Transgariep Accommodation at Ploegfontein Guest Farm | TravelGround
+14

Ploegfontein Guest Farm

5 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 5 reviews for Ploegfontein Guest Farm
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
5.0/5
Yolanda J - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolanda J
Family with teenagers

Ons het ongelukkig laat daar aangekom en net oornag vanaf die Wes-Kaap terug J'burg toe om regtig die omgewing en swembad te geniet.

Baie dankie, Yverne, wat ons so vriendelik ontmoet, en na ons huisie geneem het, alles was netjies en skoon en die beddens het so lekker geslaap na 'n langpad. Ons sal definitief weer daar oornag as ons daai rigting gaan. Vir seker die moeite werd.

Caron F - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Caron F
Family with teenagers

Very comfortable, perfect overnight to break our journey back home. Lovely swimming pool.

The communication with the host was excellent, she really made us feel welcome.

Karina V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karina V
Family with teenagers

'n Absolute skat!

Wat ‘n heerlike verrassing! Gasvryheid en netheid uit die boonste rakke. Ruimer en luukser as wat ons verwag het. Die helder groot swembad, grasperke en tennisbaan ‘n droom vir tieners. Stoepie ook ‘n groot lekkerte. Ons beveel Ploegfontein met baie groot vrymoedigheid aan. Ons bly vir seker weer hier op pad kus toe. Presies halfpad tussen Pretoria en Plet. Volgende keer eet ons beslis by Yverne ‘n Karoo home cooked dinner en continental breakfast. Dankie vir mooi herinneringe op Ploegfontein!

Suzanne S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Suzanne S
With spouse/partner

Netjies en gerieflik.

Baie lekker kos. Mooi plaas.

Paul S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul S
Family with teenagers

Oase in die Karoo.

Aangenaam verras met die grootte van die swembadkothuis. Gasvry, netjies, skoon. Goeie waarde vir geld. Besondere oase in die Transgariep.

From R800
per night (sleeps 2)
From R800
per night (sleeps 2)
From R800
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: N1, Ploegfontein Guest Farm, Springfontein , 9917, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2717c430e25bfed3f72ef230d011c6f697e57145f3490c4e33aa05f0cdd13bba5296c0f83f62834f23299031fe5ac7f4ffff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (sleeps 2) 5 5 1 5 N1 Ploegfontein Guest Farm 9917 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.3389 25.7157
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com