Raptor Ridge Lodge
Review Summary
Brian D - Mar 2021
Overall score
Nie beïndruk nie
Petro B - Feb 2021
Overall score
Baie rustig,netjies en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.
Guy N - Feb 2021
Overall score
Peaceful, beautiful surroundings.
Kobus V - Jan 2021
Overall score
Gemiddeld.
Elest B - Jan 2021
Overall score
Perfekte oornag.
Zelda R - Jan 2021
Overall score
Vriendelike diens.
Nico E - Jan 2021
Overall score
Swak swak swak. Afgeleefde meubels. Geen elektrisiteit. Sonenergie stop in nag. Toe ons 4 uur in oggend ry, piknagdonker. Moet deur met klip vaspak om nie toe te waai nie. Bedlampe lendelam. Was nie eers ingeprop toe ons arriveer.
Ruth D - Dec 2020
Overall score
Lovely, convenient venue for overnight or longer stop between Greytown and Cape Town. Loved the location and the peace and quiet as it is situated away from all other establishments. We could view the game on the Gariep Dam property from our deck and enjoyed the birding.
Co V - Nov 2020
Overall score
Die plek kort aandag! Baie aandag!
Japie S - Nov 2020
Overall score
Sal graag weer hier stop, en selfs 'n dag oorbly en nie net oornag nie!
Jane S - Nov 2020
Overall score
Very enjoyable peaceful and beautiful.
Anina O - Oct 2020
Overall score
Lekker oorslaap plek.
Adrian Z - Sep 2020
Overall score
Skoon, netjies en rustig
Micaela M - Sep 2020
Overall score
Lovely lady who runs the place, so friendly so clean and super welcoming.
Lulu T - Sep 2020
Overall score
Was lekker.
Gideon M - Aug 2020
Overall score
Oornag op pad na JHB. Goeie ligging en mooi uitsigte van Gariep Dam. Geriewe beperk.
Sue M - Aug 2020
Overall score
Stunning setting, conveniently close to the N1, clean and comfortable.
Chris E - Mar 2020
Overall score
Gatskop lekker.
Maria V - Mar 2020
Overall score
Baie vriendelik ontvang deur die gasvrou. Baie mooi plekkie, ten spyte van die urine-reuk as gevolg van die mat in die badkamer.
Peter D - Mar 2020
Overall score
Very pleasant.
George V - Mar 2020
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Was baie skoon en netjies. Vriendelike en gasvrou. Sal weer hier oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Martin S - Feb 2020
Overall score
Nie die geld werd nie.
Rob R - Feb 2020
Overall score
'n Pragtige plek, kamer met 'n pragtige uitsig op die dam. Rustig en verwelkomend. 'n Fantastiese plek om te rus en asem te skep!
This review has been translated,click hereto view the original version.
A beautiful place, room with a scenic view of the dam. Tranquil and welcoming. A great place to rest and catch your breath!
We chose Raptor Ridge as a midway stayover on our trip from Cape Town to Jhb and back. We felt really welcome. There are communal kitchen and dining facilities, which we will make use of next time we stay. It's a beautiful place.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mike M - Feb 2020
Overall score
Setting superb and welcome to match.
Maré D - Feb 2020
Overall score
Relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ontspanne.
Heerlike ete en was waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerda S - Feb 2020
Overall score
Hostess Bets kindly received us.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvrou Bets het ons vriendelik ontvang.
As jy soek na stilte is hierdie die plek vir jou. Dit is dringend nodig vir 'n opgradering. Bets doen haar bes met wat sy het, maar die eienaar het nodig om geld terug te ploeg. Die sonkrag is totaal onvoldoende. Ligging is ideaal vir oornag as jy op reis is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan V - Feb 2020
Overall score
Clean and comfortable.
Jolene N - Jan 2020
Overall score
Baie vriendelik diens en pragtige plek.
Linda S - Jan 2020
Overall score
Awesome view and unique.
