The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Pearly Stay | TravelGround
+71

Pearly Stay

41 reviews
Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 41 reviews for Pearly Stay
Cleanliness
4.5/5
Service
4.6/5
Location
4.2/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.4/5
Johan E - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan E
Family with teenagers

Baie aangenaam.

Sal dit beslis aanbeveel.

Gerrit L - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrit L

Absoluut fantasies.

Veilig, skoon en Baie goeie waarde vir jou geld.

Elize F - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elize F
With spouse/partner

Die verjaardaggeskenk-kuier wat ek vir my man bespreek het, het ons albei baie beïndruk en sal weer by Pearly Stay oorslaap.

Dina was baie vriendelik en behulpsaam - het moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Sy is 'n uitstekende opsigter en verdien 'n beloning vir die goeie/harde werk wat sy daar doen.

David M - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
David M
Family with young children

Fantasties.

Baie besorgde opsigter. Dina was deurentyd vriendelik en beskikbaar.

Mariette G - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Mariette G
Family with young children

Heerlik rustig.

Ongelooflik, mooi, netjies, skoon, vriendelik, fantasties. Die lys van goeie goed gaan net aan. Ons kuier was regtig heerlik, rustig, privaat en baie ontspanne. Pearly Stay, ons sien jou weer in Desember.

Johannesburg H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Johannesburg H

Clean rooms. Decent kitchen facilities.

Sien sterre.

Chrisma T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrisma T
Family with young children

Nie te veel, nie te min.

Perfek as jy net 'n plek nodig het om jou kop te rus na lang dae op die strand. Ons was baie vriendelik ontvang en het niks gekort nie.

Chris M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chris M
Family with teenagers

Baie lekker.

Swembad sal 'n goeie opsie wees.

Sydney D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sydney D
Family with teenagers

Lekker gesellig, veilig, vriendelik.

Enigste negatief is: Nooit met bespreking gedeel van wooneenheid aangrensend, wat met deur geskei word vir groter groepe nie, en dat bure baie raserig is tot wie weet watter tyd in die oggende. Slaap was maar skraps.

Anja R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Anja R
With spouse/partner

Ontspannend, rustig.

Ons het net daar geslaap en was meeste van die tyd by Strandkloof by my skoonfamilie. Maar ek was nie gelukkig met die uiteensetting van die verblyf nie en dit was nie baie skoon nie.

Sonja H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sonja H
Family with young children

Regtig goeie waarde vir geld.

Solar geyser maak net nie so lekker warm as dit bewolk is nie. Die binnebraai werk baie lekker in ongure weer. Sal definitief weer daar gaan bly.

Almarié K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Almarié K

Netjiese eenheid, baie vriendelike diens, beslis 'n besoek werd!

Wat 'n juweel! Ten spyte van die onverwagse kragonderbreking en ander gevolglike uitdagings, het ons die verblyf by Pearly Beach baie geniet. Dina is 'n opsigter 1000! Ons het vakansie weg van die massas gesoek en dis presies wat ons gekry het. Baie dankie!

Donevin L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Donevin L

Die hele ervaring was beter as wat ons verwag het.

Die akkommodasie was groter as wat ons verwag het en baie skoon en netjies. Die prys is regtig billik, selfs in seisoen tyd. Die dorpie is baie rustig en die mense is regtig vriendelik. Die strand is natuurlik 'n blou vlag strand en die water absoluut heerlik. Ek sal definitief weer terug gaan.

Nieyaaz H - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nieyaaz H

Very comfortable and an amazing place to get away.

We had a large group and the places we booked worked perfectly. It was fully stocked with everything you need, comfortable bedding and great indoor braai for the chilly evenings. Our host was amazing. We will definitely be back there again.

Susan K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan K

Unbelievably nice.

There is only one description: incredible. I will definitely go again and again. The reception, the friendliness, and the hospitality took our breath away. Thank you very, very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik lekker.

