The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Rhino Manor | TravelGround
+33

Rhino Manor

Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 76 reviews for Rhino Manor
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
4.4/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.4/5
Ria V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria V
Family with teenagers

Aangenaam verras. Was heerlik!

Ons het in die familie-eenheid tuis gegaan. Dit was baie ruim, silwerskoon, privaat en met alles wat ons nodig gehad het. Dit was werklik 'n aangename paar dae. Alles is pragtig.

Salome W - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Salome W
With spouse/partner

Die sproeier by eenheid 3 spuit direk op stoep sodat mens nie op stoep kan kom.

Verder gerieflik vir oornagverblyf.

Werner V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Werner V
Family with young children

Lovely stay.

Clean, neat and friendly staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike verblyf.

Skoon, netjies en vriendelike personeel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charlotte S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charlotte S
With spouse/partner

Excellent.

Clean, safe and friendly staff.

Pierre V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre V
With spouse/partner

Skoon en netjies en op standaard.

Kamers is ruimer as meeste ander 3-ster selfsorg-eenhede. Die swembad alhoewel nie baie groot nie bied bykomstige lafenis vir die wat nie in die dam wil gaan swem nie. Elke eenheid het braaigeriewe en roosters beskikbaar. Sal Rhino Manor beslis aanbeveel vir reisigers en besoekers.

Adelle L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adelle L
Family with teenagers

Uitstekende gasvryheid - dankie.

Rhino Manor is sprankelend skoon. Die tuin is pragtig en alles word goed versorg en onderhou. Alles was 100%.

Santie D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Santie D
With spouse/partner

Skoon, netjies, smaakvol en gerieflik.

Rhino Manor kan ek met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Die kamer was goed ingerig en ons het lekker gebly.

Johan N - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan N
With friends

Value for money.

Five star potential and recommended.

Adriaan B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adriaan B
With friends

Sal dit sterk aanbeveel.

Alles was perfek. Lekker ruim en goed toegerus en Johan was baie vriendelik.

Bernd K - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bernd K
With spouse/partner

Lovely location with views over the dam.

Well furnished with all comforts and necessities (except for a hot-plate). Views over the lower part of the town and over the dam from the veranda dining area. We really liked the place and have no hesitation to recommend Rhino Manor to others.

Hubert N - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hubert N
With spouse/partner

Baie netjies en lekker.

Goeie en vinnig diens en terugvoering. Dit was lekker om met julle te deel.

Marlene B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene B
Family with teenagers

Sal beslis weer daar oorslaap.

Baie vriendelike ontvangs. Geriewe genoeg vir hoeveelheid gaste gewees. Eenheid No 8 is regtig gerieflik rolstoel vriendelik en die privaat swembad was 'n heerlike lafenis na die lang dag se ry.

Martin B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Martin B
Family with young children

Was baie gerieflik.

Was baie lekker, sal definitief teruggaan.

Cheree V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cheree V
Family with young children

For sure, great stay!

Great stay if you have little children too. Had a great stay with comfortable amenities available.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vir seker lekker verblyf!

Fantastiese verblyf as jy klein kindertjies ook het. Het baie lekker daar gebly met gerieflike geriewe beskikbaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wilna M - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna M
With spouse/partner

Best place in Vanderkloof!

We were kindly welcomed, all necessities were provided and nothing was lacking. I was grateful for the ice in the larger freezer during the heat wave and for good pillows and that a power plug and mirror were close together to blow hair. The pool was lovely, as was the air conditioning in the room. The braai on the veranda is great and the fact that wood and charcoal are available on the premises help a lot. Thanks for our upgrade and all the interesting information, we will be back again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste plek in Vanderkloof!

Ons is vriendelik ontvang, alle die nodige is voorsien en niks het kortgekom nie. Ek was dankbaar vir die ys in die groterige vrieskas tydens die hittegolf en vir goeie kussings en dat daar 'n kragprop en spieël bymekaar is om hare droog te blaas. Die gesamentlike swembad was heerlik, so ook die lugversorging in die kamer. Die braaiplek by die stoep is great en die feit dat hout en houtskool op die perseel te koop is, help baie. Dankie vir ons upgrade en al die interessante inligting, ons kom verseker weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rhino Manor's response

Dit was wonderlik om julle hier te huisves, en baie dankie vir julle positiewe reaksie.
Hoop om julle gou weer te sien.

