The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Pebble Fountain Guesthouse | TravelGround
+40

Pebble Fountain Guesthouse

Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 62 reviews for Pebble Fountain Guesthouse
Cleanliness
4.6/5
Service
4.4/5
Location
4.5/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.5/5
Mariane M - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mariane M

Rustige atmosfeer, vriendelike ontvangs, gerieflik naby aan die hoofsnelweg.

Die gastehuis het voorsien in al ons behoeftes. Dit is bekostigbaar en veilig. Bloemfontein was ons oornagstop, ons moes egter 'n dag vroeër inklok en Pebble Fountain was baie behulpsaam in hierdie hoedanigheid.

Pierre L - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Pierre L
Family with young children

Voldoende vir een nag, nie gerieflik ingerig en afgerond vir langer nie.

Voldoende slaapplek vir 2 volwassenes en 2 klein kinders. Ons eenheid het 'n privaat tuin vir ons hond gehad wat baie gerieflik was. Swak beligting in die eenheid. Bad se koue en warm krane is omgeruil. Slegs 1 koeldrankglas en te min borde vir 'n gesin. Geen skottelgoed- of afdrooglappe vir skottelgoedwas nie. Geen kaartfasiliteite nie.

Marelize N - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marelize N

'n Huis weg van jou huis.

Lekker rustig en vriendelike mense.

Riana C - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana C
Individual traveler

Dankbaar vir die DStv-pakket beskikbaar.

Eunice is die beste! Altyd beskikbaar of jy nou wil vra oor TV of eetplek of veiligheid. Sys kosbaar!

Michelle D - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Michelle D
Family with teenagers

Skoon en netjies.

Het baie lekker gebly by Pebble Fountain, sal definitief aanbeveel.

John S - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
John S
Individual traveler

Fantastic.

Exceeds my expectations.

Cindy P - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cindy P
Family with young children

Gemaklik en netjies.

Hierdie gastehuis was gerieflik vir 'n vinnige oorslaap op die lang pad. Dis lekker naby aan die snelweg en maklik om te kry.

Pebble Fountain Guesthouse's response

Goeie dag Cindy
Ons by pebblefountain is bly julle het julle verblyf by ons geniet.

Pebble Fountain Guesthouse
Delina P - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Delina P
Individual traveler

Lekker geslaap!

Goeie oornagverblyf vir die reisiger. Het iets vergeet en die vriendelike personeel het dit vir my gehou tot ek weer verbygekom het.

Nicky S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nicky S
With spouse/partner

Verblyf was gerieflik en baie netjies.

Die lugversorger se filters benodig 'n deeglike skoonmaak. Die stort se kop in eenheid 5 kan vervang word.

Pebble Fountain Guesthouse's response

Goeie dag Nicky
Het aandag gegee aan die probleem vreeslik jammer vir enige ongerief.
Is besig met opgradering van perseel volg ons facebook blad om te sien hoe ons plekkie verander.
Baie dankie vir terugvoer ons waardeur sonder terugvoering sal ons nooit weet hoe om te verbeter nie.
Groete
Steph

Pebble Fountain Guesthouse
Cyril K - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cyril K
Family with teenagers

Enjoyable.

Very neat, clean and safe apartment. One of the couches broken in the lounge. Very friendly and supportive staff.

Pebble Fountain Guesthouse's response

Good day Cyril,
We are busy upgrading our premises couch has been replaced allready follow our facebook page to see our revamp in progress.
Kind regards
Steph

Pebble Fountain Guesthouse
Samantha J - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Samantha J
Family with young children

Goed vir 'n oornag

Kamer was mooi en ruim. Daar kort 'n bietjie aandag aan die instandhouding van die meubels in die kamer. Einenaar was vriendelik en behulpsaam. Goed vir 'n vinnige oornag. Waarde vir geld. Goed vir kinders.

Clare C - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Clare C
With spouse/partner

Comfortable and clean.

The room is beautiful, large and warm. Eunice was a superstar and very helpful. The sliding door needs some attention as it doesn't open and close with ease. A little milk for our coffee would've made all the difference after a long journey and the WiFi was not really available in our room. Comfortable stay overall. Thank you very much.

Hennie H - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie H
On business

Baie lekker kamer.

Kamer is lekker ruim en netjies. Badkamer is ook lekker groot maar die stort is baie klein. Het baie lekker hier gebly en sal vir seker weer in die toekoms hier bly.

Michael H - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael H
On business

Baie privaat en rustig.

