Review Summary
Andisiwe M - Oct 2020
Overall score
Unforgettable in a good way.
Panorama Guest House's response
Thank you Andisiwe for your kind words. Hope to welcome you back soon!
Matt V - Nov 2019
Overall score
Very neat room and delicious breakfast.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese kamer en heerlike ontbyt.
Die kamers is baie netjies en goed ingerig. Diens is vriendelik. Ontbyt is fantasties. Eetvertrek smaakvol en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Panorama Guest House's response
Beste Matt,
Baie dankie vir die gawe woorde, dit word opreg waardeer. Hoop om julle terug te verwelkom in die toekoms.
Vriendelike groete
Amanda
Zelna S - Dec 2018
Overall score
Baie aangenaam.
Panorama Guest House's response
Zelna baie dankie vir jou terugvoering. Ek waardeer dit opreg. Dit was heerlik om jou en jou man te ontmoet het. Mag dit 'n geseende 2019 vir julle wees.
Danielle V - Dec 2018
Overall score
Excellent service.
Panorama Guest House's response
Danielle thank you so much for your kind review. It was lovely meeting you and your family. All the best for the new year.
Sanet S - May 2018
Overall score
Rustig en gerieflike blyplekkie!
Read morePanorama Guest House's response
Middag Sanet
Baie dankie vir jou breedvoerige resensie, dit word opreg waardeer. Dit is vir my heerlik om te weet dat my gaste hulle verblyf geniet het. Hopelik sien ons mekaar weer.
Vriendelike groete
Amanda
Heike V - Apr 2018
Overall score
Baie netjies, vriendelik, hulpvaardig en tegemoedkomend.
Panorama Guest House's response
Heike baie dankie vir die kompliment. Dit word opreg waardeur.
Ernest H - Sep 2017
Overall score
A pleasant stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename verblyf.
Amanda is 'n uitstekende gasvrou en haar fasiliteite is tops. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel vir mense wat daarlangs reis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Liza B - Jul 2017
Overall score
Very friendly, helpful host lady, clean guesthouse, delicious breakfast!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike, hulpvaardige gasvrou, mooi skoon gastehuis en heerlike ontbyt!
Amanda van Panorama Gastehuis verdien werklik 'n trofee. Haar diens is puik, sy gaan uit haar pad uit om mens te help en te akkomodeer, doen ekstra dinge wat nie eers gevra is nie - net om haar gaste tuis te laat voel. Die ontbyt elke oggend was heerlik en pragtig smaakvol voorberei. Die gastehuis is skoon en netjies - gaste het regtig niks meer as dit wat daar is nodig nie. Ons sal enige tyd weer daar tuisgaan en die gastehuis vir al ons vriende en familie aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Panorama Guest House's response
Baie dankie Liza vir jou terugvoering en pluimpie. Dit was heerlike om julle hier te gehad het. Hopelike sien ons mekaar weer in die nabye toekoms.
Lynette S - May 2017
Overall score
Oasis in King Williams Town.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Oase in King Williams Town.
Die gasvryheid van die gasvrou was uitmuntend, die geriewe was uitstekend, die kamer en veral die bed was baie gemaklik, alles in alles absoluut waarde vir geld en hoogs aanbeveelbaar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 16 people
-
Check-in: 13:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 17 Panorama Drive, King William's Town, 5601, Eastern Cape
- All ages welcome