Joshua A - Jan 2020
Overall score
Great place if peace and quiet is wanted.
Hester S - Jan 2020
Overall score
Met aankoms was ons baie vriendelik ontvang. Kamers was skoon en netjies.
Eugene G - Jan 2020
Overall score
Dit was stil, rustig en kon jy die ware karakter van die Karoo ervaar.
Read moreBronwen S - Jan 2020
Overall score
Baie bly om weer daar te oornag.
Read moreSampie V - Dec 2019
Overall score
Baie lekker, gaan weer daar slaap.
Christoffel Alwyn V - Dec 2019
Overall score
Baie goed!
Lee K - Dec 2019
Overall score
Absolutely beautiful sunset.
Marlize B - Dec 2019
Overall score
Tannie Bets is baie vriendelik en maak die lekkerste ontbyt, het heerlik en rustig geslaap daar.
Raptor Ridge Lodge's response
Baie dankie Marlize.
Julle is baie aangename mense. Kom kuier weer
Groete
Bets
Esmè U - Dec 2019
Overall score
Baie stil en rustig, gasvry en bedagsaam.
Rentia D - Dec 2019
Overall score
Quiet and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil en vreedsaam.
Rustige, stil omgewing. Bietjie verwaarloos, maar skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Charl B - Dec 2019
Overall score
Elementary.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Elementêr.
Geen yskas, ketel of aircon in kamer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sonja D - Dec 2019
Overall score
Delicious, wholesome food and total peace!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike heilsame kos en totale vrede!
Die rustige atmosfeer, pragtige uitsig en Bets se heerlike boerekos, maak Raptor Ridge die ideale oornagstop - waarheen jy ook al op pad is. Onthou om etes voor die tyd te bespreek - en neem eie drinkgoed saam!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johann K - Dec 2019
Overall score
Baie lekker oorslaapplek op pad Kaap toe.
Bessie V - Dec 2019
Overall score
Gerieflike oornagverblyf.
Linda S - Dec 2019
Overall score
Baie lekker gewees.
Ilse H - Dec 2019
Overall score
Very nice area, slightly dilapidated, has the potential to be very good, but will need to work on customer service and site and room maintenance.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi area, gebou is bietjie vervalle, het potensiaal om baie goed te wees, maar sal moet werk aan kliëntediens en instandhouding van terrein en kamers.
Raptor Ridge is geleë in 'n pragtige omgewing, is gerieflik omdat dit naby aan die snelweg is. Die diens was geensins bevredigend of verwelkomend nie. Daar was ook geen inligting aan ons gekommunikeer in verband met die gebruik van fasiliteite of omliggende aktiwiteite/besienswaardighede nie. Alhoewel die bed baie gemaklik was en ons heerlik geslaap het was ons gedurig gesteur deur muise wat nes gemaak het in die dak. Ons sal ook voorstel dat die matte vervang moet word met teëls. Matte is vuil en verg meer moeite, tyd en kostes om skoon te maak en te hou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Raptor Ridge Lodge's response
Hi Ilse
Baie jammer om te hoor van jul ervaring hier by ons.
Alhoewel ek telkemal draaie gemaak het by die kamer was die deur en gordyne toe gewees. Was onder die indruk julle wou privaat gewees het.
In die natuur is daar vlermuise. Ons het wel 'n vlermuis boks vir hulle op gerig.
Aan die matte sal daar aandag gegee word
Groete
Bets
Esmeralda P - Dec 2019
Overall score
Lovely getaway!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike wegbreek!
Ons is van Johannesburg en het 'n troue gehad in Port Elizabeth. So Raptor Ridge Lodge was ons oorslaapplekkie. Ons was hartlik verwelkom deur Bets en het heerlike aandete genuttig wat deur haar voorberei is. Ons slaapplek was so lekker en snoesig en die uitsig was fantasties! Dit is so heerlik, rustig en stil. Ons groep vriende sal beslis teruggaan en sommer 'n naweek daarvan maak!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Raptor Ridge Lodge's response
Baie dankie Esmeralda.
