The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Em Paz | TravelGround
+26

Em Paz

Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 7 reviews for Em Paz
Cleanliness
4.9/5
Service
4.3/5
Location
4.0/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.6/5
Sergei P - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sergei P
With friends

Baie netjies en stil

Baie netjiese plek en baie stil omgewing alles is beskikbaar in die huis vir jou. Al probleem was die DStv was af en ons het geen wagwoord gehad vir die WiFi nie, maar verder was alle in order en perfek. Baie dankie.

Em Paz 's response

HI Sergei, baie dankie vir jou terugvoering. Pakhuisie se DStv is altyd aangeskakel, ons het dit al voorheen gehad waar gaste die TV op verkeerde source gehad het, dit kon dalk die rede wees. Die Wi-Fi wagwoord is ook gewoonlik in die gaste register op die koffie tafel in die leefarea. Ons is jammer om te verneem van hierdie probleme tydens jul verblyf, ons hoop egter nie dit verhoed jul om terug te keer na lieflike Paternoster eendag nie.

Em Paz
Annelize A - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Annelize A
Family with teenagers

Rustig en aangenaam.

Vriendelike mense. Mooi strand.

Em Paz 's response

Hi Annelize
So lekker gewees om jul by Pakhuisie te verwelkom, hoop rerig jul het dit geniet en dat jul weer eendag by ons sal kom bly.

Em Paz
Candice F - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Candice F
Family with teenagers

Lovely place

We really enjoyed our stay. It's a pity about the garage blocking the main bedroom view as well as the construction next door.

Em Paz 's response

Hi Candice
Thanks for your feedback. Pakhuisie is a very nice and cosy family home and we agree, the building site next door can be challenging. We however have no control over this and hopefully it will be completed soon from what we can see.
We really hope that this does not prevent you to visit us again and we look forward to welcome you back in the near future.

Em Paz
Marlene L - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marlene L
With spouse/partner

Heerlik gekuier. Pakhuisie was gerieflik, als wat jy moet hê, was daar.

Pakhuise heerlike kuierplek met alles in wat jy wil hê. Ons het baie lekker gekuier.

Em Paz 's response

Hi Marlene
Baie dankie vir jul terugvoering. Dis goed om te hoor jul het Pakhuisie geniet, ons hoop om jul eendag weer terug te kan verwelkom.

Em Paz
Ockert D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ockert D
Family with young children

Was baie aangenaam.

Die huisie is gerieflik en het alles wat benodig word. Stapafstand van die strand en Voorstrandt restaurant.

Em Paz 's response

Pakhuisie is 'n baie oulike eenheid ideaal vir 'n gesin van 4.
Baie dankie vir julle terugvoering.
Hoop om julle weer eendag te sien.

Em Paz
Shaney K - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shaney K
With spouse/partner

Asemrowend.

Pakhuisie is 'n huis vol liefde, baie mooi plek, gerieflik jy kom niks kort nie, daar is alles wat jy nodig het. Sal enige tyd mense aanbeveel om na Pakhuisie te gaan.

Em Paz 's response

Many thanks for your beautiful review, indeed one of our best cottages ideal for a family of four.
We hope this were the 1st of many visits to Paternoster and we look forward to welcome you back in the future.

Em Paz
Leanda G - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leanda G
With spouse/partner

The house is beautiful. There is an alarm system, so your stuff is safe.

I just want to highlight a few possibilities. It would be good if the owner could perhaps put in a washing machine. As well as an outdoor sink with a tap where you can clean the grills. Outside trash also where the trash bags can be put in until it can be removed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die huis is pragtig. Daar is 'n alarmstelsel, dus is jou goed veilig.

Ek wil net paar moontlikhede uitlig. Dit sal goed wees as eienaar miskien wasmasjien kan insit. Asook `n buite-wasbak met 'n kraan waar mens die braairoosters kan skoonmaak. Buite asblik ook waar die vuilgoedsakke ingesit kan word totdat dit verwyder kan word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Em Paz 's response

Hi Leanda
Baie dankie vir jul terugvoering, ons neem beslis die punte op met die huiseienaar. Hoop ons kan jul eendag weer as ons gaste terug verwelkom.

Em Paz
From
R2 200
per night (sleeps 4)
From
From R2 200
per night (sleeps 4)
From
R2 200
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3 Pai Nosso Close, Paternoster, 7381, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd200bcd8eed491a93798f82b3cc30482466b0cb8a4053f5a9275a56f148ee0f0a324328704e98913996813947aee77358817?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 200  per night (sleeps 4) 7 5 1 5 3 Pai Nosso Close Paternoster 7381 Western Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -32.808767732103 17.896385309141
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!