Daar is net een beskrywing: ongelooflik. Ek sal verseker weer en weer en weer gaan. Die ontvangs, die vriendelikheid, en gasvryheid het ons asems weggeslaan. Baie baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Catherine M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Catherine M
Family with young children

This is a good place to be at. The caretaker is very welcoming and caring.

Nice place. Would recommend some Wi-Fi and a play area for kids.

Sunette S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Sunette S
Family with teenagers

Die foto van die plek wat ek gesien en bespreek het was twee verskillende plekke.

Die foto van die plek wat ek gesien het en waar ons so te sê in 'n stoor wat omskep is in 'n woonstel opgeëindig het, was nie plek wat ek bespreek het nie. Die plek kyk uit op 'n ashoop. Die voordeur gebruik hulle 'n handdoek wat jy oor die deur moet gooi sodat niemand kan in sien nie. Die yskas is op 'n hoë muur gesit sodat jy op 'n stoel moet staan om goed uit die yskas en vrieskas te kan haal. Daar is geen spieël wat 'n vrou kan gebruik nie. Die enigste een is in die badkamer wat so hoog is dat jy jouself nie daarin kan sien nie. Ek was teleurgestel in die plek.

Pearly Stay's response

Sunette, ddit is regtig jammer dat jul, vanaf jul aankoms tot jul vertrek, geen indikasie gegee het oor jul ontevredenheid. Met elke navraag oor jul verblyf was ek meegedeel dat jul baie lekker bly en ek, Dina, was dus onbewus van enige ontevredenheid. Indien jul vir my in kennis gestel het van enige misverstand/ontevredenheid kon ons onmiddelik iets daaromtrent doen.

Pearly Stay
Hennie S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie S
With spouse/partner

Very neat, clean, quiet and safe place with value for money.

Caretaker very helpful . Place is in an excellent surrounding , quiet, safe and well maintained.

Riana S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Riana S
Family with young children

Quiet and very safe.

The few days with the family were incredible and we enjoyed it very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en baie veilig.

Die paar dae saam met die familie was ongelooflik en ons het dit baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leonie E - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leonie E
Family with young children

Pragtige, skoon woonstel. Vriendelike diens.

Het 'n heerlike naweek gehad. Goeie, vriendelike diens. Pragtige skoon woonstel.

Elizma J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizma J

Fantasties.

Kamers baie gerieflik en netjies. Caretaker, Dina, baie behulpsaam.

Karin L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin L
With spouse/partner

Baie netjies en sal dit aanbeveel.

Die eenheid was baie netjies en gerieflik. Die ontvangs was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Ek beveel dit aan vir enige iemand.

Lourens V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lourens V
On business

Good value for money.

Neat clean unit. Quality bed. Bathrooms comfortable. Concern about security. Car and front door faces the street and not behind a fence.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld verblyf.

Netjiese skoon eenheid. Kwaliteit bed. Badkamers gerieflik. Besorg oor sekuriteit. Motor en voordeur front na straat en nie agter heining.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karen K - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Karen K
Family with teenagers

We really enjoyed our stay at Pearly Stay.

Pearly Stay has everything you need. The overseer is very friendly and helpful. They could perhaps get some better TV channels? But otherwise the apartment and bedding were clean, with lots of extra blankets. We especially enjoyed the indoor braai / fireplace during cold evenings.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het ons verblyf in Pearly Stay geniet.

Pearly Stay het alles wat 'n mens nodig het. Die opsigter is baie vriendelik en behulpsaam. Dalk beter TV-kanale? Maar andersins is die woonstel skoon, beddegoed skoon en baie ekstra komberse. Ons het veral die binnebraai/kaggel geniet op die koue aande.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerhard G - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerhard G
Family with young children

Lekker plekkie vir 'n gesin met 1 klein baba of ouderdom onder 8, alles wat nodig is, is in die lekker plekkie.

Die plekkie waar ons in gebly het was baie lekker en het alles in gehad wat jy benodig. Vir net 2 mense sal dit uitstekend werk maar selfs indien jy 1 kind onder 8 by jou het, is dit gepas. Ek sal dalk net miskien buite by die braai 'n dwars muur bou om so bietjie meer privaat te gee, aangesien die trap daar af kom en ander persone wat ook die gebou gebruik in jou geselskap in loop. andersins is dit 'n baie lekker plekkie.

