Platinum Lodge Polokwane
Review Summary
Tseke M - Oct 2020
Overall score
Awesome!
Corrie A - May 2019
Overall score
Central location.
Ilse M - Sep 2018
Overall score
Clean, neat and value.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies en waarde vir geld.
Vriendelike personeel. Perseel is veilig en kamers is baie goed toegerus, netjies en skoon. Sal beslis weer oorbly en aanbeveel op enige navrae.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Werner W - Apr 2018
Overall score
Goeie waarde vir geld vir oorslaap opsie. Minimum wat nodig is. Veilig en gerieflik.
Engela D - Feb 2018
Overall score
Musiek van aanliggende kroeg het tot half 3 die oggend ons wakker gehou.
Fikile N - Jan 2018
Overall score
Paid a lot and there was no breakfast.
Riana V - Oct 2017
Overall score
Ons het baie lekker gebly, het die yskas waardeer.
- Capacity: 28 people
-
Check-in: 14:00 to 23:00
Check-out: 10:00 - Address: 1172 Kerkstraat Suid, Polokwane, 0699, Limpopo
- No children under 12