The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Palace Flophouse | TravelGround
+7

Palace Flophouse

Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 10 reviews for Palace Flophouse
Cleanliness
4.8/5
Service
4.6/5
Location
4.5/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.5/5
Dana V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dana V
With spouse/partner

Ons het heerlik gekuier in hierdie huis.

Perfek geleë in die hartjie van Hondeklipbaai. Dit het alles wat ons wou hê en nog meer. Baie dankie aan die gasheer en sy vrou. Sal beslis aanbeveel.

Palace Flophouse's response

Baie dankie Dana. Ons kyk uit om julle weer hier te ontvang.

Palace Flophouse
Elize T - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize T
With spouse/partner

Vriendelik ontvang.

Baie lekker gebly in 'n netjiese, goed toegeruste plek. Rustig en stil. Ons kon lekker rondstap of ry na besienswaardighede.

Palace Flophouse's response

Baie dankie vir ons mooi resensie. Ons is so bly julle het dit so geniet en ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Palace Flophouse
Elma K - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Elma K
With spouse/partner

Very quiet. Very rustic.

Very neat. Basic. We enjoyed our stay.

Palace Flophouse's response

Baie dankie vir julle terugvoering. Was lekker om julle hier te kon hê. Hondeklipbaai groete, Riana.

Palace Flophouse
Thys E - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Thys E
With spouse/partner

Baie aangename verblyf.

Palace Flophouse is 'n ideale plek. Die eienaar het persoonlik belanggestel in ons gerief. Skoon, stil en netjies.

Palace Flophouse's response

Baie dankie, Thys, vir jou pragtige terugvoering. Word baie waardeer. Hoop om julle weer te sien.

Palace Flophouse
Ben F - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben F
With spouse/partner

Skoon en netjies, goed toegerus.

Verblyf goed, vriendelik ontvang.

Louw R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louw R
With spouse/partner

Rustig en gemaklik.

Ons het lekker geslaap en kon rustig ontspan.

Tim S - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tim S
With friends

The house was neat and clean, the surroundings beautiful and our hosts were gracious and very hospitable.

We were very well received in Palace Flophouse and we had a very pleasant stay. Our hosts Riaan and Riana were very pleasant and hospitable. We can thoroughly recommend Palace Flophouse for any travellers to Hondeklip Bay.

Andrea V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrea V
With spouse/partner

Ons het verskriklik lekker gebly.

Ons het baie lekker in die Flophouse gebly. Dit is baie netjies en skoon en alles wat 'n mens benodig was daar. Dit is effens afgesonder van die ander plekkies, daaroor word 'n mens nie gepla deur ander vakansiegangers nie. Een probleem is water, maar dit is buite menslike beheer en die eienaar duld absoluut geen besoekers nie, wat bietjie van 'n hartseer storie was.

Hanneke O - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hanneke O
With spouse/partner

'n Heerlike en gerieflike houtchalet met 'n pragtige uitsig.

Die verblyf was baie gerieflik en het alles gehad wat 'n gas benodig vir 'n heerlike verblyf. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam en ons het regtig ons tydjie in Hondeklipbaai baie geniet.

Sarah-may S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Sarah-may S
With spouse/partner

Nêrensville

Goeie basiese akkommodasie in a verlate kusdorpie.

From
R1 600
per night, for 4 ppl
From
From R1 600
per night, for 4 ppl
From
R1 600
per night, for 4 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 33 Hoof Street, Hondeklipbaai, 8222, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADf097IA03nAPz0BV7X0vJPMjtr4aVsSX6RBHlkSALsrV5YWcmW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 600  per night, for 4 ppl 10 5 1 5 33 Hoof Street Hondeklipbaai 8222 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.315963122988 17.280193528767
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!