Strand Accommodation at Pebble Moon Strand Woonstel | TravelGround
+43

Pebble Moon Strand Woonstel

32 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 32 reviews for Pebble Moon Strand Woonstel
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Elize B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elize B

Relaxed and enjoyed the view of the sea.

It is a very secure apartment with secure parking. Well equipped kitchen as well as a beautiful view of the bay. I would definitely go there again for a holiday and can highly recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik ontspan en het die uitsig oor die see baie geniet.

Dit is 'n baie veilige woonstel met veilige parkering. Goed toegeruste kombuis asook 'n pragtige uitsig oor die baai. Ek sal beslis weer daar gaan bly vir 'n vakansie en kan dit sterk aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pebble Moon Strand Woonstel's response

Dankie vir die terugvoer Elize.
Hoop jy kom kuier gou weer.
Groete in NZ.
Hennie en René

Pebble Moon Strand Woonstel
G'rado B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
G'rado B
Family with teenagers

Smaakvol en gerieflik ingerig.

Gasheer baie bedagsaam met goeie diens. Woonstel baie netjies en goed ingerig. Veilig en strand net oorkant die pad. Wil definitief weer van hierdie verblyfopsie gebruik maak.

Pebble Moon Strand Woonstel's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Giradot. Hoop julle kom kuier sommer gou weer.

Groete
Hennie en René.

Pebble Moon Strand Woonstel
Brahm B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brahm B
Family with young children

Fantastiese uitsig van die see. Stil veilige omgewing.

Sien sterre.

Pebble Moon Strand Woonstel's response

Baie dankie vir die resensie Brahm. Kom kuier gou weer.

Groete
René

Pebble Moon Strand Woonstel
Tobie L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tobie L
With spouse/partner

Had a fantastic time.

Very nice stay, views are beautiful. Will be happy to recommend. Will stay there again anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het 'n fantastiese tyd gehad.

Baie lekker gebly, uitsig is pragtig. Sal met graagte kan aanbeveel. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pebble Moon Strand Woonstel's response

Baie dankie vir die positiewe resensie Tobie. Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop julle kom kuier gou weer. Groete Hennie en René

Pebble Moon Strand Woonstel
Magdalene A - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magdalene A
Family with teenagers

Absoluut 'n pragtige uitsig en asemrowend.

Dit was 'n pragtige luukse plekkie, baie oulik en rustige atmosfeer en als wat jy nodig het. Sal beslis weer gaan!

Pebble Moon Strand Woonstel's response

Beste Magdalene, Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons waardeer dit.

Kom kuier gou weer.

Groete
Hennie en René

Pebble Moon Strand Woonstel
Ethel D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ethel D

Baie lekker.

Baie netjiese en skoon woonstel met pragtige uitsig en veilige parkering.

Pebble Moon Strand Woonstel's response

Dankie vir die resensies. Ek waardeer die terugvoer. Groete, Hennie en René.

Pebble Moon Strand Woonstel
Retha J - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Retha J

Neat and clean apartment and close to everything.

Pebble Moon was very clean and neat with beautiful views. Very well equipped. Rene's communication with us was also good. The only thing that bothered us is the construction on one side of the building which was quite disturbing occasionally. Had a wonderful stay and will do so again in the future. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en skoon woonstel en naby alles.

Pebble Moon was baie skoon en netjies met pragtige uitsig. Baie goed toegerus. Rene se kommunikasie met ons, was ook goed. Al wat gepla het wat mens nie kan voorsien nie, is die bouery aan die een kant van die gebou wat nogal partykeer steurend was met gekap. Het heerlik gebly en sal weer so maak in die toekoms. Dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pebble Moon Strand Woonstel's response

Goeie dag Retha,

Dankie vir die resensie. Ongelukkig moes die werk maar gedoen word an die gebou maar dit sal seker binne die volgende week of twee voltooi wees. Jammer vir die ongerief. Groete Hennie en René

Pebble Moon Strand Woonstel
Andre P - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre P
With spouse/partner

Pragtige uitsig, mooi skoon en gerieflik.

