The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Pumba Chalets, Mabalingwe | TravelGround
+42

Pumba Chalets, Mabalingwe

29 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 29 reviews for Pumba Chalets, Mabalingwe
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Mariska W - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariska W
With spouse/partner

Absolutely lovely.

We spent our birthday weekend at Pumba Chalets. It was absolutely wonderful.

Pumba Chalets, Mabalingwe's response

Thank you Mariska!

Pumba Chalets, Mabalingwe
Hope F - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hope F
With friends

Baie lekker gekuier.

Als was mooi en skoon sal vir seker weer gaan - eersteklas.

Pumba Chalets, Mabalingwe's response

Baie dankie Hope! Ons waardeer julle ondersteuning en hoop ons sien julle weer!

Pumba Chalets, Mabalingwe
George D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
George D
With spouse/partner

Very clean and comfortable accommodation situated in the natural beauty of the bushveld.

Thank you for a great experience. Very friendly and efficient service. Will most definitely visit again.

Pumba Chalets, Mabalingwe's response

Baie dankie George. Dit is lekker om sulke goeie terugvoer te kry.

Pumba Chalets, Mabalingwe
Riana V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana V
With spouse/partner

Asemrowend mooi en lekker gerus!

'n Netjiese en skoon eenheid! Die lugverkoeling was 'n wenner in die hitte wat ons beleef het. Sal beslis weer gaan.

Pumba Chalets, Mabalingwe's response

Dankie Riana, vir julle ondersteuning. Julle is altyd welkom en ons waardeer die terugvoer.

Pumba Chalets, Mabalingwe
Maretha B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Maretha B
Individual traveler

Vir 'n bietjie alleentyd en rustigheid is dit uitstekend!

Die chalet het presies aan my vereistes voldoen! Ek bestuur en besit aandele in 'n besige gastehuis en het nou en dan nodig om op my eie weg te breek. Kon nie vir beter gevra het nie! Die privaat boma verdien ekstra punte. Ek kon my eie vuurtjie aanmekaar slaan en rustig met 'n glasie wyn die bosbokkies dophou. Dankie julle! Ek kom weer!

Pumba Chalets, Mabalingwe's response

Baie dankie Maretha vir die terugvoer. Ek is bly jy het dit geniet en ons sien uit om jou weer te huisves.

Pumba Chalets, Mabalingwe
Sakkie B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sakkie B
With spouse/partner

Lekker wildrit 'n moet, André was great.

Lekker gekuier, baie skoon.

Ronel F - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel F
With spouse/partner

Pragtige plekkie.

Die eenheid is baie netjies en van hoë gehalte, alles wat jy nodig mag kry is beskikbaar. Baie lekker gebly, net jammer vir die bure wat hulle nie Saterdagaand aan die park reels gesteur het met hul musiek en lawaai nie. Buiten dit het ons elke oomblik geniet. Sal beslis weer by Pumba A boek.

Peet V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Peet V
With spouse/partner

Bo verwagting goed.

Baie van ligging gehou asook uitleg en gerief van eenheid. Saterdagmiddag geraas van swembad area bietjie ongerieflik (musiek en vermaak ens.).

Johan W - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan W
With spouse/partner

Baie lekker.

Lekker gebly. Wonderlike plek.

Ann S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ann S
Family with young children

Heerlik ruim en gemaklik.

Heerlik en tuis! Maretha het ons tegemoet gekom met spesiale versoeke!

Schalk V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Schalk V
With friends

We found the chalet very comfy. We didn't need anything more, really want to visit again!

All the arrangements went smoothly. We appreciate the good quality of communication. Our expectations were exceeded in general!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het die chalet baie gerieflik gevind. Daar het niks kort gekom nie, wil asb weer daar gaan kuier!

Al die reëlings rondom die verblyf het glad verloop. Ons het veral groot waardering vir die goeie en die gehalte van kommunikasie. In die algemeen was ons verwagtinge ver oortref!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Judy R - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Judy R
Family with young children

We had a lovely time and a wonderful rest!

Enjoyed our getaway, children loved it too!

Pumba Chalets, Mabalingwe's response

Thank you Judy. We are glad you enjoyed your stay. We would love to accommodate you again in future.

