Northam Accommodation at Phakela Private Lodge | TravelGround
+42

Phakela Private Lodge

Lodge

Review Summary

4.8 out of 5from 15 reviews for Phakela Private Lodge
Cleanliness
4.7/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Johan K - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan K
With spouse/partner

Baie rustig en als wat jy verwag.

Dis 'n baie netjiese en rustige plek. Mense baie vriendelik en gasvry.

Louise A - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise A
With spouse/partner

Fantastic!

Everything was perfect. Hilton and his team were wonderful. We were the only 2 people there on the weekend and we were royally spoiled. 10/10 for the food, Hilton! So much effort for just us two.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Alles was perfek gewees. Hilton en sy span was wonderlik. Ons was die enigste 2 mense daar die naweek en is ons behoorlik op die hande gedra. En weereens 10/10 vir die kos Hilton! Soveel moeite vir net ons tweetjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hendry B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Hendry B
With spouse/partner

Rustig.

Ons verblyf was aangenaam, goeie kamer en geriewe, kos baie lekker. Diens kon beter, maar nadat dit aangespreek is kon ons nie kla nie.

Phakela Private Lodge's response

Goeie dag Hendry,

Baie dankie dat julle die tyd geneem het om terugvoer te gee.

Ons diens het gedurende julle verblyf onder die standaarde wat ek persoonlik handhaaf geval, die ontsnapte buffel wat my aandag weg gehou het van die lodge het in n mate daarmee te doen, alhoewel ek u kan verseker die ander faktore wat diens belemmer het aangespreek was, en korektiewe aksie geneem was.

Weereens dankie vir julle besoek, dit was n vooreg om julle by die lodge te he. Ek hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Groete,
Hilton

Phakela Private Lodge
Janine M - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine M
With spouse/partner

Great!

From arrival to departure, everything that is truly picturesque with Hilton's best customer service. Thank you for everything. You are great!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Van aankoms tot verdaag alles wat werklik prentjiemooi met die beste kliëntediens van Hilton. Baie dankie vir alles. Julle is puik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Phakela Private Lodge's response

Goeie dag Janine,
Baie dankie dat jy die oomblik geneem het om terugvoer op die lodge te gee. Soos julle weet, is ek en die span bitter trots op Phakela, en dis heerlik om te hoor dat ons kliente dit soveel as ons self geniet.
Groete,
Die span, en Hilton

Phakela Private Lodge
Johan P - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan P
With spouse/partner

Heerlik, rustig!

Ons het 'n rustige plek gesoek om 'n mid-week (5 nagte) wegbreek te doen en op Phakela besluit. Hilton het ons ontvang en van daar was ons letterlik op die hande gedra. Ons moes net keer. Hy het ons maak verstaan dat hulle geen ander gaste verwag nie. Die lodge het aan ons behoort. Alles was perfek! Kos: kon nie beter vra nie. Heerlik en stylvol voorberei en porsies wat heeltemal te groot is. Verblyf: ons kamer is opgegradeer na die beste kamer beskikbaar. Die geriewe is waarlik 5 ster. Die uitleg is so dat die bos na binne kom. Elke kamer het 'n buitestort en toilet. Al hulle gevaarlike wild (leeus en buffels) is in aparte kampe, so die plaas is oop vir verkenning. Heerlik gestap en geoefen elke dag, Hulle het volop wild, so dit was heerlik om buite te kon wees en die bos op so manier te waardeer. Ons het dit regtig baie geniet op Phakela saam Hilton en sy span. Het nuwe vriende gemaak en sal beslis weer gaan.

Phakela Private Lodge's response

Goeiedag Johan,

Baie dankie vir die uitstekende terugvoer. Dis woorde soos die wat my en die span net harder laat druk, en ons passie uitleef.

Tot weersiens,
Die Phakela Span

Phakela Private Lodge
Francois L - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois L
With spouse/partner

Luxury in the bush.

Excellent food and fantastic service. Quiet lodge, not many units - so very exclusive. Swimming pool to cool down in. Complementary game drives and lions in camp only 100m from the lodge were a special experience. Only suggestions will be to make fruit available at the breakfast table and to consider setting up a bar area outside to make it more sociable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Luuksheid in die bos.

Uitstekende kos en fantastiese diens. Rustige lodge met min eenhede so behou eksklusiwiteit. Swembad om in af te koel as die hitte te erg druk. Komplimentêre wildritte en leeus in kamp slegs 100 m van die lodge was 'n besondere ervaring. Enigste voorstelle sal wees om vrugte by die ontbyttafel beskikbaar te maak en te oorweeg om 'n kroegarea buite in te rig wat die kuiers om die vuur nog meer gesellig sal maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ferdi C - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ferdi C
With spouse/partner

Idillies!

