebruik maak.

Yolandi B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandi B
Family with young children

Pragtige plek in 'n lieflike dorpie.

Dit was regtig 'n mooi huis, baie goeie diens gehad en die geskiedenis van die huis en die dorp was fantasties om te leer. Beslis 'n klein dorpie wat mense meer moet besoek.

Anell D - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anell D
With spouse/partner

Ouwêreldse Victoriaanse weelde in 'n vervloë volstruis-paleis!

Van die oomblik wat ek en my man by Pagel House B&B ingestap het, het die estetiese en die ambiance van Pagel House ons laat ontspan. Die vriendelike gasvrou het ons verwelkom met 'n heerlike koppie tee en ons gou tuis laat voel. The blue room, wat ons bespreek het, het uitgeloop op 'n tuin met paadjies waarin ons kon wegraak en met saligheid die stilte en gesang van voëls geniet. Die ontbyt was besonders met kwepers en rooi granaatpitte as voorgereg, gevolg deur gebraaide sampioene, bacon en eiers. Twee soorte tuisgemaakte konfyte het die prentjie saam met roosterbrood en koffie afgerond. As jy van ouwêreldse weelde en Victoriaanse volstruis-paleise met sy hoë dakke hou, is Pagel House B&B 'n moet om te besoek!

Pagel House B&B's response

A big thanks for your lovely review. I’m pleased you enjoyed your stay, and I hope to welcome you again in the future.

Pagel House B&B
A3 V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
A3 V
With friends

Baie lekker!

Gasvrou baie vriendelik en gasvry. Personeel vriendelik en hulpvaardig. Hou die outydse styl van die huis en meubels.

Frank T - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frank T
With spouse/partner

Uitstaande en lieflike ontbyt. Gasvrou is ongelooflik.

Lynne het ons hartlik ontvang en alles gewys. Dadelik heerlike koffie geniet in die sitkamer. Sy het ons aanbeveel vir aandete en seker gemaak dat die restaurant oop is. Het ons vertrektyd bevestig die volgende oggend en vir ons n lieflike ontbyt voorgesit. Voorwaar goeie waarde vir geld.

Pagel House B&B's response

Baie Dankie

Pagel House B&B
Gretna M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gretna M
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Vir oor slaap in Aberdeen was dit baie aangenaam. Heerlike aandete by Georg restaurant sommer loop afstand. Lyn was baie vriendelik en het lekker met haar gesels.

Johan M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
With spouse/partner

Baie gasvry! Onmiddellik bedien met 'n heerlike koppie koffie!

Al wat gepla het is dat die matras te sag was. Ek het 'n rug probleem.

Pagel House B&B's response

Thank you very much for your review. It is much appreciated.

Pagel House B&B
Daan L - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daan L
With spouse/partner

Laat my terugdink lank gelede voor moderne (Town Lodges) gebou was. Die eienaar gee self persoonlik aandag en dokter jou.

Die eienaar is ook jou inligtingsgids.

Pagel House B&B's response

Thank you very much.

Pagel House B&B
Nelis V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nelis V
With spouse/partner

Unbelievable. Defnitely value for money!

Everything was 100% and Lyn is a wonderful host. Delicious breakfast. I recommend Pagel House.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik. Ongetwyfeld waarde vir geld!

Alles was eenvoudig 100% en daarby is Lyn 'n uiters gasvrye en vriendelike gasvrou. Ontbyt was heerlik. Kan Pagel House ten sterkste aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pagel House B&B's response

Thank you so much.

Pagel House B&B
Annalie En Adriaan O - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annalie En Adriaan O
With spouse/partner

Gemaklik.

Lieflike bed, gawe ontvangs, kan Pagel House aanbeveel.

Louis L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis L
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Pragtige huis met ongelooflike antieke meubels.

Hannes R - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes R
With spouse/partner

Sal dit beslis weer doen!

Sal dit beslis weer doen, die verblyf en die gasvrou het aan alle verwagtinge voldoen. Die ontbyt en geselskap was 'n wenner!

Koos M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos M
With spouse/partner

Heerlike verblyf in besondere mooi ou huis.

Ons het ons verblyf in die mooi gerestoureerde ou huis, met mooi antieke meubels en ander mooi goed uit vorige jare, baie geniet. Die gasvrou het ons dadelik welkom laat voel en vir ons op kort kennisgewing 'n lekker aandete voorberei. Ontbyt was ook baie lekker. Pagel Huise was 'n goeie keuse en ek kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Magda V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda V
With spouse/partner

Netjies, gerieflik en perfek vir ons behoeftes.

