The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Rienslia | TravelGround
+22

Rienslia

Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 14 reviews for Rienslia
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Linda B - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda B
On business

Uitstekende verblyf en gawe gasvrou.

Sal definitief weer by hierdie verblyf kom bly en dit aan ander voorstel.

Estée V - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estée V
Individual traveler

Gasvry.

Gasvry, vriendelik, bereid om op nr. 99 te help.

Rienslia 's response

Baie groot plesier Estée. Ons help enige tyd waar ons kan.

Rienslia
Wayne S - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wayne S
Individual traveler

Wonderful.

Very friendly people, great hospitality. I had a comfortable stay.

Rienslia 's response

Thank you so much Wayne.

Rienslia
Ben N - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ben N
On business

Baie gasvry.

Baie netjies en skoon, en word baie vriendelik en met respek behandel.

Paul B - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul B
Individual traveler

Goeie gasvryheid.

Gasvry en niks is te veel moeite vir die vriendelike gasvrou nie. Goeie waarde vir geld en dit was perfek vir my behoeftes.

Rienslia 's response

Baie dankie Paul. Dit was lekker om jou te ontmoet. Ek hoop die nuwe "baba" in die gesin bring julle tonne vreugde. Maak gerus weer 'n draai by ons.

Rienslia
Pieter S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter S
Individual traveler

Pragtige huis, vriendelike mense en gerieflike kamer!

PE is die vriendelike stad en hierdie besigheid is die verpersoonliking van vriendelik! Ek kan aan geen aspek van my verblyf dink vir wat ek enige verbetering kan voorstel nie. Ek sal definitief weer hier kom bly.

Rienslia 's response

Baie dankie Pieter. Jy sal altyd welkom wees by ons. Hopelik kuier jy volgende keer 'n bietjie langer.

Rienslia
David P - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
David P
Individual traveler

Dis nou gasvryheid.

Riga se ontvangs was warm en professioneel en maak seker dat mens tuis voel. Maak ook tyd vir 'n geselsie in die verbyloop. Die kamers is netjies en skoon, maar veral die stilte en rustigheid maak 'n verskil. Bekostigbaar en waarde vir geld.

Albert S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albert S
Individual traveler

Uitstekende en vriendelike diens.

Bekostigbare, uitstekende verblyf. Het baie lekker gebly en word sterk aanbeveel.

Davy S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Davy S
With spouse/partner

Very friendly owner and very helpful.

Beautiful area with a friendly owner. Can definitely be recommended for an overnight stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike eienaar en baie behulpsaam.

Pragtige omgewing met vriendelike eienaar en is beslis 'n aanbeveling vir oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louis B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louis B
Individual traveler

There were nice pillows, thank you.

Was a wonderful place to stay before the wedding.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was lekker kussings, dankie.

Was 'n heerlike plekkie om by te bly voor die troue.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mandi H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mandi H
With spouse/partner

My only choice with the most beautiful garden.

What a surprise! Most beautiful gardens. Most beautiful people. From a very late arrival to a very very early drive to hospital. This place and people went out of their way to accommodate us. Nothing was too much trouble. Thank you for the hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut my enigste keuse met mooiste tuin.

Wat 'n verrassing! Mooiste tuine. Mooiste mense. Van 'n baie laat aankoms tot 'n baie baie vroeg saamry tot hospitaal. Hierdie plek en mense het uit hul pad gegaan om ons tegemoet te kom. Niks was te veel moeite nie. Dankie vir die menswees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rienslia 's response

Dit was sommer 'n groot plesier. Jy moet gou gesond word en kyk mooi na daardie knie.

Rienslia
Louise-marí D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise-marí D
On business

Vriendelike, tuis-voel omgewing.

Rienslia bied 'n vriendelike en huislike ervaring. Met die nodigste vir oornaggeriewe. Gerieflik naby 'n vulstasie geleë. Sal met 'n geruste hart weer daar oorbly.

Rienslia 's response

Baie dankie Louise-mari
Ek hoop jou karretjie loop nou weer vir 'n hele paar kilometer. Jy is altyd welkom hier en ons sal spesiaal vir jou 'n puzzle uithaal volgende keer.

Rienslia
James Z - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
James Z
On business

It was awesome.

Very friendly and warm people.

Jurie P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jurie P
Individual traveler

Indescribably friendly.

Very friendly people who go out of their way to make you feel welcome!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onbeskryflik vriendelik.

Baie vriendelike mense wat uit hulle pad uit gaan om jou welkom te laat voel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From
R650
per night, for 2 ppl
From
From R650
per night, for 2 ppl
From
R650
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 3 people
  • Check-in: 12:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Cape Road, Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASxMmVKCIt3DMJ0yF4crBDeGKm2QqGqIK228IaHdnF6BJ3DWq7w?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R650  per night, for 2 ppl 14 5 1 5 Cape Road Framesby 6045 Eastern Cape 0860 022 102 12:00-20:00 10:00 -33.945206597967 25.517570932541
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!