The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Pandora's Guesthouse | TravelGround
+24

Pandora's Guesthouse

49 reviews
Guest House

Review Summary

4.3 out of 5from 49 reviews for Pandora's Guesthouse
Cleanliness
4.5/5
Service
4.2/5
Location
4.2/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.3/5
Nardus V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nardus V
With spouse/partner

Baie lekker

Ons het baie lekker daar gebly en dit laat jou Sommer tuis voel. J lekker naby al die winkels. Sal enige tyd weer daar gan bly.

Jurgens D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jurgens D
With spouse/partner

Baie goeie waarde vir geld en goeie ligging.

Sal vir seker weer daar aangaan. Goeie waarde en ligging.

Gert N - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gert N
With friends

Diens was baie vriendelik en ek kan dit aan beveel.

Ons het baie laat middag daar aan gekom en weer baie vroeg vertrek. Ons was vriendelik ontvang en diens was baie goed. Ek sal weer daar inboek. Dit is goeie waarde vir geld.

Pandora's Guesthouse's response

Baie dankie,

Dit was lekker om u hier te he.
Kom kuier gerus weer.

Groete,
Lulu

Pandora's Guesthouse
Danie D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Danie D
With spouse/partner

Baie lekker plekkie. Kamers was lekker groot en baie netjies. Baie lekker gebly.

Sien sterre.

Pandora's Guesthouse's response

Baie dankie vir die wonderlike review mr!!
Besoek ons gerus weer!!!
Groete
Lulu

Pandora's Guesthouse
Chantelle R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantelle R
With spouse/partner

Mal oor Pandora's Guesthouse - sal meer inligting wil hê oor die geskiedenis van die huis.

Vriendelike diens. Ligging is perfek. Netjies en cosy.

Pandora's Guesthouse's response

Baie dankie vir u wonderlike terugvoering, sal inverbinding wees met u.

Pandora's Guesthouse
Rodney F - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rodney F
With spouse/partner

A very pleasant stay.

A wonderful surprise for the amount paid. Lovely old home.

Willie W - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie W
With spouse/partner

Uitstekend!

Ek het plek bespreek vir my ouens van rondom 80 jaar. Die personeel by Pandora het uit hulle pad gegaan om hulle te help en tuis te laat voel! Wonderlike ervaring vir hulle. Dankie julle.

Pandora's Guesthouse's response

Goeiedag Willie,

Baie dankie vir die terugvoering!!
Dit was 'n voorreg om hulle te verwelkom!. Lieflike gaste!!.


Groete
Louise

Pandora's Guesthouse
Nastasia V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nastasia V
With spouse/partner

Wat 'n skat!

Netjies, skoon en die mooiste meubels! Het die nag daar vreeslik geniet.

Teboho N - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Teboho N
With spouse/partner

Very good and clean.

I will definitely recommend to stay there if had to come Bethlehem again.

Pandora's Guesthouse's response

Thank you so much sir.
It was a pleasure hosting you.

Pandora's Guesthouse
Nico V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico V
With spouse/partner

Dit was 'n heerlike verblyf oor die paasnaweek.

Pandora's Guesthouse is 'n gerieflike woonhuis met groot ruim kamers wat elkeen apart verhuur word. Pandora's Guesthouse verskaf baie gerieflike verblyf in die oudmodiese struktuur van 'n besonder groot woonhuis. Dit het 'n groot gesamentlike kombuis met die nodige kookgeriewe en skottelgoed. Dit het ook 'n groot swembad wat netjies skoongehou is. Ons het die TV op ons laptop opgekoppel en lekker movies gekyk terwyl dit buite gereën het. Ondanks die swak reënweer het ons die verblyf besonders geniet. Dit was absoluut waarde vir geld en ons kon heerlik ontspan en laat slaap en rustig wees. Baie dankie vir Anika en die ander wat almal betrokke is by die verskaffing van die akkommodasie. Ons het die terdeë geniet en waardeer dit opreg.

Pandora's Guesthouse's response

Baie dankie vir u wonderlike resensie, ons waardeer dit opreg.

Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste dit raaksien en waardeer wat ons probeer doen om hulle gelukkig te maak en te hou.

Kom kuier asb. spoedig weer!

Pandora's Guesthouse
Johan D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Johan D
With spouse/partner

'n Rustige oornagverblyf in 'n oulike dorpie.

