The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Rest-a-While Guest House | TravelGround
+33

Rest-a-While Guest House

61 reviews
Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 61 reviews for Rest-a-While Guest House
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Daleen C - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daleen C
Family with young children

Baie netjiese plekkie.

Baie dankie Ingrid en Chris. Ons verblyf was baie aangenaam en sal enige tyd weer daar bespreek. Diens is puik.

Herman V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman V
With spouse/partner

Alles was soos ek verwag het.

Ons was vriendelik ontvang en die akkommodasie het aan al ons verwagtings voldoen. Dankie

Barry N - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barry N
With spouse/partner

Gerieflik, gemaklik en voel sommer tuis.

Parkering is bietjie van 'n probleem. Baie klein spasie en as daar reeds 'n voertuig geparkeer is, kan jy nie inkom nie.

Clarissa B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clarissa B
With friends

Very nice and very clean.

It was great, friendly service and very neat. Clean room and entertainment areas. Kids had so much fun swimming while we were chilling in the lapa.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en baie skoon.

Dit was baie lekker, vriendelike diens en baie netjies en skoon kamer en kuier area, kinders het vreeslik lekker geswem terwyl ons gekuier het onder die lapa.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie vir julle resensie, Clarissa. Dit was lekker om julle hier te kon huisves en ek is bly julle het die buite-geriewe ook geniet. Ons sien daarna uit om julle weer by ons te verwelkom.
Vriendelike groete,
Chris & Ingrid Robbertze

Rest-a-While Guest House
Ml H - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ml H
With friends

Good service, very neat and beautiful.

Everything that you need in a beautiful garden.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie diens, baie netjies en baie mooi!

Alles wat jy nodig het in 'n pragtige tuin!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie vir jou resensie, Mignon. Ons waardeer die insette wat julle lewer. Kom gerus weer. 'n Lekker dag vir jou.
Vriendelike groete
Chris en Ingrid

Rest-a-While Guest House
Christiaan J - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christiaan J
Family with young children

Aangenaam, vriendelike eienaar, lekker spasie in die kamer en badkamer. Lekker groot swembad en ideale braaigeriewe.

Lekker groot swembad, baie spasie in die kamers en groot badkamer. Skoon netjies en ideale braai geriewe. Vriendelike eienaars.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie vir jou resensie, Christiaan. Dit was lekker om julle hier te kon huisves en ons sien daarna uit om julle weer hier te verwelkom.
Vriendelike groete
Chris en Ingrid

Rest-a-While Guest House
Deon B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon B
With spouse/partner

Good value for money!

Very friendly reception. Room is very neat and clean with everything you need. Definitely worth it and have been very satisfied.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld!

Baie vriendelike ontvangs. Kamer is baie netjies en skoon met alles wat jy nodig het. Beslis die moeite werd en baie tevrede gewees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie vir jou goeie resensie, Deon. Dit was lekker om julle hier te kon ontvang en ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.

'n Lekker dag vir julle!

Groete
Rest-a-While

Rest-a-While Guest House
Tracy D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tracy D
Family with teenagers

Impressed.

No problems, was very comfortable and worth the money.

Rest-a-While Guest House's response

Thank you for your very positive review, Tracy. It was lovely having you here, hope you enjoyed the concert! Have a great day and do come again.

Rest-a-While Guest House
Lizelle V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle V
With friends

Gasvryheid op sy beste.

Ingrid het ons persoonlik verwelkom en ons tuis laat voel. Kamer was baie netjies en skoon met als wat jy kan benodig. Heerlike ontbyt was die oggend van ons vertrek voorsien.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie Lizelle vir jou baie goeie resensie. Dit was lekker om julle hier te kon verwelkom en ons sien daarna uit om julle weer hier te ontvang. Lekker dag vir jou!

Rest-a-While Guest House
Mienke O - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mienke O

Verblyf en ontvang was van die beste gehalte vriendelik ontvang en baie goed behandel.

Die gasvrou was baie vriendelik behulpsaam en diens was puik. Sal Rest-a-While vir enige gesin aanbeveel. Ons was 'n groot groep en almal was baie beïndruk met die verblyf.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie vir jou uitstekende resensie. Jammer ek antwoord nou eers, maar dit het bietjie dol gegaan sonder my man se hulp. Ons hoop ons sien jou weer eendag hier by ons. 'n Lekker dag vir jou!

