The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at River of Joy | TravelGround
+13

River of Joy

79 reviews
Guest House

Review Summary

3.8 out of 5from 79 reviews for River of Joy
Cleanliness
3.5/5
Service
3.6/5
Location
4.1/5
Safety
4.1/5
Value for money
3.5/5
Guido F - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Guido F
With spouse/partner

A convenient and comfortable overnighter en route, with lovely farm ambience

See stars.

Pieter D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieter D
With friends

Was a very nice place.

They just need a shower. It only has a bath.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was 'n baie aangename plek.

Hulle kort net 'n stort. Daar's net 'n bad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan P - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan P
With spouse/partner

Pleasant and feels like a farm.

The reception and meals are very nice and neat. The interior of the house needs urgent attention. The noise of the trucks on the main road remains a problem.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam en voel soos 'n plaas.

Die ontvangs en etes is baie lekker en keurig. Die binnekant van die huisie kort dringend aandag. Die lorries se lawaai op die grootpad bly maar altyd 'n probleem.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mark M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Mark M
Family with young children

Place is at most a three star, owners nice and helpful but need to see what is offered at others places at the same price.

See stars.

Liana M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Liana M
With friends

Dit was baie lekker, maar daar was geen warm water en ook geen waterdruk nie. Dit was soos om met 'n tuinslang te stort.

Die verblyf was baie lekker en gerieflik naby die N1-snelweg geleë. Die kamers was baie netjies en die elektriese kombersie het die koue nagte van die winter in die Vrystaat weggehou. Ongelukkig was daar geen warm water nie en ook nie enige waterdrukking nie. Dus was dit baie ongerieflik om te stort en het dit 'n mens baie koud gemaak so vroeg oggend of voor dat 'n mens gaan slaap. Die diens was baie goed en ons het dit geniet en sal definitief weer hier tuisgaan indien die watersituasie gou verander.

Elaine K - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Elaine K
With spouse/partner

This place needs some level of refurbishment, it is dated, tired and the bathrooms are in poor condition, it was OK for a quick one night stopover but no longer!

The river was brown, not the owners fault but that's how it is. The rooms were very dated, reminded me of visiting grandma in the 1970s. The bath had rust marks around the plug and the tiling was aged. The TV was the old wide version with a wire coat hanger type aerial. The room was spacious and clean and it was OK for a quick one night stop over. The swimming pool was ridiculous. It looked like a large hippo waste bag filled with water! The gardens and setting were pleasant.

Nel H - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Nel H
With spouse/partner

Hou verby. Oud en kort baie aandag.

Sal nie weer daar slaap nie.

Fransune C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Fransune C

Not what the photos show.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Glad nie wat die foto's wys nie.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charlene V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Charlene V
With spouse/partner

Verblyf was nie die R590 werd nie.

Dis 'n oulike plekkie, maar dit het nie vir ons die R590 regverdig nie. Dit het wel voldoen aan ons behoeftes om een nag te slaap.

Jannie C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannie C
With spouse/partner

Baie praktiese opsie vir reisigers na of van die Kaap.

Lekker gebly. Was maar vinnig maar het alles gekry wat ons nodig gehad het.

Susan O - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan O
With spouse/partner

Ongelooflike groot verrrassing!

Uitstekend! Baie skoon en netjies. Die gasvryheid het ons dadelik tuis laat voel. Die aandete en ontbyt was heerlik! Ons het so lekker gekuier en kan River of Joy beslis aanbeveel en sal dit graag weer wil besoek.

Dewald V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Dewald V
Individual traveler

Stil en rustig.

Sal mooi wees in die somer. Rivier toeganklik en walle skoon. Tarief bietjie hoog, veral vir die woonwaens. Lekker geslaap.

John D - May 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
John D
With spouse/partner

Onplesierig weens kliëntediens.

Met aankoms het die dame net die plek oopgesluit en haar self uit die voete gemaak voor ons die plek kon binnegaan. Stof het ons begroet met 'n oop venster. Geen DStv soos aangedui nie. Mikrogolf het nie gewerk. Geen persoon het die volgende oggend opgedaag om te hoor of daar enige navrae is nie. Geroeste rasper wat gevaarlik is. Geen besem of enige mop nie. Met ons vertrek het ek haar gebel. Sy het nie haar voete by die deur uitgesteek nie, waar sy Vrydagnag so vinnig haar verskyning gemaak het.

