The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at River House Guest Lodge | TravelGround
+56

River House Guest Lodge

15 reviews
Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 15 reviews for River House Guest Lodge
Cleanliness
4.6/5
Service
4.7/5
Location
4.8/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.6/5
Karin S - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin S
With spouse/partner

Gerieflike verblyf naby Malelane-hek, op oewer van Krokodilrivier.

Vriendelike personeel, heerlike etes, skoon en netjiese kamers, pragtige uitsig, gerieflik naby die Wildtuin.

Jan B - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan B
With spouse/partner

Buitengewoon lekker.

Kos uit boonste rakke, Afrikaans vriendelik, pragtig geleë teen rivier, slaapplek baie gerieflik.

River House Guest Lodge's response

Middag Jan,

Bankie dankie vir die mooi review, kyk uit na julle volgende besoek.

Vriendlike Groete

Johan en Span

River House Guest Lodge
Johan J - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan J
With spouse/partner

Fantasties. Lekker aandete en ontbyt. Vriendelike ontvangs. Beslis waarde vir geld.

River House Guest Lodge is so goed geleë wat die Krugerwildtuin en Mosambiek aanbetref. Dit is baie netjies, skoon en die diens is puik. Hoogs aanbeveelbaar.

River House Guest Lodge's response

Middag Johan,
Vertrou dit gaan goed.

Baie dankie vir die mooi review, ons kyk uit na julle volgende besoek.

Vriendlike Groete

Johan en Span

River House Guest Lodge
Nicola L - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicola L
With spouse/partner

Baie lekker en baie gasvry.

Het die heerlike boerekos geniet. Chef uitstekend. Sal weer kom. Gasvry en skoon. Rustige atmosfeer. Goeie diens.

River House Guest Lodge's response

Middag Nicola,
Vertrou dit gaan goed.

Baie dankie vir die mooi woorde, ons kyk uit na julle volgende besoek.

Vriendlike Groete

Johan en Span

River House Guest Lodge
Amanda V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda V
With spouse/partner

Die perfekte oornagbestemming wanneer met Kruger Park of Mosambiek toe reis.

Aangename ervaring met gasvrye bestuur en hoflike personeel. Heerlike kos in 'n besonderse plek. Sal dit graag aan ander reisigers aanbeveel. Die ligging is absoluut asemrowend langs die rivier.

River House Guest Lodge's response

Baie dankie vir die mooi verslag. Kyk uit na julle volgende kuiertjie saam ons.

Vriednlike Groete

Johan & Span

River House Guest Lodge
Elize W - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize W
With spouse/partner

Baie lekker gekuier, dankie vir die River House Lodge julle sien ons beslis weer, julle kos is heerlik.

River House Lodge se diens is baie vriendelik hulpvaardig en netjies, ons het so lekker gekuier, sien julle gou weer.

River House Guest Lodge's response

Middag Elize,

Baie dankie vir die mooi woorde, ons kyk uit na julle volgende kuiertjie.

Vriendlike groete

Johan & Span

River House Guest Lodge
Lynette P - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lynette P
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Albei Johan was uiters vriendelik en behulpsaam. Die etes was van uitstaande gehalte assok die view vanaf die dek.

River House Guest Lodge's response

Middag Lynette,
Vertrou dit gaan goed.

Baie dankie vir die mooi review, ons kyk uit na julle volgende besoek.

Vriendlike Groete

Johan & Span

River House Guest Lodge
Louis M - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Louis M
With spouse/partner

Baie lekker gebly. Goeie uitsig, netjiese kamers, lekkerste kos, goeie en vriendelike diens.

Enigste probleem is geen veilige parkering van die straat af nie. Vir SA is dit 'n vereiste. Sal verder vir seker die plek aanbeveel. Baie interessante goedjies in huis. Kon ook ure op die uitkykpunt sit en ontspan. Diens is uitstekend, kos was baie lekker. Absoluut waarde vir geld. Kamers is gerieflik en baie skoon. Dankie aan Johan dat julle ons verblyf so lekker gemaak het.

River House Guest Lodge's response

Middag Louis,
Vertrou dit gaan goed.

Baie dankie vir die mooi woorder, hoop om julle gou weer te sien.

Vriendlike Groete

Johan & Span

River House Guest Lodge
Yvonne T - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvonne T
With spouse/partner

Rustig en ontspannend.

