Paradyskloof Accommodation at Paradyskloof Eenheid | TravelGround
+15

Paradyskloof Eenheid

47 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 47 reviews for Paradyskloof Eenheid
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Kobus S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus S
Individual traveler

Baie netjies.

Baie netjiese plek. Kan dit aanbeveel.

Lochner E - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lochner E
With spouse/partner

Uitstekend in alle opsigte.

Meer as verwag. Hoë-kwaliteit afwerking met smaak gedoen. Goed toegerus met alles wat benodig word.

Marlyn L - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlyn L

Luukse, stylvolle akkommodasie in 'n uitsoekarea van Stellenbosch.

Hierdie luukse, privaat suite is ideaal vir reisigers wat meer as net 'n slaapplek wil hê. Die keurige binneversiering van beide die slaapkamer, sitkamer én badkamer is in 'n rustige neutrale palet. Alles voel silwerskoon en splinternuut, en die hangkas bied selfs 'n verrassende strykplank met strykyster! Hanlie bederf gaste met 'n verskeidenheid van peuselgoed en koffies, en bied soveel méér as die gewone vereistes vir 'n eersteklasverblyf. Ons het verskriklik lekker geslaap op 'n bed wat nie te hard of te sag was nie, en die rustigheid van die omgewing het bygedra tot ons voorneme om terug te keer. Ek kan Paradyskloof Eenheid absoluut aanbeveel vir die kieskeurige reisiger.

Chantel B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantel B
With spouse/partner

Beautiful! Fantastic and breathtaking in every way.

Paradyskloof felt like home from home. Hannelie and her husband made us feel like royalty and we we recommend this place to anyone travelling to Stellenbosch. Close to restaurants and some of the best wine farms around. The only problem we had was that our stay was to short.

Paul T - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul T
Family with teenagers

Superb value for money. Safe, quiet, well located.

Spotlessly clean, fully equipped with everything needed, very comfortable. Great place to stay!

Frikkie V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frikkie V
On business

Ek het heerlik by Paradyskloof Eenheid gebly en dit het ten volle aan my behoeftes voldoen. Ek sal beslis weer terugkom!

Ek het van die begin af welkom gevoel. Was aanvanklik bekommerd oor die motor wat in die straat moes staan maar die stil doodloopstraat het my gerus gestel.

Zandra D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Zandra D
With spouse/partner

Nice stay. Beautiful place. Friendly host and hostess.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gebly. Pragtige plek. Vriendelike gasheer en gasvrou.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre E - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andre E
With spouse/partner

Ons het heerlik gekuier.

Die eenheid is baie privaat en gerieflik ingerig. Die tuin is goed versorg met pragtige groot bome. Die stoepvertrek is baie gemaklik en geskik om 'n wyntjie en 'n ligte ete te geniet. Dis 'n baie stil omgewing, aan die einde van 'n doodloopstraat en daar is veilige parkering. Ons sal beslis weer daar oorbly in die toekoms.

Christina C - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christina C
With spouse/partner

Clean comfortable, good value.

Paradyskloof Eenheid is conveniently located amongst wine farms, restaurants and Stellenbosch golf course. It is well appointed, clean and comfortable. Bed linen towels etc are of good quality. Host Hannelie is attentive without being intrusive. Will definitely return.

Wessel M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wessel M
With spouse/partner

'n Mooi, comfy plek waar mens net kan ontspan. Was baie gerieflik en ons het veilig gevoel.

Het lekker ontspan, ons het lekker tuis en gemaklik gevoel.

Pieter S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter S
Individual traveler

Baie lekker, rustig en veilig.

Goeie diens en vriendelike, persoonlike diens.

Christo V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo V
Individual traveler

The accommodation was neat, clean and very comfortable.

The room and its bathroom is beautiful and modern. It was lovely to find good coffee and lots of rusks in the room. That was a big treat. The air-conditioning kept me cool on the warm days.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf was netjies, skoon en baie gerieflik.