River of Joy's response

Baie dankie vir die belangrike punte wat u genoem het. Dit is egter jammer dat u nie 'n sms gestuur het om dit onder ons aandag te bring nie, ons stel ons gaste se privaatheid hoog op prys. DStv is slegs beskikbaar in die gemeenskaplike lokaal. Baie dankie vir u terugvoering.

Groete
Bertha

River of Joy
Johan V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Johan V
Family with young children

Nie skoon nie.

Hulle kon darem gerus die plek net skoongemaak het voor ons daar aangekom het.

Aneli D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Aneli D
Individual traveler

Baie vriendelike en hulpvaardige mense. Netjiese skoon blyplek, ek het lekker geslaap.

Daar was blykbaar 'n misverstand met die bespreking, ek het vir 'n kamer gevra maar die bespreking het gesê kampering. Alles het goed uitgewerk en moeite is gedoen om vir my warm koffie te gee aangesien die krag af was as gevolg van 'n storm en ek nie my eie kon maak nie.

Magy R - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Magy R
With spouse/partner

Baie rustig en ontspannend.

Ons het die vars lug en rustigheid geniet. Dit was verskriklik lekker.

Nico V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Nico V
With spouse/partner

Nie die standaard van die ander plekke waar ons was nie.

Prys gewys in vergelyking met ander van dieselfde en self goedkoper teleurstellend.

Gideon V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gideon V
With spouse/partner

Sorgvry en baie rustige plekkie.

Lekker plek om te oornag as jy op die langpad is.

Johan V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan V
With spouse/partner

Baie lekker.

Baie aangename en vriendelike gasheer. Ongelukkig dat WiFi nie beskikbaar is nie terwyl so geadverteer word, andersins baie aangenaam. Kan dalk sterker lugverkoeler in eenhede plaas, want dit word baie warm hier en die verkoeling help, maar is effe gering.

Nicolaas F - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nicolaas F
With spouse/partner

Kort en plesierig.

Het die klein dubbelkamer gebruik en het alles gehad wat ons benodig. Braaier was mooi skoon en kon lekker buite sit en kuier by die vuur.

Stan J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Stan J

'n Groot skok en bevraagteken die veiligheid van die gaste.

Geen nommer aanwysings, moes rondry en gesukkel om kamer te kry. Gasbottel oop in die leefkamer, dink nie dis veilig nie! Geen vuurblussers nie en geen instruksies in geval van noodgeval! Beddens nie selfde hoogte nie. Badkamer spot klein. Merk op ceiling, “black mould growing”. Borde pas nie in die mikrogolf nie. Stoel gebreek toe my 78-jaar oue pa op hom gesit het, hy weeg maar 74 kg, hy het sy rug nou seer gemaak. Nie die moeite werd nie, glad nie. Badkamer lig skakelaar in die ander slaapkamer/eetkamer/kombuis? TV van 1970 vat al die spasie op tafel weg, geen plek om te eet nie. Alhoewel hulle probeer, dink ek regtig hulle standaarde is ver van wat dit moet wees, maar eerder net 'n kampplek week. Sou aanbeveel dat mense eerder ander plekke moet bly en versoek 'n refund asseblief.

Annette B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annette B
Family with teenagers

Mooi, netjiese en skoon oornagfasiliteite.

Ons het laat gearriveer en is hartlik ontvang en gehelp. Verblyf netjies en skoon en die lekker beskuit was n onverwagse bederf!

Mariette N - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mariette N
With spouse/partner

Rustig en gemaklik!

Alles was baie gerieflik, van die bespreking, betaling en aanwysings. Ons het heerlik rustig gebly, sonder steurnisse. Als gehad wat ons nodig gekry het.

Jp S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jp S
With spouse/partner

Fantasties.

Lekker rustige plek en goeie waarde vir geld.

Estelle F - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Estelle F
Individual traveler

Restful under the trees.

Great shade trees by the river. Good birdlife and fish to be watched.

Willem E - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem E
With spouse/partner

Presies wat ons nodig gehad het.

Baie lekker gebly en die mense was baie gasvry, vriendelike en akkommoderend.

Yris D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Yris D

Baie vriendelik en hulpvaardig al was ons laat.

Dis baie bekostigbaar en mense is baie vriendelik. Die stortvloer en badkamervloer kort net 'n behoorlike skrop met Pinegel of Vim, verder was dit warm en skoon en het ons lekker gerus. Dankie, sal hulle aanbeveel.

Alithia V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alithia V
With spouse/partner

Best reality check I ever tried out for myself.