Baie rustig, geen geraas.

Marie-louise G - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie-louise G
Individual traveler

Goeie waarde vir geld

Ruim eenheid. Met klein buitetuin.

Dietrich B - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dietrich B
Individual traveler

Netjies en skoon plek.

Ek het net 'n aand oorgeslaap. Dit was 'n aangename plek.

Pebble Fountain Guesthouse's response

Hi Dietrich

Ons is bly dat u die aand by ons geniet het. Kom kuier gerus weer

Groete
Rudel en Steph

Pebble Fountain Guesthouse
Ruth B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruth B
With spouse/partner

Lekker geslaap.

Baie vriendlike caretaker. Kamer pas goed vir oorslaap.

Pebble Fountain Guesthouse's response

Goeie dag Ruth

Ek is baie bly dat julle verblyf geniet het. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Rudel

Pebble Fountain Guesthouse
Denise S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denise S

Lovely safe, clean accommodation with comfortable beds and hot water for showering.

Friendly staff that assisted every time we needed help or had queries.

Pebble Fountain Guesthouse's response

Good day Denise,

Thank you for your positive response. Hope to see you soon.

Kind Regards,
Rudel

Pebble Fountain Guesthouse
Tinus B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tinus B
Family with young children

Netjies, veilige en vriendelik ontvang met aankoms en met vertrek.

Naby hospitaal en inkopiesentrum.

Jessica C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Jessica C
Family with young children

Slaaplose nag!

Als het netjies gelyk tot die kokkerotte oor die kombuisie se toonbank begin hardloop het, ons het gedink dis dalk net een, maar hoe later die tyd geword het hoe meer het uitgekom. Ons het onsself dood gegril en so gesukkel om te slaap want die toonbank is reg langs die bed. As dit nie was dat dit so hard gereën het nie, het ons net daar en dan gery, drie-uur toe dit opgehou reën het, het ons in die pad geval. Ek sal dit glad nie aanbeveel nie en kan nie glo die webtuiste adverteer sulke plekke nie. Die beligting is so sleg, kon nie eers my kontaklense uithaal nie, daar was geen hand handdoek in die badkamer nie, asook geen handeseep nie. Die slaapbank is kliphard en glad nie gemaak vir slaap nie. Ek het die bank teen die bed geskuif aan die anderkant ver van die toonbank af sodat my 5 jarige op die sagte punt van die bedjie kon slaap. Ek het 'n paar foto's van die kokkerotte geneem en seker hulle sal 'n paar dooies op die toonbank en teen die muur kry. Nie 'n oog toe gemaak nie!

Pebble Fountain Guesthouse's response

Goeie dag Jessica,

Jammer vir die ongerief. Ek spuit elke Maandag sendona in en om my vertreke, en tot mense gekry wat kom spuit het dat daar niks is nie. Ongelukkig, het ek nie beheer wanneer dit reen en wat die natuur binne bring nie. Weereens jammer vir die ongerief.

Groete,
Rudel

Pebble Fountain Guesthouse
Sammy M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sammy M
With spouse/partner

Safe and immaculate clean accommodation. Would definitely recommend it. Yunice is a wonderful hostess!

Wonderful accommodation. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilige en onberispelike skoon akkommodasie. Sal dit definitief aanbeveel. Yunice is 'n wonderlike gasvrou!

Wonderlike akkommodasie. Word hoogs aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pebble Fountain Guesthouse's response

Goeiedag Sammy

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek hoop om julle gou weer te sien. Groete, Rudel.

Pebble Fountain Guesthouse
Maralize G - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Maralize G
Individual traveler

Pragtig, dadelik welkom gevoel.

Gasvry, skoon, gerieflik, veilig.

Pebble Fountain Guesthouse's response

Goeie dag Maralize
Baie dankie. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete,
Rudel

Pebble Fountain Guesthouse
Sonja H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sonja H
Family with teenagers

Gemaklike bed en netjiese eenheid.

Ongelukkig was daar een aand nie warm water nie, en die volgende dag geen water of krag nie. Die sofabank is regtig nie geskik vir slaap nie, die matras is te dun en met 'n staalpyp wat deur die middel loop. Ons was 'n gesin van 3 in 'n selfsorg-eenheid, maar het slegs 2 bekers en 2 borde gekry. Geen skoonmaakdiens was gedoen nie.