Mooi skoon en gerieflik. Beddegoed is van goeie gehalte. Miskien die WiFi gerief beter maak.

Pebble Moon Strand Woonstel's response

Baie dankie vir die aanbeveling Andre. Ons is besig om opsie met beter wi-fi te ondersoek en hopelik as julle weer kom kuier, sal ons dit in plek hê.

Pebble Moon Strand Woonstel
Michael C - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael C
Family with young children

The perfect place and location for a great holiday or weekend getaway.

The place is neat, clean and really amazing, we can't wait to be back. Look forward to holidaying at your place again. Hopefully next time a little longer.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die perfekte plek en ligging vir 'n great vakansie of naweekwegbreek.

Die plek is netjies, skoon en regtig amazing, ons kan nie wag om weer terug te wees nie. Sien uit om weer by julle plekkie te kom vakansie hou. Hopelik die keer bietjie langer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pebble Moon Strand Woonstel's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Michael. Ons waardeer dit baie en is bly julle het dit geniet. Kom kuier gou weer.

Hennie en René

Pebble Moon Strand Woonstel
Janine K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine K
Family with teenagers

Rustig, uitsig oor see, veilig.

Baie dankie vir 'n wonderlike kuier. Dit was asemrowend. Skoon. Ek het die stilte en uitkyk na die see geniet. My man is oorlede en ek en my dogter het die rus nodig gehad, hy was lief vir die see. Sien weer gou.

Pebble Moon Strand Woonstel's response

Baie dankie vir die terugvoer Janine. Ons is regtig jammer om te hoor van jou man. Kom kuier sommer gou weer as julle bietjie 'n breek nodig het.

Groete
Hennie en René

Pebble Moon Strand Woonstel
Danae P - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danae P
With spouse/partner

Very neat with a personal touch.

Wonderful accommodation with the most beautiful views. Neat and nice clean accommodation. Will stay there anytime again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies met 'n "personal touch".

Wonderlike verblyf met die mooiste uitsig. Netjies en mooi skoon verblyf. Sal enige tyd weer daar gaan woon!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pebble Moon Strand Woonstel's response

Baie dankie vir jou terugvoer Danae. Bly julle het dit geniet en hoop julle kom kuier weer.
Groete,
Hennie en René

Pebble Moon Strand Woonstel
Tristan D - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tristan D
Family with teenagers

Quality accommodation with a spectacular view.

René and Hennie are very gracious and accommodating hosts. The apartment is beautifully furnished and very welcoming. It was spotless. It's also very secure.

Pebble Moon Strand Woonstel's response

Thank you for the review Tristan. Hope you will visit again.

Regards
Hennie and René

Pebble Moon Strand Woonstel
Christa B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa B
With spouse/partner

Breathtaking view!

Pebble Moon Beach Apartment was a lovely home away from home! The view and neat apartment with more than enough facilities for 4 people made our stay an incredible experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowende uitsig!

Pebble Moon Strand Woonstel was voorwaar 'n heerlike huis weg van die huis! Die uitsig en netjiese woonstel met meer as genoeg geriewe vir 4 mense, het ons verblyf 'n ongelooflike belewenis gemaak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pebble Moon Strand Woonstel's response

Baie dankie vir julle positiewe resensie Christa. Was lekker om julle te huisves. Hoop julle kom sommer gou weer kuier. Groete Hennie en René

Pebble Moon Strand Woonstel
Theresa C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa C
Family with young children

It is safe, clean, private and quiet with a lovely view and at night we went to bed the sound of the ocean in our room.

Beautiful, clean, safe and quiet.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was veilig, skoon, privaat, stil met 'n lieflike uitsig en ons het saans met die see in ons kamer aan die slaap geraak.

Pragtige skoon veilig stil.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pebble Moon Strand Woonstel's response

Baie dankie vir die aanbeveling Theresa. Bly julle het dit geniet/ Groete René

Pebble Moon Strand Woonstel
Tania V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania V
Family with teenagers

Fantasties en kommervry.