Groete,
Bets.
Sonja D - Dec 2019
Overall score
Rustig en heerlik.
Cassie V - Dec 2019
Overall score
Goed.
Linda B - Dec 2019
Overall score
Beautiful and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooi en rustig.
Vriendelik ontvang, skoon gemaklike bed, kamer en badkamer. Pragtige uitsig. Lieflike dek met braaigeriewe.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hans H - Nov 2019
Overall score
So close to nature, open, quiet, peaceful. View of the gariep, sunrise and sunset. Stargazing excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
So naby aan natuur, oop, stil, rustig. Uitsig oor gariep, sonsopkoms en -ondergang. Sterrekyk puik.
Gasvrou het ons hartlik en vriendelik ontvang - lig ons volledig in hoe die fasiliteite [sonkrag] fingsioneer. Kamers baie netjies en skoon en gerieflik. Geen maar geen muskiete, wou nog vra hoe dit moontlik is. Het ons ook volledig ingelig i.v.m. besienswaardighede in die omgewing. Regtig hoog aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Joanne W - Nov 2019
Overall score
Friendly reception, comfortable and peaceful.
Theo J - Oct 2019
Overall score
Comfortable, friendly and nice place and nice views.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklike, vriendelike en mooi plek en mooi uitsig.
Die verblyf was uitstekend en die etes uit 'n boek uit! Vriendelike en aangename persoon in beheer. Mooi uitsig oor Gariepdam en natuur. Stil omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ozzy N - Oct 2019
Overall score
Stunning views and amazing host.
Graham L - Oct 2019
Overall score
Perfect, natural getaway with no internet or TV with lovely views over the Gariep Dam.
Dries K - Oct 2019
Overall score
Very quiet and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig en skoon.
Breek weg van stadsgewoel. Ervaar stilte soos op min ander plekke. Geen voertuig of TV geraas. Net die plek om te herlaai.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Conrad B - Oct 2019
Overall score
Wonderlike plekkie, ideaal geleë met prentjiemooi sonsondergange, absolute sielsgenot.
Johanna N - Oct 2019
Overall score
If you like silence it is the best place to refresh your soul.
This review has been translated,click hereto view the original version.
As jy van stilte hou is dit die plek om jou siel te verkwik.
Dit is die plek as jy net net 'n wegbreek nodig het waar jy jouself in stilte kan laat rus. Die uitsig oor die Gariepdam en die wild langs die dam skep 'n baie rustige atmosfeer en ander attraksies is net 'n paar minute se ry daarvandaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Minky V - Oct 2019
Overall score
Awesome and very peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Awesome en vreeslik rustig.
Baie vriendelike diens, en baie hulpvaardig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bronwen S - Oct 2019
Overall score
Bestuurderes Mev van der Merwe was baie gaaf en vriendelik, en het ons 'n heerlike ontbyt vroeg-oggend gemaak.
Bernd K - Sep 2019
Overall score
Ideal location at the end of a day's drive from Gauteng.
Riaan B - Sep 2019
Overall score
Baie netjies en stil area.
Alex W - Sep 2019
Overall score
Great overnight stopover venue.
Christine H - Sep 2019
Overall score
Quiet and peaceful area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil en rustige omgewing.
Baie dankie Bets vir jou wonderlike diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Inge N - Sep 2019
Overall score
Peaceful self-catering out of Gariep's main hustle and bustle.
Chris V - Aug 2019
Overall score
Rustig, stil en mooi natuurskoon!
Tshidi O - Aug 2019
Overall score
No TV, no radio. Using a gas stove that is outside one's room. Imagine that at night.
Raptor Ridge Lodge's response
Dear Tshidi,
The gas stove is in our communal kitchen, not outside one's room.