Daar was aanvanklik verwarring met ons verblyf gewees, maar dit was opgelos deur die personeel en eienaar. Ons was so moeg gewees na 'n baie lang rit deur Lesotho. Die plekkie was goed ingerig by Sylvia se huis. Het heerlik geslaap na die lang pad.

Pandora's Guesthouse's response

baie dankie vir u terugvoering!!

kom kuier gerus weer!!

Pandora's Guesthouse
Lourens K - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Lourens K
Family with young children

Baie netjies en ons het lekker rustig geslaap.

Huis is ouer as die foto's op die webtuiste, maar steeds lekker geslaap in 'n ou huis vol antieke meubels. Kombuisware is baie beperk, maar verder is dit goeie waarde vir geld met die lekkerste beddegoed ooit.

Pandora's Guesthouse's response

Baie dankie vir u terugvoer, ons stel dit hoog op prys.

Pandora's Guesthouse
Louis G - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louis G

Alles was in orde, geen probleme.

Die verblyf was goed en alles was netjies. Die afwesigheid van 'n en suite-badkamer kan dalk vir ander mense 'n probleem wees, maar vir ek en my seun was dit nie.

Marinda F - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Marinda F
On business

Geen aircon, geen waaier, almal deel een badkamer.

Geen yskas of mikrogolf in kamer nie. Dit ook gemeenskaplik.

Pandora's Guesthouse's response

Geagte mev Raath,

Baie dankie vir u kommentaar en terugvoering, ons waardeer dit. Ek wil graag net uitlig dat u 2 kamers bespreek het, kamer 6, 'n pragtige kamer met 'n en-suite badkamer, asook 'n begrotings kamer (budget room), kamer 5, wat ons beskikbaar stel vir gaste wat geld wil spaar en minder ingesteld is op ekstras in kamers soos u wel gekry het in kamer 6 met sy eie en-suite badkamer, yskas, groot waaier ens. kamer 5 het ook n waaier in, 'n lessenaar, lamp, 2 beddens, klere kaste, 'n ketel ens. Ek wil ook net noem dat ons vir alle gaste in die gastehuis die fasiliteite van ons ten volle gemeubileerde en tenvolle toegeruste kombuis met yskas, mikrogolfoond, en hulle aanmoedig om dit te gebruik. Alles word duidelik aangedui met fotos asook onderskrifte by elke kamer wat beskikbaar is in al ons pragtige, ruim kamers op die webtuiste wat u besoek het toe u navrae en bespreking gedoen het.

Ek is dus baie jammer dat dit steeds vir u onduidelik was wat om te verwag van die kamers wat u bespreek het, baie dankie weereens vir die wonderlike gradering wat u ons gegee het, hoop om u gou weer te kan verwelkom by ons.

Pandora's Guesthouse
Johan Y - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan Y
Individual traveler

The accommodation was quiet and peaceful and neat as well.

I was alone and only stayed there for one night. The place was neat and clean. There was no noise and I could sleep peacefully. I'll stay there again if I head in that direction.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf was stil en rustig asook netjies gewees.

Ek was alleen en het slegs een aand daar oornag. Die plek was netjies en skoon gewees. Daar was geen lawaai gewees nie en ek kon rustig slaap. Ek sal weer daar gaan oornag as ek daardie rigting gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pandora's Guesthouse's response

Geagte Mr Young

Baie dankie vir u gawe terugvoering!
Dit was regtig 'n plesier om u te verwelkom, besoek ons asb weer!

Groete
Louise

Pandora's Guesthouse
Nico V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico V
With spouse/partner

Uitstekende, bekostigbare, gerieflike oornagplek.

Pandora's Guesthouse is 'n uitstekende gerieflike plek om te oornag binne in Bethlehem. Dit is in Mullerstraat geleë wat die N5 eenrigting in Bethlehem is. Die Navigator wil mens nogal na Union straat lei en dis moeilik omdat mens nie regs kan draai na die ingang in Muller-straat nie. Andersins is dit absoluut waarde vir geld. Die huis het 'n lieflike tuin en swembad vir die wat wil swem. Daar is 'n gerieflike kombuis. Die yskas en vrieskas is meer as groot genoeg. Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam, ons het dit waarlik geniet en sal beslis weer kom.

