The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Perdehoek Sleepover | TravelGround
+104

Perdehoek Sleepover

Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 33 reviews for Perdehoek Sleepover
Cleanliness
4.5/5
Service
4.6/5
Location
4.4/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Jacolet G - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jacolet G
Family with teenagers

Ontspannend en gerieflik.

Gasvrou Uschaan is 'n dierbare mens met 'n hart van goud. Waarde vir geld verblyf. Alles wat nodig is, is in die eenheid. Die kinders het die perde, Beulah die Great Dane, die natuur en die rustigheid terdeë geniet. Baie dankie vir 'n aangename verblyf.

S L - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
S L
Family with young children

Wonderlike wegbreek!

Plekkie was netjies en goed toegerus. Kinders het dit vreeslik geniet. Eienaars was so gasvry en het uit hulle pad gegaan om dit vir ons onvergeetlik te maak. Ons sal definitief weer kom kuier.

Perdehoek Sleepover's response

Was lekker om jul te ontvang. Sulke oulike kinders. Hoop ons sien jul weer.
Liefde

Perdehoek Sleepover
Katie S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Katie S
On business

Overwhelmed by the peace and tranquility, lovely.

Would definitely book Perdehoek Sleepover again. The chalets are neat and clean, the owners hospitable and helpful, such lovely people. The tranquil atmosphere and farm animals were fantastic.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die rustigheid het my oorweldig, was heerlik.

Ek sal vir seker weer inboek by Perdehoek Sleepover. Die chalets is baie netjies en skoon, die eienaars is gasvry en behulpsaam, pragtige mense. Die atmosfeer van rustigheid en die plaasdiere was fantasties.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Perdehoek Sleepover's response

Ai Katie, dit was 'n voorreg om jul besonderse mense hier te kon hê.

Perdehoek Sleepover
Braam S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Braam S
With spouse/partner

Presies wat hulle gesê het. Die plek het 'n baie lekker plaas-atmosfeer.

Baie lekker stil en rustig, het die plaas-atmosfeer baie geniet. Die basiese verblyf is meer as net basies. Alles wat jy nodig het en as jy iets soos 'n braai voor jou kamer wil hê, vra net en hulle bring vir jou een.

Johann V - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann V
With spouse/partner

Wonderlike gasvryheid, rustigheid, stilte en plaasatmosfeer.

Ons is vriendelik ontvang deur Uschaan en Franco en ons het werklik die stilte en rustigheid gekry waarna ons gesoek het. Die geriewe is basies. Dis belangrik dat gaste alles saambring wat hulle nodig het aangesien Perdehoek Sleepover redelik ver (17 km) van Lichtenburg af is. Weereens, as jy waarlik rus en vrede soek is Perdehoek 'n goeie keuse. Ons sal Perdehoek vir seker weer besoek.

Liezel N - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel N
With spouse/partner

Ongelooflik lekker gebly.

Baie dankie julle, ons lekker gekuier, sal weer kom, lekker met al die diere daar.

Marius K - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius K
With spouse/partner

Pleasant surprise.

Wonderful atmosphere. Very clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n aangename verrassing.

Puik atmosfeer. Baie skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Perdehoek Sleepover's response

Dankie Marius... CVO mense is great.

Perdehoek Sleepover
Chris B - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris B
Family with teenagers

Peaceful in nature. Loved it.

It was a very nice place on a farm away from the town life. Will definitely go there again and spend more time there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige natuur-kuier. Love it.

Dit was 'n baie lekker kuierplek op 'n plaas weg van die dorpslewe. Sal beslis weer soontoe gaan en meer tyd daar spandeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nadia P - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nadia P
Family with young children

Very simple, but very nice.

Rooms were neat and clean. Maria was very friendly and always ready to assist.

Charlene R - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Charlene R
Family with young children

Was comfortable and clean.

It is convenient and comfortable and inexpensive to overnight. It is quite quiet and peaceful. My kids really enjoyed it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was gemaklik en skoon.

Dit is gerieflik en gemaklik en goedkoop om te slaap. Dit is lekker stil en rustig. My kids het dit baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Perdehoek Sleepover's response

Dankie Charlene. Julle was 'n pragtige groep mense.

Perdehoek Sleepover
Vic V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Vic V

Baie rustige plaasatmosfeer.

Sal beslis weer daar tuisgaan.

Perdehoek Sleepover's response

Baie dankie Vic. Julle was lieflike gaste.

Perdehoek Sleepover
Johan H - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan H
With friends

Value for money with friendly owners!

Auntie Uschaan Roode is very friendly and went to a lot of trouble to make it as pleasant as possible for us. Thank you for the excellent service!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld met vriendelike eienaars!

Tannie Uschaan Roode is baie vriendelik en het baie moeite gedoen om dit vir ons so gerieflik as moontlik te maak. Baie dankie vir die uitstekende diens!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Perdehoek Sleepover's response

Dankie Johan, dit se baie as jong mense nog die sterre raaksien.

Perdehoek Sleepover
Jannes V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jannes V
Family with young children

Netjies, skoon en eienaar baie vriendelik.

Baie netjies. Kamers en badkamers baie skoon. Gasvrou vriendelik en laat mens tuis voel.

Thalita A - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Thalita A
With spouse/partner

Ideaal vir een aand oorslaap as jy op reis is. Sal nie aanbeveel vir langtermyn nie.

Gawe mense en baie behulpsaam. Huisies is interessant en het alles wat nodig is. Ideaal vir een aand oorslaap as jy op reis is. Sal nie aanbeveel vir langtermyn bly nie.