Maretha

Pumba Chalets, Mabalingwe
Susan V - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan V
Family with young children

Comfortable, clean accommodation, friendly, quick service!

Neat, comfortable accommodation with everything you need at hand. Lots to do! Friendly owners! Lovely weekend away. My kids didn't want to go home!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike, skoon verblyf, vriendelike, vinnige diens!

Netjiese, gerieflike verblyf met alles wat jy nodig het byderhand. Baie om te doen! Vriendelike eienaars! Heerlike naweek weg. My kinders wou nie huis toe kom nie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jaco D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco D
With spouse/partner

Everyone was very friendly and helpful on the day I booked in until our departure.

Thank you very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Almal was baie vriendelik en behulpsaam van die dag wat ek bespreek het tot ons vertrek.

Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dominique M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dominique M
With friends

Baie lekker.

Dit was baie baie lekker gewees. Ons het elke oomblik geniet. Het alles wat jy nodig het. Loopafstand na die winkel en swembad.

Wilma O - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wilma O
With spouse/partner

Very nice, especially midweek.

Small but well laid out. Game drives well worth it with expert and informative guide. Thanks Steven.

Elmarie O - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elmarie O
With friends

Rustig verblyf in die natuur.

Ons het 2 dae bespreek by Pumba chalets voor ons na ons tyddeel sou skuif. Pumba chalets is 'n baie goed versorgde 2-bed eenheid. Hulle het alles wat jy nodig het. Die baie reën het gesorg vir 'n besondere uitsig, wat ons in 30 jaar se kuiers te Mabalingwe nie beleef het nie. Hoewel ons alles ongelooflik goed ervaar het, net een kritiek. Die yskas is baie klein vir 'n selfsorgeenheid en die vriesgedeelte het nie gevries nie en ons was genoop om ons swaar kamp vrieskas na die eenheid te dra om ons vleis en ys bevrore te hou.

Valencia M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Valencia M
With spouse/partner

Absoluut ongelooflik.

Vir seker waarde vir geld. Sal weer gaan. Baie skoon en netjies.

Pumba Chalets, Mabalingwe's response

Baie dankie Valencia ons sal julle met graagte weer akkommodeer. Baie dankie vir julle ondersteuning. Groete Maretha

Pumba Chalets, Mabalingwe
Johan B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan B
With spouse/partner

Waarde vir geld. Baie goeie naweek gehad.

Netjies, goeie waarde vir geld. Het dit baie geniet. Sal definitief weer gaan.

Pumba Chalets, Mabalingwe's response

Baie dankie vir die ondersteuning, Johan. Ons sal julle graag weer wil akkommodeer, veral na Maart as ons die plekkie se kombuis opgegradeer het.

Pumba Chalets, Mabalingwe
Elize M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize M
With spouse/partner

Braai-area

Everthing was great except for the braai area which we had to clean.

Ansu S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansu S
Family with young children

Heerlike wegbreek in die bos vir die hele gesin!

Gerieflike chalets ideaal vir gesin met kinders. Lugversorging is 'n groot pluspunt! Geleë binne stapafstand van swembad, kafee, koffiewinkel, put-put en ander aktiwiteite.

Pumba Chalets, Mabalingwe's response

Baie dankie vir die terugvoer Ansu! Ons is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Groete,
Maretha

Pumba Chalets, Mabalingwe
Morne V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Morne V
With spouse/partner

Elke oomblik was asemrowend en 'n ervaring om oor te roem.

Ek beveel Pumba Chalet ten sterkste aan vir enige paartjie. Dis werklik 'n lekker nessie in die bosveld.

Louis L - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis L
With spouse/partner

Absoluut fantasties! Sal dit enige tyd aanbeveel vir iemand. Regtig eerste-klas!