River of Joy is a must. Stunning and peaceful, perfect if you need to find yourself.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was die beste reality check wat ek nog ooit gedoen het vir myself.

River of Joy is 'n moet vir almal. Dis so mooi en rustig dat jy nie anders kan as om jouself te vind nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anneke L - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anneke L
With spouse/partner

Very nice.

Accommodation was nice and peaceful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Verblyf was baie lekker en rustig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Henry F - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Henry F

Perfekte oornagverblyf

Uitstekende diens. Perfek geleë vir oornag.

Linda V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda V
With friends

Nice place after a long day on the road.

The only issue we had was the shower, it did not work very lekker but the rest of the service and accommodation was wonderful.

Marina G - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marina G
With spouse/partner

Practical and sensible.

Thanks so much for a safe and neat overnight stay on our travels. Neat and sensible.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Prakties en sinvol.

Baie dankie vir 'n veilige en netjiese oorslaapplek op ons reis. Netjies en sinvol.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tarina H - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Tarina H
Family with young children

Cute place but full of cockroaches.

River of Joy is a beautiful place surrounded by gorgeous natural beauty. Safe and peaceful area with animals that was nice for the children to visit, but the house definitely hadn't been cleaned before our arrival. There were cobwebs in every corner of the room and bathroom. Cockroaches ran around in the house and we also found them in the bed we had to sleep in. It was horrible. Coffee, sugar and tea were offered but it was ancient and rock hard. We couldn't even get it out of the bottle to use it. The lady who received us was very kind and friendly and made us feel very welcome. The house wasn't clean though and in the end that is all you really want after a long day on the road - a clean and neat place to sleep for the night. Pest control can definitely be recommended for this place. Thanks anyway. Despite the abovementioned things we still had a nice stay at River of Joy.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Oulike plekkie maar vuil en vol kokkerotte.

River of Joy is pragtige plekkie met mooi natuurskoon. Veilige en rustige omgewing met diere wat lekker was vir kinders om te besoek, maar die huisie was duidelik nie skoongemaak voor ons ingeboek het nie. Daar was spinnerakke in elke hoek van die kamer en badkamer. Kokkerotte het in die huisie gehardloop en ons het hulle ook in die bed waarin ons moes slaap gekry. Dit was aaklig. Koffie, suiker en tee was aangebied maar dit was stokoud en kliphard gewees. Ons kon dit nie eers uit die bottel kry om te gebruik nie. Die dame wat ons ontvang het was baie gaaf en vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Die huisie was egter nie skoon gewees nie, en dit is op die ou einde van die dag al wat mens graag wil hê as jy na 'n lang dag op die pad was - 'n skoon en netjiese plek om in te slaap vir die nag. Plaagbeheer kan definitief vir die plekkie aanbeveel word. Dankie egter nogsteeds. Ten spyte van die bogenoemde het ons baie lekker by River of Joy gekuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adri E - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Adri E
Family with young children

Just what you need on the way home.

Great value for money! Everything you need, neat and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Net wat jy nodig het op pad terug van die Kaap af.

Besondere goeie waarde vir geld! Alles wat jy nodig het en baie baie netjies en skoon!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Retha T - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Retha T

Jewel.

Bertha was very helpful. We didn't know that there were no restaurants close by. However, she provided meat, margarine and other necessities. She was really friendly and made us feel comfortable. The gardens and trees are a paradise and are very well kept.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Juweel.

Bertha baie behulpsaam. Ons het nie geweet dat daar nie 'n restaurant naby geleë is nie. Sy het ons egter voorsien van vleispakkie, margarien en ander benodigdhede. Sy was baie vriendelik en het ons gemaklik laat voel. Die tuine en bome is 'n lushof en baie goed in stand gehou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stephan M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Stephan M
Family with teenagers

The room was not what we booked and it smelled like smoke.

The room smelled like smoke despite the 'No Smoking' signs against the walls. Bedding and towels were old and had better days. I definitely wouldn't stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die kamer was nie wat ons geboek het nie en het na rook gestink.

Die kamer het erg na rook gestink ten spyte van die 'Rook Verbode' bordjies teen die mure. Beddegoed en handdoeke was al bietjie afgeleef en het beter dae gehad. Ek sal definitief nie weer daar gaan bly nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alida P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Alida P
With spouse/partner

Disappointing.

The people are very friendly, but when I opened the door to my unit, there were spider webs on my face. The place doesn't look very pretty and it's not value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Teleurstellend.

