Pigmy Lodge
Review Summary
Andries J - Jan 2020
Overall score
Skaflik vir een aand se oorslaap.
Jaco K - May 2019
Overall score
Friendly, affordable accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike, bekostigbare verblyf.
Vriendelike ontvangs. Ons het baie lekker daar oorgeslaap. Eenhede is skoon en netjies. Sal definitief weer oorbly en vriende aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pigmy Lodge's response
Baie dankie Jaco, julle was net so 'n oulike klomp gaste. Ons hoop julle het die res van jul reis geniet.
Liza S - Jan 2019
Overall score
Lugversorger amper glad nie gewerk, was alleen op perseel en het onveilig gevoel.
Pigmy Lodge's response
Liza,
Die perseël het 'n elektriese heining en die hek sluit elektronies. Die seun van die eienaar, woon permanent op die perseel om en by 150 m van die chalets af dus is niemand ooit alleen op die perseël nie.
Ashley Z - Oct 2018
Overall score
Bekostigbaar en vriendelik.
Chris H - Sep 2018
Overall score
Very comfortable.
Pigmy Lodge's response
Baie dankie vir u terugvoer. Ons het 'n Wi-Fi kode wat verskaf word indien u van die Wi-Fi gebruik wil maak.
Geseende dag
Sougnet B - Jan 2018
Overall score
Teleurgesteld.
Pigmy Lodge's response
Goeiedag Sougnét,
Baie dankie dat jy die probleem onder ons aandag gebring het. Ons spreek dit dadelik aan.
Groete
Albie
Natascha G - Dec 2017
Overall score
Was lekker.
Etienne V - Dec 2017
Overall score
Vriendelike gasvrye rusplek.
Berend G - Oct 2017
Overall score
Rustige plaasatmosfeer waarin ons kon ontspan.
Pigmy Lodge's response
Baie dankie dit was net so 'n voorreg om julle te kon ontvang.
Albie
Amanda S - Aug 2017
Overall score
Comfortable sleeping facilities.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike oorslaapfasiliteite.
Baie gerieflike oorslaapfasiliteite met vriendelik gasheer en -vrou. Lekker ontbyt geëet! Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pigmy Lodge's response
Baie dankie. Oulike gaste soos julle is lewensverrykend.
Louwrens V - Mar 2017
Overall score
Not a pleasant experience.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was nie 'n aangename ervaring nie.
Ek kan Pigmy nie aanbeveel nie. Teen hierdie oornagprys verwag ek natuurlik nie 5 ster afwerking nie. Wat my egter gegrief het was die totale gebrek aan onderhoud en detail. Die badkamerdeur het op die vloer gesleep. Die stortdeur is gebreek en haak vas. Die toiletsitplek is los/gebreek. Die hangkas is lendelam en geen hangers. Nee wat, die spoeg en plak afwerkings is onaanvaarbaar. Die lugreëling was egter eersteklas, sag en effektief.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pigmy Lodge's response
Beste Mev. van Schalwyk,
Baie dankie vir u terugvoer. Aangesien u nie self hier oornag het nie, voel ons dis nie van pas om enige verdere kommentaar te lewer of iets ter verdediging aan te voer nie.
Groete,
Albie Mare
- Capacity: 25 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 09:00 - Address: Farm Driekant, Off the N14, Delareyville, 2770, North West
- All ages welcome