Die kamer met sy badkamer is pragtig en modern. Dit was heerlik om goeie koffie in die kamer te vind met baie beskuit in twee flesse. Dit was 'n groot bederf. Die lugversorging het my heerlik koel gehou tydens die baie warm dae.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louise W - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise W
With spouse/partner

Ons het die verblyf baie positief beleef. Alles van die beste gehalte en die gasvryheid uitstekend.

Al die fasiliteite was van die beste en top gehalte materiaal. Daar was selfs 'n cappuccino masjien in die vertrek en ekstra Woolworths beskuit. Wat dit 'n uitstekende verblyfbestemming maak is ook die lieflike sitgedeelte waar koffie geniet kan word. Die persoonlike veiligheid is loshande die veiligste verblyf waar ons al ooit voorheen gebly het.

Eriska P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eriska P
With spouse/partner

Baie netjies en luuks ingerig.

Die wooneenheid is beter ingerig as meeste sogenaamde 5-ster-hotelle. Die eienaars is baie gasvry en doen besonders baie moeite om jou verblyf te vergemaklik.

Izelle C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izelle C
With spouse/partner

Very neat and clean. Will definitely know how to use.

Unity was luxuriously furnished.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi netjies en skoon. Sal beslis weet gebruik.

Eenheid was luuks ingerig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lizelle V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle V
Individual traveler

Gasvry, warm mense, lekker koffie, veilig, skoon.

Lekker gebly, sentraal geleë, stil omgewing. Die lugreëlaar en koffiemasjien is 'n pluspunt. Kaapse gasvryheid oor 'n glasie wyn. Ek kan enige tyd enige reisiger aanbeveel om daar te oornag. Lekker privaat ook.

Francois V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois V
With spouse/partner

Topgehalte eenheid.

Gasvrye ontvangs. Baie netjies en modern. Lekker geslaap in mooi, stil omgewing. Definitief aan te beveel - topgehalte! Baie dankie en sien julle weer.

Mari-lou V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari-lou V
With spouse/partner

Heerlike oornagplek.

Ons het so lekker geslaap. Die kamer het ‘n heerlike stoep. Baie goed toegerus! Hanlie is baie gasvry en sy laat jou dadelik tuis voel. Ons sal beslis weer daar bly.

Adri S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri S
With spouse/partner

We were warmly welcomed and enjoyed the tranquillity there.

Lovely, neat and peaceful stay with friendly host and hostess.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons was vriendelik ontvang en het die rustigheid daar geniet.

Heerlike, netjiese en rustige verblyf met vriendelike gasheer en gasvrou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carol W - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carol W
With spouse/partner

Paradyskloof exceeded our expectations.

We had a friendly reception and the accommodation exceeded our expectations. The unit is in a quiet suburb, has modern furniture and amenities as well as safe, easy access. The hospitality is really appreciated. Would stay there again on our next visit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Paradyskloof het ons verwagtinge oortref.

Ons is vriendelik ontvang en die verblyf het ons verwagtinge oortref. Die eenheid is in 'n stil voorstad geleë, dit het moderne meubels en toebehore met maklike en veilige toegang. Die gasvryheid word opreg waardeer. Sal beslis weer daar tuisgaan met 'n volgende besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Beulah B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beulah B
Family with young children

Dit was baie netjies en gemaklik.

Heerlik stil en rustig. Dalk kan hul verbeter in terme van klankdigtheid aangesien die eenheid net met 'n deur geskei word van die huis. Net 'n voorstel.

Frederick B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frederick B
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Die algemene inligting en herrinneringe van tye en ligging wat vooraf verskaf is saam met besprekings het dit baie vergemaklik en die opvolg word ook hoog op prys gestel.

Kim E - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kim E
With spouse/partner

Relaxing and cosy stay.

Hanlie was a wonderful host and her personal touches were heart warming. Lovely cosy and relaxing stay in the Winelands. Well worth it!

Demi N - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Demi N
With spouse/partner

Extremely pleasant stay.

My husband and I really had a lovely stay at Paradyskloof. A lovely atmosphere and such a beautiful room.

