Rietpoort Game & Guest Farm
Review Summary
Charmaine V - Mar 2022
Overall score
Stil en pragtig.
Marinta D - Mar 2022
Overall score
Rus vir die siel.
Cormarie L - Dec 2021
Overall score
Aangenaam, gerieflik, stil en rustig.
Jacqui S - Dec 2021
Overall score
Wonderful overnight stay.
Dean C - Oct 2021
Overall score
Goeie stop op die lang pad.
Lynn F - Feb 2021
Overall score
Uitstekende blyplek vir persoon in rolstoel. Heerlik gerus en daardie lambsboud! Kan nie wag om weer daar te kuier nie.
Bertus L - Jan 2021
Overall score
Vriendelik ontvang, netjise kamer en swembad om in af te koel.
Andrea S - Dec 2020
Overall score
Netjies, skoon en waarde vir geld.
Carinus R - Dec 2020
Overall score
Aangename een nag oorslaap by Rietpoort.
Carin T - Sep 2020
Overall score
Rietpoort is 'n voëlparadys wonderlike gasvrye mense lekker kos beslis waarde vir jou geld.
Alta K - Jan 2020
Overall score
Absolute oasis.
Amelia S - Jan 2020
Overall score
Perfek vir oorslaap.
Owen S - Dec 2019
Overall score
Very pleasant stay!
Thea V - Dec 2019
Overall score
Heerlike, rustige omgewing, nie te ver van die hoofpad af nie.
San-marié C - Dec 2019
Overall score
Dit voel asof jy by jou eie huis instap.
Clint M - Dec 2019
Overall score
Oasis in the middle of nowhere with beautiful gardens and amazing hosts.
Arnold J - Dec 2019
Overall score
'n Oase in die Suid-Vrystaat. Die stilte is balsem vir die siel.
Coen S - Oct 2019
Overall score
Heerlike rustige plaasverblyf.
Gerrit K - Mar 2019
Overall score
Fantasties.
Jurie C - Jan 2019
Overall score
Nie luuks nie, maar gerieflik en ordentlik, skoon en netjies.
Lizél D - Jan 2019
Overall score
A lovely place with wonderful hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflike plek met besonderse gasvryheid!
Pragtige plaas met gerieflike verblyf vir klein en groot. Die eenheid was smaakvol gemeubileerd en die beddens en beddegoed van uitstaande gehalte. Die gasvrou se boerekos was uit die boonste rakke!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chantelle E - Jan 2018
Overall score
'n Lekker halfpad stop met grasperk en swembad vir lafenis na 'n lang en warm dag van reis.
Odelia D - Jan 2018
Overall score
Gasvry en vriendelik. Kos voortreflik.
Corne L - Jan 2018
Overall score
Pragtige omgewing. Baie netjiese en privaat verblyf.
Denies G - Jan 2017
Overall score
Neat, clean and hospitable! Oasis in the Karoo.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, skoon en gasvry! Oase in die Karoo.
Ek het Woensdag 18 Jan 2017 by Rietpoort Wild en Gasteplaas oorgebly. Was maar skrikkerig om te bespreek na twee negatiewe terugvoere. Iemand het gesê hulle het die klokkie gelui en geen mens was by ontvangs nie, ek weet darem nie so mooi nie. Daar is twee klokkies en toe ek stilhou was ek verwelkom. Iemand anders het gesê dit is nie luuks nie, en vuil. Jammer, kan nie glo dat mens sulke lelike goed kan sê wat onwaar is nie. Dit is 'n oase in die Karoo, die kothuise is skoon en hulle bied regte plaas-gasvryheid. Kos uit die boonste rakke. Sal hierdie plek regtig aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Caroline B - Dec 2016
Overall score
Friendly welcome and lovely stay.
Read moreElsa S - Jan 2016
Overall score
Baie lekker, maar vrek warm nag.
Wolette V - Jan 2016
Overall score
Aaklig, oud en vuil!
Hannes T - Jan 2016
Overall score
Teleurstellend.
- Capacity: 30 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: RIETPOORT FARM, Trompsburg, 9913, Free State
- All ages welcome