Rest-a-While Guest House
Melanie S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie S
Family with teenagers

Baie rustige, netjies verblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Dis baie netjies in die kamer sowel as rondom die swembad, lapa en ontvangsarea. Veilig maklik om te kom en gaan soos nodig. Ontbyt was heerlik en ons sal vir seker weer daar tuisgaan. Baie stil en rustige omgewing.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie vir jou positiewe resensie. Dit was lekker om julle weer hier te kon verwelkom en ons hoop julle maak weer so.

Geniet die dag

Rest-a-While Guest House
Ruby V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruby V
Family with teenagers

Rustig, netjies en veilige omgewing. Ons tweede keer wat ons hier bespreek het en sal dit beslis aanbeveel.

Baie goeie gehaltebeddens, fantastiese diens en uiters netjies. Dit was my tweede keer wat ek hier oornag het en ek sal beslis weer by Rest-a-While bespreek. Tot volgende keer en baie dankie, ons het lekker gebly.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie vir jou resensie, Ruby. Dit was lekker om julle weer hier te hê en ons sien uit na jul volgende kuiertjie!

Rest-a-While Guest House
Paul K - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Paul K
Individual traveler

Klein, maar skoon, egter baie padlawaai.

Aanvaarbaar vir enkelreisiger.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie vir jou resensie, Paul. Ons waardeer dat jy die tyd geneem het om dit in te dien.

Ongelukkig het ons geen beheer oor die lawaai van die pad af nie. As ek reg onthou, was hulle besig om die pad te teer. Die algemene opinie is egter dat dit hier baie stil en rustig is ten spyte daarvan dat ons in die stad is.

'n Heerlike dag vir jou.

Groete,
Rest-a-While

Rest-a-While Guest House
Shaun C - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shaun C
With friends

Excellent service and accommodation.

The owners were very friendly and helpful. Very accommodating when we had to delay our arrival time. Slept very well and room is very neat. We will definitely use Rest-a-While again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende diens en verblyf.

Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Baie tegemoetkomend toe ons kort-kort ons aankomstyd moes uitstel. Het baie lekker geslaap en kamer is baie netjies. Ons sal definitief weer van Rest-a-While gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Angelique V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelique V
Family with teenagers

Very friendly and homey.

Very good stay. People were friendly and we could park safely with easy access to the room. Everything was very neat and clean and would definitely stay here again and recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelik en huislik.

Baie lekker gebly. Mense was vriendelik en ons kon veilig parkeer met maklike toegang tot kamer. Alles was baie netjies en skoon en sal ek beslis weer oorbly en hul aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louw L - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louw L
With friends

Value for money.

Lovely, pleasant accommodation with good facilities at good rates.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Heerlike, aangename verblyf met goeie geriewe teen baie billike pryse.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elsabe' A - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elsabe' A
With spouse/partner

Friendly owners.

Value for money. Nice clean rooms. Good location, near shopping mall.

Rest-a-While Guest House's response

Hallo Elsabe,

Thank you for your positive review. It was a pleasure hosting you and we trust that we will see you back again soon!

Kind regards,
Chris and Ingrid Robbertze

Rest-a-While Guest House
Elise V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elise V

Het inderdaad lekker geslaap.

Baie lekker, veilig en skoon, kamers is groot. Ons het vir Ingrid gevra hulle moet daaraan dink om 'n spieël in die kamer te sit en nie net in die badkamer nie. En 'n bad sou lekker wees maar dis net persoonlike keuse. Verder als perfek!

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie, Liesl, vir jou resensie. Dit was aangenaam om julle hier te kon huisves en ons sien daarna uit om julle weer hier te verwelkom. Ons sal die spieël idee aandag gee.
Vriendelike groete,
Chris en Ingrid Robbertze

Rest-a-While Guest House
Maryna R - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Maryna R
With spouse/partner

Gee om vir hul gaste, voorwaar tuis.

