Review Summary
Pieter P - Nov 2020
Overall score
Fantastiese ligging en uitsig.
Riverhouse-Velddrif's response
So bly julle het jul kuiertjie geniet!! Ons sien uit daarna om weer van jou te hoor.
Christo S - Mar 2020
Overall score
Baie lekker waarde vir geld.
Riverhouse-Velddrif's response
Hoop om weer van julle te hoor. Dankie vir jul ondersteuning!
Sonette D - Nov 2019
Overall score
It was a fantastic experience!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n fantastiese ervaring!
Wow, baie, baie dankie. Wat 'n onvergeetlike naweek, julle huis is tops en mens hoef werklikwaar niks saam te bring nie. Julle kan regtig vir julle self 'n pluimpie gee. Dis soos jou eie huisie by die see. Ons het heerlik gerus, terwyl kids visgevang het. Ons het julle dopgehou vanaf die huis se stoep.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Riverhouse-Velddrif's response
So lekker om te hoor! Kom gerus weer!
Jacques V - Jul 2019
Overall score
Beautiful view at an affordable price.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige uitsig teen bekostigbare prys.
Dit is n gerieflike huis met die mooiste uitsig oor rivier en sonsondergange. Daar is veilige parkering op die terrein.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Riverhouse-Velddrif's response
Dankie Naomi, baie bly julle het jul kuiertjie geniet. Kom gerus weer.
Anroli V - Mar 2019
Overall score
Onverbeterlik.
Riverhouse-Velddrif's response
Baie dankie vir jou mooi kompliment! Kom kuier weer!
Rika V - Feb 2019
Overall score
Heerlik gekuier.
Riverhouse-Velddrif's response
Baie dankie vir jou terugvoer Rika, Ek waardeer jou moeite.
Judy Z - Jul 2018
Overall score
So lekker ontspan en gekuier in hierdie karaktervolle huis.
Riverhouse-Velddrif's response
Baie bly jy het ons huis geniet - kom gerus weer kuuer!
Marlene B - Jul 2018
Overall score
'n Stukkie hemel.
Riverhouse-Velddrif's response
Baie dankie Marlene, vir jou mooi resensie. Ek is baie bly julle het die kuier geniet. Kom gerus weer.
Andrew M - Sep 2017
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Riverhouse was voorwaar 'n verrassing. Ons het heerlike gekuier, die uitsig was perfek en ons het sommer net tuis gevoel in die huis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Riverhouse-Velddrif's response
Baie dankie dat jy die tyd afstaan om mooi kommentaar te lewer. Dit word opreg waardeer. So bly julle het die kuiertjie geniet, kom besoek ons gerus wees.
An F - Sep 2017
Overall score
It was very nice accommodation with everything needed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n baie aangename verblyf met alles wat nodig is, mooi ligging, veilige parkering. Die vakansie atmosfeer van die interieur is goed uitgebeeld.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Riverhouse-Velddrif's response
Baie dankie dat jy die moeite doen om sulke mooi kommentaar te lewer. Dit word opreg waardeer. Kom kuier gou weer.
Benjamin B - Aug 2017
Overall score
Absoluut Fantasties.
Riverhouse-Velddrif's response
Baie dankie vir jou mooi terugvoering. Ek waardeer opreg jou moeite om dit op die blad te plaas. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer in toekoms.
Mooi bly.
Helena
Lynnette S - Jul 2017
Overall score
West Coast tranquillity at its best!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Weskus rustigheid op sy beste!
Riverhouse het alles wat jy nodig het. Dit is prakties uitgelê (met 'n binnebraai!) en die rustigheid self. Die kormorante wat elke oggend uit en elke aand invlieg is iets om te aanskou - vir letterlik ure. Kinders ry heerlik fiets in die omgewing. Spar is naby geleë. Op die stoep kan jy stil sit en kyk hoe die klein dorpie om jou sy gang gaan - skuite kom in, laai hul vangs af. Die mooiste sonsondergange - reg voor jou. Hier kan nie nie verkeerd gaan nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Riverhouse-Velddrif's response
Beste Lynette,
Dankie vir jou mooi terugvoering en dat jy die moeite gedoen het om dit te doen! Ek waardeer dit baie. Hoop om weer van julle te hoor in die toekoms.
Vriendelike groete,
Helena
Amanda S C - Feb 2017
Overall score
Fantastic, beautiful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties, lieflik!
Riverhouse-Velddrif is 'n absoluut fantastiese huis weg van die huis. Dis gerieflik, baie goed ingerig. Die uitsig is ongelooflik. Wens ons kon langer bly, sommer vir altyd. Ons sal definiteif weer en weer gaan. Baie dankie, Helena, vir die geleentheid om daar te kon bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Riverhouse-Velddrif's response
Dankie, Amanda, vir jou mooi resensie! Ek is bly julle het dit geniet!
Ons sien uit na volgende kuiertjie! Mooi bly!
Yvonne D - Feb 2017
Overall score
Fantastic house, clean and spacious.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese huis, skoon en ruim.
Riverhouse laat mens "tuis" voel. Die mooiste uitsig oor die Bergrivier en dit voel of mens heeldag net wil sit en kyk. Sentraal geleë. Perfek vir 'n Weskus-toer. Die patio en buite-braai het gesorg vir heerlike kuiers.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Riverhouse-Velddrif's response
Dankie, Yvonne, vir jou mooi terugvoering! Baie baie bly julle het jul kuiertjie geniet!
Hoop om weer van jou te hoor in die toekoms!
Frans B - Oct 2016
Overall score
Fantasties!
Amanda E - Aug 2016
Overall score
Lovely house for good times with friends, beautiful décor. Soul enriching!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike kuierhuis, pragtige dekor. Sielsverrykend!
Ons het saam met ons vriende vir 'n langnaweek in Augustus hier gebly, absoluut heerlik, pragtige plek, goed toegerus en pragtige dekor - presies soos op website. Ons sal baie definitief weer kom!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Riverhouse-Velddrif's response
Baie bly julle het die naweek geniet!! Baie dankie vir mooi review!
Adele A - Apr 2016
Overall score
Warm, homely and equipped with everything.
Flip L - Apr 2016
Overall score
Dit was 'n aangename en rustige verblyf met al die nodigste beskikbaar.
Riverhouse-Velddrif's response
Dankie, kom kuier weer!
Deidre B - Nov 2015
Overall score
Fantastic get-away - 5 stars in every single way.
Riverhouse-Velddrif's response
We are happy that you enjoyed our gem on the West Coast! The "Kwikkie" is our self-appointed host to ensure you enjoy your stay!
Anri N - Mar 2015
Overall score
Die huis was fantasties, goed ingerig, heerlike vakansiegevoel, genoeg van alles.
Taime O - Mar 2015
Overall score
An amazing and relazing getaway!
Read moreAmanda D - Sep 2014
Overall score
Ons het dit baie geniet en hoop om gou weer te gaan
Boet D - Sep 2012
Overall score
Welcoming,well equiped and most comfotable. Ideal situation. We enjoyed our stay immensely
Ronelda J - Oct 2011
Overall score
A beautiful house in a stunning location
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 3 Eigelaar street, Velddrif, 7365, Western Cape
- All ages welcome