Rhino Manor
Annedien D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Annedien D

Gemaklik, maar sou stiller akkommodasie verkies.

Pragtige en gasvrye gastehuis, maar sou verkies dat funksie met buitegaste nie toegelaat word nie. Alternatiewe kamer is voorsien, maar dit was steeds raserig tot in die oggendure en weer vroeg die volgende dag.

Leon K - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon K
With spouse/partner

Skoon en netjiese verblyf in rustige omgewing.

Baie skoon en netjiese verblyf. Lekker gemaklike beddens en als wat nodig is in die eenheid. Baie mooi en goed versorgde tuin. Sal enige tyd aanbeveel.

Barry G - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barry G
With spouse/partner

Very clean, neat rooms. Well equipped.

Rhino Manor met all our needs en we'll definitely stay there again if we go to Vanderkloof.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie skoon, netjiese kamers. Goed toegerus.

Rhino Manor het aan al ons behoeftes voldoen en ons sal vir seker weer daar bly as ons Vanderkloof besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vicky M - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vicky M
With spouse/partner

Alles wat mens kan nodig hê vir lekker verblyf onder een dak!

Baie netjiese, silwerskoon eenheid met kombuis en badkamer en eie onderdak parkering! Was eerlik ‘n baie aangename twee dae se verblyf! Sal weer Rhino Manor kies!

John H - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
John H
With spouse/partner

Dit was 'n baie aangename verblyf.

Die plek het dadelik 'n baie goeie indruk gemaak. Netjies, skoon en pragtige dekor. Ons is vriendelik ontvang.

Lorrica M - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorrica M
With friends

Dis 'n agtermekaar plek daai!

The place is awesome. Definitely returning there with my whole family. The owner was so kind and let us use the entertainment area for ourselves since we were a group of friends. It was just the best time we had. Thank you CJ.

Hanlie V - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hanlie V
With spouse/partner

Skoon en netjies met vriendelike vinnige diens. Baie lekker gewees.

Baie netjiese opset, skoon en gerieflik, Aanbeveelbaar.

Thinus S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thinus S
With spouse/partner

Baie dankie Johan vir die gasvryheid, was baie lekker, sal julle weer besoek.

Rhino Manor is pragtige skoon plek. Johan was so vriendelik en reggestaan met info. Sal as ons weer in die area is weer daar gaan bly, was baie lekker en gesellig.

Lizelle G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lizelle G
Family with teenagers

Gerieflik en rerig netjies.

Professionele diens lugreëling en ten volle toegerus. Rerig puik waarde vir geld.

Johan V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan V
Family with young children

Rustig en baie aangename verblyf.

Netjies en veeldoelige verblyf vir gesin.

Hendry D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hendry D
Family with young children

What a beautiful guesthouse, fully equipped with everything for kids and adults.

The place is good for relaxation with a family: a swimming pool and all the activities around Vanderkloofdam.

Cobi H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Cobi H

Uitstekend

Heerlik geslaap. Badkamer pragtig. Kan regtig aanbeveel.

Fransie R - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fransie R
With friends

Lieflik, rustig als wat jy nodig het!

Lieflike tuin en huis met als wat jy nodig het, was so rustig en lekker! Die beddens en duvets is heerlik jy wil nie opstaan nie! Swembad en kuierarea is so lekker ruim en privaat! Dankie vir jul vriendelike diens, dit was 'n fees om daar te kon bly. En gerieflike hout en ys beskikbaar. Ons het so welkom gevoel, baie dankie.

Christelle W - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Christelle W
Family with young children

Netjies, skoon en baie aangenaam.

Baie aangename ondervinding.

Shalani B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Shalani B
With friends

Aangenaam, netjies en skoon.

Sien sterre.

Abie C - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Abie C
With spouse/partner

The accommodation met all our expectations.

Good value for money given the reason we visited the dam.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die akkommodasie het aan ons verwagtinge voldoen.

Goeie waarde vir geld gegewe die rede oor hoekom ons die dam besoek het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leona V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leona V
Family with young children

Wonderlike ervaring.

Dit was 'n absolute belewenis. Die eerste keer dat ek in 'n vakansieplek kom waar daar geen reels en regulasies agter die deur vasgeplak is nie. Die mooiste omgewing en daar is regtig baie moeite gedoen met die verblyf om elkeen te laat tuis voel en dit voel soos by jou eie huis. Lanklaas so 'n goedversorgde tuin gesien en dit is 'n absolute lushof. Absoluut op die dorpie Vanderkloof en die gasvryheid van sy inwoners.