Ek het my verblyf by die gastehuis nog aangeskuif met 4 dae. Hier gee die eienaar spesiale aandag en toon belangstelling met haar gaste.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie vir jou resensie, Maryna.
Dit was aangenaam om jou hier te kon huisves en ons vertrou dat dit beter gaan met jou man se gesondheid.
Vriendelike groete
Chris & Ingrid

Rest-a-While Guest House
Letichia K - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Letichia K
Family with young children

Quiet, calm and very neat.

Enjoyed the stay a lot, it was neat and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stil, rustig en baie netjies.

Het baie lekke gebly, dis netjies en baie skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie, Letichia. Dit was lekker om julle hier te hê en ons is bly dat julle jul verblyf hier geniet het.

Kom kuier gerus weer.

Vriendelike groete,
Chris en Ingrid

Rest-a-While Guest House
Raymond L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Raymond L
With spouse/partner

Comfortable, professional and clean.

Perfect thanks. Easy to find, clean and comfortable. Nice room.

Rest-a-While Guest House's response

Thank you for your review, Raymond. We are glad that you enjoyed your stay at Rest-a-While.

Do come again and have a great day!

Kind regards,
Chris and Ingrid

Rest-a-While Guest House
Melt C - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melt C
Individual traveler

Home away from home.

Lekker gebly. Waarde vir geld en dit is net nice. Gaan weer daar bly.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie, Melt.
Dit was lekker om jou hier by Rest-a-While te kon hê. Ons sien uit na jou volgende besoek!
Lekker dag,
Chris en Ingrid Robbertze

Rest-a-While Guest House
Suzanne M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Suzanne M
With friends

Beautiful rooms and friendly owners.

The place was very nice and the owners very friendly, I only have one small complaint, the mattresses are terribly hard. Everything was beautiful, clean and neat. Thank you very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige kamers en vriendelike eienaars.

Die plekkie was baie mooi en die eienaars baie vriendelik, ek het net een klein klagte, die matrasse is vreeslik hard. Verder was alles pragtig en skoon en netjies. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons waardeer dit. Met betrekking tot jou klagte t.o.v. die matrasse - dis medies gegradeerde matrasse wat daarop gemik is om jou rug te steun. Ek kan net sê dat my seun het vir 'n lang tyd met 'n seer rug opgestaan, maar nadat hy vir 3 nagte op dié matras geslaap het, was sy rugpyn weg.

Lekker dag vir julle, en ons hoop ons sien julle weer.

Vriendelike groete,

Chris & Ingrid Robbertze

Rest-a-While Guest House
Paulinah A - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paulinah A
On business

Nice place to rest a while.

Great place to stay. It was very nice.

Shane B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shane B
With friends

We had a lovely stay and we are very satisfied with our accommodation and the hospitality.

Friendly, neat and comfortable. We had a lovely time and will definitely recommend people to stay there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rest-a While was in alle opsigte goed en ons is baie gelukkig met ons verblyf en gasvryheid.

Rest-a-While en die eienaars was besonders. Vriendelik, netjies, gerieflik. Ons naweek daar was baie lekker en sal hulle enige tyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie Vanessa vir jou pragtige resensie. Dit was lekker om julle hier te kon hê en ons sien daarna uit om julle weer te sien. Ons wens julle 'n geseënde Kersfees en voorspoedige 2019 toe.

Vriendelike groete,
Chris & Ingrid Robbertze

Rest-a-While Guest House
Rina S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina S
With spouse/partner

Baie lekker!

Ons het baie lekker geslaap, die beddens is 'n bederf, alles was baie skoon en netjies en die kamer het als ingehad wat nodig was vir ons gemak. Pragtige tuin en die swembad en lapa is ook vir ons aangebied. Ons sien julle beslis weer binnekort.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie vir jou positiewe resensie, Rina. Ek is so bly julle het veral die beddens geniet want nie almal besef dat 'n ordentlike bed die basis is van 'n goeie nagrus nie. Dit was regtig aangenaam om julle hier te hê en ons sien daarna uit om julle weer hier te verwelkom.

Ons wens julle 'n geseënde Kersfees en voorspoedige 2019 toe.

Vriendelike groete,
Chris and Ingrid Robbertze

Rest-a-While Guest House
Allison K - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Allison K
With spouse/partner

Highly recommended.

