The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Pilgrims Delight B&B | TravelGround
+37

Pilgrims Delight B&B

Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 36 reviews for Pilgrims Delight B&B
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Wandeli L - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wandeli L
Individual traveler

Wonderful. I will definitely go back. Their service is excellent.

Very friendly owners, value for money and really nice. I'll stay there again and again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik, ek gaan vir seker teruggaan. Hulle diens is bitter goed!

Baie vriendelike eienaars, waarde vir geld en regtig lekker! Ek sal weer en weer en weer daar bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elmarie T - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie T
With spouse/partner

Puik!

Ons het baie lekker gebly by Pilgrims Delight. Hanlie het uit haar pad gegaan om aan ons versoeke te voldoen. Dis baie skoon en netjies in 'n baie veilige omgewing. Die bed wat ons op geslaap het was hemels-groot en baie gemaklik. Ek kan haar gastehuis baie sterk aanbeveel.

Ian B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ian B
With spouse/partner

Gerieflik, gemaklik, skoon, en veilige verblyf met vriendelike personeel.

Baie goeie en vriendelike diens. Was my tot behulpsaam om drinkwater uit die huis te kry na 11 pm.

Lorraine P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorraine P
Family with teenagers

Vriendelike en topgehaltediens.

Baie warm ontvangs, kamers skoon en netjies en ontbyt uitstekend. Hanlie en Tinus baie behulpsaam en vriendelik.

Zanet K - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zanet K
With spouse/partner

Great, relaxing and recommendable.

We had a great stay. Breakfast was delicious and we were helped with our admin as we were able to receive and print emails on the guesthouse's account. Friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik, rustig en aanbeveelbaar.

Ons het baie lekker gekuier hier. Ontbyt was absoluut heerlik en ons is bygestaan met admin deurdat ons e-posse kon ontvang en uitdruk deur die gastehuis se e-posadres. Vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mariaan V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan V

Dit was ongelooflik lekker.

Ek kan Pilgrims Delight enige tyd aanbeveel. Ons het onmiddellik tuis gevoel en die gasvryheid was treffend. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie vir lekker verblyf. Ons waardeer.

Yolanda M - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Yolanda M
With spouse/partner

Excellent hospitality.

We enjoyed our stay. All our needs were met and special requests were no problem at all. Thank you very much!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvryheid is uitstekend.

Ons het dit geniet om daar te wees. Daar was in al ons behoeftes voorsien en spesiale versoeke was ook geen probleem nie. Baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lynette B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette B
With spouse/partner

Sal beslis hul aanbeveel, ligging is perfek en baie veilig!

Ons het vir ons vriende en familie in SA kom kuier en was bekommerd oor veiligheid. Met ons aankoms was ons hartlik ontvang, die kamer is ruim met als wat mens nodig het is daar en dis baie netjies. Die personeel is vriendelik en ontbyt was ongelooflik. Ons sal beslis elke keer in SA hier tuisgaan! Dit is fantastiese diens deur Hanlie en haar span. Hulle gaan die ekstra myl vir hul gaste, het selfs tuisgemaakte sop gemaak en 'n doktersafspraak gereël vir een van hul gaste.

Jan H - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan H

Puik in alle opsigte.

Alles was reg, die dubbelbed het hulle gou verander na 2 enkelbeddens, puik diens. Baie lekker ontbyt, vir die prys is dit baie bakgat.

Trytsman R - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trytsman R
With spouse/partner

Gerieflike verblyf en wonderlike ontbyt.

Ons het een nag by Pilgrims Delight B&B spandeer en dit was heerlik. Die kamer en badkamer was baie netjies, skoon en ruim. Alles wat ons nodig gehad het was in die kamer. Die ontbyt was regtig uit die boeke uit en ons sal beslis Pilgrims Delight aanbeveel.

Andre B - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre B
With spouse/partner

Netjiese, skoon kamer en badkamer en algemene goeie indruk.

Matras is te sag vir ons smaak en lawaai van aangrensende kamer (gasvrou het verskoning gevra en gesê die gaste is aangespreek) het ons nagrus versteur. Ontbyt was baie lekker en die diens vriendelik.

Celia S - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celia S
With friends

Ontbyt was fantasties!

Baie dankie. Ons het heerlik gebly!

Ilana V - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ilana V
With spouse/partner

Dit was geskik vir die doel van ons gebruik.

Baie dankie aan die eienaars se vriendelikheid en hulp. Ons het 'n heerlike ontbyt genuttig die volgende oggend.

Lizette V - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette V
With spouse/partner

Heerlik gebly!

Almal baie vriendelik. Pragtige kamers en heerlike ontbyt!

Rienzi D - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rienzi D
On business

Lekker.

Ek het baie lekker gebly.

Elmarie J - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Elmarie J

Lekker.

Ondanks die TV en bedlampie wat stukkend was, was die verblyf goed asook die ontbyt. Vriendelike gasvrou. Ons was vroeg vir ons inkloktyd en is deur 'n student ontvang wat duidelik nie geweet het wat aangaan nie. Nadat ons later teruggekom het, was als in orde en die eienares ook daar. Het heerlik gebly ondanks die TV wat stukkend was en die bedlampie wat nie gewerk het nie. Ontbyt was ook heerlik!

