Review Summary
Rina C - May 2022
Overall score
Baie mooi eenheid.
B V - Feb 2022
Overall score
Goeie ligging in goed versorgde akkommodasie.
Willie P - Feb 2022
Overall score
Uitstekende ervaring, gaan vir seker weer gebruik maak van Rinkink Beach House.
Amelia M - Nov 2021
Overall score
Lekker goed toegeruste huis reg by die see.
Talitha A - Nov 2021
Overall score
Everything was very clean including the voile curtains, unit is very tastefully decorated, great hospitality, peaceful surroundings.
Bertha K - Sep 2021
Overall score
We absolutely loved our apartment, fully equipped, and on the beach. The perfect place to relax and to explore the Garden Route and can highly recommend Rinkink.
Stefan H - Feb 2021
Overall score
Ongelooflike waarde vir geld!
Jean G - Feb 2021
Overall score
Baie netjies en goeie ligging.
Charmaine C - Feb 2021
Overall score
Skoon en netjies, baie lekker. Thandi dankie vir jou vriendelikheid.
Jeanré T - Dec 2020
Overall score
Pragtig, ruim, enkele stappies van die see af.
Carien P - Dec 2020
Overall score
Rinkink Beach House is stylvolle en luukse verblyf digby die see.
Phillip E - Dec 2020
Overall score
Briljant.
Susan M - Dec 2019
Overall score
See, son en saligheid.
Elizabeth S - Apr 2019
Overall score
Skoon en ongelooflik mooi en netjies.
George S - Apr 2019
Overall score
Very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Het ons verblyf baie geniet. Die stoepie kort net 'n dak asb! (teen son en reën). Ons was in Sofia's Unit, dekor baie smaakvol en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ronel V - Mar 2019
Overall score
Aangename verblyf.
Robbie T - Apr 2018
Overall score
This chic, convenient and private unit really surpassed our expectations!
Read moreLenie O - Mar 2018
Overall score
Baie netjiese vakansiewoning.
Louis J - Jan 2018
Overall score
Perfekte ligging, baie netjiese eenhied, vra vir eenheid met ekstra kamer as jul kinders het.
Alé S - Dec 2017
Overall score
Ideale en bekostigbare verblyf vir klein gesin.
Pierre M - Sep 2017
Overall score
Heerlik gekuier, ten spyte van die reën ('n onderdak kuierplek sou lekker gewees het). Uitstekende ligging.
Belynda E - Sep 2017
Overall score
Absoluut great.
Vic P - Jun 2017
Overall score
Absolutely excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut puik.
Sal weer besoek, enige tyd, word ten sterkste aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Robbie T - May 2017
Overall score
See you again soon!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sien jul binnekort weer!
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sabera M - May 2017
Overall score
Excellent location! Very clean and neat! Not far from the beach, would definitely recommend it to friends!
Marianne B - Apr 2017
Overall score
Gerieflik.
Alé S - Dec 2016
Overall score
We're definitely coming back.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons kom beslis terug.
Uitstekende diens, die woonstel is toegerus met alles wat jy mag nodig kry, en die strand is amper op jou voorstoep. Dit was ideaal vir ons en ons kleuter en ons is spyt ons het nie vir meer dae bespreek nie. Beslis waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lydia P - Nov 2016
Overall score
Friendly service and neat accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike diens en netjiese blyplek.
Lekker naby aan die see en heerlik om soggens en saans op balkon te ontspan. Lekker gebly daar dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marinka N - Oct 2016
Overall score
Feel pampered in this lovely, convenient little place with its friendly and hospitable reception.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Voel gepamperlang in die mooi en gerieflike plekkie en baie vriendelike en gasvrye ontvangs.
Baie oulike plekkie, nuut uitgeverf en opgeknap, beddens en linne goeie gehalte, baie gerieflik en ook naby strand geleë. Baie gasvry ontvang en alles wat nodig was, is in die plek beskikbaar. Heerlike balkon vir kuier met oggend koffie/ontbyt met die see net 100 m weg. Sal beslis weer hiervan gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Yolande U - Jul 2016
Overall score
Ontspannend.
Rosa S - Jun 2016
Overall score
Close to the beach and a relaxing environment. Although not super luxurious, it was still good value for money.
Read moreRinkink Beach House 's response
Dear Guest
We do not advertise Rinkink Beachhouse as super luxurious, and all the guests that read our websites before they arrive, will notice that we do not have a stove with oven or a bath in the Units. The old furniture that you refer to are only one or too very sought after Oregon Pine furniture. As for the tips and the R 20.00 charity thing (that happens only once a year). We will make sure that it will not happen again, but it is for the unprivileged in our area.
Fanie V - Jun 2016
Overall score
Unbelievable!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik!
Ons het in Dawn's Sunset woonstel tuisgegaan. Dit was uiters netjies en skoon, ten volle toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die uitsig vanaf ons slaap- en sitkamer was asemrowend, letterlik 'n paar meter vanaf die strand, en lekker naby al die winkels en eetplekke. Het elke aand met die gedruis van die branders aan die slaap geraak. Ons gasheer- en vrou was uiters vriendelike en kon nie genoeg vir ons doen nie. Sal definitief enigeen aanbeveel om daar te gaan bly. Sal verseker weer terug gaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rinkink Beach House 's response
Baie dankie vir die mooi woorde, ons het julle ook baie geniet en sien daarna uit om jul weer te verwelkom!
Groete,
Maryna
Leonie C - May 2016
Overall score
Oulike en baie netjiese plekkie en waarde vir geld met die beste van liggings in die Wilderness omgewing.
Rian G - May 2016
Overall score
Baie gerieflik en naby die see.
Jaco V - Feb 2016
Overall score
Baie vriendelik en baie netjies. Ons het dit baie geniet.
Francois D - Jan 2016
Overall score
Lieflike see-uitsig verblyf.
Raquel L - Oct 2015
Overall score
Very comfortable.
Rinkink Beach House 's response
Thank you for the good rating. We really appreciate it and our rates are lower as low during the winter season. We look forward to your next visit! Maryna.
Mario V - Oct 2015
Overall score
'n Absolute fees: die plek is gerieflik, netjies en skoon en die ligging is perfek.
Amanda L - Jul 2015
Overall score
Lekke!
Rinkink Beach House 's response
Baie dankie vir die mooi woorde . Ons sien baie uit na julle terugkoms.
Groete
Maryna
Kobus S - Jun 2015
Overall score
Baie lekker gebly by Ringkink.
Madelize C - Apr 2015
Overall score
Wonderlike naweek by Rinkink.
Simon T - Mar 2015
Overall score
Wonderful!
Linda J - Jan 2015
Overall score
Naweekwegbreek in Wilderness.
Liezel H - Oct 2014
Overall score
Baie goeie waarde vir geld.
Ika P - Sep 2014
Overall score
Die verblyf was baie netjies en is voldoende toegerus vir 'n selfsorg-eenheid.
Elsabe B - Aug 2014
Overall score
Dit was 'n wonderlike ondervinding! Ek sal beslis Rinkink Strandhuis aanbeveel!
Burger M - May 2014
Overall score
'n Bonus see-uitsig, baie netjies en funksioneel!
Esmé C - Apr 2014
Overall score
Dit was baie rustig!
Cobus L - Jan 2014
Overall score
Wonderlike verblyf!
Bertus M - Sep 2013
Overall score
Goed!
- Capacity: 12 people
-
Check-in: 12:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 34 Sands Road, Wilderness, 6560, Western Cape
- All ages welcome