After a long, exhausting day, my husband and I enjoyed coming to a peaceful place. The bed was extremely comfortable and everything was very clean and neat. Also very tastefully decorated.

Rest-a-While Guest House's response

Thank you for your lovely review, Allison. I am so glad we could offer you some peace and quietness after your hectic day. I suppose that's why we're called "Rest-a-While" ! I trust we will see you again when you come up this way.

We wish you a blessed Christmas and everything of the best for 2019.

Kind regards,
Chris and Ingrid Robbertze

Rest-a-While Guest House
Charmaine B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Charmaine B
Family with teenagers

Quiet, clean and tidy.

Accommodation was pleasant. We are kindly received, access is convenient with own keys. Room was tidy, good mattresses and tasteful. Recommend the stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, skoon en netjies.

Verblyf was aangenaam. Ons is vriendelik ontvang, toegang is gerieflik met eie sleutels. Kamer was netjies, goeie matrasse en smaakvol. Beveel die verblyf enige tyd aan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n goeie resensie te gee. Dit was 'n plesier om julle hier te kon huisves en ons vertrou dat indien julle weer hierdie rigting kom, julle weer by ons sal kom oornag.

Ons wens julle 'n geseënde Kersfees en voorspoedige 2019 toe.

Vriendelike groete,
Chris and Ingrid Robbertze

Rest-a-While Guest House
Chris C - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris C
With spouse/partner

Everything was great.

Everything was great - from the accommodation to the service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles was puik.

Alles was puik - van die verblyf tot die diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie vir jou positiewe resensie, Chris. Ons is bly julle kon hier by ons kom ontspan tydens 'n baie moeilike periode. Ons hoop dat volgende keer wanneer julle hierheen moet kom dit onder beter omstandighede sal wees.

Ons wens julle 'n geseënde Kersfees en voorspoed vor 2019 toe.

Vriendelike groete,
Chris and Ingrid Robbertze

Rest-a-While Guest House
Elize F - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize F
With spouse/partner

Value for money.

Ingrid, thank you very much for your hospitality. A very nice place, very relaxing under the lapa next to the swimming pool. Value for money and can recommend it to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Ingrid, baie dankie vir julle gasvryheid. Baie oulike plekkie, lekker ontspannend gewees onder die lapa langs die swembad. Waarde vir geld en ek kan hierdie gastehuis vir enige iemand aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie vir jou resensie, Elize. Die lapa en swembad is beslis 'n lekker ontspanningsarea en ek is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Ons wens julle 'n geseënde Kersfees en voorspoedige 2019 toe.

Vriendelike groete,
Chris and Ingrid Robbertze

Rest-a-While Guest House
Stefan V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan V
With friends

Convenient, homey accommodation. Central.

For a convenient, homey, central stay in Pretoria need look to further that this guest house.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike, huislike verblyf, sentraal geleë.

Vir 'n gerieflike, huislike verblyf sentraal geleë in Pretoria hoef jy nie verder te soek as hierdie gastehuis nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie vir jou resensie, Stefan. Dit was lekker om jou hier te kon huisves en ons is bly dat jy dit geniet het. Kom gerus weer.

Vriendelike groete
Chris

Rest-a-While Guest House
Sanet M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanet M
On business

Gesellige saamwees in 'n huislike atmosfeer, lekker gekuier baie dankie.

Bed was besonders, matras was hard wat goed was vir behoorlike rus wat rug ook ondersteun. Algemene indruk van die plek - netjies en skoon. Die tuin is besonder mooi.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie vir jou resensie. Dit was aangenaam om julle almal hier te kon huisves en ons hoop ons sien julle weer volgende jaar!

Vriendelike groete
Chris

Rest-a-While Guest House
Lourens L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourens L

Baie spesiale plek, sal weer daar bly al moet ek `n entjie ry.

Ons was 'n groot groep wat daar tuis gegaan het vir my seun se troue, plek is hoogs aanbeveelbaar en ek sal nie twee keer dink om weer daar te gaan bly nie, baie dankie dit was lekker.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie vir jou positiewe resensie. Dit was ons voorreg om julle familie te kon huisves met so 'n besondere geleentheid. Ons sien daarna uit om julle weer hier te verwelkom.

