Pensão Guest Lodge
Review Summary
Christie V - Jan 2022
Overall score
Baie gemaklik, met heerlike swembad reg voor ons deur.
Heidi P - Apr 2021
Overall score
Baie lekker, baie gasvry.
Rachel G - Dec 2020
Overall score
Awesome.
Ruan S - Feb 2020
Overall score
The place is clean and I was very well received.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Die plek is skoon en ek was baie goed ontvang.
Die plek is skoon en ek was baie goed ontvang. Maar ek het die aand uitgegaan en toe ek so 11:00 se kant by die gastehuis kom was die krag af. Daar was geen noodligte nie ek moes in die donker na my kamer toe. Ek het glad nie die wag eers gesien wat wag moes hou oor my kar wat in die straat moet geparkeer word nie. My kamer was net so donker. Ek sal voorstel dat hulle 'n kragopwekker aanskaf of iets doen om ten minste net lig op die perseel te kry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Morne V - Sep 2019
Overall score
Friendly and professional staff.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike en professionele personeel.
Vandat ons aangekom het, was die diens vriendelik en professioneel. Kamers was netjies, groot en skoon. Sal definitief Pensão aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annetjie L - Jul 2019
Overall score
Ruim, prakties en waarde vir geld.
Judy R - Jun 2019
Overall score
Skoon,veilige en netjiese plek, wat baie bekostigbaar is.
Ronel B - May 2019
Overall score
Baie lekker.
Mthoko M - Dec 2018
Overall score
Perfect place to be.
Mbali M - Oct 2018
Overall score
Tranquil environment, clean rooms and linen.
Japie E - Oct 2018
Overall score
Baie lekker gebly.
Frikkie F - Jul 2018
Overall score
Average accommodation, didn't feel too safe with the sliding door. Lots of movement after 12 at night.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf was gemiddeld, voel wel nie veilig met skuifdeur nie. Baie beweging na 12 in die aand gewees
Matras se kante is nie op standaard nie. Kragproppe is moeilik toeganklik vir 'n haardroër. Baie skoon en netjies. Voel onveilig met skuifdeur wat moeilik aan die bokant sluit veral omdat daar baie beweging na twaalf was. Bespreking het vlot verloop. Blindings in kamer nie in goeie werkende toestand nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hantie A - Jul 2018
Overall score
Very neat and friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en vriendelike diens.
Ons het ons verblyf baie geniet. Plek is baie netjies en baie vriendelike diens ontvang. Sal beslis weer besoek en aanbeveel vir ander.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hanlie V - Jan 2018
Overall score
Ok
Dimakatso M - Jan 2017
Overall score
Great place to stay.
Andre D - Oct 2016
Overall score
Heerlik gebly!
Sonja S - Sep 2016
Overall score
Veilig, netjies en gerieflik.
Louise Z - Aug 2016
Overall score
Was awesome.
Mache P - Jul 2016
Overall score
Good service, delicious breakfast and close enough to enjoy the Innibos Festival.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie diens, heerlike ontbyt en lekker naby om die Innibos-fees te geniet.
Ek sal enige tyd weer by Pensao Guest Lodge bespreek. Die kliëntediens is fantasties, daar is gratis WiFi en die kamers is skoon en netjies. Die ontbyt was heerlik met al die trimmings.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carina V - Jun 2016
Overall score
Relaxing, quiet and spacious.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, stil en baie spasie.
Die selfsorg-eenheid is ruim, netjies en skoon. Dit was nogal koud binne in die eenheid. Ons wou graag van die ontbyt gebruik maak, maar hulle bedien net ontbyt tussen 07:00 - 08:00. Dit is dalk gerieflik vir sakereisigers, maar baie ongerieflik vir toeriste en dit het my nogal omgekrap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Madelein V - Feb 2016
Overall score
Baie vriendelike diens en netjies.
Coreen A - Apr 2015
Overall score
Ons was aangenaam verras!
Stienie L - Apr 2015
Overall score
My verblyf was glad nie 'n positiewe ervaring nie.
Read moreBernice V - Mar 2015
Overall score
Was heerlik om daar te bly, sal vir seker weer as ek in Nelspruit moet oornag. Pragtige, veilige omgewing.
Gawie N - Mar 2015
Overall score
Pragtige plek. Regtig waarde vir jou geld. Ontvangsdame baie vriendelik en behulpsaam.
- Capacity: 50 people
-
Check-in: 12:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 11 Magda Street, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
- All ages welcome