Rhino Manor's response

Baie dankie dat ons kon deel hê aan julle goeie herinneringe van Rhino Manor, en ons pragtige dorpie Vanderkloof. Ons as personeel by Rhino Manor streef altyd daarna om ons gaste eerste te stel en om hulle so gemaklik as moontlik te laat voel. Jy hoef nie noodwendig reëls teen mure en deure vas te plak om gaste te beheer nie, Deur ons netheid en goed versorgde eenhede, ontspanne atmosfeer in ons tuine en vriendelikke behulpsame personeel , laat ons gaste self besef dat hulle die tyd wat hulle by ons spandeer, moet geniet, en eerbiedig.

Rhino Manor
Arina D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arina D

Everything I wanted and more.

Loved it. Great value for money.

Johann H - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johann H
With spouse/partner

Baie gerieflik en goed geleë.

Dankie vir mooi en netjiese akkommodasie. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Eva B - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eva B
With spouse/partner

Uitstekende diens en wonderlike fasiliteite.

Ons was aangenaam verras met die netjiese verblyf. Die diens was puik sonder om inbreuk te maak op ons privaatheid. Rhino Manor sal ons beslis weer sien.

Andre En Petro O - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre En Petro O
With spouse/partner

Good choice.

It's beautiful, clean and neat. There are many self-catering houses that form part of a complex of houses on a massive lot. The owner, Johan, is very proud and hands on. We had a open garage by our front door and it was so convenient for packing and unpacking. Some of the units have a dam view, but only partially and it's quite far. Johan built a beautiful, communal lapa with a swimming pool for guests. The lawn is lush and green.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie keuse.

Dis is mooi, skoon, en netjies. Daar is verskeie selfsorghuisies wat deel is van 'n kompleks van huisies op een hengse erf. Die eienaar Johan neem baie trots en is hands-on. Ons het 'n oop motorhuis gehad by ons voordeur en dit was baie gerieflik met die in-en-uitpak. Sommige van die eenhede kan die dam sien - maar net-net en dis baie ver. Johan het 'n pragtige gemeenskaplike lapa met swembad gebou vir sy gaste. Die grasperk is dik en groen.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elizabeth N - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elizabeth N
With spouse/partner

Peaceful and pleasant.

Peaceful little down. Not really anything to do there. Nonetheless, beautiful area and pleasant accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en aangenaam.

Rustige dorpie. Nie juis iets om daar te doen nie. Maar 'n mooi omgewing en aangename verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anke D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anke D
With friends

Nothing wrong! Had a nice stay! See you soon!

Had a very nice stay at Rhino Manor. Very neat and a nice relaxation area! Very quiet and peaceful, perfect for a quick getaway! Thank you for the friendly hospitality we received, you will see us again for sure.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Niks fout! Lekker gebly! Sien beslis weer!

Het baie lekker gebly by Rhino Manor. Baie netjies en lekker ontspanningsarea! Baie stil en rustig, perfek vir `n vinnige wegbreek! Baie dankie vir die vriendelike gasvryheid wat ontvang is, sien ons beslis weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gollie J - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gollie J
With spouse/partner

What a very pleasant surprise it was to arrive and unpack at an oasis after a long day's drive. Truly a pleasure to have stayed in your fantastic place.

After a long day behind the wheel, it was an exceptional surprise to overnight in you bridal suite. It was something unexpected and exceptional. A view of the dam, and a lovely clean place to overnight. Would recommend it to anyone any time!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wat 'n baie aangename verrassing was dit nie om na 'n lang dag se ry by die oase te kon afpak. Voorwaar 'n plesier om in jul fantastiese plek te kon bly.

Na 'n lang dag agter die stuurwiel was dit n uitsonderlike verrassing om in jul 'bridal suite' te kon oornag. Dit was iets onverwags en uitsonderlik. Uitsig oor die dam, en 'n lieflike skoon plek om te kon oornag. Sal dit enige tyd vir enigeen aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nic S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nic S
With spouse/partner

Neat and convenient.

