Lamberts Bay Accommodation at Penguinstraat 11 | TravelGround
+17

Penguinstraat 11

9 reviews
Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 9 reviews for Penguinstraat 11
Cleanliness
4.3/5
Service
4.1/5
Location
4.9/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.4/5
Sharon W - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon W
Family with young children

Wegbreek was ongelooflik

Ek, my man en 2 kinders het 'n rustige plekkie gesoek om net lekker te ontspan en om tyd aan mekaar te spandeer en dit is wat ons daar beleef het. Ons kinders was so gelukkig hulle het dit as ons huis beskou so tuis was ons daar. Ons was baie mooi ontvang ook. Ons voertuig was veilig so ons hoef nie daaroor bekommerd gewees het nie. Kinders kon gaan swem ook. Als was so perfek. Ons sal definitief weer terug gaan.

Leon C - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon C
With friends

Wat 'n naweek! Alles was tops! Behoorlik geniet en gekuier.

'n Great, great naweek, saam met die team. Hulle het gekuier en gekuier. Huis was perfek met alles wat hulle benodig het. DStv in die gastehuis was perfek vir die Bokke se finale game.

Annaluze B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annaluze B
Family with teenagers

Heerlike Weskuskuier!

Ons was 2 gesinne met 4 tieners. 'n Heerlike gemaklike kuierhuis met lekker kuierdek en stoep, waarvandaan ons die wonderskone Weskus sonsondergang kon geniet. Groot leefarea met genoeg spasie waar elkeen homself kon besig hou sonder om in die ander se spasie in te beweeg. Die "pooltafel" was natuurlik vir die tieners 'n groot aanwins. Braai-area heerlik ingerig met oopskuifdeure waarmee jy die wispelturige Weskusweer kan akkommodeer. Vir seker weer 'n kuier werd.

San-mari L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
San-mari L
Family with young children

Puik.

Alles wat ons nodig gehad het was daar.

Francois S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois S
With friends

It was a positive experience and we had a great time.

It is an excellent home away from home and all the amenities are there, as if you are at your own home with sea views. Everything worked and the braai area was lovely. The chimney fan provides a good draft and the fire burns very well.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n positiewe ervaring en ons het lekker gekuier.

Dit is 'n uitstekende kuierhuis en al die geriewe is daar, asof jy by jou eie huis is net met see-uitsig. Alles het gewerk en die braai-area was heerlik snoesig. Die waaier in die skoorsteen sorg vir 'n goeie trek en die vuur brand 'n hond uit 'n bos.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hannie W - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannie W
With friends

Fantastic.

Lovely home, very helpful, friendly and on the ball agent. The owner is also really fantastic, phoned to find out if we were happy. We were very happy, thank you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Lieflike huis, baie behulpsame, vriendelike en wakker agent. Die eienaar is ook regtig fantasties, het gebel en uitgevind of ons tevrede en gelukkig is. Ons was baie tevrede, dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nathaniel T - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nathaniel T
With friends

As jy will lekker kuier is dit die perfekte plek om na toe te gaan.

Baie gerieflike plekkie om by te kuier.

Frieda H - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Frieda H
With friends

Groot teleurstelling!

Die plek vas vuil! Beddens was ongemaklik en beddegoed baie swak gehalte. Een kamer kon nie gebruik word nie, weens die reuk van urine. Binnebraai-area werk nie en ons is elke keer uitgerook aangesien die braai skoorsteen waarskynlik nie reg gebou is nie. Braairooster was baie vuil. Huis is yskoud! Geen matte op vloer en ook geen verwarmers verskaf. Baie onplesierig.

Lynn S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynn S
Family with young children

Gerieflik!

Alles was in die huis wat mens benodig. Rustig en netjies.

From R2 200
per night (for 8 people)
From R2 200
per night (for 8 people)
From R2 200
per night (for 8 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 11 Penguin Street, Lamberts Bay, 8130, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2MDY0ZGI0LWUxNTMtNGNjZi04YTM2LTQ5NTRmMWQ4ODZlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 200  per night (for 8 people) 9 5 1 5 11 Penguin Street Lamberts Bay 8130 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -32.108065070554 18.304971671109
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com