Op aankoms het ons gevind die plekkie is skoon ek netjies. Toevallig was die eienaars (Maretha en Andre) in die chalet langsaan (die vriendelikste mense wat julle ooit sal ontmoet). Die eenheid het regtig alles wat jy aan kan dink wat jy gaan gebruik bv. borde, messe, vurke, koppies, panne ens. Let wel dit is "self-catering" so jy moet steeds jou eie kos, koffie bring, ens. maar verder is alles daar wat jy kan aan dink. Iets wat ek ook moet sê, is ons het 'n 3 jarige seuntjie, Maretha was so gaaf om addisionele beddegoed vir ons te gee waarop hy kan slaap op die "sleeper-couch". Alles is mooi skoon, van die badkamer tot by die braai-area. Maretha en Andre het ons regtig laat tuis voel. Ek sal die plekkie enige tyd vir enige iemand aanbeveel. Mabalingwe (die oord) self was briljant gewees, ons het goeie wild gesien en die paai is toeganklik selfs vir klein voertuie. Andre het ons elke oggend op hoogte gehou van waar die buffels, renosters ens gesien was. In kort, hierdie is regtig 'n fantasties plekkie, die eienaars is regtig vriendelik en het uit hulle pad gegaan om ons tuis en gemaklik te laat voel. 10/10!

Pumba Chalets, Mabalingwe's response

Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Ons waardeer dit baie. Julle is altyd welkom!

Pumba Chalets, Mabalingwe
Inge Z - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Inge Z
Family with young children

Very neat units with air conditioning.

We enjoyed the weekend at Pumba Chalets!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese eenhede met lugverkoeling.

Ons het die naweek baie geniet by Pumba Chalets!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pumba Chalets, Mabalingwe's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te akkommodeer.

Pumba Chalets, Mabalingwe
Eva M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Eva M
With spouse/partner

An awesome getaway for a week!

The accommodation was cosy, neat and clean. We had a herd of elephants right on our doorstep, what an amazing experience. We will definitely go back!

Pumba Chalets, Mabalingwe's response

Thank you for the positive review, Eva. We are so glad you had such an exciting experience and thank you for the picture. Hope to see you again in future.

Regards,
Maretha

Pumba Chalets, Mabalingwe
Johan E - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan E
With spouse/partner

Netjies, alles wat nodig is, baie lekker tussen die bosse.

Hoewel hoofsaaklik kleinwild, is die wildlewe baie aktief en is in groot verskeidenheid. Die chalet is klein, maar gerieflik vir 2 mense. Ongelukkig word die buitestoep nie afgeskerm nie en deel mens effektief dieselfde stoep met bure. Die boma vir elke eenheid is nogal 'n verrassing.

Carin W - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carin W
Family with young children

Naby aan natuur met gerief.

Was 'n baie lekker naweek, als was net reg gewees. Het dalk 'n oond gemis maar het reggekom sonder een. Koue swembad is naby, warm swembad is 'n fris stappie op teen die berg.

Pumba Chalets, Mabalingwe's response

Carin baie dankie vir jou terugvoer! Ons waardeer julle ondersteuning baie .

Pumba Chalets, Mabalingwe
Petro J - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Petro J
With spouse/partner

Very relaxed and pleasant breakaway from the normal routine.

Glad you are busy with renovations, but it was a bit noisy to stay in the chalet next door. Then the noise of the leave blowing machine from before 8 am and the electric saw machines the whole day. But over all was it a pleasant stay and for us a good break away from the normal routine.

Leonie E - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonie E
With spouse/partner

Ideal place for a quick getaway from the city if you need to get some rest, braai, game drives and close to Pretoria!

The revamped chalet is modern, neat and has everything you need to sleep, braai and cook like a king! Nice boma area and everything is new. Great getaway destination, we will be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dis die ideale plek vir 'n vinnige wegbreek uit die stad vir lekker rus, braai en game drives en dis naby Pretoria!

Die opgegradeerde chalet is modern, netjies en het alles wat jy nodig het om heerlik te slaap, braai en kos voor te berei! Daar is 'n oulike boma area en alle toerusting is nuut. Ons sal verseker weer hier gaan wegbreek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R900
per night (sleeps 2)
From R900
per night (sleeps 2)
From R900
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R516 Rooiberg/Thabazimbi Road, , Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANlwDJcqndculHyNS60iTYROgcSMpcc5YlMYo2mkyQwhYlOsdSd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R900  per night (sleeps 2) 29 5 1 5 R516 Rooiberg/Thabazimbi Road, Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -24.849429 28.042619
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!