River Front Estate
Review Summary
Irene T - Apr 2021
Overall score
Excellent location for visiting Addo, warm welcome.
Carine D - Mar 2021
Overall score
Oulike uitgeruste kamer met die mooiste uitkyk van 'n rivier vanaf die balkon. Koffie soggens word deur die mooiste voëltjies sang vergesel.
Read moreNerina W - Mar 2021
Overall score
Smaakvol en rustig.
Lelanie M - Mar 2021
Overall score
Pragtige omgewing!
Marietha S - Mar 2021
Overall score
Pragtige uitsig, natuurskoon en baie skoon en mooi kamer.
Lillian B - Feb 2021
Overall score
See stars.
Tracey S - Feb 2021
Overall score
Great stopover.
Christo V - Feb 2021
Overall score
Baie basies.
Sarina C - Feb 2021
Overall score
Peaceful stay near Addo.
Pieter K - Jan 2021
Overall score
Dit was baie netjies en skoon en ons het heerlik gebly.
Yolande D - Jan 2021
Overall score
Ons het 'n onvergeetlike wegbreek gehad. Eenheid was skoon en netjies, personeel was baie vriendelik.
Liezel B - Jan 2021
Overall score
Lekker naweekwegbreek.
Frank J - Dec 2020
Overall score
Very safe and clean. Lack of room and space in the unit. We were forever in each other's space, would have preferred a bigger unit with a separate bedroom.
Read moreElmarie C - Dec 2020
Overall score
Heerlik gekuier, pragtige ligging met mooi uitsig oor die rivier.
Helena R - Oct 2020
Overall score
Skoon en netjies
Retha D - Oct 2020
Overall score
Perfekte blyplek in Addo.
Toni B - Sep 2020
Overall score
Lovely, tranquil and relaxing
Wynand D - Aug 2020
Overall score
Lisa was vriendelik en baie hulpvaardig, het ten alle tye welkom gevoel. Die bespreking en kommunikasie rondom die verblyf het glad verloop.
Jakobus V - Mar 2020
Overall score
Het verblyf geniet en kamer was netjies.
Astrid V - Oct 2019
Overall score
Excellent accommodation close to Addo Elephant Park.
Robert C - Oct 2019
Overall score
Quiet and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en gemaklik.
Lisa het ons vriendelik verwelkom en na ons belange omgesien tydens ons besoek. 'n Definitiewe aanwins vir die Addo omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christian G - Oct 2019
Overall score
Good location near Addo.
I N - Sep 2019
Overall score
Goed ingerig, netjies en rustige omgewing.
Esther W - Aug 2019
Overall score
Mooiste uitsig, vriendelike diens.
J D H - Jul 2019
Overall score
Dit was n aangename ervaring.
Liblen M - Jun 2019
Overall score
Weekend getaway.
Alda A - Jun 2019
Overall score
Sal weer daar gaan oornag.
Sakkie V - May 2019
Overall score
Rustig, smaakvol en gasvrye omgewing.
Verena M - May 2019
Overall score
Pragtige omgewing.
Hanneke O - Apr 2019
Overall score
Netjiese en heerlike akkommodasie.
Marinda R - Apr 2019
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Pragtige plek met personeel wat die ekstra myl loop.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Desrae V - Sep 2018
Overall score
Dit is die rustigheid self.
Michelle B - Aug 2018
Overall score
Had a nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly.
Baie naby aan die Addo Olifant Park.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jeanette M - Aug 2018
Overall score
Out of this world.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uit die boonste rakke.
Baie dankie. Dit was baie netjies, puik diens, rustige omgewing. Uitstekend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kosie En Vreda L - Jul 2018
Overall score
We had a good nights sleep!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het lekker geslaap!
Verblyf word baie goed bestuur, vriendelike diens en ons sal dit aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lochner B - Jul 2018
Overall score
Lekker naby die Addo Olifantpark.
Moira C - Jul 2018
Overall score
Great location, stunning view and a warm and welcoming hostess.
Ralph S - Jun 2018
Overall score
Tranquil.
Don B - May 2018
Overall score
Fantastic, would recommend to anyone looking for place to stay at a excellent price.
Chris P - May 2018
Overall score
Heerlik gebly.
Chris K - May 2018
Overall score
Goeie vriendelike diens.
Cecile R - Apr 2018
Overall score
Vriendelike gasvrou en goeie waarde vir geld.
Sarethea K - Apr 2018
Overall score
Fantasties.
Henning V - Feb 2018
Overall score
Eenheid baie netjies en rustig, was bevoorreg om dit met reën te ervaar.