Die akkommodasie was perfek en die diens uiters professioneel.

Pagel House B&B's response

Thank you very much.

Pagel House B&B
Pieter P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Pieter P
With spouse/partner

Goeie oorstaanpunt.

Ons vriendelik ontvang en het goeie verwysings i.v.m. eetplekke en besienswaardighede by ons gasvrou gekry.

Johan N - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan N
Family with young children

Goeie waarde vir geld.

Pagel House het as goeie rusplek tussen die Suid-Kaap en Bloemfontein gedien. Die plek is netjies en veilig, en ontbyt was heerlik. Ontvangs en hulp was hartlik.

Pagel House B&B's response

Baie dankie.

Pagel House B&B
Pieter B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter B
With spouse/partner

Mal oor die rustigheid!

Baie lekker gebly. Baie goeie diens en goeie ontbyt! ’n Ete by Georg Restaurant sal ek beslis aanbeveel.

Pagel House B&B's response

Thank you, trust you enjoyed the Karoo experience.

Pagel House B&B
Johan G - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan G
With spouse/partner

Gerieflike, netjiese akkommodasie.

Akkommodasie het voldoen aan vereiste en is soos geadverteer.

Pagel House B&B's response

Baie Dankie.

Pagel House B&B
Gert S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gert S
With spouse/partner

Histories interessant.

Baie goeie ontvangs en diens.

Pagel House B&B's response

Thank you very much.

Pagel House B&B
Morne D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne D
With spouse/partner

Stil en rustig, baie lekker gebly.

Het net 'n stort in ons kamer gemis.

Pagel House B&B's response

Thank you very much. The Yellow and Big Blue rooms have showers if your booking again. Hope you found succulents.

Pagel House B&B
Craig S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Craig S
Individual traveler

Comfortable and homely accommodation. Great breakfast. Sorry I didn't order dinner.

Time travel at its' best.

Pagel House B&B's response

Thank you so much for your great review.
We hope you come back this way sometime in the future.
Kind regards.

Pagel House B&B
Trudy C - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trudy C
With friends

'n Baie aangename begin van ons vakansie.

Dit was meer as net verblyf! Dit was 'n lieflike ondervinding van so kykie terug na ou verlore tye. Skoon, netjies, met bederfies en verrassings om elke hoek. Boonop was die gasvrou en die staf baie vriendelik en behulpsaam. Die aandete was heerlik en so ook die ontbyt. Sal enige tyd graag wil teruggaan en ook ander aanmoedig om daar oor te bly. So jammer ons verblyf was net vir een nag.

Pagel House B&B's response

Thank you so much for your very positive feedback.
We hope to welcome you again in the future.

Pagel House B&B
Francois G - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Francois G
With spouse/partner

So-so.

As jy van blaffende honde hou wat dwarsdeur die nag blaf, is dit net die plek vir jou. Die matras op dubbelbed moet vervang word, rol heeltyd middel toe. Gawe gasvrou met baie mooi porseleinware.

Pagel House B&B's response

Very sorry about the barking dogs. That room looks out onto the street and I can only guess that there was perhaps a stray dog in the road or something like that. We will check the mattress. Thank you for taking the time to for the review.

Pagel House B&B
Mathys D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mathys D
With spouse/partner

Had a good night's rest.

Safe, quiet surroundings. Neat guesthouse and friendly hostess.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker geslaap.

Veilige stil omgewing. Netjiese gastehuis en vriendelike gasvrou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pagel House B&B's response

Thank you very much.

Pagel House B&B
Etienne G - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Etienne G
With spouse/partner

Highly recommended!

The host was so friendly and helpful. She prepared delicious dinner and good breakfast. Beautiful old house with an interesting history, tastefully restored and furnished. Great value for money and highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sterk aanbeveel!

Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Sy het vir ons 'n smaaklike aandete voorgesit en 'n goeie ontbyt bedien. Die mooi ou huis, met 'n interessante geskiedenis, is smaakvol gerestoureer en gemeubileer. Baie goeie waarde vir geld en sal sterk aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pagel House B&B's response

Thank you so much for taking the time to write the review. It helps future guest when deciding where to book. I hope to be able to welcome you both at a future date.
Kind Regards, Lyn

Pagel House B&B
Wilfred W - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilfred W
With spouse/partner

A lovely stay and learnt a lot of the history of the house and town.