Petra L - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petra L
With spouse/partner

Ongelooflike mooi plekkie waar ‘n mens se siel vrede kan vind!

Wat ‘n ongelooflike mooi plekkie, die geriewe is uit die boonste rakke en jou privaatheid word ook in ag geneem. Hanlie en Danie is hartsmense, jy voel of jy hulle vir jare al ken. Ons het so lekker gebly, al was dit net vir een aand, ons sal beslis weer daar gaan bly!

Janice N - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janice N
With spouse/partner

Kan verblyf aanbeveel, netjies en luuks.

Vriendelike gasvrou, pragtige verblyf en sal enige tyd aanbeveel.

Bertus H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bertus H
With spouse/partner

Gerieflik, bekostigbare verblyf in upmarket Paradyskloof!

Jy kry presies wat geadverteer word! Die kamer met die stoep is netjies, en gerieflik. Die ligging is perfek tussen wynlande en paaie na Kaapstad en Hermanus. Ons sal sonder twyfel weer daar aandoen. Dankie aan Hanlie en Danie vir julle gasvryheid!

Ingrid V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ingrid V
With spouse/partner

Very pleasant and cosy!

Will recommend Paradsykloof Room to anyone and compare to all of the following accommodation bookings with those of Paradyskloof Room. Thank you very much, we had a great time and the owners were very hospitable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam en cozy!

Sal Paradsykloof Kamer vir enige iemand aanbeveel en vergelyk met al die volgende verblyfbesprekings met die van Paradyskloof Kamer. Baie dankie, ons het lekker gebly en die eienaars is baie gasvry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zander W - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zander W
On business

You get what you see.

I was welcomed by a friendly and generous host. Thank you Hanelie.

Ina G - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina G
Individual traveler

Fantasties.

Eerstens kry jy presies wat geadverteer word! Dis belangrik! Die kamer met die heerlike stoep is netjies, smaakvol en gerieflik. Die gashere is so vriendelik en behulpsaam. Die ligging is ook perfek vir my wat 'n rustige omgewing verkies. Ek sal sonder twyfel weer daar aandoen. Dankie!

Paradyskloof Eenheid's response

Dankie Ina. Dit was so lekker gewees om jou te ontmoet. Ons hoop ons sien jou gou weer.

Paradyskloof Eenheid
Melanie J - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie J
With spouse/partner

Wonderful room with facilities. Hostess went the extra mile! Safe, quiet and stylish.

We had a beautiful room with amenities. The small treats and extras were a surprise! Very quiet, neat and safe - well located. Would definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike kamer met geriewe. Gasvrou gaan die ekstra myl! Veilig, stil en stylvol.

Ons het 'pragtige kamer met geriewe gehad. Die klein bederfies en ekstras was 'n verrassing! Baie stil, netjies en veilig en lekker geleë. Sal dit definitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Janet M - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Janet M
Individual traveler

Aangename verblyf.

Die kamer is nuut oorgedoen en is skoon met alles wat jy van 'n oornagverblyf kan verwag. Die gasheer en vrou is baie aangenaam en hulpvaardig. Omdat ek oud is, was die bad vir my ongemaklik, maar vir 'n jonger mens sou dit nie gepla het omdat die bad gedeeltelik met glas toegemaak is om 'n stort te akkomodeer nie. Dit is nie 'n klagte nie. Die gasheer het tot toestemming gegee dat ek die tafel in hul huis kan gebruik om op my rekenaar te kan werk. Toe hy opmerk dat my kar 'n pap wiel het, het hy met sy rugstut en al probeer om die wiel te vervang.

Ehdrich S - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Ehdrich S
With spouse/partner

Vreeslik lekker gebly!

Ons het vreeslik lekker gebly en almal was vreeslik gasvry!

Paradyskloof Eenheid's response

Goeiedag Ehdrich

Dankie vir jou resensie, ek waardeer dit.

Paradyskloof Eenheid
Martie V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie V
On business

Fantastic, clean, neat, peaceful, will definitely go back.

