Pinetree Cottage Noordhoek
Review Summary
Marcel S - Feb 2021
Overall score
Ideaal vir my behoeftes.
Nicolien V - Jan 2021
Overall score
Heerlike stil omgewing om te rus, maar tog naby genoeg om alles in die Kaap te besigtig. Skoon en netjies met vriendelike diens.
G H - Dec 2020
Overall score
Relaxing, peaceful.
Annare V - Nov 2019
Overall score
Pragtige plek in mooi omgewing waar 'n mens heerlik kan ontspan.
Darius H - Dec 2018
Overall score
Fantastiese, wonderlike waarde vir geld.
Read morePinetree Cottage Noordhoek's response
Baie baie dankie Darius vir jou vriendelike woorde. Ons is baie bly dat jy jkuiertjie so geniet het.
Kom gerus weer ons sal jou graag ontvang
Alles van die beste vir jou daar in die baie spesiale Namibie.
Groete,
Ria en Pippa en Labbies
Catherine C - Jan 2018
Overall score
I would recommend it to anyone!
Neil S - Jan 2018
Overall score
Dit was absoluut elke sent werd.
Pinetree Cottage Noordhoek's response
Baie baie dankie vir julle vriendelike gedagtes oor ons upstairs.
Dit was vir ons ook baie lekker om julle te leer ken en om julle te huisves.
Julle is altyd welkom.
Gf K - Dec 2017
Overall score
Baie gerieflik en netjies.
Pinetree Cottage Noordhoek's response
Baie lekker om julle te leer ken en dit was baie spesiaal om n "honeymoon couple" te huisves!
Beste wense vir die toekoms en ons hoop ons sien julle gou weer!!!
Thabiso M - Oct 2017
Overall score
Everything was first class.
Pinetree Cottage Noordhoek's response
Thanks so much Thabiso for your kind words.
It was a pleasure to have you around and you are always welcome to come again. Sorry about the weather but that is Cape Town and we do need more rain.
Kind regards,
Ria
Jacques L - Jun 2017
Overall score
Conveniently furnished and private, with a special location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik ingerig en privaat, met 'n besonderse ligging.
Verblyf bied waarde vir geld en ligging is uitstekend. Redelik netjies (sommige breekware was vuil) en goed ingerig. Oulike bonusse soos filterkoffie en beskuit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Louise L - Jan 2017
Overall score
Wonderful experience/accommodation! Friendly, clean, neat, view!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike ervaring/verblyf! Vriendelik, skoon, netjies, uitsig!
Baie dankie aan Ria en Pippa dat ons julle plekkie kon gebruik vir 8 dae oor die Kersgety! Wat 'n wonderlike ontvangs in julle "upstairs" kothuis. Sulke vriendelike gulhartige 'landlords'. Met ons instap in die mooi versorgde kothuis is daar 'n pot rose, Lindt sjokkies, lekkerste varsgebakte beskuit, sjampanje in die yskas! Baie dankie julle 2 en die Labs om ons kuier in Noordhoek so spesiaal te maak. Ons kom verseker weer by julle kuier, dit was wonderlik. Als wat die Lekkeslaap website sê is waar, plus nog soveel meer. Ons het elke oggend die 9 km stap op die mooiste wit strand so geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pinetree Cottage Noordhoek's response
Baie dankie Louise en Trevor vir die mooi woorde. Dit was vir ons ook baie lekker om julle te leer ken.
'n Spesiale dankie dat julle ons plekkie so netjies agtergelaat het na 'n hele week.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Alles van die beste uit Noordhoek.
Ria, Pippa en stoute Labs.
Enna R - Dec 2016
Overall score
We really enjoyed our stay.
Pinetree Cottage Noordhoek's response
Thanks so much for your kind words about our "Upstairs" in the tree tops!
Kind regards,
Ria
Roelof W - Nov 2016
Overall score
Accommodation excellent, fantastic setting, artistic and architecturally pin-point design, a place to enjoy.
Read morePinetree Cottage Noordhoek's response
Baie dankie Roelof, vir jou warm verslag oor ons "lê-plek " tussen die takke! Ek is baie bly jy het dit geniet om by ons te bly!
Ons sien uit na jou/julle volgende kuier!
Groete uit Noordhoek
Ria
Nicky E - Oct 2016
Overall score
Awesome, peaceful, perfect for a romantic getaway.
Gerrit En Mandi K - Mar 2016
Overall score
Die ligging is perfek. Ons kon elke dag uitry na die mooiste plekke net om die draai.
Pinetree Cottage Noordhoek's response
Hi Gerrit en Mandy!
Baie dankie vir al die komplimente!
Dit was vir ons baie lekker om julle hier te he en het julle gemis na die 10 dae!
Ons sien uit na die vlg kuier!
Noordhoekgroetnis!
Pieter V - Feb 2016
Overall score
Baie lekker gekuier dankie. .
Pinetree Cottage Noordhoek's response
Hallo Pieter en Brenda
Baie dankie vir die komplimente via LekkeSlaap!
Dit was vir ons lekker om julle by ons te he en julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.
Groete
Ria Janse van Vuuren
Nueranda K - Jan 2016
Overall score
Rustig.
Attie P - Oct 2015
Overall score
Owner very helpful ang obliging.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 10 Emerald Drive, San Michel, Noordhoek, 7975, Western Cape
- All ages welcome