It was pleasant staying at Rhino Manor. Very accommodating and he;pful people. The swimming pool and entertainment area is very quaint and well equipped. The unit is well equipped with everything we needed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en gerieflik.

Dit was baie lekker by Rhino Manor. Baie toegemoedkomend en behulpsaam. Die swembad kuierarea is vreeslik oulik en goed toegerus, ons het baie lekker gekuier. Die eenheid is goed ingerig met alles wat ons nodig gehad het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Suzette S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Suzette S
With spouse/partner

Word terdeë aanbeveel.

Waarde vir geld. Het dit baie geniet en sal beslis weer gaan.

Precilla V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Precilla V
With spouse/partner

Walk into the shower. Stove is dirty, dish cloths dirty.

Vanderkloof is an amazing place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Loop in by die shower. Tweeplaatstoof vuil, vadoeke vuil.

Vanderkloof is 'n baie besonderse plek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter B - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter B
With spouse/partner

Excellent.

First time in Vanderkloof, but not the last. Appreciated the aircon after a long hot day next to the river. The accommodation is very neat and clean. All the staff are very helpful and friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Eerste keer op Vanderkloof maar nie die laaste nie. Het die lugverkoeling waardeer na 'n warm dag langs die rivier. Die verblyf is baie netjies en skoon. Al die personeel baie behulpsaam en vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marthinus O - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marthinus O
With spouse/partner

Neat, spacious and cosy.

Warm reception. The room was nice and cosy and spacious. Had a good night's stay before continuing our journey.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, ruim en gesellig.

Ons is hartlik ontvang. Die kamer is lekker ruim en gesellig. Lekker daar oornag voor ons verder gery het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Diane J - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Diane J
With friends

Accommodation was fantastic.

Accommodation is fantastic, just very hot. I recommend aircons, but we will definitely come stay there again. Johan from Rhino Manor was very friendly and that made us feel at home. Rhino Manor is very neat and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verblyf was fantasties.

Verblyf was fantasties, net baie baie warm. Ek sal aanbeveel dat lugversorgers nodig is, maar anders sal ons beslis weer daar kom bly. Johan van Rhino Manor was baie, baie vriendelik en dit het ons sommer baie welkom laat voel. Rhino Manor is baie netjies en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carlo M - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carlo M
Family with teenagers

Very neat and safe with a good location. Aircons in the rooms will help.

The facilities are excellent and the location as well. Very well equipped for self catering. Pet-friendly and safe for my animals. Worth the trouble of having a braai on the stoep because the restaurant options are limited.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en veilig met 'n baie goeie ligging. Aircons in elke slaapkamer sal 'n bonus wees.

Die geriewe is uitstekend en so ook die ligging. Baie goed ingerig vir selfsorg en is diere-vriendelik en veilig vir die dierekinders. Moeite werd om 'n vleisie te braai op die stoep, want die restaurant keuses is beperk.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dalena A - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalena A
With spouse/partner

Perfect location. Reception was friendly and helpful.

A lovely place to stay over. Next time we go for at least 3 days. Thanks.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ligging perfek. Ontvangs vriendelik en behulpsaam.

'n Heerlike oorstaanplek. Volgende keer ten minste vir 3 dae. Dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bridgette B - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bridgette B

We enjoyed the stay at Rhino very much.

Accommodation was fantastic with friendly and helpful man at reception. Everything was very comfortable. It felt like our own house.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het die verblyf by Rhino terdeë geniet.

Verblyf was fantasties met die vriendelike en behulpsame oom by ontvangs. Als was baie gerieflik. Dit het soos ons eie huis gevoel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dennis G - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dennis G
With spouse/partner

Awesome.

We were welcomed by Johan and shown to our unit. Very neat and tidy - Carina and I started think about this being a nice place to retire to, just big enough for 2 people with all we need! The facilities are excellent and well maintained. The view from the stoep is great - even though it is low tide in the dam! Thanks Johan!

Rhino Manor's response

Thank you for your kind review, Vanderkloof is a Great place to retire !!!!

Rhino Manor
Susan L - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan L
With spouse/partner

Aangenaam.

Vriendelike gasvryheid met ontvangs en vertrek. Het vir seker lekker oornag en ook die stilte geniet. Ons het die eenheid ontvang soos op die foto vertoon, netjies en deftig.

Dawid S - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawid S
With spouse/partner

Very well equipped for longer stays.