Die mense is baie vriendelik maar toe ek die deur van die eenheid oopmaak was daar spinnerakke oor my gesig. Die plek lyk nie mooi nie en is nie waarde vir geld nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

River of Joy's response

Ons is baie jammer dat u so 'n naby ontmoeting met die natuur gehad het - omdat ons so 'n ryk voëllewe het op River of Joy, gebruik ons nie graag sterk gif nie. Baie dankie dat u ons aandag daarop gevestig het.

River of Joy
Peter W - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Peter W
With spouse/partner

Friendly and comfortable.

Friendly reception by the hostess who also went to a lot of trouble to make us comfortable. Room was clean and well equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik en gerieflik.

Ons is vriendelik ontvang deur die gasvrou wie ook moeite gedoen het om ons gerieflik te maak. Kamer was skoon en goed toegerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hanli D - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hanli D
Individual traveler

Friendly people. Convenient overnight stop.

It was a quick overnight stay. Everything clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike mense. Lekker oornag stop.

Dit was n vinnige oornag stop. Alles was mooi skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Janine J - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Janine J
Family with young children

Very friendly reception and a good night's sleep.

Very friendly reception. Nice and close to the highway so we could get going nice and early the next morning.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelik ontvang en 'n goeie nagrus gehad.

Hulle het ons baie vriendelik ontvang. Lekker naby aan hoofweg en ons kon vinnig die volgende oggend weer in die pad val.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chris W - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chris W
With spouse/partner

Rest for the soul and enough silenct to give you new energy for the week ahead.

Great service and friendliness can be expected at River of Joye. Perfect getaway for you and your family.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rus vir die siel en genoeg stilte om jou nuwe moed te gee vir die week wat voorlê.

Uitstekende diens en vriendelikheid kan verwag word by River of Joy. Perfekte wegbreukkans vir jou en jou gesin.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

J.c.b. S - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
J.c.b. S
With spouse/partner

Stunning area, peaceful.

Friendly people and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooi omgewing en rustig.

Vriendelike mense en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vernon R - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vernon R
With spouse/partner

Definitely a place to return to.

Very peaceful atmosphere, only 20 minutes from Bloemfontein and thus removed from the bustle of the city.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Definitief 'n plek om na terug te keer.

Baie rustige atmosfeer, slegs 20 minute van Bloemfontein af en dus weg van die gewoel van die stad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Andre V
With spouse/partner

Dit was stil en ontspannend, net reg om was stres ontslae te raak.

Ons verblyf by River of Joy was rêrig lekker. Die stil atmosfeer laat jou regtig ontspan en die skape wat in die kamp voor ons deur was skep daardie regte plaas-atmosfeer. Alles is daar wat jy nodig het, jou braaier is mooi skoon en die chalets was ruim genoeg vir die drie van ons. Wat ek sal voorstel is dalk DStv want die SABC-kanale is nie vir almal nie, en die kleintjie kon dit nie geniet het in die aand toe hy nie kon rondbaljaar buite soos in dag nie. 'n Lekker wegbreek vir 'n gesin.

Nick W - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Nick W
Family with young children

Rustig vir 'n naweek weg.

Die plek kan doen met 'n swembad. Visvang is uit, alles haak vas in die riete. Mooi grasperk en baie bome.

Lizelle K - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle K
Individual traveler

So lekker en die kos was hemels.

Sien gerus die sterre.

Gene J - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Gene J
With spouse/partner

Ons kan ongelukkig nie die akkommodasie aanbeveel nie.

Op die oog af het alles goed vertoon. Ons het in die gesinseenheid tuis gegaan. Met ons aankoms het Bertha vir ons melk gebring vir die gaste skinkbord met koffie en tee. Daarna het ons ons self tuisgemaak en die volgende gevind. In die kombuis was o.a. nie 'n broodbord, broodmes, skillertjie, groentemessie of eierspaan nie. Die elektriese ketel is so aangepak met kalk dat dit nie die water kook nie. Die water in die stort loop baie stadig uit. Die plafonne is nie klaar afgewerk nie. Die sement en plafon panele is sigbaar. Ons het die bed van die muur af weg geskuif sodat ons dit nie hoef te sien elke keer wanneer ons ons oë oopmaak nie. In die eenheid is daar 'n kennisgewing wat o.a. sê dat die eenheid skoongemaak word, maar die oord het nagelaat om te sê dat dit nie op Sondae skoongemaak word nie. Die elektriese koord vir die bedlampie was te kort. Ons kon nie die lampie gebruik nie.