Read moreStephen N - Jan 2018
Overall score
Pragtige uitsig en verblyf!
Karla M - Dec 2017
Overall score
Rustig.
Hermie V - Dec 2017
Overall score
Alles netjies en skoon. Mooi omgewing, baie rustig. Vinnige en doeltreffende gratis WiFi. Het baie lekker gebly.
Read moreMariette J - Dec 2017
Overall score
Netjies, skoon, gemaklik.
Chris S - Nov 2017
Overall score
We enjoyed our stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het lekker gebly.
Alles was 5-ster, maar ons het 'n TV in ons kamer gemis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Frik B - Nov 2017
Overall score
Very peaceful surroundings.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustige omgewing.
River Front Estate kan dit dalk oorweeg om basiese DStv- en SABC-kanale te installeer. Nie alle gaste wil in n eet- of drinkplek gaan sit en TV kyk nie. Wat die kamers betref, plaas 'n tafel in die wooneenheid waarby 'n persoon ten minste kan sit en iets eet of koffie drink.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chris P - Oct 2017
Overall score
Baie lekker gebly.
Nico C - Sep 2017
Overall score
Relaxing and quiet in a very pretty area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustigheid en stilte in 'n baie mooi omgewing.
Netjiese goed toegeruste verblyf, met fantastiese uitsig oor rivier. Rustig en stil met baie vriendelike persoonlike aandag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gert H - Aug 2017
Overall score
Baie gerieflik en aangenaam.
Verwyder A - Aug 2017
Overall score
Pragtig!
Stephan P - Jul 2017
Overall score
Beautiful, clean and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooi, skoon en gerieflik.
Pragtige uitsig oor die Sondagsrivier waar jy rustig kan sit en 'n skemerkelkie geniet. Die kamer was baie mooi skoon met al die geriewe om die verblyf aangenaam te maak en die ontvangs was baie vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jurie P - Jun 2017
Overall score
Excellent service and 100% clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende diens en 100% skoon.
Ons is baie gelukkig met ons keuse. Die eenheid word gediens en alle beddegoed word daagliks skoon oorgetrek. Selfs ons eie waslap is daagliks droog en netjies terug besorg. Ons vriende wou weet of hul 'n 5 ster-gradering is waarop ek antwoord: "nee, maar die diens is vir seker beter as 5 ster-diens."
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dr. Jan V - Mar 2017
Overall score
Neat, clean and convenient. An amazing bathroom.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, skoon en gerieflik. Uitsonderlike goeie badkamer.
Die eienaars verdien lof vir die doeltreffende restourasie wat hulle in 'n kort tydjie vermag het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Yvette B - Dec 2016
Overall score
Rustigheid
Alé S - Dec 2016
Overall score
Convenient. The service is tops.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik. Die diens is tops.
Ons kamer was pragtig ingerig, maar ek sou dit nie aanbeveel vir selfsorg nie, die kombuisie is nét te klein. Ons het ook ongelukkig geen uitsig gehad nie, so vra vir 'n uitsig wanneer jy 'n bespreking doen - die ander kamers kyk uit oor die rivier en het stoepe. Die ligging is ideaal, net 'n paar minute se ry van Addo Nasionale Park af en naby die kafee. Ongelukkig is dit nie geskik vir mense met kleiner kinders nie, hulle moet heeltyd buite dopgehou word en die kamers is net te klein om hulle binne besig te hou. Die diens was wonderlik, ons kamer is elke dag skoongemaak en ons linne is elke tweede dag vervang. Die eienaars is vriendelik, baie behulpsaam en duidelik hard aan die werk om River Front Estate op te gradeer. As jy 'n gerieflike oorslaapplek soek, is hierdie ideaal.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elma M - Nov 2016
Overall score
Comfortable, relaxing accommodation.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker gemaklike, rustige blyplek.
Ons het baie lekker by Riverfront Estate gebly. Ons is baie vriendelik deur Lisa verwelkom. Sy het uit haar pad gegaan om dit vir ons so gemaklik en lekker as moontlik te maak. Die kamers is skoon en als wat jy nodig het is daar. Dit was lekker om te kon bad. Daar was lekker braai fasiliteite en ons kon die sonsondergang in die bird hide geniet. Ek was baie beïndruk met River Lodge. Daar was ook genoeg inligting in 'n lêer beskikbaar oor die omgewing. Ek sal verseker my vriende aanbeveel om daar te bly as hulle in die omgewing is! Thank you very much Lisa!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Potgieter Crescent, Addo, 6105, Eastern Cape
- All ages welcome