Vriendelike groete
Chris

Rest-a-While Guest House
Catherine C - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Catherine C
Family with young children

Great value for money.

Rest-a-while is equipped with everything one needs. It is clean, spacious and in a good location. Definitely great value for money.

Rest-a-While Guest House's response

Thank you, Catherine, for your kind review. It was a pleasure hosting you and your family and we sure hope to see you here again.
Kind regards,
Chris & Ingrid

Rest-a-While Guest House
Esmond C - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esmond C
Individual traveler

Baie gerieflike en netjiese verblyf. Hulpvaardige en professionele bestuur.

Sien sterre.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie vir jou positiewe resensie Esmond. Ons waardeer dit baie. Dit was aangenaam om jou hier te kon huisves. Kom gerus weer!

Vriendelike groete
Chris en Ingrid

Rest-a-While Guest House
Gerda V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda V
Family with teenagers

Carefree.

The hostess was very helpful and friendly. The B&B has the right name, Rest-a-While!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kommerloos.

Gasvrou baie behulpsaam, hulpvaardig en vriendelik. Die B&B het die regte naam naamlik, Rest-a-While!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie Gerda, vir jou resensie. Dit was lekker om julle weer hier te kon hê. Kom gerus weer en "Rest a While". Lekker dag vir julle. Vriendelike groete, Chris en Ingrid.

Rest-a-While Guest House
Cornelia H - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelia H
Family with young children

Wonderlike, vriendelike ervaring.

Ek sal beslis Rest-a-While aanbeveel vir enige iemand. Ons het 'n lang dag van dans gehad en het eers laat by die gastehuis aangekom en al was dit laat het Chris het ons dadelik laat welkom voel. Baie netjiese, gerieflike plek. Sal beslis weer gebruik maak van hulle dienste.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie vir jou resensie, Cornelia. Dit was lekker om julle hier te kon huisves en dit was glad nie moeite om julle laat te ontvang nie. Ons sien daarna uit om julle weer hier te verwelkom. Lekker dag. Vriendelike groete, Chris en Ingrid.

Rest-a-While Guest House
Stiaan J - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Stiaan J
Individual traveler

Goedkoop en bevat die nodige.

Het baie lekker gebly. Goed as jy 'n reisiger is en net die aand êrens skoon en netjies wil slaap.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie vir jou resensie, Stiaan. Ons hoop ons sien jou weer. Vriendelike groete, Chris en Ingrid.

Rest-a-While Guest House
Philip V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip V
With friends

Dit was 'n wonderlike ervaring.

Baie goed ontvang. Netjiese plek en die ontbyt was baie smaaklik.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie vir jou resensie. Ek is bly jy het die ontbyt geniet. Ons hoop ons sien julle sommer weer een van die dae.
Vriendelike groete, Chris en Ingrid.

Rest-a-While Guest House
Esmond C - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esmond C
Individual traveler

Very comfortable and neat accommodation. Helpful, professional management.

See rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflike en netjiese verblyf. Hulpvaardige en professionele bestuur.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie vir jou positiewe resensie. Dit was ons voorreg om jou te kon huisves. Sien jou weer een van die dae.

Rest-a-While Guest House
Zendi S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Zendi S
With friends

Baie oulike kamers en geriewe!

Hulle kan verbeter met die parkeerarea, veral vir groot voertuie.

Rest-a-While Guest House's response

Hallo Zendi,
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer die goeie opmerkings en is bewus van die parkeringsituasie. Ons probeer almal so goed moontlik akkommodeer met die parkering, maar partykeer werk dit nie heeltemal uit soos ons beplan het nie.
Lekker dag en kom gerus weer!

Rest-a-While Guest House
Karlien H - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karlien H

Beautiful room with everything you need!

I had to go for an operation and booked for an overnight stay at Rest-a-While. Owners are very friendly and made us feel at home.The room was very beautiful and contained everything we needed.

Rest-a-While Guest House's response

Thank you so much for your kind review Karlien. We trust that everything went well and that you are well on the mend. We look forward to welcoming you here again some time, hopefully under better circumstances. Have a great day.

