The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Remkuil Gastehuise - Geloof en Hoop | TravelGround
+31

Remkuil Gastehuise - Geloof en Hoop

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 8 reviews for Remkuil Gastehuise - Geloof en Hoop
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Jan V - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan V
With friends

N Lekker off the grid wegbreek.

'n Perfekte wegbreekplek. Alles was baie netjies en skoon. Die binnebraai is 'n wenner as die wind op kom.

Tian V - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tian V
With spouse/partner

Rus vir die siel.

Ons was baie vriendelik verwelkom met ons aankoms. Die huisie het alles wat mens nodig het, en die ligging is perfek vir diegene wat nodig het om weg te breek van die stad se geraas. Ons sal definitief weer terugkom.

Hannes V - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes V
Family with young children

Perfek vir 'n vinnige wegbreek platteland toe.

Remkuil is die perfekte plek vir 'n naweekwegbreek uit Kaapstad. Dit is nagenoeg geleë aan Genadendal en Greyton vir 'n vinnige middagete of om die mark daar te besoek. Dit is ook baie naby aan die Hemel-en-Aarde-vallei. Daar is 'n lekker staproete op die plaas en ook baie geleentheid vir voëlskyk. Die huis was goed toegerus en gerieflik. Die naweek daar het ons verwagtinge oortref en ons sal vir seker weer kom kuier.

Carina N - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carina N
Family with teenagers

"Geloof" het ons met 'n gevoel van geborgenheid en rus vervul.

Vredevolle ure vol lag, klets, peins en knettervuurtjies is verewig met liefdesink in ons onthouboek.

Ena C - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ena C
With friends

Heerlike ontspanne plaas atmosfeer.

Die rustigheid van die plaas laat jou vinnig ontspan. Die huisies is voldoende toegerus met alles wat nodig is. Baie netjies! Die eienaars het uit hul pad gegaan om seker te maak dat ons alles het wat nodig is en was ontsettend gasvry. As jy wil wegbreek uit die gewoel van die stad, is hierdie beslis die plek.

Marc N - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marc N
Family with teenagers

Wonderful place! Very peaceful, beautiful surrounds and close enough to Caledon etc.

Plenty of sheep on the farm. Stunning views. There's also a dam with a rowing boat which you can use. We definitely plan to visit again!

Greg F - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Greg F
With spouse/partner

Bymekaarkom met vriende van Potch.

Het Remkuil gekies aangesien dit na aan die bymekaarkomplek was. Toevallig op dieselfde plaas. Het lekker gebly en die plek is netjies. Stilte was hemels. Gasvrou het ons ook kom welkom heet. Baie sentraal geleë vir plekke om te besoek. Wynplase en Greyton is 'n moet. Ons het lekker gebly.

Chris-maré V - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris-maré V

Lieflike, hulpvaardige eienaars. Goeie wegbreek uit dit stad plekkie.

Die aktiwiteite wat aan gebied was is fantasies. Daar is 'n redelike goeie paar opsies. Dis op 'n stil en rustige area met 'n wonderlike uitsig en dis altyd lekker om privaatheid te hê. Beslis 'n goeie wegbreek-opsie.

Remkuil Gastehuise - Geloof en Hoop 's response

Beste Chris-mare
Julle was wonderlike gaste en ons sal dit baie geniet om julle weer te bederf. Baie dankie vir goeie kommunikasie en jul uiterse netjiese huisie wat jul agtergelaat het. Julle is enige tyd welkom.
Vriendelike groete
Toinette

Remkuil Gastehuise - Geloof en Hoop
From
R600
per night (sleeps 3)
From
From R600
per night (sleeps 3)
From
R600
per night (sleeps 3)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Off Mission Road, Remkuil Farm, Caledon, 7230, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA507237a54043a7242d0cd3005509ee01193de2fca25342bada84c7b2b2568699cadc1351e8e8cec087a54dced905c3ac8865?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R600  per night (sleeps 3) 8 5 1 5 Off Mission Road Remkuil Farm 7230 Western Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -34.18495036349 19.377123679738
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!