The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Plankiesplesier | TravelGround
+13

Plankiesplesier

5 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 5 reviews for Plankiesplesier
Cleanliness
4.6/5
Service
4.8/5
Location
5.0/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.4/5
Paul V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul V

Rustig en gesellig.

Die huisie is nie luuks nie maar daar is alles wat jy nodig het om lekker te kan bly. Alles is skoon en netjies en die eienaar help vinnig en vriendelik met enige probleem. Sal vir seker weer gaan maar volgende keer vir langer.

Susan K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan K

Dit was die wonderlikste verblyf ooit.

Die plek is baie netjies en goed toegerus met alles wat mens nodig het om jou verblyf aangenaam te maak. Daar is oorgenoeg slaapplek. Die beddens is baie gemaklik. Die kombuis is goed toegerus met alles wat nodig is en in werkende toestand en daar is ook oorgenoeg badkamers.

Marne J - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Marne J
With spouse/partner

Uitsig uitstekend.

Ons het heerlik gebly, behalwe dat die DStv glad nie gewerk het nie, al het ons hoeveel keer beloftes gekry dat hy sal aankom. Die buitenste asblikke het oorgeloop en is nie verwyder nie. Beddens was ongemaklik.

Plankiesplesier's response

Marne', ek is jammer om te hoor als was nie klopdisselboom met jul verblyf nie. Die toesighouer het my verseker dat die DStv konneksie gou herstel was en toe is ek tevrede. Jammer daaroor. Die toesighouer moes ook die asblikke Donderdae leegmaak en die swart sakke op straat plaas om Vrydagoggende verwyder te word. Kontak my asseblief om meer uit te wei oor die ongemak van die beddens. Ek sal die probleem graag wil aanspreek.

Verskoning.
Groete Kobus.

Plankiesplesier
Lee-ann L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lee-ann L
Family with teenagers

Asemrowende uitsig.

Dit was 'n plesier om hier tuis te gaan, sal dit aanbeveel vir enige iemand wat van die see hou. Jy ruik dit, voel dit, sien dit, daar is niks wat kort nie. Sal vir seker weer daar tuis gaan.

Jolanda B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jolanda B
Family with teenagers

As jy vir 'n fantastiese uitsig reg by die see soek, is hierdie die plek.

Lieflike plek om rustig te raak een heel dag vir die see te kyk. Huis is netjies en het alles wat jy nodig het. Nie die heel modernste nie, maar regtig 'n lekker kuierplek. Lekker naby aan Mosselbaai as mens iets nodig het. Beslis aanbeveelbaar!

From R1 900
per night (sleeps 6)
From R1 900
per night (sleeps 6)
From R1 900
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 113 Malva Road, Danabaai, Mossel Bay, 6510, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkNjRkMzlkLTBmYzUtNGE0Yy1iMmVhLWMwN2ViNGQzZTk1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 900  per night (sleeps 6) 5 5 1 5 113 Malva Road Danabaai 6510 Western Cape 0860 022 102 15:00-19:00 10:00 -34.204460218286 22.054116504299
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!