Pilgrims Delight B&B's response

Beste Elmarie,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons vra weereens verskoning vir enige ongerief agv die TV wat nie wou werk nie. Die probleem was agv die DSTV skottel se toerusting wat buite werking geraak het. Ons het dit die volgende dag herstel nadat ons die nuwe komponent kon aankoop. Die gloeilamp in die bedlampie is ook vervang. Die student raak ook nou baie oulik - julle was die eerste gaste wat sy ontvang het aangesien dit haar eerste dag by ons was.
Sien uit na julle volgende besoek.

Groete,
Hanlie

Pilgrims Delight B&B
Karen N - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karen N
Family with teenagers

Baie lekker gebly met 'n rustige atmosfeer en goeie diens.

Baie dankie Hanlie vir die skoon en netjiese kamers! Ontbyt was heerlik! Ons het die tydjie geniet! Ek sal definitief weer gebruik maak van jul gasvryheid!

Gerhardus V - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhardus V
With spouse/partner

Ons sal verseker weer daar vertoef.

Moderne kamers, uitstekend toegerus, alles het gewerk en Hannelie is gasvry verby. Die ontbyt was uit die boonste rakke!

Ryan N - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ryan N
With spouse/partner

Lekke!

Mooi luukse kamers. Lekker geslaap! Beste ontbyt!

Jane D - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jane D

Skoon en netjies. Sal Pilgrims Delight enige tyd aanbeveel.

Ons het baie lekker gebly. Net jammer ons kon nie die lekker ontbyt bywoon nie, moes ongelukkig vroeg vertrek. Sal enige tyd weer daar oornag.

Stefan J - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan J
With spouse/partner

Netjies, goed ingerig, vriendelike mense. Verdien beslis 4 sterre.

Ons was ontvang direk nadat ons parkeer het. Die kamers is netjies en goed ingerrig. Ons was veral verras deur die spasie van die badkamers en lekker ruim storte. Die nag was rustig en die ontbyt die volgende oggend baie lekker. Ons het die klein oulike dingetjies wardeer soos elke persoon se mini koffie plungers en sappies. Baie goeie ervaring en sal beslis wees kom kuier.

Anneke L - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneke L
With spouse/partner

Baie lekker verblyf met heerlike ontbyt.

Sien die sterre hieronder.

Amore B - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amore B
With spouse/partner

Baie vriendelike diens en gasvryheid!

Die gastehuis was maklik om te vind, veilig en ons is baie vriendelik ingelaat! Die kamers is baie netjies! Die ontbyt was baie lekker! Baie dankie vir die lekker ervaring!

Hendrik O - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Hendrik O
With spouse/partner

Oornag vir besigheidsredes.

Baie goed ontvang en vriendelik behandel. Heerlike ontbyt om die dag te begin.

Monique D - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique D
With friends

Baie lekke!

Het baie lekker daar gebly, dit is skoon en netjies.

Liana T - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liana T
With spouse/partner

Baie lekker.

'n Rakkie in die stort vir seep en sjampoo ens. kan oorweeg word. In kamer 7D was daar ook nie 'n bedkassie aan die linkerkant van die bed waarop mens jou goed kan neersit nie. Verder was alles netjies, skoon en gerieflik.

Erik M - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Erik M
With spouse/partner

Heerlik. Ontspanne. Vriendelik en behulpsaam.

Heerlike ouwêreldse gasvryheid! Moeite met die klein dingetjies. Sal weer hier kuier!

Marcelle B - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marcelle B
With friends

Fantasties, absoluut fantasties!

Baie veilige en gerieflike verblyf! Hannelie maak 'n bakgat ontbyt.

Bridget F - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bridget F
On business

Baie lekker gebly.

Goeie smaak en atmosfeer.

Ilse D - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse D

Great

A lovely stay.

Jacques V - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jacques V
Family with teenagers

Most enjoyable!

Hanlie's breakfasts are fantastic! Will definitely be back.

Johan K - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan K
With spouse/partner

Ons het dit terdeë geniet en die diens was puik.

Alhoewel die eienaar aanbouiings doen het dit ons glad nie verontrief nie. Die diens is puik en personeel baie vriendelik en behulpsaam. Geriewe is klinies skoon en goeie waarde vir geld. Ons sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Suneth D - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suneth D
Family with teenagers

Dit was verseker waarde vir geld. Ons het heerlik gebly!

Ek en my dogter het heerlik gebly by Pilgrims Delight B&B. Dit was verseker waarde vir geld! Die plek het silwerskoon linne en handdoeke! Die kamer is baie smaakvol en prakties!

Wion T - Mar 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wion T
With spouse/partner

Good hospitality, friendly, neat and tidy rooms.

We enjoyed the friendly reception, good service and the fact that it was very neat and tidy.

Ronel C - May 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Ronel C
With spouse/partner

It was a very nice experience!

The service was excellent, the room was very clean and beautifully decorated!

From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 13:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3 Stanger Avenue, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE2OTE0ZTdmLWQ0YWUtNDIzOS04YmI2LWI2ZmVjY2U4MjkyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 100  per night (for 2 people) 36 5 1 5 3 Stanger Avenue Wierda Park 0157 Gauteng 0860 022 102 13:00-22:00 10:00 -25.871538486636 28.156852573156
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!