Lekker gebly en die toesluit-onderdakparkering was 'n absolute plus. Ek kan die plek regtig aanbeveel. Die uitsig was fantasties.

Pebble Moon Strand Woonstel's response

Dankie vir die resensie Tania. Kom kuier gou weer. Groete, Hennie en René

Pebble Moon Strand Woonstel
St P - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
St P
Family with teenagers

Stel die standaard vir ander vakansieverblyf!

Dis nie 'n kaal vakansiewoonstel nie - dis 'n volledig toegeruste wooneenheid. Uiters gerieflik en netjies, daar is tot enkele speletjies (die UNO het ons ure besig gehou!). Baie dankie Rene vir die geleentheid en die besonderse manier waarop jy met ons kontak gehou en ingelig het. Hoogs aan te beveel.

Pebble Moon Strand Woonstel's response

Baie dankie vir die aanbeveling ST. Dit is lekker om te hoor julle het dit geniet en alles in orde en gerieflik gevind. Hoop julle kom kuier weer.

Groete
Hennie

Pebble Moon Strand Woonstel
Jana H - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jana H
Family with young children

Onvergeetlike verblyf!

Ons as gesin het ons verblyf baie geniet by Pebble Moon. Alles was baie netjies en daar was meer as genoeg spasie in die kamers en woonstel om gemaklik te leef. René het alle reëlings deeglik en goed aan ons gekommunikeer en die veiligheid van die hele gebou is van hoogstaande gehalte. Daar is 'n oulike en vriendelike OK Mini mark net langs die hoofingang wat baie handig gepas was om kruideniers en bederfies te koop. Ons kon byna orals heen loop om plekke te verken en die strand is net oorkant die pad waarin ons al vier heerlik geswem het. Ek het die branders se geluid die meeste geniet as ons slaap in die aande met die groot skuifruit wat oop is en die vars seelug wat inwaai. Die see-uitsig is asemrowend mooi. Die naweek weg het ons die wêreld se goed gedoen. Ons sal vir seker Pebble Moon weer besoek. Baie dankie René vir 'n onvergeetlike wegbreek!

Pebble Moon Strand Woonstel's response

Jana ek is so bly julle het dit geniet. Dis altyd lekker om te hoor dat iemand ook die woonstel geniet. Ek waardeer jou resensie baie, julle moet beslis weer kom kuier.
Groete,
Hennie en René

Pebble Moon Strand Woonstel
Christelle P - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle P
Family with young children

Breathtaking and very tranquil. Love the place.

I will always recommend Pebble Moon. It is a lovely place and the service was very good. Rene was very nice. I don't have words for this place and will definitely book there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend en rustig verby. Mal oor die plekkie.

Ek sal Pebble Moon altyd aanbeveel. Dit is 'n lieflike plek en die diens was puik. Rene was baie nice. Ek het nie woorde vir die plek nie en sal definitief weer bespreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pebble Moon Strand Woonstel's response

Hallo Christelle. Ek waardeer jou resensie vreeslik baie. Dit sal lekker wees om julle weer te huisves. Groete Hennie en René

Pebble Moon Strand Woonstel
Mariaan B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan B
With spouse/partner

Perfect in every way.

Die location is perfect, apartment looks just like the photos, couldn't ask for a better place!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek in alle opsigte.

Ligging is perfek, woonstel lyk presies soos op foto's, kon nie vir beter vra nie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dirk B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk B
With spouse/partner

It's a gem of a place.

Very nice reception, outstanding accommodation and facilities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is 'n juweel van 'n plekkie.

Baie goed ontvang uitstekende verblyf en geriewe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pebble Moon Strand Woonstel's response

Baie dankie vir die resensie, Dirk. Hoop julle kom kuier gou weer.

Groete,
René

Pebble Moon Strand Woonstel
Riana M - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana M
With spouse/partner

Lovely and peaceful with a beautiful view.

