The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Platkop-Veldhuisie | TravelGround
+16

Platkop-Veldhuisie

22 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 22 reviews for Platkop-Veldhuisie
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
5.0/5
Emmerie N - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emmerie N
Family with teenagers

Baie lekker, gerieflik in baie mooi omgewing.

Baie netjiese, gerieflike verblyf in 'n baie mooi, rustige omgewing. Ons het ons tyd daar baie geniet en sal beslis die plek aanbeveel.

Platkop-Veldhuisie's response

Baie dankie.
Kom gerus weer.

Platkop-Veldhuisie
Adele M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele M
Family with young children

Rustig, mooi, netjies.

Baie lekker huisie in die veld. Pragtige natuurskoon en baie rustig.

Tara S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tara S
With spouse/partner

Really lovely, beautiful views!

The house was clean. We really enjoyed our stay, we will definitely be back!

Madelein S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelein S
Family with young children

'n Lekker ontspanne plaas-ervaring.

'n Goed toegeruste veldhuisie wat jou na aan die natuur bring. Mooi landskap en plaas-ervaring.

Riaan M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan M
With spouse/partner

Great!

Tranquillity. We will definitely go there again. The farm bread and farm milk were also a nice treat! 10 out of 10!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Rustigheid van self. Ons sal beslis weer daar gaan draai. Die plaasbrood en plaasmelk was ook 'n lekker bederf gewees! 10 uit 10!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stefanie M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefanie M
Family with teenagers

Perfekte wegbreek na stilte en mooi natuur!

Ons het 'n heerlike 2 dae in die middel van 'n plaas beleef. Die stilte en mooi natuur was kos vir ons en ons tienerseun se siele.

Yolanda B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolanda B
Family with young children

Pragtige natuurskoon en uitstekende verblyf.

Uitstekende verblyf. Ons sal beslis weer gaan. Baie dankie aan die eienaars vir hul gasvryheid.

Behm A - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Behm A
Family with teenagers

Amazing.

Amazing place between zebras and springboks with fresh milk from the cows, newly born lambs. House was very nice for the six of us. Everything what you need was there including very nice contact to the owners who showed us around on the farm. We even extended our stay.

Juanita V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanita V
Family with teenagers

Lovely and relaxing!

Neat and stylish, everything you need!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik en ontspannend!

Netjies en stylvol, alles wat jy nodig het!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Heleen K - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heleen K
Family with teenagers

Rustige plaasatmosfeer met die mooiste natuurskoon prentjies.

Hier vind jy rus vir jou siel. Netjies, skoon en veilig. By Patkop Veldhuisie kan jy die natuur en stilte waardeer, kuier tot laat en die mooiste foto's neem. So mooi en rustig.

Frederick L - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Frederick L
Family with young children

Waarde vir geld!

Baie netjies en skoon. Was die regte plek om te ontspan. What you see is what you get! Sal weer gaan.

Juliana V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juliana V
Family with young children

Fantasties!

Dis nou lekker Suid-Afrikaanse gasvryheid teen 'n baie billike prys!

Ane V - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ane V
With friends

Rustigheid en vrede van die plaas en die plaashuisie.

Perfekte plek vir rus en vrede. Ons groep vriende het verskriklik lekker daar gebly en sal gerus weer terugkom. Plaasuitsig, diere, en huis was pragtig.

Thinus M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Thinus M
Family with teenagers

Rustig en stil.

Great! Sal vir seker weer daar 'n draai gaan maak.

Juanita V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Juanita V
Family with teenagers

Netjies en gemaklik.

Ons het slegs een nag oorgebly op pad na Sedgefield, sou graag meer tyd wou hê om dit wat die plaas bied te geniet. Oulike plek, genoeg spasie vir 4 mense en alles was skoon en netjies.

Ronelle K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronelle K
Family with teenagers

Dit was die perfekte plekkie om weg te breek van die gewoel en om in absolute stilte te gaan rus.

Sal ons weer daar gaan vakansie hou? Vir seker ja! Die atmosfeer en ligging van Die Veldhuisie is absoluut perfek. Die kuns, mooie sonsak en sonsopkoms sal mens altyd bybly, want dis maklik een van die mooistes wat jy kan kry. Die vars reuk van die plaaslewe bly onder jou neus en ek is seker die volgende keer wat daardie beesmis reuk my verby gaan, sal ek ons goeie tydjie by Die Veldhuisie onthou. Die huisie self is lekker ruim en al is dit tog so eenvoudig binne, laat voel dit jou tuis weg van die huis. Definitief die perfekte plekkie om weg te breek van elke dag se lewe en net agteroor te lê. Ry-afstand vanaf nabye dorpies soos Riversdal, Stilbaai en Heidelberg maak dit vir jou moontlik om aanskoulikheids monumente en ander pret aktiwiteite te geniet.

Vanessa S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vanessa S
Family with young children

Rustig.

Baie netjiese en rustig plaasatmosfeer. Die stilte laat mens van die gejaagde lewe vergeet. Baie vriendelike en behulpsame gasheer.

Cheney J - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cheney J
Family with young children

Dit was stil en rustig. Verblyf was asemrowend.

Varsgebakte brood, tuisgemaakte konfyt en vars melk was puik.

Jaqie H - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaqie H
Family with young children

Fantas-natuur-magories lekker!

Super ontspanne. Fantasties!

Karin G - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin G
Individual traveler

Sielsvrede.

Dit is 'n fantastiese atmosfeer, regte plaaslewe en gevoel, sal weer bespreek by die plaashuisie.

Jan G - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jan G
Family with teenagers

Baie lekker vir goeie wegbreek.

Goeie wegbreek plekkie. Netjies, als wat nodig is vir 'n lekker bly.

Priscilla B - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Priscilla B
With friends

Great economical pricing and value for money coupled with fantastic service by the owners themselves.

Tucked away on a farm, 10 km from the hustle and bustle of Riversdale, you will find this beautiful two bedroomed accommodation called Platkop Veldhuisie. As we came driving through the gates, we were met by 2 of the most magnificent looking zebras. We were surrounded by the beauty of the farms valleys. When stepping into the house, we were met by freshly painted walls and a homely atmosphere. The farm baked bread and fresh farm milk just topped the welcome feeling. I recommend this quaint place to anyone who feels like getting away from the busy town life. Breathing in the crisp and clean fresh air each morning is definitely a plus.

From R850
per night (sleeps 5)
From R850
per night (sleeps 5)
From R850
per night (sleeps 5)
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Platkop Farm, Riversdale, 6670, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjNDlkOTdkLTg3ZWItNDlmMi1hZjcyLTViYjkzY2U0MjNmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R850  per night (sleeps 5) 22 5 1 5 Platkop Farm Riversdale 6670 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.122006336606 21.319987991101
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!