The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Potbelly Beach House | TravelGround
+38

Potbelly Beach House

Self Catering

Review Summary

4 out of 5from 10 reviews for Potbelly Beach House
Cleanliness
4.2/5
Service
3.7/5
Location
4.3/5
Safety
3.3/5
Value for money
4.3/5
Devi D - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Devi D
Family with young children

Our stay was aswame and we really enjoyed it. The place is very clean and neat.

The kids enjoyed playing outside. Security was good. Will definitely book again.

Dudu T - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dudu T
With friends

It was great, everything was fine and it is near by the beach so we did enjoy a lot. Braai area, so everything was fine. It's just that we didn't know about bringing our decoder.

It near by Wild Coast Sun so many people ask where is that place I told they said they will book it's a nice place for friends and family even if you don't have money to go to Wild Coast Sun but the beach is good and not far from the house.

Cris D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Cris D
With spouse/partner

Ná Woensdag lekker gebly.

Is eers die dag toe ons daar aankom ingelig dat die alarm nie werk nie, het drie dae geen privaatheid gehad nie, met bouer on alarmmense wat eers Woensdag laat klaar gekry het, verder baie lekker gebly.

Ané M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Ané M

Nice house to live in for a quiet holiday.

The house is very convenient. We comfortably fit 7 people plus a baby in there. The house had everything we needed for a week by the sea. Would suggest replacing the rugs in the upper toilet/bathroom with tiles. Will go back again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker huisie om in te woon vir 'n rustige vakansie.

Die huis is baie gerieflik. Ons het 7 mense plus 'n baba gemaklik daarin gepas. Die huis het alles gehad wat ons nodig gehad het vir 'n week by die see. Sal wel voorstel dat die matte in die boonste toilet / badkamer vervang word met teëls. Sal weer teruggaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Potbelly Beach House's response

Hi Ane,
Dankie vir jou terugvoer. Ons is huidiglik besig om die hele huisie te teel en alles uit te verf. Die stort kry 'n stortdeur en word tot by die dak geteel. Ons het nuwe toilette laat insit, nuwe badkamerkassies. Die leefarea word ook vergroot met skuifdeur na die stoep asook 'n lekker groot wasgoedlyn agter in die erf. Hoop ons sien julle gou weer.
Lekker dag
Lindy

Potbelly Beach House
Giel K - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
1/5
Value for money
5/5
Giel K
Family with young children

Huis is baie gerieflik maar die sekuriteit is swak. Daars geen omheining nie en geen hulp nie.

Sien sterre.

Potbelly Beach House's response

Hi Giel, dankie vir die terugvoer. Ons het nou nuwe instruksies ook op die sleutels gesit en instruksies by die alarm keypad ook opgesit. Hopelik maak dit meer duidelik. Ons het julle ingelig oor die sekuriteit in die brief wat aan julle gestuur is. Ons het 'n nuwe sisteem van R 12000.00 ingesit voor alle gaste Desember ingekom het. Ons was nou daar en die alarm en armed response was baie goed en geen probleme. Daar is 'n alarm buite wat ook geaktiveer word wat na die karre ens buite in die aand kyk. Julle is ook die opsie gegee om 'n nagwag te huur, op julle eie koste.
Lekker dag.

Potbelly Beach House
Pieter G - May 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Pieter G
Family with young children

Lekker huis, bietjie ver van strand.

Huis is gerieflik, maar word nie onderhou nie. Daar was 4 gloeilampe buite werking. Stort se kraan maak nie behoorlik toe nie en boonste toilet verstop gereeld. Beddegoed in onderste kamers verouderd en lyk nie goed nie. Alarm se remote werk nie lekker nie. Die braai area is nie lekker nie.

Potbelly Beach House's response

Dankie vir jou terugvoer. Ons bly ongelukkig nie naby die huis nie en is afhanklik van wat die skoonmaak dienste rapporteer. Ons sal laat kyk na die gloeilampe, toilet en stort. Die huis is 'n familie huis 500 m van die strand af.

Potbelly Beach House
Androjetha B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Androjetha B
Family with teenagers

Meer sonder krag en water gewees vir 10 dae!

Die huis is klein daar kan nie 8 mense in 'n sitkamer sit nie. Dis regtig vuil en kaste is taai van vuilgeid! 1 stel beddegoed vir 10 dae lank.

Potbelly Beach House's response

More Androjetha, dankie vir die terugvoering. Ons sal dadelik met ons skoonmaak vrou praat en uitvind wat gaan aan. Die leefarea is klein, ons is besig om planne op te trek om dit groter te maak. Ons sal ook met die bediende bespreek om die beddegoed te vervang. Lekker dag, Lindy.

Potbelly Beach House
Lucinda E - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucinda E

Comfortable and well equipped.

The accommodation is excellent in all respects. The rooms are beautiful and the kitchen well equipped. Would just suggest they put 2 sheets on the beds, one below the duvet and one to cover the mattress.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik en goed toegerus.

Die verblyf is uitstekend in alle opsigte. Die kamers is pragtig en die kombuis goed toegerus. Sal net voorstel die beddens met 2 lakens opgemaak word, een onder die donskombers en een oor die matras.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Potbelly Beach House's response

Baie dankie Lucinda vir die mooi terugvoer en voorstel. Ons sal dit so spoedig moontlik deurvoer. Lekker dag :)

Potbelly Beach House
Wynand D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wynand D
Family with teenagers

Nice.

We had a nice stay and the house was neat. We did find the following problems though: 1. Fan in the lounge didn't work. 2. Fan and light in the small room on the ground floor didn't work. 3. Floor tiles in the shower were loose. If these problems are solved we would rent this house again any time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker.

Ons het lekker gebly en die huis is netjies. Ons het egter die volgende probleme ondervind. 1. Waaier in sitkamer werk nie. 2. Waaier en lig in klein kamer op grondvloer werk nie. 3. Vloerteëltjies in stort is los. Indien die probleme opgelos word sou ons enige tyd weer die huis huur.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Potbelly Beach House's response

Hi Wynand

Dankie vir jou terugvoering. Ons was 2 jaar gelede daar en het hierdie Desember, na julle, daar deurgebring.

Ons het glad nie besef dat dit so lyk nie. Die bediende is veronderstel om ons te sê as iets fout is, maar het niks gesê nie. Ons was regtig geskok.

Ons het 'n lys gemaak van al die probleme en ons is besig om kwotasies te kry om dit reg te maak.

Ons gaan so gou moontlik alles laat regstel.

Lekker dag

Potbelly Beach House
Willem A - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Willem A

Ons het lekker gebly.

Die huis was skoon en netjies. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Van die waaiers en ligte het nie gewerk nie, maar dit was nie 'n groot probleem nie. Ons het nie al die geriewe gebruik nie, maar die braai kan dalk aandag kry.

From
R1 250
per night (sleeps 9)
From
From R1 250
per night (sleeps 9)
From
R1 250
per night (sleeps 9)
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 14:00 to 16:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 597 Charles Stuart Avenue, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlXry1zmJAhacId3G8VrudiMRqZ29QeYhoIRSQfJos16SVatsG8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 250  per night(sleeps 9) 10 5 1 4 597 Charles Stuart Avenue Munster 4278 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-16:00 10:00 -30.999278281517 30.262812652779
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!