Portico 801
Review Summary
Johan V - Jan 2021
Overall score
Baie nice plek. Eienaar heeltyd beskikbaar indien jy probleme ondervind.
Tania L - Mar 2020
Overall score
Excellent.
Brian V - Feb 2020
Overall score
Very pleasant.
Julius B - Feb 2020
Overall score
Pragtige eenheid met asemrowende uitsigte.
Mike R - Jan 2020
Overall score
Baie lekker gekuier.
Gareth J - Jan 2020
Overall score
Great location, amazing view of ocean and very comfortable apartment.
Elbie R - Nov 2019
Overall score
Heerlik.
Anneke S - Oct 2019
Overall score
Familievriendelik.
John K - Oct 2019
Overall score
Wonderful.
Vanessa C - Aug 2019
Overall score
Great location, unbelievable view.
Charlene M - Aug 2019
Overall score
Very neat and beautiful view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies met pragtige uitsig.
Baie netjiese 2 slaapkamers. Waarde vir geld. Wat jy op die foto's sien is wat jy kry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Berendina V - Jul 2019
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Alles wat jy nodig het, is daar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lindie D - Jun 2019
Overall score
Netjies met pragtige uitsig.
Chris S - May 2019
Overall score
Very pleasant stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangename verblyf.
Baie dankie vir lekker verblyf. Die plek is goed geleë en is van hoë gehalte. Ek beveel die akkommodasie aan vir almal. Ek stel net voor dat julle die skoonmaakfooi heroorweeg. Dis nogal duur. Nogmaals dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Monya W - Mar 2019
Overall score
The view!
Salomien S - Mar 2019
Overall score
Baie netjies en ingerig - mooi uitsigte!
Theo S - Mar 2019
Overall score
Uitstekend.
Johan G - Feb 2019
Overall score
Stunning.
Jacques S - Nov 2018
Overall score
Beautiful apartment with quality furnishings with the perfect location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige woonstel met kwaliteit afwerking met 'n perfekte ligging.
Die woonstel het asemrowende uitsigte en die slaapgeriewe (linne en beddens) is van die hoogste gehalte. Ek sal die woonstel weer besoek, sou ek in die Kaap wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Louis E - Oct 2018
Overall score
Uitstekend.
Erica V - Jun 2018
Overall score
Uitstekend, Emile het baie ekstra moeite vir ons gedoen, dankie!
Isabel B - Apr 2018
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasies.
Ons het regtig baie lekker gebly. Baie mooi en netjiese woonstel met 'n lieflike uitsig oor die see en dan van die stoep af, ook op Tafelberg.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johann C - Apr 2018
Overall score
View en ligging baie goed.
Hanle C - Mar 2018
Overall score
Location and views excellent.
Elza S - Mar 2018
Overall score
Uitstekend - baie netjies.
Theresa W - Oct 2016
Overall score
Real value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Regte waarde vir geld.
Dit was kort kennisgewing en alles was 100%.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Coriena D - Jun 2016
Overall score
Beautiful, luxurious apartment with a wonderful view!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Portico is 'n pragtige, luukse woonstel met 'n wonderlike uitsig.
Die woonstel het aan al ons verwagtinge voldoen. Ons het heerlik gebly en sou maklik nog 'n paar aande kon slaap!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nicola P - Jun 2016
Overall score
Perfect location, beautiful place, wonderful holiday!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfekte ligging, pragtige plek, wonderlike vakansie!
Emile is 'n great host met 'n pragtige woonstel. Die woonstel is pragtig en baie goed geleë en beskik als wat ons nodig het, veral met 2 klein kindertjies. Maak dalk net seker of die skoonmaakfooi na die tyd ingesluit is of nie. Ons moes R500 ekstra betaal na die tyd. Verder was als perfek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dewald G - Sep 2015
Overall score
Pragtig!
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 1 Athens Road, Bloubergstrand, 7441, Western Cape
- All ages welcome