Review Summary
Gerda J - Aug 2017
Overall score
I strongly recommend Pure Joy Lodge and would definitely stay over again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek kan Pure Joy Lodge sterk aanbeveel en sal beslis weer daar oorslaap.
Wat aanvanklik soos 'n groot teleurstelling gelyk het, is met sorgsaamheid, bereidwilligheid en ekstra moeite heeltemal uit die weg geruim. Lu-Anne het uit haar pad gegaan en enige negatiwiteit heeltemal laat verdwyn.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Celeste S - Dec 2015
Overall score
Fantastiese plekkie. Ons het baie lekker gekuier.
Pure Joy Lodge 's response
Dankie vir die terugvoering.
Ons wil u graag nooi om weer by ons te kom oorslaap.
Ons het in die laaste jaar 'n staf-omkeer gehad en ek kan u verseker dit sal nie weer gebeur nie.
Laat weet ons wanneer dit u sal pas.
Pure joy groete;
- Capacity: 125 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 527 Maroela Street, Kameeldrift East, Pretoria, 0002, Gauteng
- All ages welcome