Pebble Fountain Guesthouse's response

Goeiedag Sonja,

Jammer vir die ongerief met betrekking tot die water en krag. Ongelukkig was die probleem aan die munisipaliteit se kant en ek kon niks daaraan doen nie.

Daar was gevra of die kamer skoongemaak kan word maar u het geweier dat die dame kom skoon maak en het gesê julle kamer is reg.

Ons verskaf ook 4 stukke van alle eetgerei.

Groete
Rudel

Pebble Fountain Guesthouse
Corrie C - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Corrie C
With spouse/partner

Glad nie pet-friendly nie. Het gevra vir woonstel om honde te akkommodeer, maar het ander woonstel gekry met aankoms.

Mikrogolf nie op standaard. Bank stukkend. Badprop nie funksioneel. Blinders sluit nie volledig. Glad nie waarde vir geld nie.

Pebble Fountain Guesthouse's response

Goeiedag Corrie

Die mikrogolf was dadelik vervang tydens verblyf en prop was vervang. Het vir julle die eenheid gegee wat julle bespreek het en nie n ander eenheid nie. Jammer vir res van die ongerief wat nie onder my aandag gebring was nie. Ek het dadelik werk daaraan gemaak.

Vriendelike groete
Rudel

Pebble Fountain Guesthouse
Gerrit P - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrit P
Individual traveler

Clean and safe. Walking distance from Rosepark Hospital.

Wanted accommodation close to Rosepark Hospital and a shopping centre. Enjoyed the accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en veilig. Stapafstand van Rosepark hospitaal.

Het blyplek naby Rosepark Hospitaal gesoek. Ook naby winkelsentrum. Het verblyf baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wessel V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wessel V
Family with teenagers

Lekker gebly, maar bed was stukkend waarop my kind moes slaap.

Lekker stil gewees, net stukkende bed het gepla.

Pebble Fountain Guesthouse's response

Goeiedag Wessel.

Baie dankie het klaar aandag daaraan gegee. Die slaapbank is vervang.

Groete
Rudel

Pebble Fountain Guesthouse
Geoffrey B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Geoffrey B
Individual traveler

Modern, well equipped place for a comfortable stay.

The room was very well equipped and very clean. There is a pool in the garden with some chairs and tables for outdoor eating which was pleasant. There is no-one on site except for an unsmiling domestic helper who opened the gate for me when I arrived and took the key from me when I left. That part of the stay was the most unsatisfactory - I would have preferred a little information about what was in the vicinity and a warmer welcome as a guest. Otherwise, there is a Pick 'n Pay hyper a few minutes walk from the lodge so very convenient for food and drink supplies.

Stephanus (fanie) D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Stephanus (fanie) D
With spouse/partner

Comfortable, neat and clean.

Easy to find. Large room with bath and shower.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, netjies en skoon.

Maklik om te vind. Groot vertrek met bad en stort.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leon K - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon K
With spouse/partner

Baie netjies en naby die snelweg en troeteldiervriendelik.

Akkommodasie is ruim, skoon, veilig en gerieflik. Neo het ons baie vriendelik ontvang en is baie hulpvaardig en 'n uitstekende gasvrou. Die omheinde stukkie gras voor ons kamer was heerlik vir ons twee hondjies. Sal beslis weer kom en aanbeveel by ander. Baie dankie.

Martlie J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Martlie J
Individual traveler

Everything I needed.

Really enjoyed. Spacious. Eunice was friendly and helpful. Just missed a hair dryer.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles wat ek nodig gehad het.

Ek het baie lekker tuisgegaan. Die vertrek was baie ruim. Eunice was baie gaaf en behulpsaam. Ek het net 'n haardroër gemis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

P.s. O - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
P.s. O
Family with teenagers

Uitstekend!

Pebble Fountain is definitief my eerste keuse vir oornagverblyf in Bloemfontein in die toekoms. Veilig met voldoende parkering en goed geleë naby die N1 en ander fasiliteite.

Sarel V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sarel V
Individual traveler

Friendly.

Big room, need small things (soap in bathroom, milk with complimentary tea/coffee).

Seef W - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Seef W
With spouse/partner

Baie mooi en netjies.

Baie mooi. Sentraal geleë by verskeie winkelsentrums. Die ontvangs het ons dadelik tuis laat voel. Sal beslis weer van die eenheid gebruik maak.

Hannelie C - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Hannelie C
Individual traveler

Friendly service, value for money.

Wi-Fi signal was very weak, had to switch over to data. Other than that, it was pleasant and very affordable accommodation. Will definitely book there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike diens, waarde vir geld.