Pandora's Guesthouse's response

Beste Nico,

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Groete,
Louise

Pandora's Guesthouse
Amanda V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Amanda V
With spouse/partner

Very pleasant host and hostess!

Fantastic location, peaceful atmosphere, nice crisp bedding!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangename gasheer en -vrou!

Fantastiese ligging, rustige atmosfeer, heerlike kraakvars beddegoed!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adel V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Adel V
Family with young children

Baie lekker.

Het baie lekker gebly, mense baie vriendelik.

Pandora's Guesthouse's response

Baie dankie vir die mooi review, ons waardeer dit.
Kom kuier asb weer vir ons

Groete
Lulu

Pandora's Guesthouse
Elizabeth D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth D
With spouse/partner

Lovely place to stay over.

It is a quiet getaway for a stopover when on your way somewhere.

Christo P - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo P

Puik!

'n Alternatieve akkommodasie is ons gebied wat voldoen het aan al die verwagtinge.

Pandora's Guesthouse's response

Goeiemiddag Mr Christo,

Baie dankie vir die mooi terugvoering.
Dit maak ons so gelukkig as ons weet ons gaste is tevrede.
Hoop om u gou weer te sien.

Groete,
Louise

Pandora's Guesthouse
Estelle Rubow R - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Estelle Rubow R
With spouse/partner

Good service. Beautiful location.

Pandora has moved us from their own to an en suite unit from a budget unit, at no extra cost!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie diens. Pragtige ligging.

Pandora's het ons uit hulle eie geskuif na 'n en suite-eenheid vanaf 'n "budget" eenheid, sonder ekstra koste!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pandora's Guesthouse's response

Goeie middag Mev,

Baie dankie vir die mooi terugvoering.
Ek is so bly dat u gelukkig en tevrede is/was.

Kom kuier asb weer vir ons.

Groete,
Louise

Pandora's Guesthouse
Stafford P - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stafford P
With friends

Five star accommodation and five star hosts.

Kept us updated on the cellphone. Struggled with the address at first. See you again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vyfster-verblyf en vyfster-gasheer en -gasvrou.

Goed op hoogte gehou op die selfoon. Aanvanklik effens gesukkel met die adres. Sien julle weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pandora's Guesthouse's response

Thank you for your lovely review. It was such a pleasure and a memorable time we enjoyed with you.
We look forward to you visiting our home when you visit Bethlehem.

Warm regards,
Francois and Sylvia Bester

Pandora's Guesthouse
Karien J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Karien J
Individual traveler

It was a special experience to stay in this stunning antique house.

Friendly staff, stunning rooms and atmosphere among stunning antique furniture. It felt like you're in a previous area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n besondere ervaring gewees om in hierdie pragtige antieke huis te oornag.

Vriendelike personeel, pragtige kamers en atmosfeer tussen pragtige antieke meubels. Dit voel asof mens in 'n vorige eeu instap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pandora's Guesthouse's response

Thank you so much Karien, for your lovely review.
We look forward to your next visit to Bethlehem.

Warm regards,
Caron

Pandora's Guesthouse
Francois D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Francois D
With spouse/partner

Pragtige geskiedkundige huis met baie karakter.

Lieflike ou huis met baie geskiedenis. Werklik uniek.

Pandora's Guesthouse's response

Thank you Francois, for your lovely review.
Please visit us when you are in Bethlehem.

Warm regards,
Caron

Pandora's Guesthouse
Vicky L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vicky L
Individual traveler

Huislik.

Heerlike, gerieflike, netjiese en veilige oornagplek.

Pandora's Guesthouse's response

Thank you Vicky, for your awesome review. We would love for you to visit with us when you are in Bethlehem.

Warm regards,
Caron

Pandora's Guesthouse
James S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
James S
With spouse/partner

Dit was uitstekend.

Hulle is baie gasvry en het baie moeite gedoen om die verblyf lekker te maak. Die personeel was baie vriendelik. Die kamers was netjies en skoon.

Pandora's Guesthouse's response

Thank you James, for your awesome review.
We look forward to your next visit to Bethlehem

Warm regards,
Caron

Pandora's Guesthouse
Berna C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Berna C
With friends

Rustige atmosfeer.

Lieflikste ou huis met die mooiste ou meubels. Pragtig!