The TV can't replace the beauty and quietness of the nature.
Regards,
Bets
Niel M - Aug 2019
Overall score
Just the necessary.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Net die nodigste.
Verblyf is basies, met geen ekstras nie. Sterrehemel en stilte 'n wonderlike belewenis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adriaan D - Jul 2019
Overall score
Pragtige oorslaapbestemming in stil en rustige area.
Arno O - Jul 2019
Overall score
Mooi en netjies.
Raptor Ridge Lodge's response
Baie dankie Arno.
Groete,
Bets
Lucelle W - Jun 2019
Overall score
Pleasant overnight stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename oornagverblyf.
Die kamer was bietjie koud, geen ketel, min of geen kragproppe vir selfoon of haardroërs. Elektriese komberse vir die winter word aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andrer C - Jun 2019
Overall score
Bets het vir ons goeie diens gegee en ons het die verblyf geniet.
Pieter C - Jun 2019
Overall score
Baie meer as tevrede.
Leon C - May 2019
Overall score
It's clean and neat, but very small.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dis skoon en netjies, maar baie klein.
Dis netjies en was mooi op ons pad na ons volgende bestemming.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leza B - May 2019
Overall score
Lekker rustig in die natuur.
Raptor Ridge Lodge's response
Baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Bets
Jacques R - May 2019
Overall score
Pragtige omgewing, veral sonsopkoms oor die dam was pragtig.
Mickey S - Apr 2019
Overall score
Alles wat mens nodig het vir een aand.
Murray M - Apr 2019
Overall score
Great location and loads of character. A great place to get away for a few days close to the awesome Gariep Dam.
Read moreDawid D - Apr 2019
Overall score
Stil en rustig.
Japie H - Apr 2019
Overall score
Baie aangenaam verras met hoe skoon dit is.
Raptor Ridge Lodge's response
Baie dankie Japie,
Julle is meer as welkom om weer hierlangs te kom oornag.
Groete,
Bets
Anabel V - Apr 2019
Overall score
Aangenaam.
Raptor Ridge Lodge's response
Baie dankie Anabel, kom gerus weer.
Charlotte R - Apr 2019
Overall score
Baie teleurgestel!
Kriek V - Mar 2019
Overall score
Stil plekkie. Great!
Raptor Ridge Lodge's response
Baie dankie Kriek.
Was heerlik saam met julle
Groete
Bets
Henning M - Mar 2019
Overall score
Goeie waarde vir geld verblyf vir 'n oorslaap na die Kaap!
Daniel W - Mar 2019
Overall score
Great place and good service.
Raptor Ridge Lodge's response
Thanks Daniel
Regards
Bets
Friso W - Feb 2019
Overall score
Quiet, peaceful accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil, rustige verblyf.
Netjiese kamers en mooi geriewe in leefarea.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sonja D - Feb 2019
Overall score
Gerieflik met prentjie-mooi uitsig oor Gariep-dam.
Samuel D - Jan 2019
Overall score
It was okay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was okay.
Het meer verwag. Bietjie duur vir wat jy kry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Corneille R - Jan 2019
Overall score
Not one of the best B&Bs.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Nie van die beste B&B's.
Algehele netheid nie op standaard, veral die gate in lakens nie wat 'n mens verwag by 'n B&B. Die plek het 'n dringende "make-over" nodig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marine T - Jan 2019
Overall score
Baie netjies en vriendelike ontvangs.
Raptor Ridge Lodge's response
Hi Marine
Baie dankie en dit was net 'n plesier gewees
Groete
Bets
Jansie S - Jan 2019
Overall score
Was heerlik. Personeel gasvry.
Raptor Ridge Lodge's response
Baie dankie Jansie, kom gerus weer.
Henk B - Jan 2019
Overall score
Plek is oud maar skoon. Baie stil en rustig.
Pieter D - Dec 2018
Overall score
Aangenaam en vriendelik!