WiFi sein was baie swak, moes oorgaan op data andersins aangename en baie bekostigbare verblyf. Sal beslis weer daar boek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ferdinand G - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ferdinand G
With spouse/partner

Value for money accomodation.

Paved, undercover parking in a safe area. Excellent setup for overnight stays. Clean and tidy.

Sylvia T - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sylvia T
Family with teenagers

Clean and tidy, very nice guest room.

We were warmly welcomed by Eunice, the cleaner. The guest room is beautifully furnished and everything was very clean and tidy. Will definitely recommend the guesthouse.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en netjies, baie mooi gastekamer.

Ons is hartlik ontvang deur Eunice, die skoonmaker. Gastekamer is pragtig gemeubileer en alles was baie mooi skoon en netjies. Sal die gastehuis definitief aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zelandri A - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelandri A
With spouse/partner

Baie goed ingerig en gemaklik.

Het heerlik gebly, baie netjies en goed toegerus.

Pebble Fountain Guesthouse's response

Baie dankie, die terugvoering word opreg waardeer.

Vriendelike groete
Pebble Fountain

Pebble Fountain Guesthouse
Mariaan K - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mariaan K
Family with young children

Had a lovely comfortable stay.

We had a lovely stay. The unit was very comfortable, had anything we needed. Eunice that opened for us was very helpful and friendly. We would definitely consider staying there again.

Pebble Fountain Guesthouse's response

Thank you so much for such positive feedback, always a nice to hear.
Eunice is a star.

Pebble Fountain Guesthouse
Tanja C - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tanja C
With spouse/partner

Heerlik oornag by Pebble Fountain Guesthouse, sal dit beslis aanbeveel.

Baie dankie Eunice vir jou vriendelike ontvangs en jou behulpsaamheid. Ons het lekker oornag, is 'n skoon, netjiese ruim kamer. Sal beslis weer van julle gebruik maak.

Pebble Fountain Guesthouse's response

Baie dankie Tanja, waardeer terugvoer opreg. Eunice is ons regterhand en goud werd. Sal biidskap vir haar gee.
Vriendelike Groete,
Joe/Melody

Pebble Fountain Guesthouse
Natasha M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Natasha M
With spouse/partner

Baie netjies en skoon. Ons 2 hondjies was ook saam, en dit was baie veilig vir hulle.

Baie vriendelike personeel het ons ontvang. Kamer was ruim en netjies. Was baie rustig om die aand langs die swembad te sit en aandete te geniet. Veilige parkering vir ons voertuig is ook baie belangrik.

Pebble Fountain Guesthouse's response

Baie dankie julle, bly julle het dit geniet.
Ons waardeer die terugvoer.

Pebble Fountain Guesthouse
Natasha V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Natasha V
With spouse/partner

Lovely, quite, cosy stay.

Perfect for dogs. Lovely neat room and bathroom.

Elisma E - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elisma E
Family with young children

Gasvry.

Ons was baie aangenaam verras. Ons het dit net as 'n oornagslaapplek gebruik en sal baie maklik weer.

Pebble Fountain Guesthouse's response

Dankie baie. Sien uit daarna om jul weer te ontvang.

Vriendelike Groete
Joe en Melody

Pebble Fountain Guesthouse
Nanno E - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nanno E
Individual traveler

Baie goeie waarde vir geld en goed geleë t.o.v. die N1.

Die geriewe is luuks vir die prys, die ontvangs was vriendelik, die slaap was rustig.

Pebble Fountain Guesthouse's response

Goeie dag
Baie dankie, ons waardeer altyd die terugvoering.
Ons hoop ons sien jou weer.
Groete

Pebble Fountain Guesthouse
Maulene G - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maulene G
Family with young children

Heerlike plek.

Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Kamer is ruim en baie netjies. Sal vir seker weer daar tuisgaan. Waarde vir geld!

Pebble Fountain Guesthouse's response

Goeiedag Maulene,

Altyd lekker om van jou te hoor. Baie dankie vir die terugvoering, ons sien uit na jul volgende besoek.

Vriendelike Groete
Joe en Melody

Pebble Fountain Guesthouse
Willem J - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Willem J
Individual traveler

Good stay.

No mirror in bathroom to shave. No taps to fill bath. Mirror stand on floor, should be against the wall.

Petro R - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro R
With spouse/partner

Uitstekende selfsorg-eenheid met alles wat 'n gas nodig het om sy verblyf so gerieflik moontlik te maak.