Rest-a-While Guest House
Anel D - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anel D
Individual traveler

Gemaklik en presies wat ek nodig gehad het.

Ek het vir werk gereis en moes 'n plekkie kry wat aanpasbaar was met my tye en behoefte vir 'n werk area. Rest a While was so gaaf om my te akkommodeer. Sal hulle vir seker aan beveel.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie vir jou goeie resensie, ons waardeer die moeite wat jy daarmee gedoen het. Dit was goed om jou hier te kon hê en ek hoop dat jy weer hier 'n draai sal maak. Lekker dag.

Rest-a-While Guest House
Hendrik P - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik P
With spouse/partner

Wonderlik.

Het lekker gebly en baie netjiese plek.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie vir julle resensie! Dit was lekker om julle hier te kon huisves.

Kom gerus weer.

Rest-a-While Guest House
Luan C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Luan C
With spouse/partner

Very neat, convenient and safe.

Kindly welcomed upon arrival, room very neat, comfortable and private, convenient that we could come and go as we please. We were in the area for a wedding and could only return to the guesthouse quite late. We will definitely use this guesthouse if we are in the area again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies, gerieflik en veilig.

Vriendelik ontvang met aankoms; kamer baie netjies, gemaklik en privaat; gerieflik dat ons self kon kom en gaan aangesien ons vir 'n troue in die omgewing was en uit die aard van die saak eers laat kon terug wees by gastehuis. Ons sal definitief weer van hierdie gastehuis gebruik maak indien ons weer in die omgewing is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie vir jou resensie. Dit was lekker om julle hier by ons te kon hê, kom gerus weer, en vertel julle vriende!

Vriendelike groete
Chris en Ingrid Robbertze

Rest-a-While Guest House
Suzette E - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzette E
With spouse/partner

Peaceful and safe area.

Friendly, good service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige en veilige area.

Vriendelike, flink diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie vir jou resensie, waardeer dit. Dit was lekker om julle hier te kon huisves.

Rest-a-While Guest House
Lerina S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lerina S
With spouse/partner

Neat and clean. The gate was a bit of a frustration, doesn't open and close as expected.

Peaceful area, felt safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en skoon. Die hek was effe van 'n frustrasie wat nie oop en toe gaan soos verwag nie.

Rustige area en ons het veilig gevoel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie dat julle by Rest-a-While Gastehuis tuisgegaan het en vir jou positiewe resensie. Jammer oor die frustrasie met die hek. Ons kyk daarna.

Rest-a-While Guest House
Chris B - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chris B
Individual traveler

Die verblyf is altyd van 'n goeie, betroubare gehalte.

Ek sal Rest a While altyd gebruik wanner ek in die omgewing is, sonder twyfel.

Marizelle C - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marizelle C

Rustige, stil en veilige verblyf.

Baie rustige, netjiese verblyf met mooi tuin, smaakvol gemeubileer, ens. Ondervloerverhitting, lugversorger en dakwaaier 'n pluspunt. Sou 'n beskuitjie by die tee baie waardeer het. Naambord behoort meer helder wees om aandag te trek. Baie gerieflike verblyf, sal beslis weer besoek.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie Marizelle. Dit was lekker om julle by ons te kon huisves.

Rest-a-While Guest House
Ilse M - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse M
With spouse/partner

Value for money.

Rest-a-While is clean, tidy, very well furnished. Hosts friendly and helpful. Recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Rest-a-While is skoon, netjies, baie keurig gemeubileer. Gashere vriendelik en hulpvaardig. Word aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie, dit was lekker om julle hier te kon huisves. Kom gerus weer.

Rest-a-While Guest House
Annalene G - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annalene G
With spouse/partner

It was very pleasant.

We were kindly received and taken to our room. I like the fact that it was a separate entrance away from the owner's personal home. The room was beautiful and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie aangenaam.

Ons was vriendelik ontvang en na ons kamer geneem. EK hou van die feit dat dit 'n afsonderlike ingang weg van die eienaar se persoonlike woning was. Die kamer was pragtig en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stefanie S - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefanie S
With spouse/partner

Very convenient.

