Review Summary
Andre V - Dec 2018
Overall score
Goeie plek, net nie parkering vir jou voertuig nie.
Dawid M - Apr 2018
Overall score
Goeie dienslewering met netjiese omgewing en baie vriendelike atmosfeer.
Rene R - Oct 2017
Overall score
Heel gerieflik vir 3 ster.
River City Inn 's response
Dear Rene,
Thank you very much for taking the time in order to review us.
We would like to thank you for your feedback and would like to apologize for any inconvenience you experience regarding the breakfast. We will look into this matter and will assure you that we will adjust to the standard of quality.
Regards,
Elsabe
Manager
Dorothy C - May 2016
Overall score
Ons het heerlik gebly en die ontbyt was uit die boonste rakke!
River City Inn 's response
Geagte Dorothy
Baie dankie vir die resensie wat u geplaas het. Dit was 'n groot plesier vir ons om u te kan bedien met ons Noord-Kaapse gasvryheid. Ons sien uit na u volgende verblyf by ons.
Vriendelike Groete,
Elsabe - Algemene Bestuurder
- Capacity: 54 people
-
Check-in: 14:00 to 23:00
Check-out: 11:00 - Address: Corner of Park and Scott Street, Upington, 8801, Northern Cape
- All ages welcome