Pebble Fountain Gastehuis is baie sentraal geleë. Die eenheid is baie gerieflik en baie netjies. Die kombuisie is baie goed toegerus en die badkamer heerlik ruim. Ons het die 3 nagte daar baie geniet en die dame wat jou ontvang is baie vriendelik en hulpvaardig. Ek beveel die gastehuis definitief aan.

Pebble Fountain Guesthouse's response

Baie dankie vir u terugvoering, dit word opreg waardeer. Ons hoop om u gou weer te sien.
Dankie
Joe en Melody

Pebble Fountain Guesthouse
Joline S - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joline S
With spouse/partner

Great stay.

We had a great time and the unit was neat and equipped with all the necessities. Would definitely recommend this place and stay there again myself if I ever visit Bloem again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gebly.

Ons het heerlik gebly en die eenheid was netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Sal die blyplek beslis aanbeveel en self weer soontoe kom as ek in Bloem kom kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pebble Fountain Guesthouse's response

Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Sal daarvan hou om u weer tesien.
Dankie vir u ondersteuning.

Pebble Fountain Guesthouse
Mandie R - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mandie R
With spouse/partner

Comfortable, clean and tidy.

Room No. 3: Light outside too bright in room. I propose block-out curtains. Furthermore, no complaints.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, skoon en netjies.

Kamer No. 3: Buitelig brand te helder in kamer. Ek stel "block out"-gordyne voor. Verder, geen klagtes.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ernie S - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ernie S
Individual traveler

Definitely recommended.

Will recommend it for overnight - units are neat and convenient - everything that you need and braai facilities. Made use of it twice and will again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beslis aanbeveelbaar.

Sal enige tyd aanbeveel as 'n oorslaap - eenhede netjies en gerieflik - alles wat nodig is en het braaigeriewe. Reeds twee keer gebruik en sal beslis weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pebble Fountain Guesthouse's response

Hi Ernie

Baie dankie vir jou ondersteuning. Dit is altyd lekker om sulke kommentaar te kry. Ons sal jou graag gou weer terug wil sien.

Vriendelike groete
Melody

Pebble Fountain Guesthouse
Sanet D - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sanet D
With spouse/partner

Beautiful room.

Helpful with any additional requests!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige kamer.

Behulpsaam met addisionele versoeke!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pebble Fountain Guesthouse's response

Baie dankie vir die ondersteuning asook die terugvoering.

Pebble Fountain Guesthouse
Koos O - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Koos O
With spouse/partner

Skoon en netjies, sal beslis weer hier oornag.

Dis baie lekker dat my hondjie sy eie "privaat" tuintjie kon hê!

Pebble Fountain Guesthouse's response

Baie dankie vir u ondersteuning. Altyd n plesier om n klein hondjie te kan help.

Pebble Fountain Guesthouse
Jonell H - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jonell H
Individual traveler

Tranquil, comfy, clean and neat. An absolute pleasure!

I really enjoyed the stay. The place is beautiful and comfy. It has everything you need. I will definitely recommend it and will go stay there again next year. The only thing I will mention that might require some attention is that the ashtray under the lapa is not being cleaned.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, gemaklik, skoon en netjies. 'n Absolute plesier!

Ek het baie lekke gebly. Die plekkie is baie mooi en gemaklik. Alles wat mens nodig het was daar gewees. Ek sal dit definitief aanbeveel en ek sal volgende jaar weer daar kom bly. Die enigste punte wat ek sal noem wat dalk bietjie aandag kort is dat die asbakkie onder die lapa nie skoongemaak word nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pebble Fountain Guesthouse's response

Baie dankie vir die goeie terugvoer Jonell, ons waardeer dit baie.
Sien uit daarna om jou volgende jaar weer te onrvang.

Pebble Fountain Guesthouse
Marilie B - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Marilie B

It was absolute value for money! Very tidy, clean and spacious. Everything you need in a self-catering unit. Will definitely go again.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was absoluut waarde vir geld! Baie netjies, skoon en ruim. Alles wat jy benodig by 'n selfsorgeenheid. Sal definitief weer daar tuis gaan.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anneliese S - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneliese S
Family with young children

Very comfortable accommodation with friendly service.

Very comfortable accommodation with friendly service. Will definitely be back on our next visit to Bloemfontein.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflike verblyf en baie vriendelike diens!