Jacobus B - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacobus B
Family with young children

Uitstekend.

Baie lekker plaasatmosfeer.

Tom E - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tom E
With spouse/partner

Ushaan en Franco is twee van die vriendelikste en behulpsame mense wat alles vir ons so lekker gemaak het.

Ons het op die plaas aangekom en hulle het ons dadelik laat tuis voel. Ons ongereelde ure van kom en gaan was vir hulle geen probleem nie. Ons het met swaar harte die plaas verlaat en sal dit vir alle persone aanbeveel. Die meerkatte en uile was 'n belewenis. Ons dorpsjapies sien dit mos nie hier nie. Ons sal definitief teruggaan.

Janet V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janet V
Family with young children

Wonderlike plaasbelewenis!

Die eenhede is pragtig omskep en die diere het die kleintjie baie besig gehou!

Heleen G - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Heleen G
Family with young children

Dit was baie lekker, net kort.

Dit was lekker. Ons het 'n probleem gehad met die krag wat kort-kort afgeskop het, maar dis seker al uitgesorteer. Die omgewing is asemrowend, netjies en beeldskoon. Ek sal net 'n voorstel maak dat die buiteligte direk by die kamers 'n opsie kan hê om af te kan skakel van binne die huisie, want dit het baie gepla en ons kon dit nie afsit nie.

Suzaan C - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzaan C
Family with young children

Baie, baie lekker gewees woorde kan dit nie beskryf nie.

Verblyf was baie baie lekker gewees kinders het dit so geniet. Die perde was so mooi en mak gewees sal dit aanbeveel vir enigiemand.

Shane S - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Shane S
With friends

Soos 'n Engelsman sal sê: "Pleasantly surprised".

Ons het nie veel verwag teen die prys nie. Ek het nie kans gesien vir 'n stywe, onpersoonlike verblyf nie en het besluit op die plaas-opsie. Uschaan het ons verwelkom asof ons jarelange vriende was, Marco was ewe gasvry en nie skaam met die vuurmaakhout nie. Ons het n heerlike tydjie beleef en was onwillig om weer die pad te vat.

Anita S - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita S
Family with young children

Baie aangenaam gewees en rustig!

Sien die sterre.

Ronnie J - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronnie J
Individual traveler

Excellent!

Really peaceful.

Johan S - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan S

Alles netjies, skoon en rustig.

Eienaars se gasvryheid en vriendelikheid was onbeskryflik. Het dit baie geniet en dis uitstekende waarde vir die prys.

Connie V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Connie V
With friends

Daar was niemand aanwesig nie.

Ons het vertrek omdat daar rot-mis in die potte en panne kas in die kombuis was. Dis onaanvaarbaar.

Pelma M - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pelma M
Family with young children

Nice clean and safe

We enjoy our stay - my family and I. The place is very nice; it's clean, safe and improved so we will come back next year. We really like the hospitality of the owner, she is so very nice and welcoming person and the rooms are very nice. My only suggestion would be to add on a gym.

Henk M - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Henk M

Skoon, netjies en goed toegerus.

Baie lekker gebly. Mense doen ekstra moeite. Baie lekker perd gery en gerus op die plaas.

Kenneth C - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Kenneth C

Comfortable, budget and clean accommodation on a well run farm

Good value for money. Would have preferred having a shower to a bath in the Stable Room, as having had a double hip replacement, I cannot use a bath. Venue is difficult to find at night.

Jacques L - May 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jacques L
Family with young children

Gasvry en vriendelik.

Ons was beïndruk met die effektiewe bespreking en betaalstelsel.

Fritz V - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fritz V
With spouse/partner

Ongelooflik lekker, veral vir ontspanning

Ons het dit baie geniet... wons gaan defnitief weer daar kuier.

Verentia W - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Verentia W
With spouse/partner

Dit was great!

Die diens was baie goed, het lekker gebly en sal beslis weer 'n draai daar maak. Dankie ook vir LekkeSlaap vir julle uitstekende diens!

Dirk P - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk P
Family with young children

Vir 'n gesin wat wil oorslaap en weer vroeg gaan ry, met 'n veilige plaasatmosfeer.

Hier is alles wat jy nodig het om te oornag met enige groep mense ... genoeg plaaslewe om jou en die kinders verwonderd te hou indien jy vroeg opdaag of later die oggend gaan vertrek. Jy is naby mense, maar heeltemal alleen en selfversorgend; dit is dus die regte plek om te oornag wat veilig en naby die dorp is.

Pelma M - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pelma M
Family with young children

The place was safe and beautiful and nice and quiet

We had a nice stay and beautiful day! There is a nice view, the accommodation was good, and in an excellent enviroment.

Jaco P - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco P
Family with teenagers

Absoluut fantasties!

Baie goeie waarde vir geld. Skoon en netjies met heerlike plaas-atmosfeer. Eienaar en sy vrou is baie gasvrye, spontane mense wat baie moeite doen om gaste se verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Sal beslis weer daar gaan kuier.

From
R300
per night, for 2 ppl
From
From R300
per night, for 2 ppl
From
R300
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 68 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm Doornhoek, Lichtenburg, 2740, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2YzRkZGM0LTIwZjUtNDZjMC04ODk1LWJhNzBiMTliMWI5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R300  per night, for 2 ppl 33 5 1 5 Farm Doornhoek Lichtenburg 2740 North West 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -26.159588519329 26.308744847774
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!