Diane S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Diane S
Family with teenagers

Brilliant overnight stay venue.

At very short notice, the venue was able to accommodate us and our Pekinese fur kids. The customer service was good. The grounds are stunning and so good for the soul. We might book a few days leave during the year to return for a short holiday just because it was such a pleasant experience.

Mart-mari D - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mart-mari D
With spouse/partner

Ons het lekker gekamp!

Lekker kampplek, ideaal vir visvang en voëlkyk.

Michelle D - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle D
With spouse/partner

Vreeslik lekker!

Sal die plek by enige iemand aanbeveel. Rustig, netjies en goeie waarde vir jou geld. Sal dit enige tyd weer besoek.

Wobbe B - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wobbe B
With spouse/partner

Een prachtige, rustige omgeving.

Een mooie plek om langere tijd te verblijven, zeken in de zomer als alle groen is in de natuur.

Elmarie D - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie D
Family with young children

Dit was heerlik rustig. Sal beslis weer gaan.

Was vriendelik ontvang. Ablusieblok altyd skoon en netjies.

Samantha B - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Samantha B
With spouse/partner

Rustig en ontspanne.

Dis 'n lekker rustige omgewing en jy kry die gevoel van natuur. Dis net lekker ontspanne!

Chris A - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Chris A
With spouse/partner

Beautiful grounds but shocking accommodation.

I have a photo of the disgusting 2 plate cooker they expected us to use. And subsequently replaced with an electric frying pan. The bathroom window was kept shut with cable ties, the door would not work (they made a temporary repair), the shower needed to be cleaned to remove mould in the grouting. There were no hooks or a shelf in the bathroom. Plugs did not work. TV had to be repaired. We were unable to rent paddles because they were out for the day. No office hours given. No list to fill in so that if any repairing needed to be done. At least the next guests would not suffer inconvenience. The cupboard space was laughable in the bedroom and we were there for 3 nights. They reduced our bill by R150, but it did not help us as we had such disappointment staying there. You need to go and check it out by spending a night. Never again.

Charnine P - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Charnine P
With spouse/partner

Baie vriendelike en goeie diens.

Sien asb. die sterre.

Herman F - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Herman F
With spouse/partner

Baie lekker en gemaklik.

Ons was net 1 aand by River of Joy en dit was vreeslik lekker. A.g.v. ons reisplanne het ons eers lank na 19:00 by River of Joy aangekom, maar ons was met ope arms ontvang en baie gemaklik laat voel. Sal verseker weer 'n draai daar maak.

Peet V - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Peet V
With spouse/partner

Rustige plaasatmosfeer.

Gerieflik naby N1 en goeie halfweg oornagbestemming vir reisigers tussen Kaap en Gauteng.

Amora E - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Amora E
With spouse/partner

Ons het een aand oornag op pad terug na Johannesburg.

Stort is grillerig, want water vloei nie vinnig uit nie. Spinnerakke in vensterbanke. Bedlampie en ketel werk nie. Geen broodplank nie. Ander eenheid halfklaar en onaantreklik. Die ligging is pragtig en rustig en die eienaars is baie vriendelik.

Duane D - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Duane D
Family with young children

Voldoende!

Dit was 'n lekker plek gewees om te oornag.

Hannlie H - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Hannlie H
Family with young children

Nie baie aangename verblyf nie.

Verblyf is vuil en heelwat van die toestelle is nie in 'n werkende toestand nie. Stortdeur is gebreek, handdoekreling is stukkend, ketel skop uit voordat water kook en daar is verskriklik baie muskiete.

Peter M - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Peter M
With spouse/partner

A bit shabby, needs some tender loving care.

Lovely location with neat grounds. Though clean, the rooms need some work. Ceiling needs to be sealed to stop dirt falling through. The bedside light is there, but one can't plug it in, the cord is too short. They have painted, but not cleaned up properly. No light next to single beds.

Itumeleng N - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Itumeleng N
With friends

Peace of mind stay that's away from the city but not too far

It was nice to stay at River of Joy. It's a very peaceful place when you want to be away from the city, but with the city still easily accessible. The staff is very nice and accommodating. Nice getaway with friends/family.

Jeanette D - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jeanette D
With spouse/partner

Baie netjiese geriewe vir 'n naweek se oorslaap.