Baie gerieflike verblyf en baie vriendelike diens! Sal vir seker weer by Pebble Fountain bly wanneer ons weer in Bloemfontein is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pebble Fountain Guesthouse's response

Baie dankie Anneliese, dit beteken baie vir ons!

Pebble Fountain Guesthouse
Azel D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Azel D
With spouse/partner

Comfortable and good value for money.

It was really special that our dog could accompany us so easily everywhere we went. There was a gate to keep the dog away from the other guests and yet still there was enough grass for her to romp around on. It was also very spacious and comfortable accommodation!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik en goeie waarde vir geld!

Dit was vir my baie lekker dat ons hond so gemaklik saam met ons kon wees en daar hekkie was om die hond te skei van ander gaste en daar was nog steeds genoeg gras ens. vir haar. Dit is ook baie ruim en gemaklik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pebble Fountain Guesthouse's response

Baie dankie Azel. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te ontvang.

Pebble Fountain Guesthouse
Susan H - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan H
With spouse/partner

Will recommend it any time, and use it myself again!

Quiet and relaxing. Neat and convenient. Walking distance from Rosepark Hospital.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal dit enige tyd aanbeveel en self weer gebruik.

Stil en rustig. Netjies en gerieflik. Stapafstand Rosepark hospitaal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annelene M - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelene M
With spouse/partner

Uitstekend.

Gerieflik, smaakvol en waarde vir geld. Baie vriendelike ontvangs en diens-personeel.

Pebble Fountain Guesthouse's response

Baie dankie Mev, ons waardeer u positiewe terugvoer opreg. Was heerlik om jul by ons te kon ontvang!! Vriendelike Groete
Pebble fountain.

Pebble Fountain Guesthouse
Retha V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Retha V

Spacious, well appointed self-catering unit close to Rosepark Hospital.

The unit is very well equipped and we were warmly received and had a nice stay. Thank you very much!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ruim, goed ingerigte selfsorgeenheid naby Rosepark Hospitaal.

Die eenheid is baie goed ingerig, ons is vriendelik ontvang en het heerlik gebly. Baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pebble Fountain Guesthouse's response

Baie dankie Mev, dit was heerlik om jul te ontmoet.
Ons waardeer jul positiewe terugvoering opreg!

Pebble Fountain Guesthouse
Adele M - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele M
Family with young children

Pragtige, netjiese, blyplek vir die hele gesin in 'n rustige woonbuurt.

Ons was verras deur die ruim woonstel en die keurige afwerking. 'n Pragtige plekkie wat my eerste keuse sal wees as ek weer in Bloemfontein moet oorslaap. Net jammer die DStv het halfpad deur die naweek nie meer gewerk nie, maar dit het nie te veel gepla nie. "A home away from home!"

Pebble Fountain Guesthouse's response

Baie dankie vir die terugvoer Adele, dit word hoog op prys gestel.
Jammer oor die Dstv wat gaan hang het.
Hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.

Pebble Fountain Guesthouse
Schalk R - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Schalk R
Family with young children

Ons het baie lekker gebly.

Die eenheid is baie netjies en Joe-hulle gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel.

Pebble Fountain Guesthouse's response

Baie dankie Schalk, dit was lekker om julle te ontmoet.
Hoop die herstel na skoonpa se operasie is suksesvol.

Pebble Fountain Guesthouse
Joyce F - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joyce F
Individual traveler

Ons het tuis gevoel en dit plek was baie netjies en skoon.

Die veiligheid het ons ook opgeval. Ek en my kleinseun het vir hom 'n woonstel gaan soek om vanaf Januarie te huur. Ons moes een nag oorbly en het baie tuis en veilig gevoel. Ons het ook 'n plekkie naby sy werk gekry en die rit was baie suksesvol.

Pebble Fountain Guesthouse's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg!

Pebble Fountain Guesthouse
Petro T - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Petro T
Family with teenagers

Lovely little cottage.

We will definitely recommend it.

Pebble Fountain Guesthouse's response

Baie dankie vir die goeie terugvoer Petro, ons waardeer dit baie!
Dit was baie aangenaam om julle daar te he.

Pebble Fountain Guesthouse
From
R650
per night, for 2 ppl
From
From R650
per night, for 2 ppl
From
R650
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 91 Castelyn Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwNDdjNWYwLTI5ZjAtNDc2OS1hY2Q2LTIxMzY4MzMwM2E1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R650  per night, for 2 ppl 62 5 1 5 91 Castelyn Drive Fichardt Park 9301 Free State 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -29.146431 26.179241
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!