The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Pinnacle Point Lodge 30 | TravelGround
+39

Pinnacle Point Lodge 30

11 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 11 reviews for Pinnacle Point Lodge 30
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Lesley-ann C - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lesley-ann C
Family with young children

It was amazing and the host was very friendly and helpful when we needed something.

See stars.

Pinnacle Point Lodge 30's response

Thank you. Welcome anytime again.

Pinnacle Point Lodge 30
Philip O - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip O
With spouse/partner

Dit was verskriklik lekker.

Alles was perfek. Genoeg kamers. Genoeg spasie.

Pinnacle Point Lodge 30's response

Enige tyd weer welkom. Dankie

Pinnacle Point Lodge 30
Cornelia S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cornelia S

Wonderlike ligging met pragtige uitsig!

Thys ons gasheer was uitstekend! Geen moeite was te veel vir hom nie! Huis is heerlik ingerig, het selfs swemhandoeke en ‘n kampkot vir babas!

Pinnacle Point Lodge 30's response

Enige tyd weer welkom. Dankie.

Pinnacle Point Lodge 30
Johandi P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johandi P
Family with young children

Ongelooflik. Veilig, rustig op 'n wêreldklas gholfbaan-estate. Lodge 30 is baie goed ingerig en privaat vir elke inwoner.

Lodge 30 is baie goed ingerig. Daar is baie ekstras soos die gholfkarretjie, koffiemasjien, ysmaker, skottelgoedwasser, linne om dit 'n ongelooflike vakansie te maak. Klubhuis, spa en privaat strand kan maklik bereik word met die gholfkarretjie wat verby die ongelooflikste gholfputjies en see-uitsigte ry.

Pinnacle Point Lodge 30's response

Johandi

Ek is bly dat julle dit geniet het. Julle is enige tyd weer welkom.

Groete.

Thys

Pinnacle Point Lodge 30
Junita K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Junita K
With friends

Heerlik wegbreek, pragtige omgewing, goed toegeruste woning ─ waarde vir geld.

Met aankoms by sekuriteit vra die man vir my iets en ek kon nie goed hoor nie, want 'n spul vroumense bymekaar kan mos maar lekker raas. Ek dog hy vra die nommer waar ons gaan bly en ek sê toe 30, maar eintlik het hy gevra hoe lank gaan ons bly! Ek wens ons kon 30 dae gebly het, dit was regtig baie lekker. Ons het heerlik ontspan en die huis is ten volle toegerus met alles wat jy nodig het en die feit dat elke kamer sy eie badkamer het, is fantasties. Dit was rustig en stil. Die braai-/stoep-area was die lekkerste, die wind het Saterdag bietjie gewaai, maar dit het ons nie gepla nie, het 'n lekker vuurtjie gemaak en heerlik binne gebraai. Sondagoggend het ons in die sonnetjie gesit en koffie drink en oor die see uitgekyk. Die sekuriteit is goed, die personeel vriendelik en professioneel en natuurlik die spa is 'n moet. Dit was regtig waarde vir geld en baie dankie dat jul dit vir een nag beskikbaar gestel het ─ daar is min plekke wat dit doen.

Pinnacle Point Lodge 30's response

Goeie dag Junita,

Dankie. Enige tyd weer welkom.

Pinnacle Point Lodge 30
Karen P - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen P

Perfect in every way.

What an unbelievable location! Thys is probably the best host I have ever encountered!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek in elke opsig.

Wat 'n ongelooflike bestemming! Thys is seker die beste gasheer wat ek nog ooit teëgekom het!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pinnacle Point Lodge 30's response

Dankie. Julle is enige tyd weer welkom.

Pinnacle Point Lodge 30
Andry R - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andry R

Very nice stay. Definitely recommended.

Highly recommended. We had a great stay. Well equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly! Sal dit definitief aanbeveel.

Ons beveel definitief Pinnacle Point Lodge 30 aan! Ons het baie lekker gebly. Die huis is ook goed toegerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pinnacle Point Lodge 30's response

Dankie. Julle is enige tyd weer welkom.

Pinnacle Point Lodge 30
Wp D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wp D
With spouse/partner

Excellent accommodation if you like self-catering.

Pinnacle Point Lodge 30 is a great choice for self-catering. The lodge was well-equipped, everything needed was available and has an incredible view of the sea and golf course. Thys was always available and informed us from the start. I can recommend it with confidence.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende verblyf indien jy van selfsorg hou.

Pinnacle Point Lodge 30 was 'n uitstekende keuse indien jy van selfsorg hou. Die lodge was goed uitgerus, alles nodig was beskikbaar en het 'n ongelooflike uitsig oor die see en gholfbaan. Thys was altyd beskikbaar en het ons van die begin af goed ingelig. Ek kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pinnacle Point Lodge 30's response

Dankie WP, julle is enige tyd weer welkom!

Groete,
Thys

Pinnacle Point Lodge 30
Delene B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Delene B
Family with young children

Perfekte wegbreek.

Alles net reg. Die huis het alles wat jy nodig het. Ligging is baie sentraal met 'n mooi uitsig.

Pinnacle Point Lodge 30's response

Dankie. Julle is enige tyd weer welkom.

Pinnacle Point Lodge 30
Rohann B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rohann B

Fantastiese verblyf met alles wat jy nodig het.

Dit was 'n heerlike huis vir 'n groot familiegroep. Elke kamer het sy eie badkamer wat privaatheid verskaf. Die stoep het 'n lekker braai wat kuier in mooi en slegte weer 'n plesier maak. Meer as genoeg eet- en sitplek sodat almal rustig kan verkeer.

Pinnacle Point Lodge 30's response

Rohann, dankie julle is enige tyd weer welkom. Thys

Pinnacle Point Lodge 30
Morne J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne J

Die huis is baie prakties, en het alles wat mens benodig om 'n lekker vakansie te hou!

Ek kan hierdie huis met die grootste vrymoedigheid aan enige iemand aanbeveel - of jy 'n groot gesin, of meer as een gesin is, dit is absoluut ideaal! Aparte kamers en badkamers gee die nodige privaatheid, en die huis is puik toegerus met alles wat jy gaan benodig, jy kan net opdaag! Die estate is pynlik netjies, en die mense is baie vriendelik. Thys, die gasheer, het deurentyd uitstekend met ons gekommunikeer, en ons het altyd geweet wat aangaan. Hy was altyd beskikbaar om te help en het ons baie welkom laat voel van dag 1 af!

Pinnacle Point Lodge 30's response

Baie dankie, julle was wonderlike gaste gewees! Kom kuier enige tyd weer.

Groete,
Thys

Pinnacle Point Lodge 30
From R2 950
per night (sleeps 8)
From R2 950
per night (sleeps 8)
From R2 950
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 00:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Lodge 30, 1 Pinnacle Road, Pinnacle Point Golf Estate, Mossel Bay, 6500, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1ZWZiZDM4LTEwYTAtNGE1My05OTI3LWQ0NDI2NDExZTkzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 950  per night (sleeps 8) 11 5 1 5 Lodge 30, 1 Pinnacle Road Pinnacle Point Golf Estate 6500 Western Cape 0860 022 102 14:00-00:00 10:00 -34.197225368655 22.091271042791
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!