Pandora's Guesthouse's response

Thank you Berna, for such an awesome review.
Please visit us when you are in Bethlehem.
Warm regards,
Caron

Pandora's Guesthouse
Christa V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christa V
Family with teenagers

Beautiful house filled with old beautiful furniture, nice and calm, welcome atmosphere.

What a beautiful old house that is so beautifully filled with wooden furniture and a nice warm bed. We even got a fireplace to chase away the last bit of cold.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige huis gevul met ou pragtige meubels, lekker rustige welkome atmosfeer.

Wat 'n pragtige ou huis wat so mooi gevul is met hout meubels en 'n lekker warm bed. Ons het selfs 'n kaggelvuur gekry om die laaste bietjie koue te verjaag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pandora's Guesthouse's response

Thank you Christa, for your positive review.
Please visit us when next you pass through Bethlehem.

Warm regards,
Caron

Pandora's Guesthouse
Owen N - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Owen N
With spouse/partner

Interesting ambience and the manageress went out of her way to make us comfortable.

It was good value for money.

Pandora's Guesthouse's response

Thank you so much Owen for your review.
We look forward to your next visit to our guest house when next you pass through Bethlehem.
Warm Regards,
Caron

Pandora's Guesthouse
Amanda L - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda L
Individual traveler

Ietsie anders.

Pandora's Guesthouse was beslis 'n heerlike ervaring. Caren laat mens so welkom voel. Die kaggel in die kamer was heerlik tydens die kouefront. Die spesiaalste is egter die decor. Dit voel amper of mens in 'n vergane era instap. Die houtvloere en breë vensterrame is uniek asook die ou kombuis met die swaar houttafel en -deure. Indien plaaslike straat-geluide 'n probleem is, is hierdie nie die plek vir jou nie. Ek het die geluide geniet - dit laat mens deel voel van die gemeenskap. Ek sal Pandora's graag weer besoek.

Pandora's Guesthouse's response

Thank you so much for your awesome review Jaco. Look forward to you visiting us again.
Warm Regards
Caron

Pandora's Guesthouse
Charles T - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles T
With spouse/partner

Baie aangenaam en gerieflik.

Ons was mal oor die klassieke meubels en opset in die gebou en die kaggel in ons kamer was 'n groot bonus. Die personeel was ook baie behulpsaam.

Pandora's Guesthouse's response

Dear Charles,
Thank you for your lovely review.
We look forward to having you visit our Guest House again in the near future.
Warm Regards,
Caron

Pandora's Guesthouse
Candice E - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Candice E
With friends

Heel lekker en rustig.

Dit was bietjie onprofessioneel toe ons daar aankom. Die persoon wat ons ontvang het, het nie geweet hoeveel geld ons nog moes betaal nie, en moes maar ons woord vat daarvoor. Die kamer was wel baie mooi en daar was moeite gedoen met elektriese komberse ens. Die parkering was 'n bietjie ongerieflik, omdat van die gaste agtermekaar moet parkeer. Vroeg die oggend toe het ander gaste ons kom vra om die kar te skuif omdat hulle wou ry.

Siphokazi K - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Siphokazi K
With spouse/partner

Happy, love a vintage house.

Pleasant and isolated.

Pandora's Guesthouse's response

Thank you. We appreciate your review, and we look forward to you visiting our Guest House when passing through Bethlehem again.

Warm regards,
Caron

Pandora's Guesthouse
Lineo K - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lineo K
With spouse/partner

With my repeated pleasant experience, there is no need to find another guesthouse when I stay in Bethlehem.

I love the place. It was clean and quiet. Caron (host) is the friendliest person on earth. I love also the fact that I could prepare my own meals in a fully equipped kitchen. Home away from home. Decor is also beautiful. Value for money beyond imagination.

Pandora's Guesthouse's response

Thank you so much Lineo, for such an awesome review. We look forward to you visiting us again soon.
Warm regards,
Caron

Pandora's Guesthouse
Carina C - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carina C
With spouse/partner

Baie lekker, behalwe vir die hond.

Ons het baie lekker gebly, behalwe vir die hond wat voor ons kamervenster slaap en van 22:30 af die hele nag geblaf het.

Marlise C - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Marlise C
With spouse/partner

Waarde vir geld en 'n warm ontvangs.

Op 'n koue wintersaand is ons verwelkom met 'n kaggelvuur in die kamer en vriendelike diens.