Very pleasant stay. My mother of 84 was with us and she was walking with crutches. Place is spacious with well-equipped kitchen for cooking. With strong wind, windows had to be closed and it would be nice if the windows were just clean. Nice chocolate on pillow. Thank you very much for that. Will use Pebble Moon again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik en rustig met 'n mooi uitsig.

Baie aangename verblyf. My ma van 84 was saam met ons en sy loop met krukke. Plek is ruim met goed ingerigte kombuis om te kook. Met sterk wind moes vensters toegemaak word en sou dit lekker wees as die vensters net skoon was. Oulike sjokolades op kussing gekry. Baie dankie daarvoor. Sal weer van Pebble Moon gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pebble Moon Strand Woonstel's response

Hallo Riana. Dankie vir jou terugvoer. Dit word baie waardeer. Jammer oor die vensters. Dit maak maar moeilik so hoog op 'n gereelde basis skoon. Groete René

Pebble Moon Strand Woonstel
Miranda W - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Miranda W

Most beautiful scenery.

Apartment centrally located.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooiste natuurskoon.

Woonstel sentraal geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pebble Moon Strand Woonstel's response

Hallo Marinda. Dankie vir julle resensie, ons waardeer julle insette. Kom kuier weer.
Groete Hennie en René

Pebble Moon Strand Woonstel
Johan J - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan J
With friends

Aandag aan die fynste detail.

Die asemrowende uitsig, absolute netheid, dat ander inwoners nie lawaai maak nie en puik voorafkommunikasie was alles deel van die pakket. Min ander eienaars gee soveel aandag aan die fyn detail, wat Pebble Moon bo die res laat uitstaan. Ek is amper bang om kritiek te lewer, want die positiewe was soveel meer as die negatiewe, maar my terugvoering sou eensydig wees as ek oor die volgende stilbly. Die luguitsuigapparaat in die gastebadkamer is altyd aan en die steurende geluid daarvan pla wanneer 'n mens wil slaap. Nêrens kon ek 'n skakelaar vind om dit af te skakel nie. Dit sou beter werk as dié apparaat aan die badkamerligskakelaar gekoppel kan word. Die stortkop in die hoofbadkamer behoort vervang te word. Desnieteenstaande, ons het ons verblyf geniet en beveel Pebble Moon met groot vrymoedigheid aan.

Pebble Moon Strand Woonstel's response

Baie dankie Johan vir hierdie resensie. Volgens my is dit seker die beste resensie wat ons nog gekry het. Ons waardeer regtig jou kritiek. Omdat ons nie self daar bly nie weet mens nie regtig van hierdie klein jakkelsies nie. Ons gaan sommer dadelik daarvan werk maak om dit reg te stel. Kom kuier asb gou weer. Groete, Hennie en René

Pebble Moon Strand Woonstel
Mariana B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariana B
Family with teenagers

Gemaklik, netjies en veilig.

Baie vriendelike ontvangs en akkommoderende gasvrou. Eenheid het alles wat mens benodig en is baie gemaklik geleë.

Pebble Moon Strand Woonstel's response

Beste Mariana,

Baie dankie, julle moet weer kom kuier.

Groete,
Hennie en René

Pebble Moon Strand Woonstel
Una S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Una S
With spouse/partner

Fantasties! Sal weer daarvan gebruik maak/

Puik woonstel met goeie sekuriteit. Voel net nie so veilig om na donker onder in die straat na 'n restaurant te stap nie, as gevolg van elemente wat in die area rondhang.

Pebble Moon Strand Woonstel's response

Dankie vir die resensie Una. Ek is bly julle het dit geniet. Kom kuier gou weer. Groete, Hennie en René.

Pebble Moon Strand Woonstel
Henry V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henry V
Family with teenagers

Pragtige, skoon en netjiese woonstel.

Die woonstel is pragtig, goeie waarde vir geld en ek sal hom vir enige een aanbeveel.

Pebble Moon Strand Woonstel's response

Baie dankie vir jou resensie Henry. Ek is baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gou weer. Groete, Hennie en René

Pebble Moon Strand Woonstel
Adam O - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adam O
Family with teenagers

Fantastic to stay there.

