Pillow & Fern
Review Summary
Abuhurairah A - Feb 2022
Overall score
Perfect.
Pillow & Fern 's response
Thank you for the review.
Jeanne-marie N - Dec 2021
Overall score
Stil, rustig, alles wat jy nodig het.
Pillow & Fern 's response
Baie dankie vir die terugvoer Jeanne-marie. Hoop ons sien jul gou weer. Groete Elaine
Cathrine C - Dec 2021
Overall score
Everything was perfect.
Lesley-ann V - Nov 2021
Overall score
Een aand was hopeloos te min!
Read morePillow & Fern 's response
Baie dankie vir die mooi woorde Lesley Ann! Sien uit dat jy volgende keer bietjie langer kom kuier.
Anita W - Oct 2021
Overall score
Beautiful and comfortable
Pillow & Fern 's response
Thank you for the review Anita! Hope to see you again soon.
Melanie F - Apr 2021
Overall score
Lekker rustige buurt aan die rand van die dorp. Mooi uitsig op berge.
Pillow & Fern 's response
Dankie dat jul by Pillow & Fern gebly het en vir die terugvoer, Melanie.
Groete
Elaine
Jacqueline R - Mar 2021
Overall score
Gerieflik en baie veilig.
Retha P - Mar 2021
Overall score
Rustig, netjies, awesome mense.
Pillow & Fern 's response
Baie dankie vir die mooi terugvoer, Retha. Hoop ons sien jul gou weer.
Groete
Elaine
Gary B - Mar 2021
Overall score
Comfortable, quiet and peaceful.
Pillow & Fern 's response
Thank you for review, Gary. Hope to see you again soon.
Leon D - Nov 2020
Overall score
Lekker gekuier. Honde wat voor ons deur geblaf het vroegoggend was lastig, maar dit was 'n kleinigheid.
Pillow & Fern 's response
Baie dankie vir die terugvoer Leon.
Luther K - Nov 2020
Overall score
Ons kan beslis Pillow and Fern aan beveel
Pillow & Fern 's response
Baie dankie vir die terugvoer, Luther!
Fred N - Oct 2020
Overall score
Great stay, great location
Karen W - Mar 2020
Overall score
Very nicely decorated, neat and tidy.
Barry W - Mar 2020
Overall score
Most enjoyable stay, comfort and cleanliness of note.
Dirk C - Mar 2020
Overall score
Awesome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Awesome.
Baie netjies plek. Awesome.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carien F - Jan 2020
Overall score
Baie mooi.
Pillow & Fern 's response
Dankie vir die resensie Carien.
Celeste D - Dec 2019
Overall score
Absolutely breathtaking at the foot of the mountain.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut asemrowend aan die voet van die berg.
Veilig, netjies, skoon, goed toegerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elize D - Nov 2019
Overall score
Pragtige uitsig op berg.
Patricia B - Oct 2019
Overall score
Comfortable, clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik, skoon en netjies.
Dink nie ek sal weer by 'n ander plek wil bly nie! Enigste negatief was dat ons net 1 aand kon oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Erika V - Sep 2019
Overall score
Aangenaam.
Bradley D - May 2019
Overall score
Fantasties.
Anja K - Apr 2019
Overall score
Beauty.
Pillow & Fern 's response
Dankie Anja, Hoop om jul gou weer te sien. Groete Elaine
Johan M - Mar 2019
Overall score
Verblyf was asemrowend.
Pillow & Fern 's response
Baie dankie vir die terugvoer Johan! Ons uitsig op die berg is besonders en ons sal nooit moeg kan raak daarvoor nie.
Groete,
Elaine
Janine J - Apr 2018
Overall score
Mooi uitsig.
Pillow & Fern 's response
Beste Janine, baie dankie vir jou terugvoering. Die skoonmaakdiens is op aanvraag beskikbaar. Daar is elke dag ‘n skoonmaakdiens beskikbaar sou jy dit so verkies. Om verskoning dat dit nie duidelik so aan jou kommunikeer was nie en sal daarop let om dit duidelik so te kommunikeer.
Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms te huisves.
Pillow & Fern
Leon N - Jan 2018
Overall score
'n Baie unieke eenheid.
Renaldo C - Jan 2018
Overall score
Asemrowende uitsig.
Marius V - Nov 2017
Overall score
Great place, very neat and friendly staff.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 29 Plane Road, Heatherlands, George, 6529, Western Cape
- All ages welcome