Pandora's Guesthouse's response

Thank you Marlise, for your lovely review. We look forward to having you at our Guest House on your next visit to Bethlehem.
Kind regards,
Caron

Pandora's Guesthouse
Linda J - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda J
With spouse/partner

Awesome.

Baie vriendelike ontvangs. Lieflike huis met antieke meubels en akkerboom van 120 jaar oud. Huislike atmosfeer. Rustige en veilige omgewing. Sal beslis aanbeveel. Tariewe baie billik.

Pandora's Guesthouse's response

Thank you very much.

Pandora's Guesthouse
Elza S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Elza S
Family with teenagers

Baie vriendelike diens. Aangename verblyf.

Net een slegte ding ervaar, was koelerig in die kamer, a.g.v. 'n venster wat nie heeltemal kon toemaak nie. Verder was alles baie goed en sal dit aanbeveel vir enige iemand anders.

Pandora's Guesthouse's response

Hi Elza,
Thank you for your awesome review. We sincerely apologise about the window not closing properly, this problem has been sorted out. We look forward to you visiting us, at our Guest House when passing through Bethlehem again.
Warm regards,
Caron

Pandora's Guesthouse
Sanette V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanette V
Family with young children

Very nice.

Warm welcome, clean, tidy, tranquil.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Vriendelike ontvangs, skoon, netjies, rustig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tewie V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Tewie V

Netjies. Ongelukkig sal dit nie weer gebruik nie. Deure kan nie sluit nie. Ligging raserig.

Verder nie beindruk nie. 04:30 wakker gemaak deur geraas op trappe. Trokke raas. Mense sit en rook in die gemeenskaplike kombuis.

Madia R - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Madia R
On business

Aangenaam.

Gastehuis diens was baie goed en personeel baie vriendelik. Geriewe was baie skoon en netjies. Atmosfeer aangenaam en rustig.

Christelle V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Christelle V
With spouse/partner

Mooi skoon en netjies, net te raserig vir ons.

Alles was mooi skoon en netjies, lieflike tuin, net te raserig vir ons en van die ander gaste het gerook in die huis wat nogals onaangenaam was.

Pandora's Guesthouse's response

Goeie more Christelle.

Baie dankie vir jou boodskap, ons het reeds na julle weg is "no smoking" bordjies opgesit wat darem help dat ons 'n voet het om op te staan as daar weer so geval is dat gaste rook, ons is baie jammer vir die onaangenaamheid.
Ons hoop dat julle weer van ons sal gebruik maak in die toekoms en dat die "probleme" nie weer sal opduik.

Vriendelike groete Pandora's Bestuur

Pandora's Guesthouse
Chante R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chante R
With friends

Great place, very unique and elegant. Friendly person to accommodate you. We will definitely be heading there again in the future.

A very safe environment for a family vacation.

Pandora's Guesthouse's response

Beste Chante

Baie dankie vir julle boodskap, dit is vir ons 'n groot prioriteit om ons gaste gelukkig te sien.
Ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.

Vriendelike groete Pandora's Bestuur

Pandora's Guesthouse
Erik O - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erik O
With spouse/partner

Uniekheid met die oudheid.

Is baie vriendelik ontvang en gasvrou was baie behulpsaam met aanbeveling t.o.v. restaurant. Het verblyf geniet. Parkering kan 'n problem wees.

Pandora's Guesthouse's response

Beste Erik

Baie dankie vir julle goeie terugvoer, ons is tans besig met 'n addisionele ingang vir die ekstra voertuie.
Ons hoop om julle weer te sien.

Pandora's Bestuur

Pandora's Guesthouse
Adéle P - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Adéle P
Family with young children

Amper 100% tevrede.

Oor die algemeen was alles na verwagting. Eienaar het ook opvolg gedoen om seker te maak alles is in orde. Net 3 punte vir verbetering: Ons moes 20 minute plus wag voor die hek vir iemand om te kom oopmaak. Die dubbelbed was al hol gelê en nie gemaklik nie. Geen ekstra toilet-rolle in badkamer nie.

Pandora's Guesthouse's response

Beste Adele.

Dankie vir julle terugvoer, ons sal aandag gee aan die punte wat jy uitgewys het. Die dame wat die gastehuis bestuur is beskikbaar tot vyf uur en daarna is sy op "stand-by" vir gaste en hulle benodighede, ons streef om so spoedig moontlik by die huis te wees as daar gaste is wat wag. Ons hoop om julle weer te sien!