This was a wonderful weekend breakaway not too far from home. Very neat and tranquil.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties om in te bly.

Dit was 'n heerlike wegbreeknaweek nie ver van my huis, plek baie netjies en rustig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pebble Moon Strand Woonstel's response

Dankie vir die evaulasie, Adam. Hoop julle kom kuier gou weer.

Groete,
Hennie en René

Pebble Moon Strand Woonstel
Cheryl J - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cheryl J
Family with young children

Fantasie verblyf alles-in-een.

Woonstel is baie netjies en goed ingerig - niks meer nodig behalwe om te ontspan.

Pebble Moon Strand Woonstel's response

Baie dankie Cheryl. Ek is bly julle het lekker ontspan. Kom rus gou weer

Pebble Moon Strand Woonstel
Herna L - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herna L
Family with teenagers

Pragtig, skoon, nuwe beddegoed en handdoeke, vriendelike en hulpvaardige diens.

Alles wat 'n reisiger nodig het, was beskikbaar, smaakvol gemeubileerd, eienares het uit haar pad gegaan om ons gelukkig te hou, baie moeite gedoen. Sal dit vir enigiemand aanbeveel en beslis self weer gebruik.

Pebble Moon Strand Woonstel's response

Baie dankie vir die aanbeveling Herna. Ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gou weer. Groete, Hennie en Rene

Pebble Moon Strand Woonstel
Gert K - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert K
Family with teenagers

Our stay was fantastic. A place to experience again.

Our time here was fantastic. It's a place to want to experience again. Are you looking for silence and a healthy rest and relaxation for your soul? Then this is the place that will offer it. Very central and within reach of everything. So if we have to choose, it will be one of our first holiday, rest destinations. Thank you very much, Pebble Moon.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons verblyf was fantasties. 'n Plek om weer te beleef.

Ons tydjie hier was fantasties. Dis 'n plek om weer te wil beleef. Soek jy na stilte en 'n heilsame rus en lafenis vir jou siel? Dan is hierdie dié plek wat jou dit bied. Baie sentraal en binne bereik van alles. So as ons moet kies, sal dit weer een van ons eerste vakansie, rus-bestemmings wees. Baie dankie, Pebble Moon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pebble Moon Strand Woonstel's response

Baie dankie Gert vir die resensie. Waardeer dit opreg. Kom kuier asb weer.

Groete
Hennie en René

Pebble Moon Strand Woonstel
Daniel V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel V
Family with young children

Was 'n wonderlike week. Puik diens en dankie vir al die klein ekstras.

Was 'n wonderlike week. Puik diens vanaf begin van bespreking. En baie klein eksras. Naby aan alles wat saakmaak en reg op strand.

Pebble Moon Strand Woonstel's response

Baie dankie vir die resensie Danie. Ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gou weer.

Groete
Hennie en René

Pebble Moon Strand Woonstel
Hennie B - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie B
With spouse/partner

Wake up with the sound of the sea.

Beautiful apartment that overlooks the sea. The best view. The apartment is tastefully furnished with everything you need. It is squeaky clean and the owners are very helpful. Close to shops and restaurant. The ideal getaway.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Word wakker met die see in jou ore.

Pragtige woonstel wat uitkyk oor die see. Verseker die mooiste uitsig. Woonstel is smaakvol toegerus met alles wat jy nodig het. Dit is silwerskoon en eienaars is baie hulpvaardig. Naby aan winkels en restaurant. Die ideale wegbreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pebble Moon Strand Woonstel's response

Beste Hennie,

Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit baie. Kom kuier gou weer

Pebble Moon Strand Woonstel
From R1 200
per night (sleeps 4)
From R1 200
per night (sleeps 4)
From R1 200
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 66 Beach Road, Strand, 7140, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4MTNiMmNlLTY2ZTMtNDAzMC1hMTJkLWY2ZWZmZDdjNDQxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (sleeps 4) 32 5 1 5 66 Beach Road Strand 7140 Western Cape 0860 022 102 15:00-19:00 10:00 -34.119443490948 18.829477858962
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com