The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Pier Pleasure | TravelGround
+27

Pier Pleasure

14 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 14 reviews for Pier Pleasure
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Beulah R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beulah R
With spouse/partner

Wonderful! Picture perfect!

Wow, wow, wow! This is the first time we have been to accommodation where the facilities and the environment look exactly as advertised. Neat, clean, safe, all amenities and facilities and beyond in place. Erica and husband are the ultimate hosts, so friendly and accommodating. We will certainly be back. Your home is a wonderful and relaxing space to be in, as a family we made so many memories there! God bless.

Amelia P - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Amelia P
With friends

Die huis is pragtig, netjies en wel toegerus. Dit was soos 'n huis weg van die huis.

Erika is een van die beste gasvroue waarmee ons nog gedeel het!

Louise V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise V
With spouse/partner

Goed ingerigte en mooi huis.

Baie dankie Erika vir jou gasvryheid. Jou huis is ongelooflik mooi en so goed ingerig. Dankie dat my woefkinders ook kon saam kuier. Hulle het dit net so baie geniet. Ons het regtig baie lekker gekuier.

Nadie D - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadie D
Family with young children

Ruim, netjies en ingerig!

Stapafstand vanaf see.

Biem W - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Biem W
With friends

Baie aangenaam met 'n wonderlike gasvrou, Erika.

Erika het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Selfs met beurtkrag het sy ons op hoogte gehou!

Maryke K - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryke K
Family with young children

Meer as wat verwag was.

Baie dankie aan Erika en haar man vir hulle vriendelike gasvryheid. Die verblyf was meer as wat ons verwag het. Ons was baie spyt ons kon nie langer bly nie. Dankie dat julle ons so welkom en tuis laat voel het.

Norbert S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Norbert S
With spouse/partner

Excellent, tranquil and 5 min to the beach at golden mile. We enjoyed every moment.

Very charming reception by Erika and Dave. Nice location and perfect inside. We will come back.

Kobus M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kobus M
Family with teenagers

Erica, eienaar, baie vriendelik en behulpsaam ons het ons hondekinders voor af gereël wat baie belangrik is en sy was baie tegemoetkomend oor hul, moet net voor af reël.

Loopafstand van strand baie veilig en in kompleks. Geen see-uitsig, maar na genoeg om te kan loop.

Alta B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta B
With friends

Accommodation was great!

We had a lovely stay. Hosts are very friendly and very helpful and the house is very neat. It was just very nice to stay there. Thank you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verblyf was great!

Ons het heerlik gebly. Hosts is baie vriendelik en baie behulpsaam en die huis is baie netjies. Was regtig net so lekker om daar te bly. Dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pier Pleasure's response

Baie dankie Alta. Julle is altyd weer welkom!
Groete
Erika

Pier Pleasure
Jackie V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jackie V
With friends

Pragtige plek om bietjie af te skakel oor 'n naweek of vakansie.

Ons moes skielik blyplek kry toe ons datums verkeerd was op 'n ander bespreking. Die eienaar het dadelik ingespring en plan gemaak om ons te huisves. Hulle het tot vir ons 'n sak hout gebring om 'n vuurtjie te maak. Die plek is pragtig en modern binne en buite met die pragtigste skilderye regdeur die huis. Ons sal definitief weer hier bly.

Pier Pleasure's response

Baie dankie vir die mooi resensie Jackie. Hoop ons sien julle gou weer! Groete. Erika.
(P.S. Die hout was net 'n plesier.)

Pier Pleasure
Jacques B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques B
With spouse/partner

Very nice.

We stayed at Pier Pleasure. Everything was very nice and clean. Safe and quiet environment. Would've loved to stay longer.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Ons het heerlik gebly by Pier Pleasure. Alles was baie mooi skoon en netjies. Veilige en rustige omgewing. Sou graag wou langer bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pier Pleasure's response

Beste Jacques,

Baie dankie vir jul fantastiese resensie. Ek waardeer dit en ek hoop ek sien julle weer in die toekoms.

Groete,
Erika

Pier Pleasure
Linette M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linette M
Family with young children

Heerlik rustig.

Was heerlik gewees om by Pier Pleasure te gebly het. Erika se plek is ongelooflik mooi en baie prakties uiteen gesit. Daar is meer as genoeg spasie vir 4 grootmense. Ons het ons 6 maande seuntjie gehad en die kamer was baie ruim. Kon met gemak sy kampbedjie in ons kamer sit. Strand is 'n entjie weg wat mens maklik kan vind met die pad af. Sal vir seker weer terug wees

Pier Pleasure's response

Baie dankie vir die terugvoer Linette. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Erika

Pier Pleasure
Sadeeqa I - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sadeeqa I

Beautiful place.

I would definitely recommend to my family and friends.

Pier Pleasure's response

Thank you Sadeeqa. You're always welcome at Pier Pleasure. Kind regards. Erika.

Pier Pleasure
Willem B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem B

'n Baie lekker kuier, om die draai van die see!

Erika en haar man is awesome! Die huis het alles in wat jy kan nodig hê en dis om die draai van twee strande. Sal dit definitief aanbeveel.

Pier Pleasure's response

Baie dankie Willem. Julle was fantastiese gaste en is altyd weer welkom!
Groete.
Erika.

Pier Pleasure
was R1 450
From R1 233
per night (sleeps 4)
was R1 450
From R1 233
per night (sleeps 4)
was R1 450
From R1 233
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 23 Ray Crescent, Britannia Bay, St. Helena Bay, 7390, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGoh5oVvTl48iAFxGWTAvrZ2LEruzn2mVBFsbvnrJGP71f0zfVg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 450, now From R1 233  per night (sleeps 4) 14 5 1 5 23 Ray Crescent Britannia Bay 7390 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -32.725117308821 17.941193094305
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!