Review Summary
Chris B - Jan 2021
Overall score
Kort en kragtig. Inperking het ons genoop om vroeër terug te gaan huis toe!
Elzet P - May 2019
Overall score
Everything you need and more! Very comfortable and sage and will definitely book there again in future.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Alles wat jy nodig het en meer! Baie gemaklik en veilig en sal definitief weer in die toekoms daar bespreek.
Ons het die gastehuis vir ons self gehad so dit was baie lekker! Die plekkie het alles wat jy benodig het as jy wil braai of selfs jou eie kos maak as jy nie kans sien vir 'n restaurant nie. Elke kamer het sy eie Nespresso-masjien, TV en DStv. Ons het glad nie bekommer om koud te kry nie omdat daar 'n heater en ekstra komberse vir ons elkeen was. Ons sal definitief in die toekoms met 'n groep vriende weer bespreek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Puza Moya Guest House's response
Goeiedag Elzet
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons is bly julle het die verblyf geniet.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Dankie
Irene
Marli H - Jul 2017
Overall score
Neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies.
Baie goeie waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Puza Moya Guest House's response
Goeie Dag Marli,
Baie dankie. Ons hoop om jou weer te sien.
Puza Moya Gastehuis
Laret L - Jul 2017
Overall score
Lovely and peaceful with everything you need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik rustig met alles wat jy nodig het.
Dis net moeilik om die plek te kry met die dat daar nie regtig straatname oral is nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Puza Moya Guest House's response
Goeie Dag Laret,
Jammer dat julle so gesukkel het met die straat name.
Ons hoop om julle weer te sien.
Puza Moya Gastehuis
- Capacity: 14 people
-
Check-in: 14:00 to 17:00
Check-out: 10:00 - Address: 7 Noord Street, Langebaan, 7357, Western Cape
- All ages welcome