Ons beveel River House Guest Lodge aan vir persone wat 'n paar dae in 'n rustige omgewing wil deurbring. Johan en sy personeel was besonder vriendelik en die maaltye was altyd baie smaaklik voorberei. Aangesien die Lodge baie naby die Malelane Hek van die Kruger Wildtuin is, het ons tydens ons verblyf 'n paar keer die Wildtuin besoek. Dit was vir ons ook lekker om op die dek te ontspan en die diere te bekyk wat rivier toe kom om te drink. Baie dankie vir 'n wonderlike paar dae en ons hoop om in die toekoms weer by jou te kuier.

River House Guest Lodge's response

Baie dankie vir die baie mooi woorde en komplimente, dit was so lekker om my huis met julle te deel. Ek hoop om mense soos jul 2, gou weer terug te hê by River House vir 'n lekker kuier, baie dankie.
Groete
Johan en personeel.

River House Guest Lodge
Griet P - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Griet P
With spouse/partner

Vyfster gasvryheid op pad na die wildtuin, heerlike kos en 'n lieflike uitsig op die wildtuin.

Dit was werklik 'n verrassing om op die oewer van die Krokodilrivier ware boere gasvryheid te ervaar. Johan en sy span het ons heerlik getrakteer op 'n driegangmaal in die aand en 'n stewige ontbyt. River House is met smaak gemeubeleer en as jy graag bietjie geskiedenis en Afrikana wil waardeer, is dit die plek. Die uitsig was die grootste bonus en het die besoek aan River House iets gemaak om te onthou! Al nadeel: die gastehuis is in 'n uitbreiding en die parkeerplek bly 'n probleem - die voertuie staan voor die gastehuis in die "driveway" en ons sou dit graag binne 'n erf wou hê.

River House Guest Lodge's response

Beste Griet,

Baie, baie dankie vir jou mooi terugvoer van my personeel, myself en die lodge, ek is baie bly julle het elke oomblik geniet saam ons. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Ek stem saam, parkering is maar 'n probleem en 'n mens moet maar aan dit werk.

Groete,
Johan en personeel

River House Guest Lodge
John L - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
John L
With spouse/partner

Baie stil en rustige atmosfeer.

Die blyplek word as 5-ster-akkommodasie geadverteer maar het geen sterre nie, dit is nie op standaard vir die prys wat ek betaal het nie.

River House Guest Lodge's response

Geagte John,

Ek dink persoonlik dat u baie meer ontvang het as waarvoor u betaal het, 2 persone per kamer + 2 groot etes. Regtig baie jammer as u dit nie geniet het nie. Ons probeer almal so ver moontlik tevrede hou met ons geriewe.

Vriendelike groete,
Johan

River House Guest Lodge
Retha H - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha H
With spouse/partner

Gasvry, heerlike ligging, baie moeite met diens.

Johan en Johan was baie gasvry, het vir ons heerlike ontbyt voorgesit en ons kamer heerlik ingerig. Die houtdek by die rivier is 'n ongelooflike plek om tyd deur te bring, met seekoeie vir geselskap!

Sanet M - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanet M
With spouse/partner

Ek en my man het een nag oorgeslaap met ontbyt die volgende oggend.

Heerlik gebly. Johan en Daffey is so vriendelik, gasvry en behulpsaam. Ons het heerlik ontspan langs die rivier en die uitsig oor die wildtuin baie geniet. Ontbyt was uit die boeke en ek kan die lodge enige tyd aanbeveel.

River House Guest Lodge's response

Beste Sanet,

Baie dankie vir jou terugvoer,bly julle het dit geniet. Sien uit daarna om julle gou weer te sien.

Groete,
Daffue

River House Guest Lodge
Toy W - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Toy W
Individual traveler

Privaat en wonderlike uitsig oor die Krokodilrivier in Krugerwildtuin.

'n Besonderse verblyf-ervaring, 5 minute vanaf Malelanehek van die Wildtuin.

Tina D - Mar 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tina D
With spouse/partner

Johan was fantasties

Johan was fantasties, het ons baie tuis laat voel.

From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 28 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 27 Vis Arend st, Fish Eagle Bend, Kruger Park South - Malelane, 1320, Mpumalanga
  • No children under 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4MjczNmU4LTY0ODctNDFiNy04NGNhLTM3YjZmYmRiNzg4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 200  per night (for 2 people) 15 5 1 5 27 Vis Arend st Fish Eagle Bend 1320 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.489229 31.498968
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!