We've been through and past Aberdeen many times, but are very happy that we spent a night there to learn about the town.

Pagel House B&B's response

Glad you enjoyed the experience.

Pagel House B&B
Ilse J - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse J
With spouse/partner

Experience the old world and time standing still.

Beautiful, well looked after historical house with a garden you can't believe is in the Karoo. Friendly hostess and delicious food for dinner and breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beleef die "ou" wêreld en die tyd wat stilstaan.

Pragtige, goed versorgde, historiese ou huis met 'n tuin wat jy nie kan glo jy is in die Bo-Karoo nie! Vriendelike gasvrou en heerlik geëet die aand en ontbyt!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pagel House B&B's response

Thank you. The garden has lei water thus why it's so green.

Pagel House B&B
Jenny B - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jenny B
With spouse/partner

Authentic Victorian experience - enjoyed our stay at Pagel House.

Thank you for a wonderful glimpse of days gone by. Wonderful hostess and stay there.

Pagel House B&B's response

Thanks so much.

Pagel House B&B
Japie D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Japie D
With spouse/partner

Very nice visit.

If I'm ever in the area again I'll stay here. Their meals are excellent.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker kuier.

As ek ooit weer in die omgewing is sal ek daar oorbly. Hulle etes is uitstekend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pagel House B&B's response

Thank you, glad you enjoyed the stay.

Pagel House B&B
Petro D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Petro D
Family with teenagers

Interesting guesthouse!

The Pagel House was comfortable, value for money and a very interesting guesthouse. Lyn Dugmore is very hospitable and can tell you the whole history of the guesthouse and Aberdeen accompanied by the most wonderful photo's. Their pets are so cute and makes one feel at home. The rooms are comfortable, clean and everything one would ask for. Lyn even made calls to the NG Church and Marguerite Beneke (glass artist) to make sure that we can visit. Would love to go to Pagel House again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Interessante gastehuis!

Die Pagel House is gerieflik, waarde vir geld en 'n baie interessante gastehuis. Lyn Dugmore is baie gasvry en kan mense die hele geskiedenis van die gastehuis en Aberdeen vertel en het die wonderlikste foto's om dit te staaf. Die troeteldiere is baie oulik en laat mens sommer dadelik tuis voel. Die kamers is gerieflik, skoon en alles waarna mens verlang. Lyn het selfs oproepe na die NG Kerk en Marguerite Beneke (glaskunstenaar) gemaak om seker te maak ons kan daar aandoen. Sal weer by Pagel House oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pagel House B&B's response

Thank you, till next time.

Pagel House B&B
Johannes M - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes M
With spouse/partner

Lovely, hospitable accommodation.

Our overnight stay was, like before, peaceful hospitable and very pleasant. The owner makes sure that all your needs are looked after. Hope to stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike, gasvrye verblyf.

Ons 1 nag verblyf was soos tevore heerlik, rustig, gasvry en baie aangenaam. Die eienaar maak seker dat in elke behoefte voorsien word. Hoop om weer daar te oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pagel House B&B's response

Thank you and I look forward to welcoming you again in the future.

Pagel House B&B
Ben A - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben A
With spouse/partner

A wonderful experience - especially the hammerhead nest in the willow tree on Pagel House's property.

The hostess, the architect, the conversations about nature and the Karoo and the delicious breakfast, everything contributed to a wonderful, memorable visit to Pagel House.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Wonderlike ervaring - veral die Hamerkopnes in die Wilgerboom op Pagel House se werf.

Die gasvrou, die argitektuur, die gesprekke oor die natuur en die Karoo en die heerlike ontbyt, het alles bygedra tot 'n wonderlike onthou-kuier by Pagel House.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pagel House B&B's response

Thank you so much Ben and all the guests that have sent in reviews over the season.
It is much appreciated.

Pagel House B&B
Mike B - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mike B
With spouse/partner

It was pleasant and the atmosphere was just nice.

Nice homely feel. A special atmosphere in a house that has all the items to take you back to an old world. Great service from good staff.

Jan E - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jan E
With spouse/partner

Ons het lekker gebly en Lynn is 'n puik gasvrou!

Reisigers kan met vrymoedigheid van Pagel House B&B gebruik maak. Die diens en die tuine is uit die boonste rakke.

Pagel House B&B's response

Basie dankie

Pagel House B&B
Judith B - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Judith B
With spouse/partner

It was like travelling back in time with all of the antique furniture, etc.