The place was very neat and convenient for one night's stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik.

Die plekkie was baie netjies en gerieflik vir een aand se oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rest-a-While Guest House's response

Beste Stefaie,

Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly jy het jou verblyf hier geniet. Kom gerus weer.

Vriendelike groete,
Chris en Ingrid Robbertze

Rest-a-While Guest House
Jeanette B - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanette B
Family with teenagers

Very nice.

Such a wonderful memory, vriendly people who know the meaning of hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

'n Baie aangename herinnering, baie vriendelike en gasvrye mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Callie C - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Callie C
With spouse/partner

Safe and very pleasant.

Room is very neat and Chris greeted us very friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilig an baie aangenaam.

Kamer is baie netjies en Chris het ons baie vriendelik ontvang.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ansie C - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ansie C
With spouse/partner

Neat and clean with friendly people. Thanks.

Neat and clean with friendly people. Thanks for the accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en skoon met vriendelike mense. Dankie.

Netjies en skoon met vriendelike mense. Baie dankie vir die verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie! Dit was aangenaam om julle by ons te kon huisves
Vriendelike groete
Chris en Ingrid Robbertze
Rest-a-While Gastehuis

Rest-a-While Guest House
Linda B - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda B
With friends

Neat and clean.

Highly recommended. Neat room with everything you need. Neat garden.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en skoon.

Sal die verblyf aanbeveel. Netjiese kamer en al die nodige geriewe was in die kamer. Tuin ook netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie vir jou positiewe resensie! Dit was goed om jou by ons te kon huisves, en ons vertrou dat jy wanneer nodig weer van ons dienste gebruik sal maak.

Vriendelike groete,
Chris & Ingrid Robbertze

Rest-a-While Guest House
Pedro R - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pedro R
With spouse/partner

Lovely!

Very neat and well kept place with spacious rooms. The host is always on call to lend assistance. TV with most of the channels available. Extra blankets in the winter. Beds offer a great night's rest. We will stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Baie netjiese en goedversorgde plek met ruim kamers. Gasheer altyd "op bystand" om te help. TV met die meeste kanale beskikbaar. Ekstra komberse in winter. Beddens slaap lekker. Ons sal weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie vir jou positiewe resensie. Ons hoop ons sien jou sommer gou weer.
Vriendelike groete,
Chris & Ingrid Robbertze

Rest-a-While Guest House
Fransi N - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Fransi N
With spouse/partner

Neat and comfortable.

Thank you very much, it was very nice and quiet. The dogs are wonderful!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en gemaklik.

Baie dankie, dit was baie lekker en rustig. Die honde is lieflik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie! Dit was lekker om julle hier by ons te hê.

Rest-a-While Guest House
Mariaan I - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan I
With friends

Value for money.

As we were only looking for a place to sleep, Rest-a-While was excellent value for money!

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet en ons hoop julle sal weer hier aandoen wanneer julle Pretoria weer besoek.

Vriendelike groete
Chris & Ingrid Robbertze

Rest-a-While Guest House
Suzette V - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzette V
With spouse/partner

Baie netjies.

Skoon met alles wat ons nodig gehad het.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie. Ons hoop ons sien julle weer hier by ons. Lekker Valentynsnaweek vir julle.
Vriendelike groete
Chris en Ingrid Robbertze

Rest-a-While Guest House
Danie B - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Danie B
With spouse/partner

Baie gasvry en netjies skoon.

Sal Rest-a-While aanbeveel vir oorslaap. Baie gasvry, skoon en alles wat jy nodig het is beskikbaar.

Rest-a-While Guest House's response

Baie dankie vir die terugvoer, ek hoop ons sien jou weer by Rest-a-While!

Rest-a-While Guest House
was R735
From R515
per night (sleeps 2)
was R735
From R515
per night (sleeps 2)
was R735
From R515
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 15 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 611 Buccaneer Street, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZvJCADkd7OthIp0MpiaHgH50id2bLQPCK6buUy4WzfXQFmpbQX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R735, now From R515  per night (sleeps 2) 61 5 1 5 611 Buccaneer Street Elardus Park, Pretoria 0181 Gauteng 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -25.832351 28.264961
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!