Puzzles Guest House
Review Summary
Magda V - Jan 2021
Overall score
Baie tevrede.
Astrid V - Dec 2020
Overall score
Tarief aanvaarbaar
Puzzles Guest House's response
Die eiendom se uitleg teen die koppie maak dit baie moeilik om gaste met enige uitdagings t.o.v. loop te hanteer. Ons maak dit ook duidelik op die webwerf dat die 'ramps' steil is. Ons het baie simpatie met hierdie tipe uitdagings, maar die oplossings is ongelukkig nie ekonomies lewensvatbaar nie aangesien ons opset te klein is.
Elsabe V - Dec 2020
Overall score
Word beslis aanbeveel.
Wilna K - Sep 2020
Overall score
Netjies, skoon en toegerus tot in die fynste detail.
Nicolene M - Jan 2020
Overall score
Baie netjies met al die geriewe wat nodig was.
Jacqui C - Jan 2020
Overall score
Clean, safe, homely, everything you would ever need.
Read moreLizelle K - Jan 2020
Overall score
Baie vriendelik verwelkom! Ekstra moeite gedoen selfs met ons twee golden retrievers wat ook elk 'n verwelkomingskoekie gekry het. Mooi uitsig en heerlike braaiplek met swemarea.
Lorain Venter V - Aug 2019
Overall score
Enjoyed the stay.
Giles S - Jun 2019
Overall score
Once you get past the gaol-like exterior, this is comfortable and practical overnight accommodation.
Piet S - Jun 2019
Overall score
Outstanding.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Die regte plek vir oornagstop.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Charne B - May 2019
Overall score
Absolutely fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut fantasties.
Sulke vriendelike gashere. Die kamer waar ons gebly het was so mooi skoon. Baie lekker beddens. Fantastiese uitsig oor die vallei. Koffie, tee, melk. Water in yskas. Lekker beskuit. Sal dit enige dag aanbeveel en sal weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Petro M - Mar 2019
Overall score
Clean, neat and friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies en vriendelike diens.
Doen ekstra moeite, vars melk en beskuit. Heerlike bederf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Frikkie En Blanche B - Mar 2019
Overall score
Netjies en alles wat jy nodig het vir oornagverblyf.
Piet S - Mar 2019
Overall score
Rustig en ontspannend.
Anton V - Jan 2019
Overall score
Klein juweel in Gariep.
Trish R - Dec 2018
Overall score
Baie netjies en gerieflik.
Jannie V - Oct 2018
Overall score
Level of supplying extras for guests are above average.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vlak van voorsiening van ekstras vir gaste is bo gemiddeld.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kobus L - Jul 2018
Overall score
Uitstekende oornagverblyf met alles wat nodig is.
Lalie F - May 2018
Overall score
Aangename, vars, skoon en netjiese verblyf.
Mirna N - Apr 2018
Overall score
Netjies, skoon, luuks en heerlike nagrus na lang pad.
Alta S - Dec 2017
Overall score
Absoluut waarde vir geld.
Gras K - Dec 2017
Overall score
Lovely clean and tidy stay, will stay there again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige skoon en netjiese verblyf, sal weer daar oornag.
Pragtige skoon en netjiese verblyf, heerlike beddens met alles wat jy nodig het. Baie bly vir die veilige parkering vir ons motor met sleepwa. Ons is baie vriendelik ontvang, ons kon selfs voor die aangeduide tyd inklok.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ané D - Nov 2017
Overall score
Gerieflik, netjies, skoon en rustig. Lekker plekkie om voete in die lug te skop na 'n 6 ure ry.
Stefaans D - Oct 2017
Overall score
Baie lekker geslaap en gestort.
Gerard B - Jun 2017
Overall score
Pleasantly surprised.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam verras.
Ons sal beslis weer hier wil oornag. Slaapkamer en badkamer is nuut, goed toegerus, baie skoon en netjies. Vriendelik ontvang deur die eienaar. 'n Aangename ervaring na 'n lang rit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alet V - Apr 2017
Overall score
What a pleasant surprise and experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
So 'n aangename verrassing en belewenis gehad.
Kraakvars beddegoed en onbeskryflike skoon en goed toegeruste akkommodasie. 'n Ware oase na 'n lang reis. Michelle is 'n stunning gasvrou. Hul het vir ons 'n piekniekmandjie gemaak waarvan jy net kan droom. Ek beveel hierdie blyplek aan vir enigeen. Puzzles sal nie teleurstel nie. Besoek dit gerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Puzzles Guest House's response
Dit is 'stunning' gaste wat ons herinner waarom ons in die bedryf is!!
Gilliam L - Apr 2017
Overall score
Comfortable, clean and bedding very fresh. Very quiet area for a good night's rest.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik, skoon en beddegoed kraakvars. Baie stil omgewing vir 'n goeie nagrus.
Alles wat nodig is vir 'n rustige oornagstop. Gerieflik, skoon en beddegoed kraakvars. As uitkykplatform eers klaar is sal dit 'n lekker kuierplek wees met pragtige uitsig. Hulle sal my weer sien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gilliam L - Mar 2017
Overall score
Very convenient and well equipped - they will see me again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik en goed toegerus -- hulle sal my weer sien.
Die eenheid was baie netjies die beddegoed kraakvars en eenheid goed toegerus vir selfsorg. As die dakstoep en braai-area klaar gemaak kan word, kan die eenheid definitief dien as basis vir 'n paar dae om Gariep en omliggende areas te verken.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wilhelm L - Jan 2017
Overall score
Gemaklik, veilig.
Willie L - Dec 2016
Overall score
Clean and neat facilities.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en netjiese geriewe.
Skoon en baie netjies, wat meer wil mens hê.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 31 Kwartel Street, Gariepdam, 9922, Free State
- All ages welcome