Baie rustige omgewing vir die moeg-gewerkte siele van die stad. Nie te ver van die stad se gejaag nie, maar tog salwend vir die gees.

Claude K - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Claude K
With friends

Nice hassle-free stay

A safe place to stay at.

Ernst E - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ernst E
With spouse/partner

Puik!

Ons is met gulhartige vriendelikheid deur die eienaars ontvang. Die eienares het ons kos die aand in ons chalet bedien en persoonlik later die eetgerei kom haal. Dit was 'n diens wat ons nog nerens anders teëgekom het nie!

Armando V - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Armando V
On business

Koud.

Die kamers is voldoende vir mense wat nie "fuzzy" is nie. Hulle kan gerus 'n verwarmer in die kamer sit.

Karen V - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karen V

So rustig! Ons sal weer kom.

Die rustigheid van die plaas en natuurskoon het verseker dat ons wees daar sal oornag.

John W - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John W
With spouse/partner

Dit was netjies en rustig met alles wat jy kan benodig.

Dit was regtig baie ontspannend, en ons kon lekke loop onder die bome. Sal hulle beslis weer besoek.

Kobus V - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus V
With spouse/partner

Dit was 'n baie aangename en rustige oorslaap, en die ontvangs en diens was puik!

Met ons aankoms is ons uiters vriendelik ontvang. Die omgewing was ook uiters rustig en ontspanne gewees. Die fasiliteite waarin ons oornag het was baie skoon en netjies. Ons is verwys deur vriende om hier te oornag en die ervaring was van so 'n aard dat ons reeds ons vriende ook aanbeveel het om daar te oornag! Die hulp van LekkeSlaap het verder gehelp om ons bespreking soveel te vergemaklik. Ons sal beslis vorentoe weer van LekkeSlaap se dienste gebruik maak om uit te vind waar om te oornag!

Karien P - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karien P

Aangenaam, rustig en stil.

Sal enige tyd weer na River of Joy gaan.

Leandri R - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Leandri R
With spouse/partner

'n Baie rustige omgewing. Skoon en netjies!

Ons verblyf was baie aangenaam. Skoon en netjiese selfsorg eenhede wat elke dag skoongemaak is. 'n Baie rustige omgewing.

Nicholas M - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Nicholas M
Family with teenagers

Nie geskik vir 4 mense om 3 nagte oor te bly nie, Eenheid 2 is baie beter.

Ons eenheid is geskik vir slaap en ry, nie om naweek deur te bring nie. Die plek is baie rustig en mooi.

Walter A - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Walter A
With spouse/partner

'n Mooi omgewing!

Die omgewing is pragtig, maar die plek kom verwaarloos voor.

Inge G - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Inge G
Family with young children

'n Rustige atmosfeer 'n klipgooi van die N1 buite Bloemfontein.

Hierdie was die perfekte oorslaap tussen die kus en Gauteng. Pragtige gras en ruim ablusie. Ongeveer 30 km buitekant Bloemfontein, so die gashere was bereid om vir ons aandete te verskaf vir die een nag wat ons oorgestaan het. Gerieflik naby om vinnig terug op die N1 te klim die volgende oggend.

Hanlie E - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Hanlie E
With spouse/partner

Heel goed

Die plekkie was heel goed vir die oorslaap van 1 aand, het net 'n stort gemis in die eenheid wat ons in was. Sal weer van hulle gebruik maak as ons afry Kaap toe.

Wendy R - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wendy R
With spouse/partner

Very convenient. Pet friendly!

Comfortable clean room. Very good for family with small children. Excellent if travelling with a dog - space to run and play.

Rachel D - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rachel D
With spouse/partner

Nice place to stay.

Clean room. Friendly service. Had a lovely stay.

Michael S - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Michael S
With spouse/partner

Lekker!

Het plek benodig op pad Kaap toe. River of Joy het aan my vereistes voldoen.

Hendrik V - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Hendrik V
Family with teenagers

Die badkamer was nie op standaard nie.

Die plaas en die omgewing was baie mooi en lekker, maar hulle sal moet kyk na slaapplekke en dit bietjie opknap.

From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 30 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: River of Joy Off-ramp 213 on N1, Glen, Bloemfontein, 9302, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlZjcwODQ2LWNlZWYtNDc4Yi1hMGU1LWI3OTU2Y2UwY2FkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (for 2 people) 79 5 1 4 River of Joy Off-ramp 213 on N1 Glen 9302 Free State 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -28.962933333333 26.345566666667
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!