The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Paternoster Dunes Boutique Guest House | TravelGround
+42

Paternoster Dunes Boutique Guest House

Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 22 reviews for Paternoster Dunes Boutique Guest House
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
5.0/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Andreas V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andreas V
With spouse/partner

Goed geleë en vriendelike ontvangs.

Ek sal dit enige tyd vir mense aanbeveel.

Anita C - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anita C
With friends

Onvergeetlike dorpie en verblyf

Die gastehuis is pragtig met ongelooflike uitsigte vanaf ons kamer en stoep. Die koek en koffie wat bedien word in die middag is heerlik. Die pragtige gemeubileerde kamer maak dit net ’n plesier om daar te bly en ons sal die gastehuis vir seker weer besoek.

Yolande C - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande C
With spouse/partner

Pragtige, luukse kamer, lieflike ligging.

Baie mooi kamer met als wat jy nodig het, uitsig is pragtig. Op die strand. Ontbyt was heerlik en die mense baie vriendelik en behulpsaam. Uitsig uit eetkamer is fantasties.

Ian G - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian G
With spouse/partner

Fantastic location, great room (Mist), fantastic breakfast.

All round great experience.

Elizabeth W - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth W
With spouse/partner

Heerlike gekuier. Spa-ondervinding heerlik en hoogtepunt was middagkoffie met vars gebakte koek.

Strand skoon en heerlik geswem, reg voor gastehuis. Ontbyt word bedien op 'n redelike tyd en was heerlik. Diens baie vriendelik en ook behulpsaam - het selfs vir ons plek bespreek by 'n restaurant om seker te maak ons het 'n bespreking gedurende die besige tyd na Kersdag.

Debbie M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie M
With spouse/partner

Heerlik gerus!

Goeie diens, lekker blyplek, pragtige see-uitsig en net 'n paar three se stap tot op die strand!

Jeanca B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanca B
With spouse/partner

Sulke mooi plek met die lieflikste mense wat daar werk.

Dunes is die mooiste plek. Die mense is gaaf en baie behulpsaam, die is n plek met die lekkerste kos, mooiste soN ondergang uit kyk en die mooiste kamers. Ek sal enige iemand wat paternoster toe wil gaan aanbeveel om verseker hier skoene uit te skop

Elize T - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize T
With spouse/partner

Nader aan die oseaan kán dit nie .

Smaakvol gemeubileerde, ruim kamer met alles wat jy nodig het. Van die stoep af, op die strand. Stil deel van Paternoster.

Nicole W - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nicole W
With friends

Lovely rooms.

See star rating.

Karen R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karen R
With spouse/partner

Awesome.

Alhoewel nie die goedkoopste verblyf nie, is dit werklik die moeite werd, die kamers is fantasties, die diens is goed, die ontbyt was heerlik en smaakvol.

Charmaine P - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine P
With spouse/partner

Fantastic.

Pretty place, friendly people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Mooi plek, vriendelike mense!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louis V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Louis V
With friends

Beautiful view, excellent service.

Unbelievable weekend. Would always go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige uitsig, uitstekende diens.

Ongelooflike naweek. Sal altyd teruggaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Solly B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Solly B
With spouse/partner

Uitstekende wegbreek plekkie.

Ons het die kothuis gebruik en dit was ongelooflik! DStv was foutief met ons aankoms, maar die personeel van Paternoster Rentals het uit hul pad gegaan om dit reg te maak, al was dit laat Vrydagmiddag. Vir 'n beter ligging teen die strand kan jy nie vra nie en die plekkie is baie netjies en goed ingerig!

Pauline H - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Pauline H
With spouse/partner

Amazing, friendly service with a smile. Gorgeous location and beautiful views!

Thank you to Bernadette for extra special touches, like booking us dinner at Gaaitjie. Extra special time away with my hubby! Thanks.

Paternoster Dunes Boutique Guest House's response

Your review makes us smile! Hope to see you soon.

Paternoster Dunes Boutique Guest House
Andreas V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andreas V
With spouse/partner

Heerlike ligging en vriendelike mense aan die Weskus.

Ons kan hierdie gastehuis sterk aanbeveel as u 'n uitstekende ligging, goeie fasiliteite en gawe mense soek. Maar gelukkig sonder te veel fraaiings!

Wilmarie V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilmarie V
With spouse/partner

Best overnight accommodation south of the Sahara.

Sleep right next to the ocean. Rooms beautiful, spacious and clean. Guest house perfectly located. Top notch service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekkerste oornag Suid van die Sahara.

Slaap reg langs die see. Kamers pragtig, ruim en skoon. Gastehuis perfek geleë. Diens uit die boonste rakke.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Paternoster Dunes Boutique Guest House's response

Baie dankie.

Paternoster Dunes Boutique Guest House
Frank E - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Frank E
With spouse/partner

Luukse en vriendelike gastehuis met 'n perfekte ligging by die strand.

Hierdie keer het ons die "rooi kamer" bespreek wat 'n eie ingang aan die buitekant van die huis het. Dis verreweg die grootste kamer van Paternoster Dunes met 3 dele (slaapkamer, woonkamer met 'n klein kombuisie en badkamer/bêreplek). Daar is dus alles wat 'n mens nodig het om 'n paar lekker en rustige dae deur te bring. Ons het ons verblyf baie geniet en sal beslis terugkom. Kritiek: ontbyt word bedien tussen 09:00 en 10:00 ─ die tydperk sou 'n bietjie langer kon wees vir 'n gastehuis met meestal vakansiegangers wat daar bly.

Elmarie V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie V
With friends

Uitmuntend!

Diens, ligging, uitsig en kamers is uitmuntend.

Cheryl C - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cheryl C
With spouse/partner

Wonderful.

What a great spot. Right on the dunes, an amazing find. Well decorated. The food was divine and we were not disappointed in any way.

Lilienne V - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lilienne V
With spouse/partner

Wow! Wat 'n stunning gastehuis!

Die diens was 'n plesier! Was spesiaal beïndruk met die etebesprekings wat sonder versoek gemaak is! Dankie!

Cynthia P - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cynthia P
With spouse/partner

Pragtige kamers en uitsonderlike diens!

Ons het heerlik gebly. Die personeel het uit hul pad gegaan.

Carina P - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carina P
With spouse/partner

Van ons daar ingestap het was die diens fantasties.

Ons het op die boonste verdieping geslaap met 'n wonderlike uitsig. Pragtige mense ontmoet wat ook daar tuisgegaan het.

From R2 110
per night (for 2 people)
From R2 110
per night (for 2 people)
From R2 110
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 13 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 18 Sonkwas Street, Paternoster, 7381, Western Cape
  • No children under 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAftFowkEZF4EJ7PICaT3uss5JSwMW9aPS2xenKzOi0G1NpIG81K?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 110  per night (for 2 people) 22 5 1 5 18 Sonkwas Street Paternoster 7381 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -32.80951 17.88387
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!