Worth it to hit the road and stay there. Nice place for a family get together.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goed toegerus vir lank bly.

Dit is die moeite werd om die draai te ry en daar te gaan kuier. Lekker plek vir 'n familiebyeenkoms.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Isabel R - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isabel R
With spouse/partner

Lovely.

Thanks so much for the upgrade to a bigger unit with a double bed, without any extra charges.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Baie dankie dat julle ons opgegradeer het na 'n groter eenheid met 'n dubbelbed, sonder enige kostes.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mpho N - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mpho N
With spouse/partner

Tranquillity at its best!

A location for those seeking time to reflect and reconnect with oneself, with nature at the doorstep.

Francois M - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Francois M
Family with young children

Net een nag oorgbly en dit was heel aangenaam.

Pragtige, netjiese en goed toegeruste oornagverblyf en vakansiefasiliteit met 'n baie vriendelike gasheer. Ons eenheid het 'n mooi uitsig oor die dam met 'n heerlike braai-area. Die TV het 'n groot verskeidenheid kanale. Die badkamer- en toiletdeure se deurknippe het nie sleutels nie en een werk nie behoorlik nie. Dit kan nogal 'n onverwagse verleentheid wees vir 'n gebruiker. Ek het dit aan die eienaar genoem. Rhino Manor het 'n aantal eenhede asook 'n sentrale kuierarea met swembad en speelpark vir kinders, wat dit 'n ideale plek maak vir groter groepe wat wil saamkuier.

Rhino Manor's response

Baie dankie vir jou komplimente. Ek het onmiddelik die nodige gedoen om meer privaatheid te verleen t.o.v. die badkamer en toilet. Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Rhino Manor
Tielman M - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tielman M
With spouse/partner

Baie ruim!

Baie netjies!

Dawie N - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dawie N
With spouse/partner

Lekker gebly.

Ek en my vrou het 2 aande daar oorgebly op reis vanaf Pretoria na Oudtshoorn. Het baie lekker gebly en glo dis goeie waarde vir geld. Netjies skoon en gerieflik.

Ian W - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ian W
With spouse/partner

Voortreflike verblyf met ruim vertrekke, netjies, gerieflik en met alles wat benodig kan word vir oornag of tydelike verblyf.

Vriendelik ontvang en na eenheid 6 verwys waar ons alles nodig tot ons beskikking gehad het, in ruim vertrekke, kon braai en die Karoo aand geniet en daarna 'n program of twee op DSTV ('n wye keuse van kanale) kyk voordat ons op 'n groot gerieflike bed 'n lekker nagrus na 'n lang pad, kon geniet.

Rhino Manor's response

Baie dankie vir julle terugvoer. Dit is vir ons 'n plesier om ons beste te lewer en dit so gerieflik moontlik vir ons gaste te maak.

Rhino Manor
Adriette J - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriette J
With spouse/partner

Fantasties.

Rhino Manor is fantasties! Ek, my man en Toypom hondekind het die kuier vreeslik baie geniet. Sal binnekort weer 'n draai gaan maak en langer bly. Dankie vir julle gasvryheid Johan en weereens dankie vir ons plekkie, het dit ongelooflik baie geniet. Ons kom kuier gou weer.

Rhino Manor's response

Dit was 'n plesier om julle hier te kon akkommodeer. Julle los amper die plek skoner as wat hy was. Hoop ek sien julle gou weer. met Toypom en al.

Rhino Manor
Henk H - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Henk H
With spouse/partner

Goeie oornagplek, maar die beste was die swembad!

Goeie plek om te oornag met goeie geriewe. Naby aan die dam.

Rhino Manor's response

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons probeer altyd om ons gaste die beste te bied.

In ons hitte is 'n swembad 'n moet en natuurlik sonder lugreëling sal die verblyf voorwaar nie aangenaam wees nie. Ons het tans twee swembaddens en beplan 'n derde swembad om die hoeveelheid gaste per swembad te verminder.

Ek is bly julle is hier weg met goeie herinneringe.

Rhino Manor
Lampies L - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lampies L
With friends

Uit die boeke uit.

Ons is baie hartlik en vriendelik deur Johan ontvang. My hond was welkom en dit is onbeskryflik om nog plekke te kry wat omgee. Sal beslis weer daar tuisgaan. Johan, jy is 'n wenner.