Highly recommended. Hanlie is very hospitable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties, skoon, netjies, rustig, sal vir seker weer vir Hanlie ondersteun!

Ek sal die verblyf hoogs aanbeveel, Hanlie is baie gasvry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lukie S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lukie S
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Was baie lekker en almal baie vriendelik.

Eureka D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eureka D
With spouse/partner

Dit was absoluut awesome gewees.

Ons kan die verblyf ten alle tye aanbeveel, die gasvrou was awesome en alles was perfek.

Louise Z - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise Z
With spouse/partner

Awesome.

Stunning place with very friendly, hospitable landlords.

Adriaan V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriaan V
Family with young children

Perfekte ligging en gasvyheid.

Ons het 'n bale lekker tyd in Stellenbosch gehad tydens ons verblyf by Paradyskloof Kamer. Alles was skoon, mooi en netjies en ek sal weer daar gaan bly as ek ooit in die area kom. Baie dankie daarvoor.

Louise U - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise U

Heerlik gekuier, alles baie skoon en netjies en veilig. Sal beslis weer by Hanlie gaan kuier

Sien sterre.

Luke C - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Luke C
With spouse/partner

Great clean, extras were noted secure friendly host.

Great value for money, central to Stellenbosch and surrounding wine route. Clean, neat, lovely coffee and rusks and even hot cross buns in room!

Jeanette  - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanette
With spouse/partner

Very clean accommodation and they go through extra trouble. Would definitely stay there again and recommend it to everyone.

Clients get personal attention and it was lovely to be so warmly welcomed when you're tired at arrival. It's located in a very peaceful area away from the hustle and bustle of the city. Would recommend this accommodation to everyone anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie skoon verblyf en daar word ekstra moeite gedoen. Sal vir seker weer daar bly en aanbeveel vir almal.

Persoonlike aandag word aan die kliënte gegee en dit was heerlik om so ontvang te word na ons moeg daar aangekom het. Is ook geleë in 'n baie rustige area weg van die stadsgeraas. Sal die verblyf enige tyd aanbeveel vir almal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Reta L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Reta L
With spouse/partner

'n Baie aangename verblyf.

'n Baie mooi, goed toegeruste fasiliteit. So huislik ingerig. Hanlie en Danie was baie vriendelik en gasvry en het ons bederf met allerhande lekker ekstras.

Danie M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie M
Individual traveler

Baie lekker!

Baie dankie, Hanlie, ons het baie lekker gebly en die naweek was 'n groot sukses! Ek sien jou weer een van die dae.

Renalte D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renalte D
With spouse/partner

Lovely and very comfortable, we had a great time!

Everything was clean and neat. We enjoyed it!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik en baie gerieflik, ons het dit baie geniet!

Alles baie skoon en netjies. Ons het dit baie geniet!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anchen M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anchen M
With spouse/partner

Baie aangename verblyf.

Die verblyf was uitmuntend en die gasvrou het uit haar pad gegaan om alles net nog meer aangenaam te maak. Kan voorwaar aanbeveel.

Nico L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico L
With spouse/partner

Comfortable.

New, neat, clean accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik.

Nuut, netjiese, skoon verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kanollie B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kanollie B
With spouse/partner

Beautiful room, good linen, nice coffee, nice view, very slimming mirror.

Beautiful room with a lovely patio. Will definitely book again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige kamer, goeie linne, lekker koffie, mooi uitsig, baie verslankende spieël.

Pragtige kamer met 'n heerlike stoep. Sal vir seker weer bespreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

was R800
From R680
per night (sleeps 2)
was R800
From R680
per night (sleeps 2)
was R800
From R680
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 16:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2 Pison Street, Eden, Stellenbosch, 7600, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3YmEmsrdeTSEYsNTWmLK8ibUoLu13nQSyzdG1wNh28XraYduTM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, now From R680  per night (sleeps 2) 47 5 1 5 2 Pison Street Eden 7600 Western Cape 0860 022 102 16:00-21:00 10:00 -33.96652843049 18.858649952223
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com