Mearl M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mearl M
With friends

Absoluut waarde vir geld.

Ons het 'n fantastiese 3 dae deurgebring by Pearly Stay. Ons was baie gasvry ontvang deur Dina en sy het heeltyd kom hoor of alles nog goed is. Ek sal Pearly Stay enige tyd aanbeveel vir mense.

Coenrad B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coenrad B

Verblyf is aangenaam en rustig.

Sal Pearly Stay vir enigeen aanbevee. Gasvriendelik en sal enigetyd weer gaan.

Lucy B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lucy B
Family with young children

Great place for get together with family and friends.

We really enjoyed our stay.

Chris V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chris V
Family with teenagers

Will go there again.

Will go again to Pearly Stay.

Alice E - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alice E
Family with young children

Die tyd het net te vinnig gegaan.

Dit was regtig waarde vir geld. Die rustigheid spreek vanself.

Catherine M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Catherine M
Family with young children

We were warmly welcomed by the caretaker and it was generally, a good stay.

Value for money. Thank you.

Alice E - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alice E

Dit was regtig die geld en tyd werd.

Dankie Dina vir die gasvryheid. Nog nooit was ons by 'n plek waar ons so tuis gevoel het nie. Die wonings self is baie mooi.

Astrid L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Astrid L
Family with young children

A good stopover.

Everything was good except on the second night the noise from the “caretakers” house right next door was just too much that I could not sleep. Other than that no issues.

Hannes D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hannes D
With spouse/partner

Ons Unit 16 was die beste!

Ons was dadelik vriendelik verwelkom. Die unit was skoon en netjies. Vat jou DStv decoder saam. Toilet het 'n klein bak, jy moet 'n paar keer spoel. Geen plek vir jou toiletries nie. Vat ook beddegoed saam as jy sagter linne gewoond is. Verder baie happy.

Monniek F - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Monniek F
Family with young children

Ons het baie lekker gebly.

Dina die opsigter is 'n ster. Gaaf en hulpvaardig. Als was skoon en netjies.

Leroy L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leroy L
Family with teenagers

Vrek lekker.

Baie netjies en baie lekker, vriendelik sal dit definitief aanbeveel.

Jaqie H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Jaqie H
Family with young children

Pearly Beach self is bitter mooi. Maar mense respekteer nie mekaar se privaatheid nie en as jy daaroor kla word geen aandag daaraan gegee nie. Sal ongelukkig nie weer daar bly nie.

Wasbak vuil. Mense raas.

Marli N - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marli N
With spouse/partner

Al te lekker.

Netjies, skoon, goed ingerig. Ons het van ons aankoms af dadelik welkom gevoel. Baie lekker gebly!

Susan D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Susan D
Family with young children

We really enjoyed our stay at Pearly Stay.

We were very warmly welcomed on arrival by the supervisor and she made sure that we had everything we needed to make our stay as comfortable as possible. I will certainly recommend Pearly Stay to anyone. Well done!

Steven B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Steven B
Family with teenagers

Place was neat and clean.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Plek was netjies en skoon.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Steven V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Steven V
With friends

Was te lekker vir woorde en die mense se vriendelikheid baie baie nice.

Ons was daar vir 'n visvangkompetisie, en om terug te keer na 'n dag op die see en strand deur te bring, 'n lekker shower te hê, 'n drankie te skink en by die vuurtjie sit net voor jy braai, wat meer wil jy hê? Te lekker.

From R575
per night (sleeps 3)
From R575
per night (sleeps 3)
From R575
per night (sleeps 3)
Make a Booking
  • Capacity: 123 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3 Commercial Street, Pearly Beach, 7221, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjZWFiYjcxLTI2MmUtNDFhOC1iNzMxLTQyODM2NDlhOTRiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R575  per night (sleeps 3) 41 5 1 5 3 Commercial Street Pearly Beach 7221 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.665493689374 19.504423406082
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!