Groete Pandora's Bestuur

Pandora's Guesthouse
Louis J J - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Louis J J
With spouse/partner

Oulike plek.

Pragtige antieke meubels. Kamer lekker ruim. Groot tuin. Ou bed het erg gekraak en huis sal met parkeerplek moet maak af hulle meer gaste gelyktydig het. Ekstra komberse nodig aangesien nie almal met elektriese kombers aan wil slaap nie.

Cathryn C - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Cathryn C
Family with young children

Old charm treat.

We loved this old house, and fireplaces in each of our rooms made the chilly night memorable. It was perfect for our stop-over and the manager was friendly and helpful in helping us get take-aways when we were too tired to go out. Our rooms were big and everything was neat and tidy. The place may not look like much from the outside but the house inside is like a treasure chest full of beautiful gems.

Piet L - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Piet L
With spouse/partner

Teleurstellend, want ons het geen rus gekry nie.

Die adres van die gastehuis is verkeerd aangegee. Ons moes bel en wag vir die bestuurder om te kom. Ons het op die boonste vloer 'n kamer gekry en die houtvloer het orals geraas waar jy loop. Die bed was baie hard en het vreeslik gekraak as jy beweeg. Ons het min slaap gekry. Die gastehuis lê op 'n hoofpad en daar was heelnag voertuie wat daar verby gery het. Die badkamer was nie en suite nie en daar was nie 'n stort beskikbaar nie. Daar was net een handdoek beskikbaar. Daar was 'n ketel met net koffie beskikbaar - geen tee. Daar was nie eers 'n bottel water of 'n glas beskikbaar langs die bed.

Pandora's Guesthouse's response

Goeie dag Mnr & Mev Lottering.

Ons het aangdag gegee aan die adres wat vertoon op die webtuiste en is aangepas voor u vetrek.
Ons is onder nuwe bestuur en daar is 'n hele paar veranderings wat aangebring word in en om die gastehuis.
Wat die wag van die bestuurder aanbetref ons het 3 huise in die dorp waarna sy omsien en gaste waarna sy moet omsien.
Soos u gesien het is die hele huis met hout vloere uitgelê, die kraak/geluid van hout vloere kan ongelukkig nie gehelp word nie aangesien matte die klank sal verdoof maar sal wegvat aan die gevoel van die huis
Soos ek verstaan was die bestuurder vir 'n ruk lank by die gastehuis na u aankoms, hoekom nie vra vir 'n ekstra handdoek as dit u begeerte was? Let wel daar is altyd 'n ekstra skoon handdoek in die badkamer.
Die gastehuis lê teen 'n hoofpad, watter huis in 'n dorp lê nie teen 'n pad, hetsy hoofpad of residentiële pad.
Soos ek vroeër in die brief gesê het ons is besig met renovasie en herstel van die gastehuis binne en buite, ons bou badkamers aan vir elke kamer, die eerste kamer sin is reeds voltooi.
Ons gee en adverteer nie dat ons water in die kamers verskaf. Daar is 'n vol toegerusde kombuis tot u beskikking gewees.
Hoop dat julle in die toekoms sal kom kyk na die "verbeterings" by die gastehuis.
Groete

Pandora's Guesthouse
Rynhardt D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rynhardt D
Individual traveler

Juanita met my expectations by giving me a place close to the high school.

Room was neat and clean, the bathroom can be upgraded but was clean. I felt safe but the gate needs a motor to make access to the premises safer. For my needs it was good.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Juanita het na my behoefte omgesien deur my 'n plek te gee naby aan die hoërskool.

Kamer was netjies en skoon, die badkamer kan bietjie opgekikker word maar was skoon. Ek het veilig gevoel maar die hek moet verkieslik 'n motor op hê om toegang tot die perseel meer te beveilig. Vir my behoeftes was dit reg.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R500
per night (for 2 people)
From R500
per night (for 2 people)
From R500
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 13 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 37 Muller Street, Bethlehem, 9701, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZiMWVhYjk2LWE4MWUtNDhiMC1hMTJjLTY4ZjQ0ZTYwNGFkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R500  per night (for 2 people) 49 5 1 5 37 Muller Street Bethlehem 9701 Free State 0860 022 102 14:00-20:00 11:00 -28.232769280119 28.303015530109
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!