Hennie V - Dec 2018
Overall score
All well except parking outside is unsafe.
Raptor Ridge Lodge's response
Good day
The establishment have a very nice view over Gariep dam and not the sea.
The parking is on the premises and we close the gate at night time
Thanks
Bets
Peo M - Dec 2018
Overall score
The most desolate place I've ever been to!
Reve B - Dec 2018
Overall score
Rustige, mooi en veilige verblyf sommer naby die hoofpad.
Gordon P - Nov 2018
Overall score
Good for an overnight stay.
Stephanus V - Nov 2018
Overall score
Pleasant and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam en rustig.
Goed vir een nag se oorbly, maar beperkte yskasfasiliteite en kosmaakplek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Relda M - Nov 2018
Overall score
Ongelooflike mooi omgewing, netjies skoon en behulpsame bestuurder.
Christo P - Nov 2018
Overall score
O!
Hans T - Nov 2018
Overall score
Beautiful and quiet environment, helpful host.
Andre M - Nov 2018
Overall score
Goeie oornag opsie.
Philip P - Nov 2018
Overall score
Nice and quiet.
Read moreGerhard H - Oct 2018
Overall score
Rustig en salig.
Derek V - Oct 2018
Overall score
A bit too far from the Gariep village.
Catherin C - Oct 2018
Overall score
Neat and clean, but requiring just a little care in some areas.
Vania V - Sep 2018
Overall score
Ongelooflike mooi uitsig.
Ho D - Sep 2018
Overall score
Everything is neat and clean and the reception was friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles is netjies en skoon en die ontvangs was vriendelik.
Die lodge het karakter, maar word nie baie goed in stand gehou nie - die houtdek aan die dam se kant is erg verweer en verwaarloos. Die sitkamer is 'n besondere vertrek met pragtige hout meubels.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brand Z - Aug 2018
Overall score
Great!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker!
Het gebruik as ’n oorslaapplek op pad Kaap toe, ideaal!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mike C - Aug 2018
Overall score
Gerieflik en oulik.
Ellen F - Aug 2018
Overall score
Vriendelik, gasvry en meer as die geld werd.
Ryno P - Jul 2018
Overall score
Baie vriendlike en gasvry mense.
Marius F - Jul 2018
Overall score
Very pretty area and good facilities.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi omgewing en goeie fasiliteite.
Dit was 'n goeie ondervinding en die verblyf is in 'n stil natuuromgewing vol rustigheid. Dit is 'n ideale oornagfasiliteit vir reisigers tussen Johannesburg en Kaapstad.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Estea F - May 2018
Overall score
Nie so goed soos voorheen nie.
Read moreRaptor Ridge Lodge's response
Ons waardeer die terugvoer. Ons sal dit opvolg met bestuur en is dit glad nie die bedoeling om minder moeite te doen as daar net een of twee gaste is nie! Ons bied ons verskoning aan en vertrou dat die ontvangs en verblyf bevredigend sal wees die volgende keer as julle ons weer besoek.
Beste Groete,
Admin
Naude V - May 2018
Overall score
Lovely stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker slaapplek.
Baie vriendelike mense wat jou bly baie lekker maak. Natuur is beeldskoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Margaret J - Apr 2018
Overall score
Aandete en ontbyt uitsonderlik! Goeie gasheer.
Manie K - Apr 2018
Overall score
Baie rustig met die uitsig oor die dam.
Read morePieter D - Apr 2018
Overall score
Skoon, netjies en gemaklik.
Simon K - Apr 2018
Overall score
Gebrekkige voorsiening van basiese behoeftes.
Henriette S - Apr 2018
Overall score
Rustige gemak na 'n lang pad.
Danie B - Mar 2018
Overall score
Baie rustig en stil gewees. Personeel baie gaaf.
Norman M - Mar 2018
Overall score
Friendly, neat and tidy enjoyable stay.