Willem P - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willem P
With spouse/partner

Smaakvol, stylvol, netjies, gerieflik en rustig!

Sien die sterre.

Jan V - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jan V
With spouse/partner

Net een nag oorgebly!

Die eenheid is goed toegerus met al die nodige moderne geriewe en was baie skoon en netjies. Vriendelike ontvangs deur Johan.

Rikus H - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rikus H
Family with young children

Lekker.

Ek het die staproetes na die Dam baie geniet en sal volgende keer visstok saambring.

Johann M - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann M
With spouse/partner

Ons sal weer by Rhino Manor bly indien ons Vanderkloof besoek.

Ons is vir naweek weggebreek na die Vanderkloof Dam en ons het plek gesoek wat ook troeteldiervriendelik is en waar ons Golden Retreiver welkom sou wees. Ek sal Rhino Manor aanbeveel vir enige iemand wat skoon, netjiese, gerieflike en bekostigebare verblyf soek in Vaderkloof. Rhino Manor was perfek vir ons, want ons Golden Retriever was welkom met genoeg en veilige plek waar hy kon bly terwyl ons Vanderkloof verken. Johan van Rhino Manor het self aangebied om vir hom sy eie kombers te gee.

Markus G - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Markus G
Family with young children

Lieflik!

Dankie Oom Johan. Ons het baie lekker gebly. Die huis is ruim en goed ingerig. Ek sal definitief weer kom.

Mariet S - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mariet S
With spouse/partner

Uitstekend!

Johan het alles onder beheer en ek sal die verblyf by almal aanbeveel en adverteer.

Anieka M - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anieka M
With spouse/partner

Baie lekker en regtig goeie waarde vir geld.

Ons het twee nagte daar oorgeslaap. Dit was baie lekker en regtig goeie waarde vir geld met elke eenheid wat sy eie swembad het.

Louis V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Louis V
Family with teenagers

Wat 'n pragtige plek. Die kuer was net te kort.

Rhino Manor is 5-ster verblyf vir 'n gesin . Dankie aan Johan vir sy moeite.

Johannes V - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johannes V
Family with young children

Skoon en netjiese akkommodasie. Vriendelike en behulpsame diens.

'n Oproep die oggend van ons bespreking het gerustheid ingeboesem dat ons verwag word en dat alles vir ons wag. Die huis waarin ons gebly het, was netjies en skoon met aankoms en ons kon net afpak en onsself tuis maak. Alhoewel ons besoek van korte duur was kan ek Rhino Manor aanbeveel vir kwaliteit verblyf.

Danie C - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Danie C

Aangenaam!

Ruim, netjiese, skoon en gerieflike verblyf.

Ina M - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina M
With spouse/partner

Ek was baie beindruk met die vriendelike diens wat ons ontvang het

Ek sal definitief weer daar oorslaap as ek in daardie rigting ry. Kamers was baie netjies en mooi modern gemeubileer en hulle het ook voorsiening gemaak vir ons worshondjie wat saam met ons gereis het.

Fagan B - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fagan B
With spouse/partner

Lovely place, but not happy with the flat attached to the main house

The walls in the flat are so thin that you can hear every sound on the other side even when someone is the bathroom. I'm guessing they could hear us too. We will stay there again but not in that unit!

Francois D - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Francois D
With spouse/partner

Goeie, skoon, netjiese huis met vriendelike personeel.

Ons was baie gelukkig met verblyf, maar ek het bespreek vir 'n dubbelbed en toe is dit net twee enkelbeddens wat teen mekaar geskuif was.

Linda C - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda C
With spouse/partner

'n Baie oulike plekkie - sommer dadelik tuis gevoel.

Naby die dam geleë (kan sien vanaf kamers) en baie gasvry ontvang.

Johan V - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan V
Family with young children

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Fanie C - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanie C
With spouse/partner

The best place in 5 years.

This was the best stay that we have had in the past 5 years. Everything was so clean and comfortable during our stay when we arrived, that my wife cleaned the place like our house before we left. Thank you, thank you, thank you!

From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 51 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 64 Patrysblom Street, Vanderkloof, 8770, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl8Hj0vmJdYahucUgT9pik5eBhrLeAihNa9ncus2Vn96e3YWeN8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 200  per night (for 2 people) 76 5 1 5 64 Patrysblom Street Vanderkloof 8770 Northern Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -29.999606424695 24.744480550289
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!