Phakela Private Lodge bied jou bekorende luuksheid gemeng met die stilte en 'n bosveldervaring waarna elke natuurliefhebber smag. Die warm verwelkoming asook die innemende persoonlikhede van die personeel het ons dadelik laat tuis voel. Baie dankie Hilton en personeel vir 'n onvergeetlike naweek asook etes uit die boonste rakke!

Phakela Private Lodge's response

Goeie dag Ferdi,

Baie baie dankie vir die uitstekende terug voer. Dis woorde soos die wat my en die span met selfs meer pasie laat vooruit stap.

Groete,
Hilton

Phakela Private Lodge
Machiel B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Machiel B
With spouse/partner

Perfek.

Ons verblyf was wonderlik. Hilton en sy span laat elke mens voel soos hulle enigste kliënt. Ons is deeglik bederf en hulle het alle versoeke en vrae met oorgawe aangepak. Ek sal verseker weer by Phakela gaan bly!

Mariska B - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariska B
With spouse/partner

Best experience in a long time!

Phakela Lodge was the ideal getaway to celebrate my husband's birthday. Hilton is a special host and his friendly staff made us feel so welcome in this luxurious lodge! We go away over the weekend quite often, but Phakela is in a completely different class regarding luxury and hospitality! Thanks so much Phakela Lodge for the amazing getaway.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste ervaring in 'n lang tyd!

Phakela Lodge was die ideale wegbreek om my man se verjaarsdag te vier. Hilton is 'n besonderse gasheer en hy en sy vriendelike personeel het ons baie welkom laat voel in hierdie baie luukse lodge! Ons gaan gereeld weg vir naweke na lodges toe, maar Phakela is heeltemal in 'n ander klas wat luuksheid en gasvryheid betref! Baie dankie Phakela Lodge vir 'n ongelooflik wegbreek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mariaan B - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan B
With spouse/partner

Excellent!

Thanks for your friendly hospitality. We'll visit again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

Baie dankie vir die vriendelike gasvryheid! Ons sal beslis weer so maak!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Phakela Private Lodge's response

Dag Mariaan!
Vreeslik dankie vir die goeie terugvoer.
Groete
Hilton

Phakela Private Lodge
Abby B - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abby B

Fantastic stay, friendly staff and excellent value for money.

We had a party of 8 people stay at the lodge. We had magnificent service from Hilton and the staff at the lodge. Our rooms were incredible and we enjoyed the ambiance. The food was fantastic and delicious.

Phakela Private Lodge's response

Good day Abby!
Thank you for the amazing rating. My staff and I enjoyed having you and your guests at the lodge.
Kind regards,
Hilton

Phakela Private Lodge
Ignes I - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ignes I
Family with young children

Rustigheid tesame met gerieflikheid.

Ons verblyf gedurende Paasnaweek was besonders. Daar is slegs 6 losstaande eenhede wat beteken dat die lodge nie te bedrywig sal raak nie. Die eenhede is baie ruim en skoon. Ons eenheid "Nyani" het 'n groot bed met TV, klein yskas, binne badkamer en buitelug-bad en -stort. Die eenhede word daagliks skoongemaak self oor naweke. Lekkernye word elke aand voorsien. Op dié stadium is die spyskaart bietjie beperk, maar die kos is baie lekker wat bydrae tot die waarde vir geld. Die bestuurder het verseker dat die spyskaart binnekort uitgebrei sal word. Die spa is ook besig om oorgedoen te word. Regtig 'n baie lekker bestemming.

Chantelle V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantelle V
With spouse/partner

Wonderlike rustige wegbreek na aan Pretoria.

Ons het 'n heerlike wegbreek gehad by Phakela. Die diens was uitstekend en hulle gaan uit hulle pad om mens te akkommodeer. Kos was ook fantasties.

Ivan W - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ivan W
With spouse/partner

Good.

See the stars.

Ben J - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben J
With spouse/partner

Baie aangename naweek.

Ons het ons wegbreek-naweek by Phakela baie geniet. Die personeel is baie aangenaam en hulpvaardig. Die kos was uitstekend en die plek is skoon en netjies.

From R3 000
per night (for 2 people)
From R3 000
per night (for 2 people)
From R3 000
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 494 KQ Farm Vlaknek, Maroelasfontein, Thabazimbi , 0381, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5ZjU3NTJjLTkzMmYtNDVjNS04MjU3LWIyOTRhMzM4OTdmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R3 000  per night (for 2 people) 15 5 1 5 494 KQ Farm Vlaknek Maroelasfontein 0381 Limpopo 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -24.821835192608 27.21446841957
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com