Hammerhead brooding in garden of Pagel House is a nice attraction.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was soos 'n reis in die verlede met al die antieke meubels ens.

Hamerkop wat broei in die tuin van Pagel House is regtig 'n oulike besienswaardigheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Margie V - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margie V
With spouse/partner

Yesteryear wonderful experience.

Wonderlike ervaring om die vrede te beleef.

Roelf C - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelf C
With spouse/partner

Uitstekend en uitstaande 'n totale wenner!

Wat 'n heerlike ervaring. Ons het regtig lekker gebly by hierdie besonderse huis met die besonderse gasvrou. Dit was asof ons by 'n ou vriendin gekuier het. Die ontbyt was 'n fees en ver te goedkoop. Dankie Lynn vir 'n lekker kuier.

Pagel House B&B's response

Thank you for the review. I'm happy you enjoyed your stay. Hope to see you again sometime in the future.
Kind regards,
Lyn

Pagel House B&B
Margareta T - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Margareta T
With spouse/partner

Heerlike kuiertjie!

Lyn is 'n uitstekende gasvrou, wat vir ons smaaklike aandete met fassinerende stories aangebied het. Die huis is heel interessant en dis heerlik om te sien hoeveel van die ou Victoriaanse dekor bewaar is, en so 'n bietjie van die geskiedenis en lewenstyl herstel is... Amper soos 'n plekkie wat in tyd verlore is, met al die moderne geriewe. Definitief 'n plekkie om te besoek en te geniet!

Pagel House B&B's response

Thank you so much for taking the time to do a review. It is important for our business to know how clients feel. Thank you . Lyn and staff.

Pagel House B&B
Johan K - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan K
With spouse/partner

Persoonlike, gemaklik en eg.

Pagel House is 'n plesier. Die plek kort 'n bietjie onderhoud, maar die gasvryheid maak daarvoor op in emmers!

Johan V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan V
Family with young children

Wonderlike huis met die wonderlikste tuin.

Werklik 'n aangename ervaring!

Danie H - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie H
With spouse/partner

Ons het tuis gevoel en vrek lekker gebly.

Ons was warm ontvang. Die kos was van die hoogste gehalte en uiters smaaklik. Die kamers was netjies, skoon en goed ingerig. Die bestuurder en personeel was vriendelik en het mens sommer laat voel of jy deel van hulle familie is so goed het hulle na ons gekyk. Dit was lekker om daar te bly. Ontspanne atmosfeer. Ons beveel hulle definitief aan.

Pagel House B&B's response

Thank you so much Danie for your lovely review.

Pagel House B&B
Esmé B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esmé B
With spouse/partner

Puik!

Daar was regtig baie moeite gedoen en die ontbyt was heerlik!

Andrew G - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andrew G
With friends

Lyn doen alles en nog meer om jou verblyf 'n aangename ervaring te maak.

Lyn het seker gemaak dat alles wat ons verwag het, gebeur het en nog meer. Ons het selfs toesluitmotorhuise gehad en hoef nie alles afgepak het vir die nag se verblyf nie. Die tuin is ruim en baie goed onderhou en dit was 'n ware oase vir ons na 'n baie warm dag op die pad. Alles het verloop soos ons verwag het alhoewel elemente in die kamer wat ons gehad het, soms effens afgeleef voorgekom het. Dit het egter nie afbreek gedoen aan ons verblyf nie. Vir die prys is dit werklike waarde vir geld.

Pagel House B&B's response

Thank you for your review. May I ask what room you had and what looked tired or shabby. It is important to me to know what the client sees and feels so that we can try to make it better.

Thanking you again,
Lyn

Pagel House B&B
Zelda B - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda B
Individual traveler

Kos en verblyf uitstekend.

'n Fantastiese ervaring van goeie verblyf, geselskap en kos.

Pagel House B&B's response

Thank you so much Zelda. The reviews are important.
I hope your trip and the funeral went okay.
Regards
Lyn

Pagel House B&B
From R680
per night (for 2 people)
From R680
per night (for 2 people)
From R680
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 15 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 17 Stockenstroom Street, Aberdeen, 6270, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlODhmODJmLTlhNDUtNDViMC05M2E2LWEzNDE2YmJmOTkyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R680  per night (for 2 people) 79 5 1 5 17 Stockenstroom Street Aberdeen 6270 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -32.475437540767 24.066418111324
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!